The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kleinzee Spa and Rest Camp | TravelGround
+5

Kleinzee Spa and Rest Camp

Camping/caravan Park

Review Summary

4.2 out of 5from 7 reviews for Kleinzee Spa and Rest Camp
Cleanliness
3.9/5
Service
4.4/5
Location
3.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.3/5
Francois S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
With spouse/partner

Moenie laat die tennisbaankamp jou afskrik nie! Na 'n toer deur die Kalahari is 'n sandvrye kamp en stort al wat jy nodig het in die veilige hawe van Koos en Michelle.

Michelle en Koos is twee ex-Johannesburgers wat die besige stadslewe verruil het vir die rustigheid van die Weskus. Hulle koop toe 'n deel van die ou 'Kleinzee recreational centre' wat die tennisbaan, squash baan en swembad insluit. Die hele perseel 'lock stock and barrel'. As te waar kan jy die ou myndorpie se ontspanningsfasiliteite weer beleef soos in die gloriedae van die De Beers-myndorpie.

Anri L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri L
Family with teenagers

Skepties aanvanklik, maar beste avontuur en ruskans ooit saam met my seuns gehad! Michelle en Koos was dierbaar!

Skepties aanvanklik, maar beste avontuur en ruskans ooit saam met my seuns gehad!

Morne B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Waarde vir geld. Dorp is verwaarloos en tel stadig op soos mense dit ontdek en besef permitte nie meer benodig word nie.

Kleinzee Spa and Rest Camp's response

Dankie, kom gerus weer.

Kleinzee Spa and Rest Camp
Bertus V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus V
Family with teenagers

Netjiese bekostigbare verblyf en goeie persoonlike diens.

Sien sterre.

Kleinzee Spa and Rest Camp's response

Dankie, julle was model gaste kom asb weer.

Kleinzee Spa and Rest Camp
Philip K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip K
With spouse/partner

Ongelooflik!

Koos en Michelle is absoluut wonderlike gashere. Die maaltye iets om te waardeer! Dan het Koos ook uit sy pad gegaan om lokale besienswaardighede uit te wys en die geskiedenis te vertel. Merkwaardig en definitief op my "gaan weer vir langer"-lys!

Kleinzee Spa and Rest Camp's response

Dankie
Kom weer vir langer dit was lekker om julle as gaste te hê.

Kleinzee Spa and Rest Camp
Sonja J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sonja J
With spouse/partner

It was really something else and the tennis court was something special, enjoyed it.

It was very nice, will definitely stay longer than one night next time. There is definitely a lot to learn in Kleinzee and surrounding area that we still want to see and experience. Koos and Michelle have a special life story from the time they've been living in Kleinzee.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rêrig iets anders en die tennisbaan was iets besonders, het dit geniet.

Dit was baie lekker, sal definitief volgende keer langer as een nag bly. Daar is definitief baie om te leer wat in Kleinzee en omgewing wat ons sal wil sien en beleef. Koos en Michelle het 'n besondere storie van hul lewe wat hul beleef het daar vir die tydperk wat hul in Kleinzee is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kleinzee Spa and Rest Camp's response

Dankie.
Julle was lekker om julle ontmoet.
Michelle.

Kleinzee Spa and Rest Camp
Japie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Japie L
With spouse/partner

Dit is 'n ervaring "with a difference".

Ons aanvanklike indruk was: "hier moet ons wegkom en gou ook". Maar nadat ons ingeboek is, het dinge verander en ons het heerlik gekuier saam met Koos en Michelle van der Merwe. Geriewe is skoon en netjies, die restaurant anders maar lekker gekuier daar. 'n Uit-en-uit goeie ervaring. Dankie.

Kleinzee Spa and Rest Camp's response

Dankie julle was uitstekende gaste en ons was bly julle was Braaf genoeg om iets nuuts te probeer.
Michelle

Kleinzee Spa and Rest Camp
From
R300
per night (sleeps 5)
From
From R300
per night (sleeps 5)
From
R300
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 50 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: First Avenue, Squash Club, Kleinzee, 8282, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNWQwZmY0LTE5YWQtNGJhOS1iYTRkLThhOTIyYzFhNjM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R300  per night(sleeps 5) 7 5 1 5 First Avenue Squash Club 8282 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.6768 17.0691
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!