Klein Karoo Accommodation at Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation | TravelGround
+24

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation

6 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Inge V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge V
With friends

Heerlik, rustig, stil, ontspannend!

Heerlik gebly, alles wat mens nodig het is beskikbaar.

Rosa V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa V
Family with young children

Heavenly.

If I could, I would stay here forever. Really a fantastic place between the mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemels.

As ek kon, sou ek vir altyd daar wou bly. Regtig 'n fantastiese plek so tussen die berge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation's response

Hallo Rosa,
So bly jy het die Karoo-skoonheid waardeer!
Jy is altyd weer welkom.
Groete.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation
Barbara S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara S
With spouse/partner

Very comfortable farmhouse. Lovely surroundings. Helpful hosts.

We enjoyed staying in this comfortable farmhouse. Everything needed is provided. We enjoyed two walks, one exploring the kloofs and the other over the hills. We hope to come back to do the other ones Andre recommended.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation's response

You are most welcome!! Thank you for visiting us.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation
Gerhard D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
With friends

Geen beter medisyne vir die siel nie.

Pragtige plek. Baie netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat opsoek is na stilte en rus.

Sarne L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarne L
With spouse/partner

Fantastiese plek vir wegbreek.

Eienaars laat jou baie welkom voel. Pragtige plaashuis met alles wat benodig word. Wens ons kon langer gebly het. Was lekker om weg te kom van tegnologie. Sal aanbeveel vir gesinne of selfs paartjies. Was verwelkom met varsgebakte blikbrood met verskillende konfyte, aangename verrassing na 'n paar uur se reis. Gemaklike beweegruimte, gemaklike slaapplek en twee gerieflike badkamers. Dit was baie skoon en netjies. Daar is selfs 'n buitestort!

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation's response

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer op Welgevonden te sien.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation
Jacobus B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus B
Family with teenagers

Wegbreek van alledaagse geraas na rustigheid in die natuur is kos vir die siel.

Welgevonden is 'n pragtige huis met alle geriewe wat nodig is. Die ligging in die natuur en die rustigheid van die berge dra by tot lekker rus en afsaal. Geen TV en geen selfoonopvangs dra by tot verdere afskakel van die normale... Sal dit enige tyd aanbeveel, oud of jonk.

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation's response

Dankie Jacobus, ons waardeer julle kuier. Julle is enige tyd welkom vir nog n plaas kuier en -ervaring.
Sterkte vir 2018,
Andre en familie

Klein Karoo Welgevonden Farm Accommodation
From R3 700
per night (for 12 people)
From R3 700
per night (for 12 people)
From R3 700
per night (for 12 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Welgevonden Farm, Riversdal, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0MTY0Zjk4LWU2MGYtNGQxYi05Mjc2LTEzN2UwMDU1ZmYyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 700  per night (for 12 people) 6 5 1 5 Welgevonden Farm Riversdal 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.909208909357 21.521888275146
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com