Review Summary
Kobus V - Apr 2022
Overall score
Baibaie rustig.
Kobus V - Feb 2022
Overall score
Gaan weer gebruik maak van Klip River.
Gary V - Nov 2021
Overall score
Baie rustig en boomryk, stilte wat ek baie geniet het.
Estie G - Sep 2021
Overall score
Heerlike ervaring!
Anna-marie M - Jun 2021
Overall score
Perfek!
Werner B - Mar 2021
Overall score
Koue water.
Wikus B - Sep 2020
Overall score
Uitsekend
Klip River Country Estate 's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek sal dit ook so aan Morne oordra. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Dore L - Jun 2019
Overall score
Waarde vir geld met ontbyt ingesluit.
Klip River Country Estate 's response
Hallo Doré, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly dat julle lekker hier gebly het.
Jy is doodreg. In die somer is die tuin lieflik. Ek hoop julle sal een somer hier kan kom kuier om dit eerstehands te beleef.
Groete, Marike
Liezel N - Jun 2019
Overall score
Heerlik, stil en privaat.
Klip River Country Estate 's response
Beste Adam,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop julle sal binnekort weer by ons kom kuier.
Ek sal die moontlikheid ondersoek om die kombuis gedeelte vir hierdie kamer groter te maak.
Groete,
Marike
Simoné S - Apr 2019
Overall score
Very nice staff, very nice venue.
Klip River Country Estate 's response
Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us. Our gardens are our pride and joy and I love that you appreciated it.
Kind Regards,
Marike
Leandra R - Apr 2019
Overall score
Stunning venue and best customer service!
Klip River Country Estate 's response
Hallo Leandra,
Thank you so much for your review! I'm glad you enjoyed your stay with us. We'd love to welcome you back soon.
Brigitte G - Mar 2019
Overall score
Onaangename verblyf ervaring.
Read moreKlip River Country Estate 's response
Goeie dag Brigitte,
Graag spreek ek jou punte van kommentaar as volg aan:
Die kamer is ‘n buite eenheid. Die bome en weelderige plantegroei vorm die grootste deel van ons tuin. Siende dat dit nou herfs is skud die bome maar blare af.
Ons kamers word daagliks deeglik skoongemaak en geïnspekteer. Spinnerakke vorm egter binne minute weer. Die breekware tekort het ek met ons huishouding span opneem om te voorkom dat dit weer gebeur.
Ons gebruik Cloud 9 matrasse wat gereeld nagegaan word. Om ons landelike tema deur te trek gebruik ons antieke Imbuia meubels. Ons probeer wel om die meubels, ongeag hul ouderdom, goed in stand te hou.
Dit is baie moontlik dat die reuk buite die kamer kon wees van die plaaslike boerdery aktiwiteite in die omgewing waar o.a. voerkrale is. Met inspeksie van ons span kon nie een van ons ‘n onaangename reuk in die kamer waarneem nie.
Julle het met aankoms aangedui dat julle nie deel van die funksie is nie en graag 08:00 ontbyt wil eet. Daar is egter deur die loop van die aand ‘n kroeg rekening by die funksie op julle kamer nommer geopen. Die rekening is wel aan die einde van die funksie ten volle vereffen. Die span aan diens het toe aangeneem dat julle deel van die funksie was en dus saam met die groep om 09:00 sou eet soos die bruid versoek het. Die kombuisspan was wel net na 08:00 gereed om vir julle ontbyt te bedien, maar julle was nie bereid om enkele minute te wag nie en het verkies om te vertrek.
Die dammetjies is oortrek met die plant “Duckweed”. Hierdie is ‘n finominale plant. Eerstens verskaf dit voedsel aan water voëls en skuiling aan die paddas. Tweedens, hou dit al ons dammetjies skoon, reuk vry en dit voorkom ook die uitbroei van muskiete. Ons is hou dus met groot entosiasme hierdie plantjie in die dammetjies aan.
Verskoning vir enige ongerief dat ons nie die sleutel onmiddelik aan julle kon oorhandig met aankoms nie. Die bruidegom het per ongeluk gaan trou met die sleutel in sy sak. Ons kon gelukkig die sleutel later by hom kry en dit is wel aan julle oorhandig.
Ons koester ons 4-ster wat gradering wat ons reeds vir 8 jaar agtereenvolgens verwerf het. Ons jongste gradering het ons Oktober 2018 geslaag.
Groete
Marike
Nqobile T - Feb 2019
Overall score
Went there with my partner and enjoyed every minute of it.
Klip River Country Estate 's response
Thank you for your review. We are so happy that you enjoyed your stay and look forward to your return.
Liesl B - Jan 2019
Overall score
Good value for money and very hospitable hosts!
Klip River Country Estate 's response
Hallo Liesl,
Thank you very much for the review. We are really happy that you had a good stay. We look forward to seeing you again for the next fast one.
Kind Regards,
Marike
Innis B - Oct 2018
Overall score
Uiters teleurgesteld.
Klip River Country Estate 's response
Goeiedag Innis,
Ons is jammer dat die verblyf nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons is egter trots daarop, en ons word wel gereeld deur kliënte daaroor gekomplimenteer dat ons bemarking en foto's ‘n ware beeld van ons gastehuis is.
Ons het die punte wat u per e-pos onder ons aandag gebring het nagegaan en daarvolgens geantwoord. Ons glo dat u die terugvoer ontvang het. Ons kan verder met trots noem dat ons in die eerste week van Oktober hierdie jaar deur die South African Tourism Grading Council gegradeer is en 'n 4-ster gradering verwerf het.
Naskrif: Die lae gradering deur jou m.b.t. ons sekuriteit is nie vir ons duidelik nie aangesien ons perseel toegangsbeheer by die hek het, daar is ‘n 24-uur wag aan diens, asook te alle tye ‘n personeellid op die perseel. Ons gaste se veiligheid is vir ons ononderhandelbaar en alle moontlike voorsorg word getref om die perseel veilig, skoon en gerieflik te hou.
Groete,
Marike
Robert R - Jul 2018
Overall score
Not very happy with the room and there was no breakfast the next morning.
Klip River Country Estate 's response
Good day Robert,
Thank you for the feedback on your stay with us. I'm terribly sorry that you did not get to enjoy a breakfast with us. As arranged upon your arrival, breakfast was ready at 7am. We missed you when you did not join us for breakfast.
Our Antique Imboya furniture is part of our country decor. Our beds, however, have Cloud 9 mattresses for ultimate comfort. We also believe that the photos on our listing and our website is a true representation of our rooms.
Please feel free to contact us directly should you have any suggestions on how we can further improve our rooms. We are always open to new ideas and suggestions.
Regards,
Klip River Country Estate - management
Frans D - Jun 2018
Overall score
Baie lekker en mooi.
Klip River Country Estate 's response
Hallo Frans
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Marke
Monique C - May 2018
Overall score
Fantasties!
Klip River Country Estate 's response
Baie dankie vir die terugvoer, Monique. Ons is so bly as julle lekker gebly het.
Henry F - May 2018
Overall score
Thoroughly relaxed and would love to go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het so lekker uitgerus, sal weer gaan.
Was teleurgesteld dat die ekstras wat volgens my in die tarief ingesluit was, nie in die kamer was nie. Wou graag my vrou verras het met die sjampanje, blomme, sjokolade, aarbeie die oomblik wat sy ingaan. Volgens hulle was dit nie ingesluit nie. Na 'n oproep is dit egter reggestel. Het gegaan om te rus en dit was baie lekker en ons het uitgerus. Ontbyt was van bostaande gehalte en alles was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klip River Country Estate 's response
Hallo Henry,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bitter jammer oor die ongerief wat die misverstand veroorsaak het. Ons is egter bly dat julle ten midde van dit lekker gebly het en darem kon rus. Ons hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete,
Marike
Jeanette D - May 2018
Overall score
Awesome.
Klip River Country Estate 's response
Baie dankie vir die terugvoer, Jeanette.
Ons is so bly as julle peetkinders die kuier hier by ons kon geniet. Ek hoop om hulle weer te sien met hulle eerste huweliksherdenking.
Groete, Marike.
Anton B - Nov 2017
Overall score
Gemiddeld tot onder gemiddeld.
Klip River Country Estate 's response
Goeie dag Anton
Dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer dat jou verblyf nie van hoogstaande gehalte was nie. Ons sal dit hoog op prys stel as jy ons kan laat weet hoe ons, ons diens kan verbeter. Ons streef om ten alle tye puik diens te lewer.
Ons hoor graag van jou.
Groete
Marike
Corrie S - Oct 2017
Overall score
Stil omgewing, aangenaam verras, waarde vir geld vir wat dit bied.
Erica J - Oct 2017
Overall score
Very tranquil and lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en heerlik!
Die "Dinner for two" was heerlik gewees en die diens wonderlik en fluks! Die atmosfeer is fantasties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemarie G - Dec 2016
Overall score
Very good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde.
Die gastehuis is baie goed toegerus en maak verblyf spesiaal. Ontbyt was besonders lekker en die personeel is vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stella K - Sep 2016
Overall score
Beautiful place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi plek om oor te bly.
Die Klip River Country Estate was 'n baie mooi plek om oor te bly. Kamers is netjies en diens vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aart D - Jan 2016
Overall score
Goed verblijf.
Elrina N - Dec 2015
Overall score
Dit was 'n rustige omgewing.
Petra N - Sep 2015
Overall score
Aangename ontvangs, vriendelik en baie deeglik. Alles was 100%, van die verblyf tot die smaakvolle ontbyt.
Dalene K - Aug 2015
Overall score
Personeel vriendelik en behulpsaam.
Klip River Country Estate 's response
Hi Dalene,
Klip River Country Estate is baie opgewonde om aan te kondig dat ons nou gratis Wi-Fi vir ons gaste in die gastehuis bied.
Die installasie is op 24 Augustus 2015 voltooi.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Martin D - Jun 2015
Overall score
Baie vriendelike diens.
Marietjie V - May 2015
Overall score
Netjies en skoon.
Amanda V - Jun 2014
Overall score
Ongelooflike goeie en persoonlike aandag met uitmuntende diens!
Gert S - Jun 2014
Overall score
'n Wonderlike ervaring!
Andre W - Mar 2014
Overall score
In en uit.
Cor L - Mar 2014
Overall score
Ons het net een nag daar geslaap; dit is 'n lekker rustige plek.
Louis T - Jan 2014
Overall score
Uitstekend.
Vivienne S - Jul 2013
Overall score
Very comfortable and value for money
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 McKay Estate, Donald Road, Vereeniging, 1929, Gauteng
- All ages welcome