Review Summary
Hardus H - Dec 2019
Overall score
Baie sentraal.
Klip-Els Guest Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die moeite en voorstel.
Vriendelike groete, Jorina & span.
Mariette J - Dec 2019
Overall score
Skoon, netjies, gerieflik naby aan alles, vriendelike en behulpsame gasvrou, stil en rustig!
Klip-Els Guest Lodge's response
Baie dankie vir die gawe terugvoer. Ons waardeerdit opreg.
Jorina & span
Barney J - Aug 2019
Overall score
Quite comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik gemaklik.
Tipe akkommodasie regverdig nie bedrag wat betaal is nie. Die Premium-pakket vir DStv? Ontbyt was redelik. Nie genoeg beligting op voetpaadjie na chalet, amper geval.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klip-Els Guest Lodge's response
Baie dankie vir u moeite met u terugvoer.
Ons het alreeds te veel ligte op plekke vir sekuriteit, dat sommige kliente daaroor kla, maar ons sal kyk na nog op ander plekke soos genoem.
Ons is op 'n baie goeie en duur DStv hotel pakket wat alle sport, fliek en nuus kanale insluit. Ons vra omverskoning as dit nie aan u behoeftes voorsien het nie.
Ons poog om diens en waarde vir geld te verbeter, waar moontlik, en kan dit net doen indien ons terugvoer van kliente ontvang, baie dankie daarvoor.
Heleen G - Jul 2018
Overall score
Dit was baie aangenaam, vriendelike ontvangs.
Klip-Els Guest Lodge's response
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee, ons waardeer dit.
Marike S - May 2018
Overall score
Vriendelike diens.
Maryn V - Jul 2016
Overall score
Lovely stay and easily felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly en maklik tuis gevoel.
Ons was twee gesinne met kinders en die eienaar het aan al ons ekstra versoeke vriendelik voldoen. Ons sal weer daar gaan oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klip-Els Guest Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sidwell M - Mar 2016
Overall score
Klip-Els was great. I enjoyed the stay.
Sharon P - Mar 2015
Overall score
Excellent personal attention
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 12:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 437 Aureole Avenue, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
- All ages welcome