Boshoff's Inn
Review Summary
Rudolf H - Nov 2020
Overall score
Amazing service
Reinhard B - Oct 2020
Overall score
Maklik om te kry, veilig.
Elsie V - Sep 2020
Overall score
Vier dae wegbreek
Chris T - Feb 2020
Overall score
It was the fourth time we've stayed here and we'll do it again. Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is ons vierde keer dat ons by hulle oornag en sal weer gaan. Baie lekker.
Mooi skoon en lekker om daar te oornag, dankie aan die eienaar en sy vrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boshoff's Inn's response
Dankie Oom Chris, ek waardeer die kommentaar.
Lise M - Jan 2020
Overall score
Heerlike plek en bekostigbaar!
Renette N - Oct 2019
Overall score
Very busy and noisy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie besig en rumoerig.
Met ons aankoms, was daar nog vuil skottelgoed in die wasbak. Sondag was daar nie toiletpapier nie. Die krag het gereeld uitgeskop wat frustrerend was as gevolg van die baba wat saam met ons was. Die gesin se honde het gedurig geblaf wat ook 'n problem was met die baba se slaaptye.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marisa P - Oct 2019
Overall score
Skoon, netjies en veilig.
Boshoff's Inn's response
Baie dankie, Marisa. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Paul C - Dec 2018
Overall score
Uitstekende plek.
Rika T - Oct 2018
Overall score
Very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Eienaar vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker daar gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre S - Oct 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Marinette V - Oct 2018
Overall score
Hartlike gasvryheid!
Pricilla V - Sep 2018
Overall score
Lovely, quiet, clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, stil, skoon en netjies.
Dit was 'n wonderlike plek om te oornag. Gerieflik en baie netjies, veilige parkeerplek. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco O - Aug 2018
Overall score
Adequate.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoende.
Goeie waarde vir vir geld, netjies, goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieta V - Aug 2018
Overall score
Baie skoon en netjies.
Irene P - Feb 2018
Overall score
Was dankbaar om in 'n skoon, veilige plek te kon oornag.
Hylton H - Jan 2018
Overall score
Value for money, peaceful, restful, clean and neat. Will recommend and use again.
Michael F - Jan 2018
Overall score
Comfortable and a good night's sleep.
Liezl C - Dec 2017
Overall score
Enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly.
Het baie lekker gebly, die plek was baie netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris T - Nov 2017
Overall score
Lekker luuks en groot, ons twee dit baie geniet om daar te bly sal weer so maak. Dankie Petrus!
Mathilda S - Oct 2017
Overall score
Baie gerieflik en netjies!
Kara N - Oct 2017
Overall score
Comfortable abode for a work trip.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en tuis vir ’n werksreis.
Lekker! Netjiese plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie B - Sep 2017
Overall score
Lekker.
Evelyn N - Aug 2017
Overall score
Skoon, bekostigbaar en vriendelike diens.
Johann V - Aug 2017
Overall score
Sal weer daar oorslaap.
Donna-lee F - Jul 2017
Overall score
Pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Sal verblyf aanbeveel, goeie waarde vir geld! Ek het amper nooit eienaars gesien, behalwe met aankoms. Het 'n skêr en toaster in die kombuis gemis en het slegs gewone kanale op DSTV gehad (maw SABC en geen MNet nie). Dink nogsteeds dis een van die beste plekke om by te bly in Klerksdorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Perrine V - Jun 2017
Overall score
Everything above my expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was bo my verwagtinge.
Sal dit definitief aan ander mense aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard U - May 2017
Overall score
Clean, neat, good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, goed geleë.
Boshoff's Inn was skoon en netjies. Die mense is vriendelik. Dit is ook goed geleë naby restaurante en hoofweë wat mens na ander dorpe neem. Ek sal weer daar woon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda B - Apr 2017
Overall score
Peaceful, neat and luxurious. More than I expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, netjies en luuks. Meer as wat ek verwag het.
By aankoms is ons baie vriendelik verwelkom, al het ons vroeër daar aangekom. Diens is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis . J C - Jan 2017
Overall score
It was really pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Alles was goed en wel. Net die aanduidingsbord was nie so goed sigbaar nie, andersins geen klagtes verder nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vivien-lee B - Oct 2016
Overall score
Peaceful and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en skoon verblyf.
Van die begin af was die kliëntediens uitmuntend. Ons het eers na 8 die aand daar aangekom. En wraggies daar wag hulle vir ons met 'n glimlag en wys ons na ons skoon, netjiese kamer. Hulle het glad nie aan ons kom karring nie, en ons het nie eers geweet van bure nie. Vrydagaand en Saterdagaand het ons in 'n skoon eenheid aangekom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ursula C - Oct 2016
Overall score
Excellent value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir jou geld!
Diens was van top gehalte. Kamer skoon en modern. Ek sal enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis Napoleon N - Sep 2016
Overall score
Our accommodation was excellent and we felt very much at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was puik en ons het baie tuis gevoel.
Ons het baie tuis gevoel. Dis naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie F - Sep 2016
Overall score
Simply perfect!
Hennie T - Sep 2016
Overall score
Very neat and clean. Highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.
Die plek was baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan B - Aug 2016
Overall score
What a wonderful surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Aangename verrassing!
Die blyplek was skoon, die kliëntediens puik en die verblyf is verseker aan te beveel. Sal weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Josef D - Jul 2016
Overall score
Good and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed en skoon.
Verblyf lekker, alles skoon. Daar is net geen hangplek vir klere nie. Veiligheid goed oor die algemeen. Het lekker oorgeslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel L - Jul 2016
Overall score
Truly good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regtig goeie waarde vir geld.
Sal weer daar bly. Goed geleë en veilig. Maklik om te kry. Die lekker slaap op 'n goeie bed is goud werd. Ketel het nie gewerk nie, maar ek is seker as ons weer daar kom sal dit uitgesorteer wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel L - Jun 2016
Overall score
Tidy, good location, bit small.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, goeie ligging, bietjie klein.
Baie netjies, maklik om te kry. Miskien bietjie beknop. Het lekker geslaap op 'n goeie bed. Geen hangplek vir klere. Ons sal 'n paar hakies teen muur en paar hangers waardeer sodat klere opgehang kan word. Regtig waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Manuel M - May 2016
Overall score
Baie goeie en bekostigbare verblyf en goeie diens, dankie.
Drieka L - May 2016
Overall score
Puik.
Magda M - Apr 2016
Overall score
Heerlik!
Alan M - Apr 2016
Overall score
Prakties en netjies.
Henna D - Apr 2016
Overall score
Dit was heerlik en rustig.
Linda-ann B - Mar 2016
Overall score
Boshoff's Inn is beautiful place.
Johan D - Mar 2016
Overall score
Oulike oornag plekkie.
Anna-marie C - Mar 2016
Overall score
Dit was 'n aangename ervaring.
Hannes P - Feb 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Sarona N - Feb 2016
Overall score
Ek beveel dit hoogs aan!
Heléne V - Jan 2016
Overall score
Uitstekende verblyf. Baie bekostigbaar!
Reinette V - Jan 2016
Overall score
Uitstekend!
Hesda M - Jan 2016
Overall score
Rustig en aangenaam.
Kgomotso W - Jan 2016
Overall score
Great place, could use improvement.
Soreta D - Dec 2015
Overall score
Baie baie mooi en netjies.
Karen K - Nov 2015
Overall score
Uitstekende, bekostigbare, vriendelike verblyf waar mens regtig kon rus.
Barry S - Nov 2015
Overall score
Baie skoon en netjies.
Chantelle D - Nov 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Gerda H - Nov 2015
Overall score
Gasvry. Netjies. Goed toegerus. Veilig.
Wiek E - Nov 2015
Overall score
Ideaal geleë vir besoeke aan mediese sentrums.
Anton J - Nov 2015
Overall score
Privaat en veilig.
Boshoff's Inn's response
Anton
Baie dankie vir die terugvoer ek waardeer dit.
Groete
Petrus
Beverley S - Oct 2015
Overall score
Ek sal enige tyd weer daarheen gaan!
Boshoff's Inn's response
Beverley,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Groete
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Boshoff Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2751, North West
- All ages welcome