Graskop Accommodation at Kloofsig Holiday Cottages | TravelGround
+29

Kloofsig Holiday Cottages

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 33 reviews for Kloofsig Holiday Cottages
Cleanliness
4.4/5
Service
4.2/5
Location
3.4/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.2/5
Heidi N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heidi N
With spouse/partner

Aangenaam en skoon.

Die cottage was volledig toegerus en baie skoon. Werner was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik (TV). Twee moontlike punte van verbetering by Cottage 4. Die warmwaterkraan in die stort fluit verskriklik, die buurmense kan hoor wanneer iemand daar stort, en die check-out prosedure kan verbeter. Ek moes rondloop en soek vir die bediende om die sleutel en remote terug te gee.

Sanett C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanett C
With spouse/partner

Baie skoon en vriendelike diens.

Baie donker in aand by ingang van hek. Sal voorstel dat hul lig op muur aanbring.

Naomi G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Naomi G
With friends

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en skoon en is elke dag skoongemaak. Al het ons nie n uitstekende uitsig gehad nie, was dit baie rustig en het ons gevoel ons is in die natuur. Sal weer daar bly.

Winnie K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Winnie K
With friends

Baie mooi uitsig van die informele nedersetting.

Die plekkie is netjies en Werner se diens was puik. Dit is net reg langs die burgemeenskap geleë wat Saterdagnag heelnag partytjie gehou. Ons het glad nie lekker geslaap nie.

Edgar H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edgar H
With friends

Geen moeite is ontsien nie.

Sien sterre.

Janine C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine C
With friends

Baie goed geleë.

Die huis was baie goed geleë vir al ons verskeie daguitstappies. Werner was ook baie behulpsaam. Ons was eers onsteld oor die nabyheid van die ander huise wat so bietjie mens se uitsig bederf, maar daar was regtig geen probleme met die bure gewees nie.

Elna S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Elna S

Baie netjies maar bietjie duur vir dit wat mens kry.

Netjies maar onafgerond. Kan meer aandag gee aan detail.

Cillié M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cillié M
With spouse/partner

Baie goed, genoeg rus en stilte, maar tog naby besighede en toerismefasiliteite. Lekker kaggel en hout beskikbaar.

Soos gewoonlik het ons ons verblyf geniet. Nou al derde of vierde keer daar vir naweek. Ongelukkig was daar 'n ernstige probleem wat onvoorsiens opgeduik het. Die stort se warmkraan het Saterdagaand laat ingegee en kon glad nie toegedraai word nie. Die water het eenvoudig erg uitgeloop. Werner was ongelukkig Saterdag en Sondag elders en kon ons dus nie dat hy persoonlik kon kom kyk nie. Alles het meegebring dat daar geen warm water Sondag- en Maandagoggend was nie en ons moes Sondag die stopkraan telkens gaan toedraai en weer net oopdraai as ons water nodig gehad het, soos bv. vir opwasdoeleindes (kookwater) en toilette. Beslis onaangenaam, maar nie enigiemand se skuld nie. Werner het wel Sondag gekontak, maar geen loodgieter op 'n Sondag beskikbaar nie.

Tertius D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tertius D
With friends

Money well spent.

Very pleasant staff and rooms - everything was superb!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geld is goed bestee.

Baie aangename personeel en kamers - alles was puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan V
With friends

Good value for money.

Good value for money. Curtains in front of the kitchen windows can be looked after for more privacy. Beds/mattresses are very comfortable. Fireplace is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Kan gekyk word na gordyne voor die kombuisvensters vir meer privaatheid. Beddens / matrasse baie gerieflik. Kaggel 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henda P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Henda P
With friends

Lovely stay in the cute cottage!

Had a very nice stay and the house is well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly in die oulike cottage!

Het baie lekker gebly en die huisie is goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ria N
With friends

Very neat, spacious and clean houses.

We enjoyed the stay very much - my husband and I and our 2 grown up sons. The 2 bedrooms are private with their own bathrooms. Everything was very clean and neat. The only thing that bothered us was the noisy fellow holiday goers and the music of the permanent residents next door.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese ruim en skoon huisies.

Ons het baie lekker gebly - ek, my man en twee volwasse seuns. Die twee slaapkamers is lekker privaat met elk hul eie badkamers. Alles is baie skoon en netjies. Al wat gepla het 'n lawaaierige mede-vakansiegangers en musiek van permanente wonings langsaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gilia V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gilia V
With friends

Compleet schoon huis.

Wel heel dicht bij volgend huisjes buiten Kloofsig.

Jessica S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jessica S

Lovely.

It was lovely. My only problem is the step in front of the fireplace - I lost half of my toenail because it looks like the floor and is not visible. One of the other ladies also kept bumping her toe against it. I enjoyed the stay and relaxed a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Dit was baie heerlik. My enigste probleem is die trappie voor die kaggel - ek het my toonnael half afgeskeur omdat hy lyk soos die vloer en nie sigbaar is nie en een van die ander dames het ook haar toon bly stamp teen die ding. Ek het baie lekker gebly en onstpan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana K
With friends

Booked Kloofsig for friends as extra beds for our group - very nice!

Impeccably clean, neat and well equipped, and everything you need for a nice getaway. Didn't stay there myself, but the friends I booked on behalf of, were satisfied. Thanks Werner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het Kloofsig vir vriende bespreek as addisionele slaapplek vir ons groep - baie lekker!

Vreeslik skoon, netjies en goed toegerus, en alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Het nie self daar gebly nie, maar die vriende vir wie ek dit bespreek het, was baie tevrede. Dankie Werner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ntshadi T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntshadi T
With friends

The place is nice and beautiful but towels are not changed daily.

We had a good stay and enjoyed ourselves and the owner was a friendly person. We wouldn't mind going back. The environment is wow! Thank you for your hospitality, Kloofsig owner.

Lorrette O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Lorrette O
Family with young children

Peaceful and fun.

The housing at the back bothered a bit, because there are no lace curtains, so we and the neighbours could see right into each other's homes. It is a pity there is no play area for the kids or swimming pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aangenaam.

Die behuising aan agterkant het gepla want daar is nie kantgordyne en gordyne op nie, so ons en die bure kyk reg in mekaar se huise. Jammer daar is nie speelplek vir kinders en swembad nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cillié M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cillié M
With spouse/partner

Very nice.

Great cosy fireplace. Sufficient equipment, cutlery, etc. Friendly service by Werner and spouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Kaggel baie goed vir geselligheid. Voldoende apparaat, eetgerei ens. Vriendelike diens van Werner en eggenoot.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip F
Family with young children

Die kothuise se leefruimte is baie groot.

Die eenheid het twee badkamers wat 'n groot bonus is. Die eenheid is 'n huis, nie 'n rondawel nie, wat die vertrekke lekker groot maak.

Agrineth K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agrineth K

Up to standard, all-in-one, cosy, secure and peaceful lodge. Friendly staff. Reasonable pricing.

My friends and I needed a lodge to stay at for a weekend while visiting Graskop. We struggled to find one as we were 5 and most places only catered for 4 or 6 people which was very inconvenient. Finally we found just a perfect place - Kloofsig Holiday Cottages. Up-to standard, cosy, secure, safe, very clean and peaceful place. It has everything one needs to enjoy one's holidays without distractions. Friendly staff and management. We would definitely stay at Kloofsig the next time we visit Graskop again! I sure recommend Kloofsig to others who would like to visit the beautiful town of Graskop!

Antoinette O - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Antoinette O
With friends

Gemiddeld.

Eenheid het net basiese goed in. Alhoewel skoon. Uitsig teleurstellend. Na 40% afslag is dit steeds nie koste-effektief nie. Dis basies net oornagplek met geen ander fasiliteite nie.

Kloofsig Holiday Cottages's response

Kloofsig Holiday Cottages word nie as 'n oord met sport geriewe, winkels en dies meer geadverteer nie. Dit bied selfsorg vakansie huise vir gaste wat die Panorama Roete wil besigtig en die natuurskoon om Graskop wil geniet. Die eenhede beskik slegs oor die basiese benodighede.

Ons kan ongelukkig nie bekostigbare akkommodasie vir gaste bied met 5-Ster geriewe teen R220 per persoon nie. Die eienaar van Kloofsig bied wel ander luukse akkommodasie in Graskop teen R600 per persoon, indien dit beter geskik vir u behoeftes sal wees.

Kloofsig Holiday Cottages
Helene B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helene B
With friends

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was volledig toegerus met alles wat mens nodig het.

Ek wil net voorstel dat hulle groter braaibakke of braaidromme kry vir die eenhede.

Dalene D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dalene D
Family with teenagers

Netjies en naby alle besienswaardighede.

As gerief, netheid en prys jou kriteria is vir 'n paar dae se uitrus, is Kloofsig net die plek. Die uitleg van die huisies is oulik met 2 slaapkamers weerskante van die leefvertrekke. Die netjiese informele nedersetting is so 20 m van jou venster, maar pla nie regtig nie, behalwe vir heelnag raserige kuier oor Kerstyd. Die slaapkamervensters en kuier en braaiplek is weg van die bure. Ons het veilig gevoel. Ek sou tog Werner aanbeveel om dakwaaiers in te sit vir die hitte en muskiete.

Hennie V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie V
With spouse/partner

Puik.

Puik en ons het dit baie geniet!

Mandi D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mandi D
Family with young children

Erfenis naweek weg.

My eerste indruk was "Oh my word, waar is die plek geleë?" dis dan reg langs die RDP-ontwikkeling en dis dus jou uitsig. Les vir die naweek: lees die resensies. Die braai-area is aan die anderkant van die huisie, op die stoep soos in die prentjie van die huis. Elke aand se braai onder die sterre was net wat ons stadsjapies nodig gehad het. Die geriewe is skoon en word ook daagliks skoongemaak. Dit was vir my 'n genot om te weet ek is die oggend uit en in die middae wanneer ons terugkom, is die huisie skoon. Die plek is net buitekant Graskop, oorkant Big Swing, so dis naby genoeg om inkopies te doen in Graskop.

Rudi V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudi V
With friends

Pleasant stay with good value for money and good customer service too.

See the ratings.

Ignitia P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ignitia P
With spouse/partner

Baie netjies plek met vriendelike diens!

Kan dit beslis aanbeveel en sal terugkeer soontoe.

Cillié M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cillié M
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam en alles was nommerpas.

Lekker kaggel en kon dus, ongeag lekker weer, steeds vuur maak vir geselligheid daarvan saam met rooi wyn! Dit is nie in Graskop nie, maar naby genoeg om in te ry vir inkopies en ook lekker pannekoek by Harries. Ontvangs en diens was goed. Ons sal beslis weer, indien ons ouderdom dit toelaat, daar bespreek in die toekoms. LekkeSlaap se puik besprekingsdiens is ook vermelding werd.

Sigrid W - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sigrid W
With spouse/partner

It was peaceful and quiet, as well as convenient to travel in different directions daily.

At first we where a little nervious, about the proximity of the townships, but where pleasantly suprised by the peace and quiet even during the night. The cottages where nice and clean, and equipt with all the nessesary. We would recomment Kloofsig to any one that asks, as we found it to be value for money.

Brendon M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brendon M
With spouse/partner

Was very well received and looked after.

Thoroughly enjoyed our stay. Cottage was cleaned each day. Received excellent service from Werner, the manager.

Thuanitha P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thuanitha P
Family with teenagers

Waarde vir geld tarief per dag is goed.

Dis skoon en ruim. Daar is spierwit linne en die handdoeke is heerlik vars! Dankie daarvoor.

Nicolette M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette M
Family with young children

Lovely!

Perfect for our family long weekend!

Bossie B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bossie B
With spouse/partner

Heerlik en gerieflik gebly!

Gerieflike, ruim verblyf in stil omgewing! Alhoewel daar 'n hoofpad voor die perseel is en daar 'n woongebied agter die perseel is, het dit geen invloed op die rustigheid van die verblyf nie! Ek kan dié verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

From R1 500
per night (sleeps 5)
From R1 500
per night (sleeps 5)
From R1 500
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNjBjOWQ5LTY0NzYtNDhhNy04ZDAxLTBjNDQxNGFmM2ZmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 5) 33 5 1 4 Portion 5 Graskop 1270 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.94635283263 30.842182338238
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com