South Cape Accommodation at Kleinerivier Cottage | TravelGround
+6

Kleinerivier Cottage

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 20 reviews for Kleinerivier Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Marinette G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinette G
With spouse/partner

Pragtige en rustige omgewing met ongelooflike natuurskoon.

Pragtige huisie met al die nodige geriewe. Ongelooflike natuurskoon rondom die huis. Ons het lekker gerus en ontspan.

Chaneél R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chaneél R
Family with young children

It was a privilege to visit a working farm, wonderful hospitable people.

Amanda brought an extra mattress for our children with delicious cookies and coffee. Children went to milk the cattle early in the morning. Wonderful farm stay. We are definitely going back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n voorreg om op 'n werkende plaas te kuier, wonderlike gasvrye mensies.

Amanda het n ekstra matras vir ons kinders gebring met lekker koekies en koffie. Kinders het vroeg oggend die beeste gaan melk voer. Wonderlike plaas verblyf. Ons gaan beslis terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolette F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolette F
With spouse/partner

Quaint farmhouse overlooking the farm.

A nice getaway from the busy life. Sat on the stoep and enjoyed the winter sun. Clean, neat and affordable. A heater would be nice in winter especially at night, but thanks for the electric blankets we slept well! Cottage will be wonderfully cool in summer. Thanks for the coffee, rusks and yummy fresh milk!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pikante plaashuisie met 'n pragtige uitsig oor die plaas.

'n Lekker wegbreek van die besige dorpslewe. Het heerlik op die stoep gesit en bak in die wintersonnetjie. Skoon, netjies en bekostigbaar. 'n Verwarmer sal welkom wees in die winter en veral saans, maar danksy die elektriese warmkomberse het ons lekker geslaap! Huisie sal heerlik koel wees in die somer. Dankie vir die koffie, beskuit en lekker vars melk!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Nicolette,
Altyd aangenaam om ons kothuisie met gaste te deel. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottage
Charlene K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene K
With spouse/partner

Ongelooflike kos vir die siel.

Dit was beslis die beste keuse vir 'n Paasnaweek nog. George en Amanda is wonderlike gashere wat soveel trots in hulle plaas insteek. Die kothuis is pragtig, privaat en op 'n ongelooflike plek geleë. Toegerus met net die beste en natuurlik die vars plaasmelk en beskuit was 'n wenner. Ons het die eerste oggend die plaas te voet verken en die natuurlike skoonheid van hierdie pragtige omgewing waardeer. Dit was beslis nie die laaste keer wat hulle ons gesien het nie. Dankie vir 'n perfekte Paasnaweek vir 2 pasgetroudes.

Kleinerivier Cottage's response

Charlene,
So bly julle het so heerlike naweek gehad. Altyd lekker om die plaaslewe met gaste te deel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooiste toekomswense vir julle.
George & Amanda

Kleinerivier Cottage
Dirk B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
With spouse/partner

Asemrowend.

Dis n wonderlike plek en ons droom huisie. Mense is ongelooflik gasvry en vertel jou presies hoe die appel boerdery werk toe ons vra. Wonderlikste bass plekkie laat hengel waar my vrou n rekord vis gevang het en my neus behoorlik daar in vryf????. Kannie wag om weer te gaan. Rustigheid en bosveld tv saans(vuur in boma) is regtig hemels met die karoo sterre hemel snags met stilte en wind deur die bome. 'n Moet-bestemming.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Dirk,
Dit is vir ons groot plesier om ons mooi omgewing met gaste te deel. Julle altyd welkom en sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
George & Amanda

Kleinerivier Cottage
Melt V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melt V
With spouse/partner

Pleasant and ideal overnight stay.

The people are nice and helpful. It's really the ideal place for overnight stays. It would just be nice if all overnight stays were like that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en ideale oornag-verblyf.

Die mense is gaaf en behulpsaam. Dit is regtig die ideale plek vir oornagverblyf. Dit sal net gaaf wees as alle oornagplekke so was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Melt, dankie vir positiewe terugvoer. Julle altyd welkom. Groete, George en Amanda.

Kleinerivier Cottage
Liesl R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liesl R
With spouse/partner

Heerlike rustige wegbreek.

Netjiese kothuis in rustige omgewing. Lieflike plek om by weg te breek vanaf die stad. Eienaars was baie hulpvaardig en het ons selfs verras met vars melk, heerlike beskuit en koekies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Liesl, bly julle het die omgewing geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete
George en Amanda

Kleinerivier Cottage
Johan H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Baie rustige alleen plekkie ver van almal af.

Baie rustig gewees en dit vreeslik geniet na 'n lang dag se rondry in die Karoo, jammer dit was bewolk die aand wou so graag sterre afneem. Baie mooi skoon en alles was op hulle plek.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Johan, bly julle het die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer om sterre te kyk en foto's te neem.

Groete
George en Amanda

Kleinerivier Cottage
Bernard W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard W
With spouse/partner

Farm fantastic.

Fresh air, farm-style experience was what we loved and owners George and Amanda were amazing hosts, always checking that all was well and sharing places of interest for us to visit. Wonderful, beautiful, thank you, it was worth every cent.

Kleinerivier Cottage's response

Bernard, always a pleasure catering for guests that enjoy the beautiful surroundings, hope to see you in near future. Safe journey. George and Amanda

Kleinerivier Cottage
Adele P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele P
With spouse/partner

Jou eie huisie op die plaas.

Baie privaat. Bitter skoon. Vriendelik. .

Kleinerivier Cottage's response

Beste Adele,

Dankie vir mooi terugvoer op julle verblyf, dit was so aangenaam om julle hier te ontvang.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottage
Carina B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina B
With spouse/partner

Lekker huisie op die plaas.

Ons was in die kontrei vir 'n troue en het baie lekker gebly. Amanda het vir ons melk, koffie, beskuit en koekies reggesit en die beddens het warmkomberse wat heerlik is. Daar is ook braai hout en 'n lekker stoepie vanwaar mens die sneeu op die berge kan sien terwyl jy na die plaasgeluide kan luister. Lekker vir 'n naweekwegbreek!

Kleinerivier Cottage's response

Beste Carina, bly julle het ons mooi omgewing en sneeu geniet. Glo ons sien mekaar gou weer. Dankie vir die mooi terugvoering. Groete, Amanda.

Kleinerivier Cottage
Janine K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine K
With spouse/partner

Peaceful on the farm.

We had a nice stay. The house is well equipped and our hosts helped us immediately with requests and were very friendly. Very private, perfect for a nice rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig op die plaas.

Ons het lekker gekuier. Die huisie is goed toegrus en ons gashere het onmiddellik gehelp met versoeke en is baie vriendelik. Baie privaat, perfek vir lekker rus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kleinerivier Cottage's response

Beste Janine,

Dankie vir jou terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om die mooi omgewing met gaste te deel. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottage
Margie A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Margie A
With spouse/partner

Cosy, warm, comfortable, well-equipped cottage in pleasant, quiet surroundings.

Cosy cottage on a working farm. Well-equipped and comfortable, warm fireplace inside with firewood provided. Perhaps it would be a good idea to include GPS coordinates on the booking confirmation.

Kleinerivier Cottage's response

Many thanks for the kind review, the GPS coordinates will be added to our booking confirmation as per your suggestion.

Kind regards,
Amanda

Kleinerivier Cottage
Johannes B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes B
With spouse/partner

Uitstekende akkommodasie!

Ons het die verblyf by Kleinerivier aangenaam gevind. Volpunte! Alles is mooi skoon en netjies, uitstekende ligging, stil en landelik. En ons het 'n vriendelike ontvangs gehad.

Jobst B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jobst B
With spouse/partner

Neat, quiet and peaceful surrounds, kind and caring owners.

A delightful stone cottage in the middle of a farm. Quiet surrounds and privacy. It was a delightful experience having a herdsman taking the flock of sheep past the cottage. The cottage was sufficiently equipped, clean and neat with a few nice touches, like fresh milk in the refrigerator and more than enough firewood. The owners were most accommodating and helpful. We did have slight problems in finding the place and a few signposts from the main road might help. Make sure that you stock up on groceries etc before Noll's Halte. It is a tiny place with only basic provisions.

John S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Ideaal vir twee mense.

Ons het die twee dae baie geniet.

Kleinerivier Cottage's response

Dankie vir jul positiewe terugvoer.

Groete,
George en Amanda

Kleinerivier Cottage
Erika M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika M
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. Baie aangename verblyf.

Ten spyte van die koue het die Martins die verblyf baie aangenaam gemaak deur selfs moeite te doen om warm komberse en elektriese komberse te voorsien. Werklik 'n aangename belewenis. Baie dankie.

Stephan M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan M
With spouse/partner

Wonderlike waarde vir geld in ’n rustige plaasomgewing.

Die kothuis is fantasties toegerus en het alles wat mens nodig het — selfs plastieksakkies vir oorskietkos. Dis klein deurdagte dingetjies soos dié wat prys en danksegging verdien. Ons kon boonop net die vuur aan die brand steek — die houtjies was reeds met ons aankoms gepak! Die ontvangs was besonders vriendelik en Amanda was deurentyd net 'n e-pos of oproep ver. Die ligging is ideaal vir ’n rustige wegbreek en dat die TV nie tydens ons verblyf in die kothuis was nie, het ons glad nie gepla nie. Die uitsig oor die Langkloof is lieflik. Die plaas is naby die grootpad vir maklike toegang, maar ver genoeg weg sodat die geraas van motors nie gehoor kon word nie. Ons kan Kleinerivier Cottage ten sterkste aanbeveel. Dis regtig die perfekte plek om op die R62 te oornag of selfs om vir langer aan te bly.

Tjaart L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjaart L
With spouse/partner

Ideale plek waar mens rustig kan wees en ontspan in stilte.

Kleinerivier Cottage bied meer as wat mens verwag of vra; lekker plaas stilte en rustigheid, mooi voëlgeluide en selfs skaap geblêr in die verte. Die eienaars is gasvry en hulpvaardig en bederf mens ook met 'n plaasrit na die dam en uitkykpunt met fantastiese uitsig. Vleisbraai onder die sterrehemel was wonderlik en mens kan ook vuur maak in die herd binne die cottage gedurende die winter. Indien ons die lewe behou, gaan ons beslis weer kuier.

Zaza B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zaza B
With spouse/partner

Rustige verblyf in 'n netjiese en goed ingerigte kothuis.

Ons het heerlik vuur gemaak en gebraai binne-in die vuurherd, en gewens ons kon nog 'n dag bly! Baie vriendelike en gasvrye ontvangs, baie dankie. Ons sal dit sterk oorweeg om weer van die verblyf gebruik te maak, baie dankie.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm 56, Noll, Uniondale, 6460, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZDM1NGM4LTUxODctNDE2MS05YThmLTkzZWJhNTIzYTQzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 20 5 1 5 Farm 56 Noll 6460 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.774278146316 22.877950072289
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com