The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kliproos | TravelGround
+26

Kliproos

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 20 reviews for Kliproos
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Karen M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M

Pragtig en netjies.

Kliproos is pragtig en netjies. Die huis vat jou terug na jou ouma se huis met sy houtvloere, kombuiskaste, plafonne en boustyl. So mooi. Slaapkamers is modern en baie gerieflik. Ons sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel vir enige iemand.

Louis M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis M
Family with young children

As oornagplek was Kliproos vir ons 'n lieflike plek om te bly.

Kliproos was pragtig toegerus en pynlik netjies. Ons was vriendelik ontvang. Vir 'n jong gesin is dit die ideale oorblyplek op Beaufort-Wes.

Jacobus W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jacobus W
Family with young children

Waarde vir geld vir oornagplek.

Al die kamers het lugversorging wat absoluut noodsaaklik is in Beaufort-Wes in Desember. Die bewysstuk vir 10%-afslag vir aandete en ontbyt by 'n restaurant is werklik noemenswaardig. Daar was werklik gekyk na detail om uitstaande verblyf te verseker. Enigste wat bietjie gepla het was die ligging. Dis op die hoofstraat met swaer voertuie wat gedurende die nag daar verbygaan. Eienaar het egter 'n ander gastehuis ontwikkel verder uit die dorp uit.

Marietjie L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie L
With spouse/partner

Ontspannend.

Baie oulike plekkie en baie mooi.

Megan P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan P
With friends

Die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd.

Dit was een lekker naweek. Die plekkie het soos ons eie gevoel en ek sal baie beslis aanbeveel aan ander.

Riekie Z - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekie Z
With friends

Ons was baie vriendelik verwelkom.

Ons was vriendelik verwelkom. Ons gasheer het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het voor hul vertrek. Selfs die warm water getoets om seker te maak dat ons warm water sal hê. Hul was baie hulpvaardig om inligting te verskaf oor winkels in die area.

Willie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie E
With spouse/partner

Sien sterre.

Pragtige ouwêreldse huis. Het my laat terug verlang na my ouerhuis. Netjies, skoon met alles wat jy nodig het en in elke kamer is lugversorging. Dankie vir die geskenkies.

Maritza S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza S

Hulle dra hul gaste op hulle hande.

Wow. Gasvry, vriendelik, plek is ongelooflik mooi. Beste diens ooit. Sal beslis die plek aanbeveel en sal beslis weer daar bespreek.

Corlanie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlanie D

Heerlike oornagverblyf.

Ons was vriendelik ontvang. Baie netjies - Kliproos het meer as wat met nodig het.

Johanietha C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanietha C
Family with young children

Uitstekende oornagplek vir gesinne met klein kinders.

Die gasheer het ons ingewag en vriendelik verwelkom. Die plek is netjies en ruim en ons seuntjie het heerlik op die klimraam gespeel en met die motorfiets gejaag. As jy lig slaap, kan die besige pad dalk 'n probleem wees. Lugversorging in elke vertrek help beslis met die hitte en 'n heerlike nagrus. En die beskuit en klein geskenkie vanaf die gasheer, laat mens voel of jy by familie tuisgaan.

Sonette B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette B

Mooi ou huis, baie netjies, baie vriendelike mense!

Sal graag weer hier oor bly op pad Worcester toe!

Christo S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S
Family with young children

Baie gemaklike oornagverblyf op pad kaap toe met baie vriendelike en gasvrye diens!

Ons het oorgeslaap by Kliproos op pad Kaap toe. Ons was vriendelik verbaas deur hoe groot die eenheid is. Daar was oorgenoeg plek vir 2 en 'n half gesinne. Ons kleintjies was mal oor die boomhuis en speelplek! Ons sal vir seker weer daar oorslaap as ons afgaan Kaap toe!

Miekie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miekie V
Family with young children

Lieflike huis waar jy heerlik uitrus.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis bied alles wat jy nodig het. Daar word soveel moeite gedoen om reisigers tuis te laat voel. Van 'n pragtige plantjie om welkom te sê tot heerlike beskuit vir die volgende oggend. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

Frew B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frew B
Family with young children

Very child friendly.

Very child friendly with a nursery school attached to it.

Morne V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Morne V
Family with young children

Netjiese drie slaapkamerwoning, ideaal vir oornagverblyf.

Sien sterre.

Willie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
Family with teenagers

Die perfekte oornag-stop.

Baie netjiese, skoon en veilige oornag-stop op pad na die Kaap. Baie vriendelike ontvangs deur Jaco en Juanita wat deurentyd beskikbaar was. Die ligging is ook perfek net van die hoofstraat af en naby plekke om iets te kry om te eet. Ons sal beslis weer daar bly.

Leandr N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leandr N
Family with young children

Great value for money.

The house is huge! Friendly hosts and even our little one had fun in their outside play area. Very family friendly. We will definitely be returning.

Eric G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric G
Family with teenagers

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie gerieflik by Kliproos gebly en die huis het lugversorging, wat baie help met die hitte. Sal definitief weer daar bly.

Susan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf, beslis waarde vir jou geld.

Veilige en netjiese verblyf, waarde vir jou geld en baie goeie vriendelike diens ontvang.

Jurgens V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens V
Family with young children

Aan al ons standaarde voldoen.

Slegs gebruik gemaak as oornagverblyf. Baie netjies en eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf baie veilig en goeie nagrus gehad. Sal beslis weer van die een gebruik maak met ons volgende besoek aan Kaapstad as oornagverblyf.

From R1 700
per night (for 9 people)
From R1 700
per night (for 9 people)
From R1 700
per night (for 9 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 16:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO0IzxoLcnBFtm6GXC9gKs0b2wqb7XarIBK4NgZAals1u7kbnXs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 700  per night (for 9 people) 20 5 1 5 29 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 16:00-22:00 10:00 -32.353983067305 22.585530281067
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!