Klein Eikeboom Self-catering
Review Summary
Sean W - Dec 2020
Overall score
Lovely place with lots of old farm charm.
Linette M - Nov 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Carina R - Oct 2020
Overall score
Puik verblyf
Marina A - Sep 2020
Overall score
Ontspanning op 'n plaas!
Klein Eikeboom Self-catering's response
Dankie vir die terugvoering Marina. Ek is bly julle het dit geniet by ons, hoop om julle weer te sien.
Rienie V - Sep 2020
Overall score
Dit was 'n goeie ervaring. Skoon, netjies en in 'n baie mooi omgewing.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie, Rienie, baie bly om te hoor julle het die verblyf op Klein Eikeboom geniet.
John C - Aug 2020
Overall score
The chalet was very clean and tidy and had everything necessary for a long weekend chill out.
Surina S - Mar 2020
Overall score
Lekker kuierplek.
Flip A - Feb 2020
Overall score
Rustige omgewing. Goeie verblyf. Goed versorg. Lekker gebly.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie vir jul besoek! Hoop om jul weer te sien.
Nicolene V - Oct 2019
Overall score
Stylvolle verblyf in 'n rustige plaas-omgewing.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie Nicolene, so bly julle het lekker gekuier, ons self moet dikwels in die stad wees, waardeer die rustigheid op die plaas baie. Hoop om julle weer te sien.
Schalk B - Oct 2019
Overall score
Quiet, neat and well equipped.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies en goed toegerus.
Ons was verras deur die absoluut skoon, netjiese en baie goed toegeruste Eenheid no. 3. Alles wat 'n mens normaalweg benodig, was daar. Belangrik vir ons is dat die buitebraai goed beskut en gerieflik is. Dit was vir ons duidelik dat spesiale moeite gedoen word om so volledig as moontlik na gaste se behoeftes om te sien. Hoewel Klein Eikeboom deur die webtuiste as troeteldiervriendelik geadverteer word, het ons per e-pos by Klein Eikeboom navraag gedoen om seker te maak dat ons 'n hondjie kan saambring. Ons is meegedeel dat hulle eintlik nie troeteldiere toelaat nie, maar 'n uitsondering in ons geval sal maak. Ons het dit baie waardeer. Die afleiding van ons kant is dus dat die webtuiste se inligting foutief is en reggestel behoort te word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrea B - Sep 2019
Overall score
Die netjiese plekkie is geleë in 'n pragtige area en het alles wat 'n mens nodig het.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Dankie, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Anél T - Sep 2019
Overall score
Glorious. Ideal for a large group!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik. Ideaal vir 'n groot groep!
Ons was 'n groep van 20 mense en het almal heerlik gebly. Die mense met kinders het in die groot huise gebly en die res van ons kon salig laat slaap in die kothuise. Die mense wat ons ontmoet het van die plaas was almal baie gaaf en behulpsaam. Lieflike plek vir stadsjapies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reghardt J - Jul 2019
Overall score
Ongelooflike netheid.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Ons is so bly julle het dit geniet, baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit opreg, sal julle graag weer sien.
Marina V - Jun 2019
Overall score
Sal vir seker terug gaan.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering opreg. Ons hoop julle kan weer in die toekoms by ons kom kuier.
Adam S - May 2019
Overall score
Beautiful, peaceful overnight accommodation close to Riebeeck Kasteel!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, rustige oornag verblyf, naby Riebeeck Kasteel!
Was vir troue op Bartholomeas Klip, en hierdie verblyf absoluut pragtig en gerieflik naby. Lieflike plaashuis! Uiters netjies! Vicky was baie behulpsaam en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Dankie vir die beskuit en soet/sout eetgoedjies, asook koffie, tee melk ens. Sal voorstel dat voorsiening gemaak word vir meer melk sou gaste langer as een nag oorbly! Veral omdat die naaste winkels ongeveer tien km weg is. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Winnie K - May 2019
Overall score
Lekker verblyf op netjiese stoetplaas!
Read moreKlein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het die plaas geniet.
M T - Apr 2019
Overall score
We enjoyed a relaxed and comfortable time at our family gathering on the farm.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Thank you for your review, we are glad you enjoyed the farm as much as we enjoyed hosting you.
Piet G - Apr 2019
Overall score
Good.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay with us.
Andre D - Apr 2019
Overall score
Het lanklaas so mooi uitsig gehad, dis pragtig en baie sentraal vir 'n naweekuitstappie.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie. Ons hoop julle kom weer kuier.
Mareli S - Mar 2019
Overall score
A beautiful spot, with everything you need for a simple, private, uplifting getaway.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Thank you so much Mareli, weekends are precious, really glad you enjoyed it here!
Gill A - Jan 2019
Overall score
Nothing to do except relax and enjoy.
Tania C - Dec 2018
Overall score
So lekker oppie plaas.
Rochelle B - Oct 2018
Overall score
Excellent service. Relaxed atmosphere. David was incredibly helpful.
Chantelle F - Oct 2018
Overall score
Dit was uit die boonste rakke.
Colin B - Oct 2018
Overall score
Comfortable, no ice trays in freezer. Second bathroom for other bedrooms is a problem. Only one shower.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Dear Colin,
Thank you for your feedback regarding your stay with us in October. We regret that there were no ice trays in the freezer, this was an oversight on our part, but please be assured that we had a look into this matter and had a word with our housekeeping staff. Unfortunately there is not much we can do in the way of putting a bath in the second bathroom but we will definitely have a look at how we can improve to make the guest experience more pleasant. Regarding the remote for the gate, kindly accept our apologies for the inconvenience it seems there had been miscommunication between the staff. We are committed to serving our guests to the best of our ability and will continue to improve our offering.
Kind regards,
Klein Eikeboom Cottages.
Tyron F - Oct 2018
Overall score
We had an amazing time, was the perfect weekend getaway. We will definitely be back.
Melanie B - Oct 2018
Overall score
Wonderlik.
Amanda V - Sep 2018
Overall score
Lovely farm silence with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plaasstilte met 'n pragtige uitsig.
Baie lekker gestap oral op die plaas. Stil en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marike T - Aug 2018
Overall score
Attention is given even to the tiniest of detail.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Selfs aan die kleinste detail is aandag gegee.
My kinders was baie beïndruk met die warmwatersakkies en haardroër!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lize G - Jul 2018
Overall score
Fresh air, beautiful setting, stunning facilities. What a weekend!
Klein Eikeboom Self-catering's response
Thank you so much Lize, we are so grateful that you could appreciate God’s creation here as we do, thank you for your visit!
Nicoleen D - Jul 2018
Overall score
Satisfactory, apart from the fact that there's no comfortable seating or a couch to sit on.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bevredigend, buiten vir die feit dat daar nie gemaklike sitplek of 'n bank was om op te sit nie.
Cottage op 'n plaas met 'n (modderige, as dit reën) plaaspaadjie. Vriendelike personeel, baie mooi omgewing. Skoon en mooi decor cottage, ongelukkig geen rusbank in leefarea.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alison D - Jul 2018
Overall score
Lovely!
Lesley C - May 2018
Overall score
Beautiful, peace and quiet.
Rohan B - Apr 2018
Overall score
The Farmhouse was very clean and tidy. We had a great farm stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plaashuis was baie skoon en net. Ons het heerlik op die plaas gebly!
Die hele huis was skoon en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizel K - Apr 2018
Overall score
Convenient and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en baie netjies.
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs by 'n netjiese en skoon cottage. Ons het heerlik gebly en het alles wat nodig was tot ons beskikking gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus V - Apr 2018
Overall score
Pragtig en aangenaam.
Gill F - Jan 2018
Overall score
A well equipped cottage and tranquil walks on the farm allow for good chill out time!
Read moreJeanette L - Dec 2017
Overall score
Beautiful and comfy, stunning nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en gerieflik, mooi natuurskoon.
Sal aanbeveel dat die stoep waar die braaiplek is meer beskut gemaak word, moontlik 'n seil of net teen die kant angesien die wind baie sterk waai en dit dan moeilik maak om buite by die braai te sit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezel J - Nov 2017
Overall score
Good location.
Sanet M - Oct 2017
Overall score
Ons het heerlik gebly en gestap op die plaas.
Elrine S - Sep 2017
Overall score
Excellent hospitality and service in a beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlike gasvryheid en diens in 'n pragtige omgewing.
Klein Eikeboom het aan al ons verwagtinge voldoen saam met hul uiters gasvrye personeel. Baie skoon en netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing. Peter is beslis 'n aanwins vir jul gastehuis en plaas! Wens ons kon langer bly om die plaas meer te geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casper J - Aug 2017
Overall score
Such a lovely location and just what you need as a break from the rat race.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi ligging en net wat jy nodig het om weg te breek van die besige stad lewe.
Ons was baie beïndruk. Hul was baie behulpsaam. Toe ons oorspronklike eenheid se wifi nie gewerk het nie, het hul ons in 'n beter eenheid gesit. Die ligging van die plaas is sprokiesverhaal mooi. Oor die algemeen was Klein Eikeboom goeie waarde vir geld en 'n aangename verblyf. Sal hulle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chanel V - Jul 2017
Overall score
Rustigheid.
Mirna D - Jul 2017
Overall score
Beautiful, restful and very neat.
Read moreThornton B - Jul 2017
Overall score
Amazing service. Best I've ever had at a self-catering place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing diens. Beste wat ek al ooit gehad het by self-catering.
David is 'n baie goeie gasheer en hulp. Rêrig waar almal se lewe gemaklik gemaak en oor en verby meer gedoen as wat verwag was. Sal hierdie plek aanbeveel aan al my vriende wat 'n lekker rustige naweek weg wil hê. Baie netjiese plek. Warm in die winter. Vuur is elke dag vir jou gepak as jy terugkom van die dag se uitstappie. Sommer 'n skoon kar ontvang uit ons verbasing toe ons terugkom die middag. Well done! Ons sien julle gou weer, Klein Eikeboom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle C - Apr 2017
Overall score
It was lovely, peaceful and beautiful! Good service from David and Vicky.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik rustig en baie mooi! Baie goeie diens gekry by David en Vicky.
Het heerlik daar gekuier, sal dit nooit vergeet nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Mar 2017
Overall score
Peaceful, neat, enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies, vrek lekker.
Ons het die plekkie baie geniet, is baie vriendelik ontvang en Dawid was baie behulpsaam met alles. Dit was fantásties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janis T - Jan 2017
Overall score
Deceptive advertisement disappoints, but still a lovely place.
Read moreKlein Eikeboom Self-catering's response
Thank you for taking the time to write a review. We regret that you found the photos misleading. We aim to give a true representation by displaying a photo with the entire dam being visible. The path to the river will definitely be attended to. Thank you for the feedback.
Kind regards,
Klein Eikeboom Cottages.
Elanie B - Jan 2017
Overall score
Very pleasant farm accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plaasverblyf.
Baie netjiese en goed toegeruste huisie. Die kinders het aan die begin 'n TV gemis, maar gou ander maniere gekry om hulleself te vermaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya V - Dec 2016
Overall score
Wonderful farm experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plaas-belewenis.
Baie rustig. Vriendelike personeel. Dit is koei-plaas was daar baie vlieë is, so bring maar die doom saam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chrissie G - Nov 2016
Overall score
Nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en gemaklik.
Vriendelike diens, naby die dorp. Goed toegeruste eenhede. Skoon en netjies. Lieflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie S - Nov 2016
Overall score
Really nice accommodation, a spendid farm breakaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker verblyf, 'n heerlike plaaswegbreek.
Die eenheid was baie goed toegerus en skoon, die heerlike koffie en beskuit 'n bonus. Die vriendelike ontvangs het ons sommer baie welkom laat voel. Die plaas is goed geleë, naby aan Wellington / Paarl en Riebeek-Kasteel. Daar is baie dinge om te doen in die omgewing, maar ons het dit ook geniet om sommer net op die plaas rond te stap en die omgewing te geniet. Baie bloukraanvoëls in die omgewing, lekker om hulle in die oggende te hoor roep. Ons het die kuier op die plaas baie geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samantha P - Nov 2016
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Die plekkie is besonders mooii en die cottages is baie pynlik netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eric C - Oct 2016
Overall score
A perfect location to unwind, with friendly staff and breathtaking views.
Johan J - Oct 2016
Overall score
Die verblyf was heerlik, salig, netjies met vriendelike diens.
Bianca B - Sep 2016
Overall score
Baie lekker gekuier en afgeskakel.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Baie dankie vir die kommentaar. Ons streef daarna om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Met betrekking tot die ligging, word dit op LekkeSlaap aangedui dat ons in Hermon-area geleë is en dat Riebeek-Kasteel die naaste dorpie is. Vir sekuriteitsdoeleindes adverteer ons nie die Wi-Fi wagwoord nie, maar dit is beskikbaar op versoek by David of Vicky.
Vriendelike groete,
Klein Eikeboom bestuur
Barnie V - Sep 2016
Overall score
Incredibly lovely visit, everything was just right!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker gekuier, alles is net reg!
Ons was aangenaam verras met die plek. Heerlik gekuier en gebraai. Huis het alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilmarié B - Sep 2016
Overall score
Beautiful, neat accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf is netjies en mooi!
Die verblyf was netjies en mooi, maar ons kon dit nie kry nie! Die pin op Google Maps is verkeerd en misleidend. Ons het die eienaars gebel en hulle is wel hiervan bewus, maar het voor ons besoek niks hiervan genoem nie. Ons moes 'n paar draaie op en af ry om die bestemming te kry. Dekor en verblyf is pragtig en netjies! Onthou liefs om ekstra drinkwater saam te neem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carina D - Sep 2016
Overall score
Well equipped houses.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste huisies.
Die huisie is goed toegerus en netjies. Die padgeraas was nogal hinderlik en teen die tweede dag was die vlieë baie erg. Al is dit op 'n beesplaas kan hulle gerus 'n plan maak. Aangesien die huisies nie gediens word nie, sou 'n skottelgoedwasser nogal handig gewees het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Beste Carina,
Baie dankie vir die kommentaar. Ons stel regtig belang daarin om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.
Vlieë is sekere tye van die jaar ‘n uitdaging maar ons is gedurig besig om te verbeter op ons vlieë bestryding. Die huisies
word wel gediens, maar vereis dat vooraf gereël word aangesien die skoonmaak personeel nie op die plaas woon nie.
Vriendelike groete,
Klein Eikeboom bestuur
Erina B - Aug 2016
Overall score
Heerlik!
Regina B - Jun 2016
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Dit is definitief die geld en moeite werd. Die plek was netjies en David het vir ons kom vuurmaak. Die volgende oggend toe ons wakker skrik was die braai skoon en alles netjies. Ek sal weer een weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dries P - Jun 2016
Overall score
Enjoyed our stay. Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.
David was baie goed. Die verblyf was uitstekend en ons sal volgende keer fietse saamneem. Die plaas-ervaring is 'n baie goeie idee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hettitia L - May 2016
Overall score
Ongelooflik rustige atmosfeer van plaas het my van alles laat vergeet! Heerlik.
Johan A - May 2016
Overall score
Rustige plaasverblyf.
Wendy H - Mar 2016
Overall score
Baie netjiese, skoon, mooi plek - ons sal beslis terugkom.
Evon V - Feb 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Sandy M - Jan 2016
Overall score
Baie aangenaam, met alles wat jy nodig het.
Klein Eikeboom Self-catering's response
Dankie vir julle resensie
Ons gee graag aandag aan die versoek vir 'n lugversorging. Ons is ook besig om fly screens te kry vir die vensters. Dit is belangrik vir ons om te verbeter waar moontlik en dat gaste hulle verblyf geniet.
Elzette S - Dec 2015
Overall score
Hartlike plaas-verblyf.
Jannie R - Oct 2015
Overall score
La-di-da!
Sanet M - Sep 2015
Overall score
Klein Eikeboom Cottages het alles wat 'n mens kan nodig hê weg van die huis af.
Jakoos S - Sep 2015
Overall score
'n Heerlike wegbreek naby die Kaap.
Francois B - Jun 2015
Overall score
Verskriklik oulik, lekker cozy. Bevat alles wat jy nodig het.
Anélia M - Jun 2015
Overall score
Ek het 'n 2-dag perderit in Riebeek-Kasteel gedoen en dit was lekker naby.
Monya V - Apr 2015
Overall score
Baie skoon, modern en netjies. Oulike idee van 'honesty bar'. Lieflike ruim verblyf. Was perfek vir meer as een aand oorslaap en reis na al die omliggende besienswaardighede.
Leaan T - Apr 2015
Overall score
Baie lekker. Ons het die naweek baie geniet. Sal verseker weer soontoe gaan.
Hendre S - Apr 2015
Overall score
Uitstekend. Het dit baie geniet.
Johan V - Mar 2015
Overall score
Ons het dit baie geniet!
Gerrit K - Feb 2015
Overall score
Aangename ontvangs, uitstekend toegerus en baie skoon.
Maryna P - Jan 2015
Overall score
'n Lekker naweekwegbreek vanaf die gewoel van die groter plekke.
Read more- Capacity: 21 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Farm Klein Eikeboom, Hermon, 7308, Western Cape
- All ages welcome