The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klipkop Lighthouse | TravelGround
+93

Klipkop Lighthouse

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 14 reviews for Klipkop Lighthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Retha G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha G

Ruim kamers wat uitleef op die stoep.

'n Kans vir wegbreek uit die stad sonder die ver ry! Wat 'n voorreg om binne 'n natuurreservaat so naby aan die stad 'n aand onder die sterre met die visarend, jakkalse en 'n paddakoor te kon deel! Die perdry was 'n hoogtepunt vir almal! Kombuisarea is bietjie knap (so los die groot kosmaak ideale tuis). Die deel van toilette was ongewoon, maar het tog goed gewerk.

Elmarie H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie H

Ons was 'n groep van sewe mense en almal praat met lof van Klipkop Lighthouse.

Die woning is luuks, netjies en skoon. Die uitsig na buite in alle rigtings is pragtig! Daar is ruimte en rustigheid in die omgewing. Die perdry-ritte het gesorg vir groot opwinding!

Lana S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana S

Pragtige plek met ongelooflike diens.

Mooiste plek met puik diens.

Riana C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana C
With friends

Rustig op die plaas in die natuur.

Ideaal vir 'n naweekwegbreek uit die woelige stad. Geniet die pragtige sonsondergang met zebras en wildebeeste op die gras voor die stoep. Kuier heerlik in die braaivleisarea. Dis beter as al die kamers deur een groep gebruik word, aangesien die kombuis nie sal werk vir meer as een groep op 'n slag nie.

Saartjie A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saartjie A
With spouse/partner

Rus en vrede in die natuur.

Liezle se gasvryheid was wonderlik. Só tegemoetkomend ten opsigte van kom en gaan. Dit was ’n voorreg om al die diere op die grasperk te sien kom en gaan. Uitstekend vir familiekuiers of klein konferensies.

Hendrik B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hendrik B
With spouse/partner

Kalm en rustig.

Vriendelike gasheer, ons was vriendelik ontvang en het die nag in skoon en netjiese geriewe deur gebring.

Elsie B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie B

Heerlike familie-saamkuier! Rustig, salige ontvlugting van die gewoel en stad. Ons sal beslis weer hier kom uitspan!

Lieflike ruim en netjiese akkomodasie. 'n Klipgooi uit die stad en jy is in die natuur en voel of jy kan asemhaal. Pragtige uitsig met die wild wat tot naby die huis kom. Vroeë oggend perdrit met wildbesigtiging was beslis 'n hoogtepunt. Die kombuis is volledig en goed toegerus, maar is effens knap veral wanneer daar in die kombuis gekook moet word vir 'n groot groep. Weet nie hoe dit sal werk om die kombuis en ablusie met vreemdes/ander groepe te deel nie. Die kamers is baie mooi en stylvol ingerig, heerlike beddens en linne, maar dit sou ideaal gewees het indien daar vir elke kamer aparte toiletgeriewe kon wees. Mt Zion het ook nie 'n eie wasbak nie en min neersit-plek.

Ryno D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno D
With spouse/partner

Awesome plek!

Kamers is great, baie modern en netjies. Lekker in die middel van die bos geleë, laat jou ontsnap van die gejaag van die lewe. Sal definitief weer daar gaan bly, dink daaran om die hele huis uit te book vir ’n langnaweek om net te gaan chill.

Linda V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda V

Pragtig en netjies.

Klipkop Lighthouse is ideaal geleë vir 'n naweek-wegbreek en die akkommodasie is baie netjies. Die kombuis is effens knap vir 'n groot groep, veral wanneer wanneer daar in die kombuis gekook moet word met die klein oondjie en 3-plaatstofie. Alhoewel die kamers baie mooi en stylvol ingerig is, sou dit ideaal gewees het indien daar vir elkeen aparte toiletgeriewe kon wees.

Kirsten S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kirsten S
With friends

Absolutely amazing! A real gem!

A wonderful bush break with friends and so close to Joburg! Loved our stay and will definitely be back!

Michael V - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael V
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier, gebraai en geswem by die gastehuis. Dit was heerlik rustig en stil. Sekuriteit is ook goed.

Die kamers is stylvol en beddens is baie gemaklik. Niks meer wat ons kon vra nie. Ons het 2 aande gebraai en alle gereedskap was voorsien. Ons was vriendelik ontvang deur Liezle en haar man Johan. Hulle was baie behulpsaam met raad oor watter paaie om te gebruik en watter om te vermy. TV? Wie het 'n TV nodig as jy in die bos is? Op geen stadium het ek gevoel ek het 'n TV nodig gehad nie. Ek sal Klipkop aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek nodig het.

Ashley R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ashley R
With friends

Lovely venue, very clean, great hosts, everything you could need and more.

See stars.

Louise D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise D

So naby aan die natuur.

Hierdie was 'n ongelooflike lekker naweek saam familie. Ons is omtrent bederf deur Liezel se gasvryheid, van koffie, beskuit tot swemhanddoeke is voorsien. Jy hoef net jou klere en goeie geselskap saam te vat. Baie dankie vir als ons sal definitief weer by julle kom ontspan.

Chrisna V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna V
With friends

Veilige en rustige omgewing.

Baie tegemoetkomende gasheer. Plek is baie goed toegerus. Lekker plek vir groepe.

From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMOP0Qjeruq29FKD41GNXeZV7kzk3OPKJE3jARBor9puXsItDw9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 Plot 26 L.H Klipkop 1517 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -25.9102552 28.4964484
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!