The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klein Windhoek Guesthouse | TravelGround
+32

Klein Windhoek Guesthouse

4 reviews
Guest House

Review Summary

4 out of 5from 4 reviews for Klein Windhoek Guesthouse
Cleanliness
3.5/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.5/5
Ilze K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ilze K

Teleurstellend en swak, die plek sien ons nooit weer nie.

Hierdie instansie se standaard het drasties gedaal sedert ons eerste besoek in Junie 2015. Die tuin en stoepe is onversorg en vol blare. Die slaapkamer waar ons geslaap het se lakens was beslis nie vars of gewas nie. Ons het bo-op die duvets geslaap, omdat die lakens nie vars gelyk of geruik het nie. Die kamer was bedompig en het sleg geruik! Die kamer het geen muurprop, bedlampie of 'n bankie om 'n tas of oornagsak op neer te sit nie, daar was nie 'n prop vir die badkamerwasbak nie. Die beddegoed en handdoeke is baie oud en uitgewas. Daar is nie ekstra komberse in die kas nie. Daar was slegs 2 sakkies koffie vir 4 gaste! Die restaurantpersoneel het sluitingstyd vanaf 10:30 tot 11:00 op mekaar geskree. Geen respek of konsiderasie vir gaste wat slaap nie. Op 'n 3 weke toer deur Suid-Afrika, Botswana en Namibië was hierdie die slegste, swakste akkommodasie. Die ontbyt was goed, die res het dringend aandag nodig.

Christo D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
With spouse/partner

Lekker rustige atmosfeer met goeie restaurant.

Voldoen aan al die vereistes wat jy verwag na ‘n lang reis. Kan beslis aanbeveel.

Jacobus V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacobus V
Individual traveler

Duits, Afrikaans en Engels gemeng soos net Namibië dit kan doen.

Ek dink dit is 'n goeie plek vir as jy hou van plaaslike kultuur en daarvan hou om met ander reisigers te gesels. Persoonlik sal ek volgende keer in 'n hotel bly as ek op 'n besigheidreis is, maar ek weet my kollega sal dit verkies hier in Klein Windhoek. Hulle bou op die perseel, dalk is dit dit wat my bietjie afgesit het, maar oorweeg dit gerus om hier te bly. Ek sal dit nog steeds aanbeveel.

Faani E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Faani E
On business

Great location.

Small rooms, but the location made up for it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging.

Klein kamertjies, maar die ligging maak op daarvoor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 131 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Hofmeyer Street, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlB0KvX3hrpKi9rHTEw4IGj2FsD1MkccMZA424aAKdrfI0jmpRM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 2 people) 4 5 1 4 2 Hofmeyer Street Klein Windhoek 0000 Khomas 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -22.5625804 17.0999525
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!