Klipkappertjie
Review Summary
Piet J - Dec 2020
Overall score
Fantastiese plek met vriendelike mense.
Klipkappertjie's response
Baie dankie, Piet! Geniet jou naweek.
Fanie F - Mar 2020
Overall score
Alles netjies en gereed by aankoms sonder enige stres.
Helga B - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Justine A - Dec 2019
Overall score
Baie mooi verblyf en erf met baie om te ondersoek.
Petra M - Nov 2019
Overall score
Lovely farm atmosphere.
Joy M - Oct 2019
Overall score
I will definitely stay there again next time I need accommodation in Bloemfontein.
Venessa F - Sep 2019
Overall score
Fantasties!
Annerie E - Sep 2019
Overall score
Rustig en gerieflik!
Richard F - Sep 2019
Overall score
Absolutely excellent quality and value for money. Highly recommended to others!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut puik gehalte en waarde vir geld. Het klaar aanbeveel aan ander!
Klipkappertjie is ’n juweel. Absoluut puik gehalte en waarde vir geld. Het klaar op my voorkeurlys gevoeg en ook reeds aanbeveel aan ander!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chrismari S - Aug 2019
Overall score
Rustige, netjiese verblyf en lafenis 'uit die stad', hoewel naby aan alles.
Petra M - Jul 2019
Overall score
Rustige en ideale kuierplek.
Cliffie S - May 2019
Overall score
Baie skoon, netjies en rustige verblyf.
Retha S - May 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Daar is 'n heerlike plaasatmosfeer in die hartjie van die stad. Pragtige plek. Leana was baie behulpsaam met die stoor van ons wa. Kamers net bietjie donker. Sterker gloeilampies sal goed wees. Baie goed toegerus en mooi netjies en skoon. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonie V - May 2019
Overall score
Fantastiese, netjies en skoon verblyf.
Hans V - Apr 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Is 'n baie lekker plekkie naby winkels. Kamer is pragtig en skoon. Vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carissa J - Apr 2019
Overall score
Voel asof jy op een of ander bederf gasteplaas is. Asemrowend.
Marlize R - Apr 2019
Overall score
Beautiful, clean and lovely space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, skoon en heerlike spasie.
100% vir netheid & spasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize O - Feb 2019
Overall score
Klipkappertjie se dekor is smaakvol, heerlike beddens. Dis goed toegeruste chalets.
Ashwin B - Feb 2019
Overall score
Friendly service.
Marisa P - Jan 2019
Overall score
Definitely one of the best guesthouses I've stayed in!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis een van die beste gastehuise waar ek nog geslaap het!
Rustige area, maar tog naby aan 'n winkelsentrum vir 'n paar vinnige inkopies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flip A - Oct 2018
Overall score
Comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gereiflik en netjies.
Reëlings puik. Kamer baie netjies en gerieflik met veilige parkering en ligging. Ons kan Klipkappertjie aanbeveel vir akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandon L - Oct 2018
Overall score
Convenience and value.
Bernadette V - Jun 2018
Overall score
Real, warm Free State atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regte warm Vrystaatse atmosfeer.
Dit is 'n fantasiese plekkie, die eienaars doen regtig baie moeite en laat jou sommer dadelik welkom voel. Gaan beslis in die toekoms weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecile-jo S - Apr 2018
Overall score
Netjies en behulpsame eienaar.
Mari N - Feb 2018
Overall score
Heerlik.
Izelle S - Dec 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Vooraf reëlings i.v.m sleutels maak aankoms baie gerieflik. Verblyf netjies. Veilig. Klein dingetjies soos bekertjie melk in yskas is baie waardeer. Sal beslis Klipkappertjie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie T - Sep 2017
Overall score
Wonderlik!
Maryna L - Aug 2017
Overall score
Slept well and room was very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker geslaap en kamer was baie gerieflik.
Dis 'n pragtige plek met baie mooi kamers. Gerieflik gemeubileer en netjies. Sal verseker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ezelle O - Aug 2017
Overall score
Baie netjies, baie professioneel, goed ingerig.
Linda N - Aug 2017
Overall score
Gerieflik.
Elisma O - Apr 2017
Overall score
ABSOLUUT STUNNING!
Elsabe R - Apr 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was so heerlik om daar te bly! Rustig gevoel soos plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ashwin B - Mar 2017
Overall score
Very nice, it has everything.
Madelize C - Feb 2017
Overall score
Wonderful home coming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike tuiskoms.
Ons was aangenaam verras met hoe mooi en groot die familie-eenheid was: twee badkamers, 'n pragtige volledig toegeruste kombuis en lieflike uitsig oor die swembad en olyfbome. Leana, ons gasvrou, was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons kom vir seker terug!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dorette V - Aug 2016
Overall score
Tuiste weg van die huis.
Lizelle V - Jul 2016
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning.
Pragtige plek! Rustig en die mense is baie vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Sal nie by 'n ander plek gaan bly as ons weer in daardie rigting gaan nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronelle D - Jul 2016
Overall score
Surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verrassing!
Ons was totaal stomgeslaan en verras! Pragtige plek en beslis waarde vir geld. Ek sal jul plek baie sterk aanbeveel vir almal! Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sirilda B - Jun 2016
Overall score
Ongelooflik lekker.
Elzanne Botha B - Jun 2016
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Ons het die rustigheid geniet, dit is nie so sentraal in die stad nie en het 'n plaasatmosfeer. Waarde vir geld. Baie mooi, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha V - May 2016
Overall score
Pragtig ingerigte selfsorg eenheid, met alles wat 'n mens mag nodig kry, en fyn aandag aan detail.
Elmarie R - May 2016
Overall score
Baie lekker gebly en dit was skoon en netjies.
James R - Apr 2016
Overall score
Baie gerieflik.
Jacolien B - Feb 2016
Overall score
Baie rustig en lekker.
Corlia J - Dec 2015
Overall score
Pragtige plek, rustige atmosfeer.
Louise H - Oct 2015
Overall score
Klipkappertjie is 'n fenominale plek! Puik kamers en diens!
Antoinette B - Sep 2015
Overall score
Rustige verblyf.
Johan P - Sep 2015
Overall score
Pragtige, rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Modern, skoon en luuks.
Martie C - Aug 2015
Overall score
Goeie verblyf teen sakpastariewe.
Sara-lea V - Aug 2015
Overall score
Waarde vir geld, luukse verblyf met wonderlike gasvrou.
Denise R - Aug 2015
Overall score
'n Afsaalplek na 'n besig dag in die stad.
James R - Jun 2015
Overall score
Baie netjies, warm en gerieflik.
Alte T - Jun 2015
Overall score
Goeie vriendelike diens, netjiese fasiliteite en 'n rustige atmosfeer. Definitief goeie waarde vir geld.
Connie F - May 2015
Overall score
Oornagverblyf vir besigheid in Bloemfontein.
Elsabe C - May 2015
Overall score
'n Besonderse skoon en aangename gastehuis wat uitstekend toegerus is.
Ansie J - Apr 2015
Overall score
Baie netjies en gemaklik. Mens het niks meer nodig nie.
Mignon D - Apr 2015
Overall score
2 aande se oorslaap tydens gradeplegtigheid - rustig, vredig (as mens nie omgee om entjie te ry nie, want dis ver van die middestad af).
Gert S - Apr 2015
Overall score
Rustig en aangenaam. Dit was lekker om hier te oornag!
Lana W - Feb 2015
Overall score
Fantasties.
Jim B - Jan 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld en aangename swart hond wat saggies wag hou.
Frits V - Jan 2015
Overall score
Baie aangenaam.
Wieger V - Jan 2015
Overall score
Baie netjies en gasvry!
Karen V - Dec 2014
Overall score
Ek was baie beïndruk met alles. Niks kortgekom nie!
Anton G - Nov 2014
Overall score
Puik verblyf. Waarde vir geld.
Lana W - Nov 2014
Overall score
Uitstekende verblyf verskriklik mooi rustig en baie, baie netjies.
Leatitia D - Nov 2014
Overall score
Heerlik en baie rustig. Voel of ons 'n week weg was.
Annemarie D - Nov 2014
Overall score
Pragtige, uitstekende verblyf, vyfster
Riki V - Oct 2014
Overall score
Dit was heerlik, baie naby snelweg en maklik om te vind.
Kevin S - Oct 2014
Overall score
Absoluut fantasties!
Lannice O - Aug 2014
Overall score
Skoon, netjies, rustig en so mooi. Ons bly net daar wanneer ons in Bloemfontein kom!
Lizelle V - Jun 2014
Overall score
Baie mooi en netjies!
Geanne G - Jun 2014
Overall score
Baie netjies en absolute waarde vir geld.
Anzette L - Mar 2014
Overall score
'n Pragtige gastehuis en puik diens.
Anmarie P - Jan 2014
Overall score
Die verblyf was wonderlik, maar dis nie so rustig soos wat ons verwag het nie.
Ilze V - Jan 2014
Overall score
Baie netjies, skoon en mooi. Voldoen aan behoeftes om oor te slaap.
Linita K - Nov 2013
Overall score
A beautiful place with very friendly owners
Corlia B - Oct 2013
Overall score
Presies wat ons nodig gehad het!
Marcelle S - Sep 2013
Overall score
Ons verblyf was aangenaam en Klipkappertjie is baie keurig.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Plott 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome