The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klokkiebosch | TravelGround
+16

Klokkiebosch

35 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 35 reviews for Klokkiebosch
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Leon W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon W
With spouse/partner

Fantastiese plek met uitstekende ligging.

Die netheid en afgerondheid van hierdie gastehuis staan uit. Alles getuig van smaak. Die uitsig op die see is sonder belemmering. Gaste word vriendelik ontvang. Beveel verblyf van harte aan.

Safety At Work S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Safety At Work S
With spouse/partner

Fantasties. Ontbyt en aandete uit die boonste rakke.

Baie Dankie Natie en Erika.

Estelle G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle G
With spouse/partner

Beautiful area and beautiful guesthouse! Good hospitality and very stylish.

Wessel is very hospitable and he created a beautiful place. Very stylish and elegant, with everything you need and more in the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing en pragtige gastehuis! Baie gasvry en stylvol!

Wessel is baie gasvry en het 'n pragtige plek geskep. Baie stylvol en elegant en alles wat mens benodig en nog baie meer is in die kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desire S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire S
With spouse/partner

Wonderful guesthouse to relax.

Wessel is the perfect host, we had a great time and would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gastehuis om te ontspan.

Wessel is die perfekte gasheer, ons het heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietha D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha D

Super.

Was die lekkerste bederf verblyf ooit. Wessel is 'n ster van 'n gasheer en 'n perfekte Kok het die heerlikste disse voorgesit. Ons gaan beslis weer ek en my dogter het ons harte daar verloor.

Annette D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette D
Individual traveler

Luuks. Waarde vir geld. Rustig.

Heerlike verblyf en ervaring.

Nadine H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine H
On business

The guesthouse is absolutely stunning!

It was an unforgettable stay. The host thinks of everything one might need and the food is extraordinary.

Hymne L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hymne L
With spouse/partner

Pragtige, rustige gastehuis met uitsig oor die see.

Baie mooi dekor en baie boeke om te lees. Prentjiemooi tuin. Die Nespresso-masjien in die kamer was ook 'n lekker luukse.

Muriel M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Muriel M
With spouse/partner

Weskus se bes bewaarde geheim.

Wessel is die perfekte gasheer en sy plek is werklik smaakvol gemeubelleer. Hy het die regte balans t.o.v. privaatheid en interaksie met sy gaste. Dis die aandag aan detail wat hom onderskei van die res. Jy voel spesiaal en nie net soos nog 'n gas nie. Ontbyt was smaaklik en net nog 'n bewys dat hy buite die norm gaan. Aanbieding daarvan was soos prentjiemooi. Sal moet teruggaan om sy ander disse te proe.

Philip B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip B
With spouse/partner

Excellent.

Excellent location. 5 star food and accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende ligging. 5 ster kos en verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzaan P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzaan P
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Wat 'n amazing ervaring! Ons het elke aand buite gesit met 'n vuurtjie en geluister na die golwe wat net duskant ons breek. Wessel het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer, altyd met 'n glimlag. Wens ons kon langer bly!

Johan K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Heerlike, gasvrye en rustige Weskus-belewenis.

Ons het heerlik gekuier in 'n uiters smaakvol gemeubileerde en gasvrye Klokkebosch. Die ligging, met die see-uitkyk het ons aangenaam verras. Ons gasheer, Wessel, was professioneel en hartlik. Hy handhaaf die afstand met sy gaste met goeie oordeel. Die etes was smaaklik en van hoë gehalte.

Liesl V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liesl V
With spouse/partner

Die gastehuis bied 'n heerlike blaaskans weg van die geraas van die stad.

Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is by die see, so dit het pragtige uitsigte van al die kamers. Ons het in een van die loft kamers gebly. Die spesifieke kamer is klein en die badkamer bied ook uitdagings met balke wat laag is, veral by die toilet.

Nikola D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nikola D
With spouse/partner

Klokkiebosch het vir ons baie veilige, netjiese en gerieflike verblyf gebied met uitstekende diens.

Klokkiebosch is baie naby aan die see geleë met 'n baie mooi uitsig. Ons het te alle tye veilig gevoel, en Wessel se kliëntediens was ook uitstekend. Die kamers is baie netjies en gerieflik, en daar word baie aandag spandeer aan gaste se gemak en gerieflikheid. Ons sal Klokkiebosch vir enige iemand aanbeveel.

Anneke L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke L
Family with teenagers

Heerlik.

Dit is die tweede keer wat ons teruggegaan het en ek sal weer! Heerlike verblyf, lekker kos en aangename eienaar! Klokkiebosch sien ons definitief vir 'n 3de keer! Dankie Wessel, ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Retha G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Retha G
With friends

Dit was aangenaam, hoewel ek van mening is dat dit nie waarde vir geld gebied het nie.

Die verblyf was aangenaam, hoewel ek meer verwag het bv. dat daar ten minste een gebottelde water per gas sou wees (veral aangesien daar nie eintlik winkels in die dorp is nie) asook 'n stukkie beskuit of twee om saam met oggendkoffie te geniet.

Gerrit V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit V
With spouse/partner

Perfect weekend getaway.

The quality of the host, accommodation and location is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte naweekpekkie.

Die kwaliteit van die gasheer, verblyf en igging is puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hester D
Individual traveler

Exceptional.

Very nice and tidy guest house and although we did not eat there, the other guests said it was out of this world.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonders.

Baie mooi en netjiese gastehuis en alhoewel ons nie daar geëet het nie, sê die ander gaste dit was uit die boeke uit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda D
With friends

Beautiful place, nice and peaceful and fantastic for a weekend to just relax. We will definitely be back.

Wessel is a very good hostess. He looks after his guetst well and has a fantastically beautiful home. The breakfast is simple but good, fresh fruit, toast and eggs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plek, lekker rustig en fantasties om vir die naweek te kom en te relax. Ons kom seker terug.

Wessel is 'n baie goeie gasheer. Hy kyk mooi na sy gaste en het ´n fantasties mooi huis. Die ontbyt is simpel maar goed, vars vrugte, toasts en eiers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

Comfortable and quiet setting to sit back and relax.

Klokkiebosch is easy to find and is right on the beach which makes it easier to rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en rustige omgewing om te kan terugsit en dan te ontspan.

Klokkiebosch is maklik om te kry en is reg op die strand wat als so maklik maak om te kan rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ananda V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ananda V
With spouse/partner

Lovely, tranquil and beautiful!

Thank you very much LekkeSlaap for excellent service and comprehensive information! Thank you Klokkiebosch for your excellent service, friendliness and quality accommodation! It was lovely! Will definitely recommend you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en pragtig!

Baie dankie aan LekkeSlaap se uitstekende diens en volledige inligting! Baie dankie aan Klokkiebosch vir julle uitstekende diens, vriendelikheid en kwaliteit plek! Dit was heerlik! Sal definitief julle aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lourens J - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens J
With spouse/partner

Fantastic.

Stunning town with relaxing atmosphere. Thank you, Wessel, for your hospitality and delicious dinner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die mooiste dorpie met die rustigste atmosfeer. Dankie Wessel vir jou gasvryheid en heerlik aandete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus G
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese verblyf, in rustige en aangename area, naby alles met heerlike restaurant naby.

Sien sterre.

Gavin V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gavin V
With spouse/partner

Wessel se persoonlike diens en kontak is ongelooflik.

Pragtig, baie skoon en netjies, alles op sy plek. Baie "grand"!

Fanie V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie V
With spouse/partner

Asemrowend

Ons het baie lekker gebly. Wessel is baie vriendelik en gasvry. Die kamer en res van gastehuis is pragtig. Die ontbyt was uitstekend.

Miemie N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemie N
With spouse/partner

Wow, wow!

Amazingly beautiful! Wessel was very helpful. We park our vehicle in his garage. He walks the extra mile for his guests. Thank you, Wessel, we will definitely be back! Stunning decor. Wow, you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow, wow!

Ongelooflik mooi. Wessel so behulpsaam. Ons kon ons voertuig in sy motorhuis parkeer. Hy loop die ekstra myl vir sy gaste. Dankie Wessel, ons sal verseker weer kom kuier. Die dekor is ongelooflik mooi. Die details is wow! Maar nog steeds voel jy so tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Landi C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Landi C
With spouse/partner

Neat and clean, but small.

We were in the loft room and the photos don't show just how small it is, especially the bathroom. The bath and toilet situation was a little uncomfortable seeing as how you have to be half stooped the whole time in order not to get hurt.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon, maar klein.

Ons was in die solderkamer, die foto's dui nie aan hoe klein dit is nie, veral nie die badkamer nie. Die bad- en toilet situasie is effens ongemaklik, siende jy heeltyd half gebuk moet bly om beserings te voorkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brink L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brink L
With spouse/partner

Spoggerig!

Baie netjies en skoon. Kamer was modern, maar tog eie aan omgewing. Lekker rustige plek met mooi uitsigte!

Johan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam.

Die gastehuis is 'n fees vir die oog. Uitstekende diens en fasiliteite

Rudi E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi E
With spouse/partner

Lieflik en rustig!

Dit was een van die beste plekkies wat ons nog in gebly het. Vreeslik oulik, vriendelike diens, goeie waarde vir geld!

Marzanne K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzanne K
Individual traveler

Was definitief een van die beste plekke wat ek nog in gebly het.

Dit is aan te beveel vir enige iemand wat 'n rustige tyd wil hê en net ontspan. Daar is absoluut niks wat hulle nie sal doen om jou gerief te verseker nie. Die beurtkrag het nie eers n verskil gemaak en kon nogsteeds my koffie kry net wanneer ek wil. Persoonlike aandag en die details in kamers kan gesien word. Kos is uitstekend en definitief aan te beveel. Hulle sien my gou weer!

Amanda H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With friends

Besonder mooi en lekker.

Heerlike etes. Gerieflik geleë.

Els B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Els B
With spouse/partner

PERFECT!

Everything was just great! Although our roof top room was small, it had everything we needed, even a Nespresso coffee maker!

Johan K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan K
With spouse/partner

Wil beslis weer daar kuier.

Persoonlike diens, pragtige ligging en spesiale aandag met voorbereiding van ontbyt.

Esme T - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esme T
With spouse/partner

'n Ongelooflike naweek in die mooiste area by 'n top gastehuis.

Klokkiebosch is in die mooiste omgewing. Wessel het ons baie welkom laat voel en sy plek is absoluut pragtig! Netjies, skoon en baie rustig. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Korhaan Avenue, Jacobs Baai, 7395, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDcyYjdjLTJhZGUtNDYxZC1iNjk2LTA0ZWJhYzJiY2NjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 35 5 1 5 14 Korhaan Avenue Jacobs Baai 7395 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.972783736674 17.886544167995
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!