special Stay 3 nights, pay for 2 on stays that are 3 nights or longer. Valid from 27 Feb 2020 until 31 May 2020.
Breede River Valley Accommodation at Klondyke Cherry Farm | TravelGround
+31

Klondyke Cherry Farm

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 28 reviews for Klondyke Cherry Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Lorraine S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorraine S
With spouse/partner

Lovely clean cottage with everything we needed.

Just the place if you're looking to get away from it all. So peaceful and lovely walks to go on.

Surelda H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surelda H
With spouse/partner

Lekker rustig onder koeltebome. Jy kom om te ontspan en natuurlike vars lug in te asem.

Veilig en rustig.Nader aan die natuur sal jy nie maklik kry nie. Netjies en skoon.

Glunke K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glunke K
Family with young children

Very friendly reception.

The cottage was now really old-fashioned with clean facilities. The pet-friendly features have made this place especially enjoyable for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike ontvangs.

Die kothuisie was nou regtig ougat met skoon geriewe. Die troeteldiervriendelike eienskappe het hierdie plekkie spesifiek vir ons baie aangenaam gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon H

Heerlike wegbreekkans in plaasomgewing, en tog goed toegeruste akkommodasie.

Ons was op twee vorigge besoeke net ons twee en het in Duck Pond (akkommodasie vir 2) tuisgegaan. Die keer het ons ons seun en skoondogter saamgenooi en dus in Cherry Cottage (akkommodasie vir 4) tuisgegaan. Net so goed ingerig! Duck Pond is egter stiller en weg van al die gewoel van mense wat kom kersies pluk.

Lex K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lex K
With spouse/partner

Heerlike rusplek en uit die daaglikse gemaal.

Wonderlike plek om jouself af te sluit en om te rus. Kersiepluk en eet het al 'n jaarlikse instelling vir ons geword. Troeteldiervriendelik en ideale, kommervrye plek.

Gary S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary S
With spouse/partner

Simply stunning.

A well situated and kept place, perfect for two people. We had an amazing stay with plenty of walks and a lot to do in the Ceres valley. We spent three nights and could easily have stayed a bit longer. Highly recommended.

Bernd K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bernd K
With spouse/partner

Cherry blossom time at its peak.

Our stay coincided with the cherry, apple and pear blossom time. Amazing vistas across the orchards towards the Matroosberg. The unit was well furnished with all required creature comforts.

Henk V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
With spouse/partner

Ongelooflike en asemrowende uitsig en ligging. Perfek met 'n vuurherd en elektriese kombers vir die uiters koue winters nagte wat ons ervaar het.

Ons het vir 4 nagte gebly om my eggenote se 50 ste te vier en die Koue/Warm Bokkeveld/Karoo/Boland omgewing te besoek. Die Duckpond Cottage is by 'n eendedammetjie geleë wat op die pragtige Matroosberge uitkyk (ons het die verwagte sneeu met twee dae gemis). Die huisie is perfek gemeubileer met basies alles wat dit uiters gerieflik maak vir twee persone. Gedurende ons verblyf was dit baie baie koud in die omgewing en alles wat hitte moes gee, het gewerk en tweekamer-vertrek heerlik snoesig gemaak. Kon heerlik gesels en die lekkerste kersie konfyt op vars wit brood geëet tydens ontbyt en lekker gekuier sonder GSM sein (WiFi is beskikbaar by die plaas opstal, so 80 meter verder).

Pierre L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre L
With friends

Awesome.

Lekker plek om weg te kom van social media en met vrinne te kuier.

Sunelle S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunelle S
With spouse/partner

Fantastiese winterwegbreek!

Ons het baie lekker gebly in The Cherry Cottage. Dit het alles wat jy nodig het en is goed ingerig vir die koue - warm komberse, verhitters en 'n kaggel. Ons het ongelukkig nie sneeu gesien nie, maar dis die perfekte plek om oor te slaap as jy naby die Matroosberge wil wees. Die plaas het pragtige natuurskoon en wandelpaaie. Behalwe by ontvangs of op die koppies is daar glad nie selfoonsein nie - perfek as jy 'n bietjie digital detox nodig het! Die heel beste is dat hulle hondevriendelik is! 'n Bonus is as jy in die somer gaan kan jy nog jou eie cherries ook pluk!

Robin N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin N
Family with young children

Relaxing.

Very relaxing and peaceful.

Xagene D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xagene D
With spouse/partner

Nice! Well equipped for the cold.

Everything beautiful, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig! Goed toegerus vir die koue.

Alles mooi, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marilet H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilet H

Heerlik!

Lekker gebly en die stilte geniet. Geen WiFi by huis. Perfek.

Odette S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette S
Family with young children

Wow! What a wonderful stay we had. Definitely recommended.

Lovely big house. Everything has been thought of. Very warm friendly welcome. Great place!

Kristi S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristi S
With spouse/partner

'n Ontspanne wegbreek in die berge.

Ons het ons tyd op Klondyke vreeslik geniet. Die Duckpond Cottagge is goed ingerig met alles wat jy moontlik sal nodig hê op jou naweek weg, van kombuis en braai-gereedskap tot lugverwarmers en ekstra komberse. Die Cottage was skoon en snoesig en die plaas is pragtig, heerlik vir 'n stap tussen die akker en dennebome, met 'n stilte wat mens net buite die stad vind. Wees egter voorberei dat daar nie selfoonsein is nie - in ons geval het on dit verwelkom - maar net 'n paar treë verder sal jy sein vind by die hoofhuis, indien nodig. Ons hou Klondyke definitief op ons gunstelinge-lys vir n naweek-wegbreek.

Toni-lee F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toni-lee F
With spouse/partner

Absolutely beautiful and safe.

Wow, this beautiful location exceeded my expectations. Beyond beautiful! One thing, if you do go around autumn/winter pack warm! But I’m sure it will blow your mind away just as it did myself and my partner.

Hannes V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V

Matroosberge beleef deur verblyf op 'n kersieplaas. Twee vlieë met een klap!

Was net so aangenaam soos wat ons onthou het, al was daar die slag nie sneeu of kersies nie. Kan enige tyd aanbeveel. Ons pekenesies was net so tuis. Hul kon vrylik die wêreld verken.

Paul V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Paul V
With spouse/partner

Plaasatmosfeer!

Pragtige wêreld. Vars lug en rustigheid. Toiletgeriewe is bietjie eng en kort opknapping. Te min toilette en storte.

Johan G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Rustig.

Klondyke is sentraal naby toeriste aantreklikhede. Naby Ceres en Touwsrivier vir n rit in die natuur.

Marco D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco D
Family with teenagers

Absolutely perfect getaway - The accommodation is clean and management friendly.

I would definitely come back, accommodation was clean, management friendly.

Frans S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
Family with teenagers

We had an great time, away from the city hustle. Definitely one of the best places we have been to.

See stars.

Leon H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon H
With spouse/partner

Gemaklikke, goed toegeruste verblyf met fantastiese uitsig op Matroosberge.

Die eienaars doen regtig moeite om te verseker ons is gemaklik en warm. Binnehuise vuurmaakplek, verwarmer in kamer, winter duvet en baie komberse. In die stilte om ons kon ons 'n uil hoor en die eende op die dam voor Duckpond. Heerlik gekuier en gerus.

Tamsin V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamsin V
With spouse/partner

Relaxed very nicely.

With no cellphone reception and no TV, this place really brings you back to earth. I'm not a big fan of the cold weather, and it's very cold here! But I still enjoyed it - the heater, fireplace and electric blanket make you forget about the cold outside. My husband and I will definitely return for a weekend, we had a lovely rest!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan.

Met geen selfoon-opvangs en geen TV, bring hierdie plek jou terug aarde toe. Ek is nie 'n groot aanhanger van koue weer nie en hier was dit baie koud! Maar steeds het ek dit geniet - die heater, binne-kaggel en elektriese kombers laat jou vergeet van die koue buite. Ek en my man sal definitief weer terugkeer vir 'n naweek, ons het lekker gerus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos S
With spouse/partner

Die plek vir afskakel en ontspan.

Met geen opvangs is dit die plek vir afskakel en kop skoonmaak. Pragtige omgewing en lekker netjiese, knus huisie. Ontvangs baie vriendelik en hulpvaardig. Vriendelike gasheer.

Mandy C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy C
With spouse/partner

Verkwikkend vir liggaam en siel!

Wat 'n absolute plesier om daar te kon tuisgaan vir 'n naweek! Ek en my man was in die Duckpond Cottage tuis, dit was toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en Allan die eienaar is baie vriendelik! Ek kan beslis Klondyke Farm aanbeveel as jy uitsien na 'n plek om te gaan rus en te "recharge". Wat 'n absolute voorreg om wakker te skrik met geen ander geluid as net die gekwetter van voëls nie en om saans buite te sit en na die aandgeluide te luister. Die gekwaak van paddas en die geluid van ganse wat in die water plas. Die plaas is nie ver buite Ceres nie, so ons het nie nodig gehad om lang afstande te ry om aankope te doen nie. Klondyke Farm sien my beslis weer!

Welma G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Welma G
With spouse/partner

Baie rustige kuier met die mooiste uitsig.

Duck Pond huisie baie oulik maar stort en toilet opset baie onprakties.

Estelle B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle B
With spouse/partner

Very nice and quiet.

I don't know if I misread, but s a warning that there is no cellphone reception would be nice. It wouldn't have stopped me from coming, but then I would've given Klondyke's number for my parents in case of emergency. (They looked after the kids.) Thank you for a nice, quiet weekend. It was just what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker still.

Ek weet nie of ek dit dalk mis gelees het nie, maar 'n waarskuwing dat daar geen selfoonontvangs is nie sal goed wees. Dit sou my beslis nie gestop het om te kom nie, maar dan sou ek Klondyke se nommer vir my ouers gegee het vir noodgeval. (Hulle het kinders opgepas). Baie dankie vir 'n heerlike rustige, stil naweek. Dit was net wat ons nodig gehaat het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petrus K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus K
With spouse/partner

Fantastiese wegbreekplek.

Ek en my vrou het net kortliks by Klondyke Cherry Farm aangegaan toe ons slaapplek nodig gehad het in die Ceres area. Die plaas is so 35 km buite Ceres, maar die rit is 'n aangename pad wat kronkel teen die heuwels op. Ons het ongelukkig nie veel van die plaas gesien nie, maar die bloeisels op die kersiebome was pragtig. Die Duckpond Cottage waarin ons geslaap het, was eenvoudig maar gesellig. Ons het al te lekker sit en rekenaarwerk doen voor die kaggel.

was R150
From R100
per night (for 2 people)
was R150
From R100
per night (for 2 people)
was R150
From R100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 46 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Klondyke Farm, Bo-Swaarmoed, Ceres, 6835, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OGFiN2MwLWZkZDItNDdhZi1iYjk0LTVhZWM3Mjc0YzU5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R150, now From R100  per night (for 2 people) 28 5 1 5 Klondyke Farm Bo-Swaarmoed 6835 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -33.315105023803 19.581500440836
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com