Kleinplasie Gastehuis
Review Summary
Anna-marie O - May 2022
Overall score
Oulike plekkie en vriendelike personeel.
Leon L - Feb 2022
Overall score
Ondergemiddeld verblyf wat persoonlike aandag nodig het.
Lizelle P - Feb 2022
Overall score
Beautiful, peaceful, friendly, accommodating, reasonably priced.
Anita V - Feb 2022
Overall score
Lekker gekuier, mooi plekkie vir baie goeie prys.
Lothar S - Feb 2022
Overall score
Ample space and quiet.
Danny F - Jan 2022
Overall score
Netjies en veilig.
Joubert U - Jan 2022
Overall score
Rustigheid binne bereik.
Michael G - Jan 2022
Overall score
Rustig, netjies en skoon.
Annette N - Dec 2021
Overall score
Vriendelike gasheer, skoon en netjiese oorslaapplekkie.
Olet D - Nov 2021
Overall score
Sielsrus in Calvinia.
Louisa J - Nov 2021
Overall score
Net een aand oorgeslaap en alles wat nodig was in die kamer gevind. Vriendelike ontvangs en hulle het my selfs op hulle rekenaar laat werk vir dringende sake waaaraan ek moes aandag gee. Baie dankie.
Marlene B - Nov 2021
Overall score
Awesome place to sleep over.
Valery H - Nov 2021
Overall score
Balsem vir die siel.
Johann M - Oct 2021
Overall score
Voertuig parkering nie na wense, onveilig, geen toesluithek.
Mary W - Sep 2021
Overall score
It was sufficient for our needs.
Marieta M - Sep 2021
Overall score
Farm experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plaaskuier
Veilige plek so 2 km vanaf Calvinia. Behulpsame gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Malcolm M - Sep 2021
Overall score
Kliëntediens kan verbeter. Tekort aan skoonmaakapparaat en middels, bv. geen besems, vullissakke ens.
Read moreAndrea C - Sep 2021
Overall score
Accommodation adequate but sparse.
Joey R - Sep 2021
Overall score
Goeie oornaggeriewe.
Wkus H - Aug 2021
Overall score
Hospitable, friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, vriendelik.
Ontvang van die hek tot in die kantoor deur familie en diere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephani L - Jul 2021
Overall score
Nagmerrie.
Louis B - Jun 2021
Overall score
Lekker en gerieflik.
Alma M - Jun 2021
Overall score
Lieflike uitsig op die Hantamberge.
Elize T - May 2021
Overall score
Pragtig
Jan L - Mar 2021
Overall score
Lekker oornag in Calvinia!
Anton M - Mar 2021
Overall score
Lekker plek om te bly.
Esther R - Mar 2021
Overall score
Skoon ablusies en als wat jy nodig het is daar.
Astrid H - Mar 2021
Overall score
The owners are very welcoming and show such care in their accommodation.
Gabriel V - Feb 2021
Overall score
Lekker tuis gevoel.
Jody B - Jan 2021
Overall score
Quiet and peaceful with beautiful sunsets.
Read moreReinette L - Dec 2020
Overall score
Heerlik gekuier, baie rustige area. Sal beslis weer kom.
Chantelle E - Dec 2020
Overall score
Veilig en netjies met 'n lekker plaasgevoel.
Leslie V - Dec 2020
Overall score
This is our second stay and we enjoyed both of them.
Carmen D - Nov 2020
Overall score
Welkome ontvangs en baie netjiese verblyf.
Peter P - Oct 2020
Overall score
Single overnight stay en route to West Coast.
Kobus S - Oct 2020
Overall score
Skoon, gemaklik en rustig
Edna H - Sep 2020
Overall score
Netjies en skoon!
Anin M - Sep 2020
Overall score
Lekker geslaap, net jammer dat van die vorige gaste binne gerook het.
Roelf C - Sep 2020
Overall score
Alles perfek. Waarde vir geld. Een ding wat kan verbeter is die WiFi-diens.
Warren P - Aug 2020
Overall score
Not appealing.
Danie S - Aug 2020
Overall score
Goed toegeruste rondawel, heerlike vuurherd. Ongelukkig geen toiletpapier.
Jan G - Jan 2020
Overall score
Gerieflik.
Rosemarie T - Dec 2019
Overall score
Will stay at Kleinplasie again. I hope the rains come.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer by Kleinplasie oornag, hoop die groot reën kom.
Vriendelike ontvangs, ervaar rustigheid na die lang pad, die tuin is 'n oase.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita M - Dec 2019
Overall score
Neat and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en stil.
Gerieflike oornag akkommodasie, stil en netjies. Kan Kleinplasie definitief aanbeveel as oornagplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John F - Oct 2019
Overall score
Very friendly and grateful to Oubaas for picking me up in town on Friday.
Joanne V - Oct 2019
Overall score
Friendly service and clean room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens en skoon kamer.
Na 'n uitputtende reis het ons lekker uitgerus by Kleinplasie Gastehuis. Net dat die grondpad sleg is vir 'n kar, andersins goeie diens en skoon kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marek B - Sep 2019
Overall score
Nice, safe and well located just outside Calvinia.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, veilig en goed geleë net buite Calvinia.
Kleinplasie is 'n netjiese, veilige en goed geleë blyplek net buite Calvinia. Oubaas en Sanette was baie vriendelik en het goed vir ons gesorg. Die aanhoudende droogte in die area maak dat alles vaal in die omgewing is, Kleinplasie is 'n oase in die woestyn. Ons het lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jj R - Sep 2019
Overall score
Pragtig.
Philip S - May 2019
Overall score
Very pleasant.
Amanda S - May 2019
Overall score
Ons het in die Dam kamer geslaap, baie muskiete en windpomp raas deur die nag. Glad nie luuks nie, seker OK vir oorslaap.
Kleinplasie Gastehuis 's response
Jammer oor muskiete en windpomp wat raas, interessant oor matras, want dit is n splinternuwe Cloud Nine matras.
Celest P - Jan 2019
Overall score
Het ongelukkig nie gebruik gemaak van die verblyf nie.
Deon M - Dec 2018
Overall score
Everything we needed - thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als wat ons nodig gehad het, dankie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elphia V - Oct 2018
Overall score
Very friendly reception, lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs, heerlik gebly.
Ideale oorblyplekkie, sou graag langer wou bly. Sal beslis weer gebruik in toekoms en aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline V - Oct 2018
Overall score
Regtig waarde vir geld.
Marie C - Oct 2018
Overall score
Very nice stay, gravel road just bad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, grondpad net sleg.
Baie lekker gebly, gasvry. Grondpad net baie sleg van reën en vorige gaste het binne chalet gerook. Dit was onaangename reuk maar dit was heerlik rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieke S - Sep 2018
Overall score
What a quaint place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n bekoorlike plekkie!
Dis soos 'n pragtige, gesellige famielievoëlnes, mooiste ou erfstukkies oral uitgestal, gesellige tuintjies, hoekies en draaitjies en warm, gasvrye mense. Die ontbyt was 5-ster, 'n reuse, geurige bord kos met tuisgebakte brood en verleidelike tuisgemaakte konfyt! Ek beveel hierdie verblyf beslis aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calsie C - Sep 2018
Overall score
Fantasties.
Annette N - Aug 2018
Overall score
Our stay was clean, tidy and very tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was skoon, netjies en baie rustige verblyf.
Die eenhede is elkeen baie privaat en ons eenheid was baie gerieflik, skoon en netjies met 'n lieflike uitsig op die Hantamberge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abie D - Aug 2018
Overall score
Aangenaam.
Anne D - Jun 2018
Overall score
Lovely setting and well worth a visit.
Suzaan N - May 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Neels D - Apr 2018
Overall score
Aangename en gasvrye verblyf.
Shana L - Apr 2018
Overall score
Oase in die moordenaars Karoo.
Jan K - Mar 2018
Overall score
Bevredigend, teleurgesteld dat daar nie etes was nie.
Gideon N - Mar 2018
Overall score
Gerieflik, rustig.
Daniel S - Jan 2018
Overall score
Refreshing and welcoming.
Ernest V - Jan 2018
Overall score
Baie rustige plaasatmosfeer.
Esther R - Oct 2017
Overall score
Gerieflik, skoon, vriendelike diens.
Janet M - Sep 2017
Overall score
Just stayed there for a night, but the room was clean and everything was tidy and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was net daar vir 'n oornag, maar die kamer was skoon en alles was netjies en skoon.
Dit was 'n baie lekker skoon kamer en beddegoed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Giselle D - Sep 2017
Overall score
Netjies, skoon, lekker.
Lynn T - Aug 2017
Overall score
'n Gemaklike afsaalplek vir 'n moeë reisiger.
Annora E - Jul 2017
Overall score
Kleinplasie was wonderful, peaceful, with a lovely view and the farmer of the farm speaks in this interesting Noord-Kaap vernacular which was so beautiful to me.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kleinplasie was heerlik, rustig, met 'n mooi uitsig en die boer van die plaas praat in die interessante Noord-Kaap idioom wat vir my kostelik was.
Dit was 'n belewenis om uiteindelik Leipoldt se Hantamberg en Hantamwyk te kan bekyk. Die geure en stilte van die Tankwa Karooveld en die heerlike skaapworsies wat die boer en sy vrou opdis met kleurvolle konfyte vir ontbyt was wonderlik. Hy (Oubaas Strauss), het vir my op 'n toertjie gevat en vertel hy het die gaste-eenhede self gebou uit die ou skaapkraal en perde- en koeistalle en ek het gedink dit was pragtig en netjies gedoen. Die poue, skape en bokke was ook lekker. Oeps. Die skaapworsies was lekker. Die poue en windpompe was sielsvredig om te sien. Die bed was opgemaak met winterlakens en dik komberse, so ek het heerlik diep en warm geslaap onder die miljoene sterre van die verre Hantamberge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kleinplasie Gastehuis 's response
Dit was vir ons ook lekker om jou hier by ons te he en te ontmoet, kom weer.
Kleinplasie Groete,
Marieta
Dudley Y - Jul 2017
Overall score
Loved the quirkiness of this home.
Bonita C - Jul 2017
Overall score
Peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing.
Goeie akkommodasie net buite die dorp in 'n rustige omgewing waar jy lekker kan asem skep. Ons huisie was netjies en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Claire W - Apr 2017
Overall score
Farm life in the Karoo.
Magdalena K - Apr 2017
Overall score
The owner was very friendly and the accommodation neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eienaar was baie vriendelik en die plek was baie netjies.
Die eienaar was baie vriendelik en het jou laat welkom voel en die plek was baie netjies en met alles toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette J - Dec 2016
Overall score
My sister and I had a very nice time in the beautiful and neat room!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek en my suster het baie lekker gebly in 'n mooi en netjiese kamer!
Ek kan die blyplek aanbeveel, dis naby die N9 en maklik om te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon M - Oct 2016
Overall score
Peaceful and quiet.
Danny C - Sep 2016
Overall score
Alhoewel ons laat gekom het en vroeg uit is, was dit nog steeds baie lekker gewees on in 'n skoon netjiese plek te kon slaap.
Jacques P - Sep 2016
Overall score
Real farm atmosphere and breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regte plaasatmosfeer en ontbyt.
Wat 'n oulike plekkie! Het my aan my kinderdae laat dink...
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne S - Sep 2016
Overall score
Nice camping.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gekamp.
Sal definitief weer gaan besoek. Ablusiegeriewe skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter S - Aug 2016
Overall score
Basic accommodation, but not disappointing.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese verblyf, maar nie teleurgesteld nie.
GPS het die gastehuis maklik gevind en dan was daar baie bordjies langs die pad ook. Vriendelike eienaars en inboek was gerieflik en vinnig. Die kamer was basies maar funksioneel alhoewel daar nie suiker of poeiermelk apart was indien jy wou tee maak nie. Die bed se matras was bietjie oud en ietwat ongemaklik maar dit het my nie wakker gehou nie. Dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid en ek sal weer hier aanbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizma H - Jan 2016
Overall score
Uitstekend!
Melvin S - Sep 2015
Overall score
Tranquil, safe, clean and value for money.
Helena O - Sep 2015
Overall score
Vriendelike ontvangs en lekker gebly.
Elize V - Apr 2015
Overall score
Ons verblyf was baie aangenaam.
Nico G - Feb 2015
Overall score
Vriendelike gashere.
- Capacity: 333 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: Kleinplasie, Witwal plots, Calvinia, 8190, Northern Cape
- All ages welcome