Vaal Marina Accommodation at Klipkraal Gasteplaas | TravelGround
+137

Klipkraal Gasteplaas

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Klipkraal Gasteplaas
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Natassja G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natassja G
With friends

It's really just the perfect place to get your head clear of the rush of life.

The owner is very friendly, the place is perfect if you just need a break to sit around the fire and just enjoy the quiet of nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis regtig net die perfekte plek om jou kop skoon te kry van die gejaag van lewe.

Die eienaar is vreeslik vriendelik, die plekkie is perfek as jy net 'n blaaskans nodig het om om die vuur te sit en net die stilte van die natuur geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Natassja, baie bly dat julle Kiepersol geniet het! Dit was 'n voorreg om julle op die plaas te kon huisves.

Klipkraal Gasteplaas
Lydia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia V
With spouse/partner

Stil, rustig, sielsvoedend.

Dit was vreeslik lekker en stil.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Lydia. Baie bly om te hoor dat julle die rustigheid en stilte by Kiepersol geniet het!

Klipkraal Gasteplaas
Vernon F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon F
With spouse/partner

Perfect getaway from the city.

We stayed for a weekend and decided to switch our cellphones off. The quietness was heavenly and you could rest properly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte wegkruipplekkie van die stad se gejaag.

Ons het vir 'n naweek oorgebly en besluit om die selfone af te skakel. Die stilte was hemels en kon dus behoorlik rus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Vernon. Baie bly julle het Kiepersol geniet!

Klipkraal Gasteplaas
Johan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Weereens 'n heerlike rustige naweek.

Klipkraal het net die beste om te gee vir 'n ontspannende naweek.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Johan en Betsie. Ek is so bly julle het Kiepersol geniet.

Klipkraal Gasteplaas
Wimpie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wimpie S
Family with young children

A lovely farm atmosphere with everything that you need. Beautiful location. Centrally located.

Try it. Good value for money. You will relax here!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plaas-atmosfeer. Al die nodige geriewe. Pragtige ligging. Baie sentraal geleƫ.

Probeer gerus. Baie goeie waarde vir geld. Hier gaan jy lekker rus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Wimpie, dit was 'n voorreg om julle Strydom gesin op die plaas te kon huisves. Bly julle het Taaibos geniet!

Klipkraal Gasteplaas
Nadia M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia M
Family with teenagers

Awesome view, still en rustig.

Was 'n awesome, rustige, stil naweek gewees. Celeste en haar man het ons baie welkom laat voel. Daar is alles wat jy nodig het vir die naweek in die eenheid. Wat is lekkerder as om in die aand onder die sterrehemel te sit en na die jakkalse te luister. Het die een dag een van die staproetes gedoen en as 'n gesin dit baie geniet.mSal enige iemand die plekkie na toe verwys.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Nadia vir die mooi resensie. Baie bly dat julle Taaibos geniet het!

Klipkraal Gasteplaas
Kobus G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus G
Individual traveler

Perfect.

Seldom that one gets such accommodation that exceeds all the necessary needs. Celeste you really have one of the best getaway places. Well done.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Min dat mens sulke blyplek kry wat al die nodige behoeftes oorskry. Celeste julle het werklik een van die beste wegbreekplekke. Goed gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipkraal Gasteplaas's response

Baie dankie Kobus, so bly julle het Kiepersol geniet.

Klipkraal Gasteplaas
Mariet J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariet J
Family with teenagers

Nice and quiet.

This is a good place when you want to get away from people.

Klipkraal Gasteplaas's response

Mariet, baie dankie. So bly julle het die stilte en rustigheid van Taaibos geniet!

Klipkraal Gasteplaas
Iemke S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iemke S
With friends

Huidige en omgewing pragtig.

So lekker gebly en staproetes is so mooi. Sal sterk aanbeveel vir 'n lekker rustige naweek weg.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Iemke, ons waardeer jou mooi resensie!

Klipkraal Gasteplaas
Annatjie V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie V
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Wonderlike uitsig oor die hele plaas met gerieflike braaiplek en rustige atmosfeer. Heerlike skoon en netjiese huisie met alles wat jy nodig mag kry vir 'n heerlike ontspanne naweek. Skoon en vars beddegoed en handdoeke, nostalgiese paraffien lampies vir die aand om die atmosfeer te stimuleer. Wat meer kan jy vra vir 'n wegbreeknaweek en ontspanning. Groot verskeidenheid bome in die mooie veld. Wat 'n voorreg dat dit gedeel word met ons dorpsbewoner. Praat nie van die sterrehemel in die aand nie! 'n Heerlike ervaring wat vra vir meer.

Klipkraal Gasteplaas's response

Annatjie en Frik,
Baie dankie vir die mooi resensie, so bly dat julle die naweek by Blinkblaar geniet het!

Klipkraal Gasteplaas
Andrew C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew C
Family with teenagers

Taaibos Huisie is ons ons nuwe gunsteling op Klipkraal!

Ten spyte van meer as 12 jaar se besoeke aan Klipkraal, kan ons nog steeds nie uitgekuier raak nie! Die outentieke en gerieflike huisies, pragtige natuurskoon, siele-rus en vriendelike gasvryheid, maak van elke besoek 'n onvergeetlike kuier. Maak nie saak watter seisoen van die jaar of watter seisoen van jou lewe, dis altyd heerlik hier op Klipkraal! Dankie Maurice en Celeste vir julle stukkie hemel-op-aarde.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie aan die Cloete gesin, dit is vir ons elke keer 'n voorreg om julle op die plaas te kan ontvang!

Klipkraal Gasteplaas
Arne V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arne V
With spouse/partner

Mooi huisies in 'n pragtige omgewing, naby die huis.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet by Blinkblaar, dis 'n ongelooflik rustige wegbreek van ons besige lewe by die huis. Die huisies is goed ingerig met al die nodige fasiliteite en toebehore en is baie gemaklik. Dit was wonderlik om sonder die TV die naglewe to geniet, ons het tot 'n jakkals gehoor roep toe ons langs die kampvuur sit. Die slaapgeriewe is uit die boonste rakke, ons het so goed geslaap dat ons nou reg is om die week aan te pak na die tydjie in Klipkraal. Baie dankie vir julle Maurice en Celeste dat julle julle klein stukkie hemel op aarde met ons gedeel het!

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Arne en Belinda, baie bly julle het die naweek geniet!

Klipkraal Gasteplaas
Johan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Lovely farm atmosphere.

Simplistic and nature at its best.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plaasatmosfeer.

Eenvoud en natuur op sy beste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipkraal Gasteplaas's response

Dankie Johan en Betsie - Dit was 'n voorreg om julle op Klipkraal te kon ontvang!

Klipkraal Gasteplaas
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Rietfontein Farm 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50bea6a906f48ec32104a21103151aa776a4783139ecc5f3a95a8350cbe8b8f2d5a70df32744923c7dfe9431bb274a5b30ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 4) 13 5 1 5 Rietfontein Farm 461 IR Heidelberg 1438 Gauteng 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -26.795945615475 28.229147707004
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com