The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kleinzee Cottage | TravelGround
+5

Kleinzee Cottage

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Kleinzee Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Hendry C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendry C
Family with young children

'n Vinnige kuier by Ouma See.

Petro en Johan Huiseman laat jou vinnig terug verlang aan jou eie Ouma en Oupa. Hulle verwelkom jou in hul huis en laat jou tuis voel. Drukkie mense wat graag liefde uitdeel aan die kinders.

Kleinzee Cottage's response

Dit was 'n voorreg om julle hier te huisves.

Kleinzee Cottage
Franciska V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Franciska V
With friends

Soos om by familie te kuier.

Tannie Petro is 'n liewe mens wat ons baie welkom laat voel het, ons het gratis ontbyt gekry en die kamer was skoon en netjies!

Johan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Beautiful guest house and very clean. Owners, Petro and Johan, are very friendly and the breakfasts were excellent.

Due to the corona lockdown rules, there were only a few places open.

Kleinzee Cottage's response

Good day
It was a pleasure and privilege to have you.
Kind regards
Petro Huisamen

Kleinzee Cottage
Francois L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
With spouse/partner

Net een woord om ons verblyf by Johan en Petro te beskryf: fantasties!

Petro en Johan het ons met vriendelikheid ontvang en die hele tyd bederf tot die dag dat ons vertrek het. Petro en Johan, hou so aan, julle is puik. Mis julle al klaar.

Kleinzee Cottage's response

Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete
Petro en Johan

Kleinzee Cottage
Marietjie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie D
With spouse/partner

Deurreis.

Ons het 2 nagte by Kleinzee Cottage spandeer. Tannie Petro en oom Johan het ons soos familie ontvang en behandel. Ons sal hulle enige tyd aanbeveel.

Kleinzee Cottage's response

Dit was ‘n vreugde om julle hier te he.

Kleinzee Cottage
Annelien M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien M
With spouse/partner

Aangenaam, gasvry, gemaklik en professioneel.

Dit was ons eerste keer in Kleinsee se wêreld. Ons het 'n gewone kusdorp verwag, maar is verras met iets baie meer spesiaal. Wat 'n aangename en unieke ervaring! Lekker plek met lekker mense. Daarby het ons al by menige gastehuise oor die land tuisgegaan (goed en minder goed), maar Kleinzee Cottages staan uit, omdat dit 'n regte, egte gastehuis is: gasvry verby en persoonlik ingestel op jou behoeftes en gemak. Eienaars is uiters aangename, hulpvaardige, gemaklike mense wat ons professioneel bedien het. Kamers was, pragtig, skoon en netjies. Wit beddegoed en als. Ontbyt was smaakvol, voorberei volgens elkeen se behoefte en meer as genoeg om jou gelukkig en versadig te maak.

Kleinzee Cottage's response

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Baie seen, Petro en Johan.

Kleinzee Cottage
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 8th Street, Kleinzee, 8282, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA476457c557c748f14a34143b75f80e806253f00780c2a5cacf09b538037213fe33fcf6395503b1048bd7ed39b26694aa56ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 6 5 1 5 19 8th Street Kleinzee 8282 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.677738236744 17.075667884933
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!