Knip n Uiltjie
Review Summary
Lukas S - Aug 2020
Overall score
Heerlike oorslaapplekkie.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie hoop om weer te sien.
Seen Groete
Marco V - Mar 2020
Overall score
Sal enigetyd weer terugkom.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Altyd weer welkom.
Zelda Fourie
Delian F - Mar 2020
Overall score
Gesin met klein kinders.
Knip n Uiltjie's response
Ek is so bly jul het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Zelda
Una J - Mar 2020
Overall score
Baie lekker.
Knip n Uiltjie's response
Dankie vir jul ondersteuning. Dit was so lekker om julle hier te he. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete
Zelda
Caroline C - Jan 2020
Overall score
Lovely unit, value for money.
Knip n Uiltjie's response
Thank you so much for the positive review, it was nice having you here.
All the best for 2020, please if u ever pass again know that you are welcome.
Regards,
Zelda
Hannes G - Dec 2019
Overall score
Rustig.
Knip n Uiltjie's response
Wardeer jul positiewe terugvoer altyd weer welkom. Seën vir 2020.
Groete
Zelda
Manus M - Nov 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons het baie lekker gebly. Alles is baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.Was lekker om jul te ontmoet.
Groete,
Die 4ries
Jennifer S - Nov 2019
Overall score
Verfrissend.
Shaheen A - Oct 2019
Overall score
Perfect for what we required.
Knip n Uiltjie's response
It was nice having you here always welcome.
Zelda
Francous P - Sep 2019
Overall score
Baie lekker.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie, was lekker om jul hier te hê, hoop om jul weer te sien.
Alles wat mooi is
Die Fouries
Elaine B - Jul 2019
Overall score
'n Uitstekende oornag-fasiliteit.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer,vertrou om jul in die toekoms weer te sien en alle voorspoed in jul toekomsreis.
Die Fouries
Zelda Fourie
Mariana D - Jul 2019
Overall score
Lovely stay and very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf en baie gasvry.
Lekker gebly, mense baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Wardeer jul terugvoer hoop om weer te sien.
Groete
Zelda
Delaine V - Jun 2019
Overall score
Ons het dit baie geniet.
Knip n Uiltjie's response
Beste Delaine,
Baie dankie vir jul ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ben en Zelda
Thys B - Jun 2019
Overall score
Lekker geslaap. Dankie.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer,d ankie vir die ondersteuning.
Groete,
Zelda Fourie
Zaheera O - Jan 2019
Overall score
We had an awesome time.
Knip n Uiltjie's response
Thank u so much Zaheera was so nice having u here, hope to see again have a blessed year.
Regards
Zelda and family
Johann S - Dec 2018
Overall score
Skoon, vriendelik, behulpsaam.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie, hoop om jul weer te sien altyd welkom. Alles wat mooi is vir 2019 mag die n jaar vol hoogtepunte wees.
Ben en Zelda Fourie
Alet S - Dec 2018
Overall score
Thank you for your support in my circumstances.
This review has been translated,click hereto view the original version.
In my omstandighede het julle ons baie ondersteun, dankie.
Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en verblyf. Sal altyd 'n plekkie in my hart wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om jul te ontmoet hoop om weet te sien.
Geseende Kersfees en alles wat mooi is.
Zelda
Paul M - Oct 2018
Overall score
Comfortable.
Knip n Uiltjie's response
Thank u for the support,nice meeting u.
Hope to see again.
Regards,
Zelda
Rene D - Oct 2018
Overall score
Peaceful and very welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en baie welkomend!
Ons het baie tuis gevoel en my kinders het lekker maats gemaak. Die mense is ons tipe mense. Dis werklik 'n besonderse plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet.
Ons hoop om jul weer te sien.
Groete
Zelda
Karen J - Sep 2018
Overall score
Rustig, gerieflik, skoon en netjies.
Barend W - Sep 2018
Overall score
Baie netjiese, veilige akkommodasie teen sakpasprys.
Anlie V - Aug 2018
Overall score
Skoon, gemaklik en bekostigbaar!
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, lekker om tevrede kleinte te he dis julle wat alles die moeite werd maak. Ons hoop om julle weer te sien .
Seen groete alles wat mooi is.
Ansan B - May 2018
Overall score
Ongelooflike vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, was so lekker om jul te ontvang. Jul het gekom as vreemdelinge maar is terug as ou kennisse en vriende. Altyd weer welkom. Alles wat mooi is, onthou as mense jou met 'n mooi gesindheid behandel kan jy nie anders as om hul terug so te behandel nie. Ons wardeer en geniet elke gas.
Groete
Ben en Zelda
Miranda H - Apr 2018
Overall score
We had a very pleasant stay.
Knip n Uiltjie's response
Thank you for the positive feedback, it is always nice meeting new people and building new friendships. We hope to see again, you are always welcome.
Regards,
Zelda
Hansie B - Mar 2018
Overall score
Aangenaam 'kort' rustig' netjies.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer altyd weer welkom.
Dankie vir jul ondersteuning.
Groete
Zelda Fourie
Patricia E - Jan 2018
Overall score
Verwelkomende atmosfeer vir ons ruspunt.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie dat jul hier oornag het was lekker om jul te ontmoet en hoop om jul gou weer te sien. Alles wat mooi is.
Zelda
Anke S - Jan 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Baie dankie. Ons as gesin het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Geseënde 2018
Marlene P - Jan 2018
Overall score
Verblyf was netjies en voldoende vir ons gesin.
Edwin K - Dec 2017
Overall score
Excellent.
Knip n Uiltjie's response
I do advertise no room service on the webpage and that guests are required to enquire if needed, I also do not change the bedding every night for the same guests if their booking is only for 2 nights.
Regards
Zelda Fourie
Jash M - Dec 2017
Overall score
Exceptional cleanliness and value.
Knip n Uiltjie's response
Thank you Jash it was nice having you here and it was a pleasure hosting you for such long time.
Would be good to see you again in the future
Regards
Zelda Fourie
Alida G - Oct 2017
Overall score
Fantastiese plek.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves! Ons is ook bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer!
Alles wat mooi is.
Groete,
Zelda en Ben
Leon H - Oct 2017
Overall score
Our expectations were exceeded.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verwagtinge is oortref.
Die verblyf was netjies en skoon en hul gasvryheid was baie goed. Baie dankie, ons sal beslis weer by Knip n Uiltjie oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Dankie vir die goeie terugvoer wardeer dit baie.Hoop om jul weer te sien.
Geseende dag.
Zelda fourie
Jana J - Oct 2017
Overall score
Very good service and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie diens en waarde vir geld.
Ons was baie moeilike gaste, ons was nooit seker hoeveel aande ons gaan wees nie en hulle het net elke keer wat dinge verander het in lyn geval met ons. Sal weer by hulle boek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
It is not always about receiving, giving is so much better.
Thank you for the support.
Jana J - Oct 2017
Overall score
Value for money.
Knip n Uiltjie's response
To serve is our priority to do it well, we strive to give the best.
Thank you once again for the support.
Mariette V - Oct 2017
Overall score
Warm verwelkoming,
Knip n Uiltjie's response
Bly ons kon iets vir iemand beteken. Ons is nie hier om net te ontvang wil ook iets gee wat blywind is.
Alles wat mooi is.
Zelda
Sonja P - Sep 2017
Overall score
Baie gasvry en baie mooi netjies.
Knip n Uiltjie's response
Was lekker om jul hier te hê. Hoop om weer te sien.
Groete,
Michelle K - Aug 2017
Overall score
Very relaxing and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en baie lekker.
Baie rustig en baie lekker, vriendelike mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ek vertrou om jul in die toekoms weer te sien.
Seënwense vir jul.
Zelda Fourie
Rene K - Aug 2017
Overall score
Vriendelike gasheer, uitstekende akkommodasie.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir positiewe terugvoer .
Lekker as mens se liefde vir mense n verskil kan maak.
Groete
Zelda
Alet B - Jul 2017
Overall score
Ons het lekker gebly.
Knip n Uiltjie's response
Dankie vir die terugvoer ons is besig om dit toe te rus met sy eie wasbak vir kombuis. Hoop as jul weer hier kom dat jul verras sal wees met die verandering. Voorspoed vir 2018
Zelda
Michiel P - Jul 2017
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Persoonlike aandag, baie goeie geriewe, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die terugvoer wardeer dit.
Groete,
Zelda
Wileen A - Jul 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Dankie Zelda vir gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie was n groot plesier,was lekker om jul hier te he.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Chantel S - Jul 2017
Overall score
Stunning place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning plek!
Eienaars kan trots voel! Dit is regtig 'n groot stukkie goud daai wat hulle geskep het! Is mal oor die mense en plek! Ons sal enige tyd weer daar gaan oornag! Mens voel tuis en welkom, soos in jou eie huis! Baie mooi opgemaak/gedoen! Dankie vir julle gasvryheid en omgee oom en tannie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul ondersteuning altyd weer welkom.
Dankie vir die mooi terugvoer.
Groete geseende dag verder.
Jana J - Jun 2017
Overall score
Wonderful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike akkommodasie.
Beste akkommodasie by ver. Goeie en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie baie dankie alle eer aan my Skepper wat my die mens gemaak het wat ek is ,dankie vir mense soos jy wat dit vir my die moeite werd maak. Geseende dag.
Jana J - Jun 2017
Overall score
Excellent establishment.
Knip n Uiltjie's response
Much appreciated thanks for your support once again.
Regards
Zelda
Jana J - Jun 2017
Overall score
Uitstekende plek!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Excellent establishment!
Brilliant service and accommodation. Well done!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
No words just God bless and thank you for seeing the small things and having a good heart and positive mind. Hope to see again. Zelda
Jana J - Jun 2017
Overall score
Good service.
Knip n Uiltjie's response
Thanks for your positive feedback .Would like to be there for your needs in the future.
Regards,
Zelda
Jana J - Jun 2017
Overall score
Excellent establishment!
Knip n Uiltjie's response
Thank you very much. Zelda
Oloff H - May 2017
Overall score
Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Verwelkoming baie hartlik.
Knip n Uiltjie's response
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is mense soos jul wat alles die moeite werd maak. Dit was lekker om jul te ontmoet en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Gods rykste seën en beskerming bid ek jul toe.
Groete
Zelda Fourie
Johan B - Apr 2017
Overall score
Neat, clean, convenient and well equipped units.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon, gerieflike en goed toegeruste eenhede.
Die eenhede is baie keurig gemeubileer en skoon. Ons is baie gasvry ontvang en het ons verblyf daar geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie Johan vir jul goeie terugvoer, altyd lekker om 'n tevrede gas te hê, elke gas is spesiaal. Seen vir 2018.
Zelda
Johan M - Apr 2017
Overall score
Very neat and clean. Superb.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon. Puik.
Pragtige ruim kamers. Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer,hoop om jul weer te sien.
Groete
Zelda
Annelien N - Feb 2017
Overall score
Home sweet home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Home sweet home.
Ons is baie vriendelik ontvang. Het 'n rustig nagrus gehad. Die hoenderhaan se geraas vroeg die oggend het kleintyd-herinneringe op die plaas teruggebring. Sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Jul is altyd weer welkom. Ek is so bly jul kon mooi ou herinneringe by ons herleef.
Baie Groete
Zelda
Anneli N - Jan 2017
Overall score
The service and hospitality was outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die diens en gasvryheid was uitstekend.
Die diens was uitstekend sowel as die gasvryheid. Ek sal enigiemand aanbeveel om by Knip 'n Uiltjie oor te bly. Die diens is vriendelik en die eienaar gaan uit haar pad om 'n persoon tuis te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer waardeer dit opreg. Dis so lekker om mense soos jul te akkommodeer wat iets waardeer. Ek hoop om jul weer vorentoe te sien.
Geseënde dag
Zelda
Gerda P - Jan 2017
Overall score
Gasvrye gasheer en gasvrou, netjiese kamer met voldoende geriewe!
Knip n Uiltjie's response
Goeie dag Gerda
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer wardeer dit,hoop om jul in die toekoms weer te sien.
Geseende 2017 wardeer jul ondersteuning.
Groete
Zelda Fourie
Loretta N - Dec 2016
Overall score
Dit was lekker maar net kort.
Knip n Uiltjie's response
Dankie vir die terugvoer sal defnitief na dit kyk. Jammer as dit enigsins ongerief veroorsaak het.Wardeer jul ondersteuning.
Groete,
Zelda
Lizette P - Dec 2016
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Mense was baie vriendelik en behulpsaam dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie was lekker om jul hier te he, julle is altyd welkom.
Groete,
Zelda
Amanda Schoeman S - Oct 2016
Overall score
Felt really welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie welkom gevoel.
Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Dit was lekker om jul hier te hê. Ons sal jul graag weer wil sien.
Geseënde dag.
Gerald R - Sep 2016
Overall score
Vriendelike mense, netjies en skoon en alles werk soos dit moet. Baie aangenaam.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie. Ek waardeer jou positiewe terugvoering. Jul is altyd welkom.
Groete,
Zelda
Lize G - Aug 2016
Overall score
Comfortable, clean accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, skoon verblyf.
Ons was op 'n sakebesoek in Vryheid, as gesin met my 11-jarige seun. Die verblyf by Knip 'n Uiltjie was gerieflik, en baie skoon. Die eenheid het ook meer as genoeg spasie gehad vir die 3 van ons. Die gasvrou was vriendelik en daar was heerlike beskuit uitgesit in die eenheid vir die koffie, wat regtig dit spesiaal en "homely" maak! Daar was ook meer as genoeg handdoeke uitgesit en die eenheid was heerlik warm en gerieflik al was dit buite baie koud! Ons sal enige tyd weer daar bespreek met 'n sakebesoek aan Vryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer jul ondersteuning sien uit om jul weer te sien. Dis gaste soos jul wat dit alles die moeite werd maak.
Alles wat mooi is.
Klippie M - Jun 2016
Overall score
Die plekkie is uitstekend om te oornag en dit is lekker stil en rustig.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit was lekker om jul hier te hê, julle is enige tyd weer welkom.
Alles wat mooi is, geseënd.
Ben en Zelda
Louis L - Jun 2016
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Zelda is baie gasvry en die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel as 'n gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer bly jul was hier was net 'n groot plesier hoop om weer te sien.
Charlene F - May 2016
Overall score
Ongelooflik.
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie.
Tevrede gaste is vir my 'n groot beloning, en ons hoop om jul gou weer te sien.
Alles wat mooi is,
Geseënde dag
Zelda
Hennie D - Mar 2016
Overall score
Waarde vir geld!
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Elke nuwe vriendskap is vir my 'n wins en dis wonderlik om nuwe mense te ontmoet.Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Zelda
Elita W - Jul 2015
Overall score
Rustig, inspirerend en net wat ek nodig gehad het
Knip n Uiltjie's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om jul hier te hê.
Hoop om jul weer te sien.
Geseende daggie
Grco A - May 2015
Overall score
Baie lekker.
Marisca K - May 2015
Overall score
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!
Knip n Uiltjie's response
Voorspoed vir 2018.
Knip n Uiltjie
Zelda Fourie
Suzie V - May 2015
Overall score
Baie lekke!
Knip n Uiltjie's response
Lees nou deur al my terugvoere van 2015, wil net sê voorspoed vir 2018.
Groete,
Zelda, Knip n Uiltjie
Melanie M - Mar 2015
Overall score
Knip 'n Uiltjie was goed!
Knip n Uiltjie's response
Kan nie glo jul was van my eerste klientenie. Wil julle net 'n voorspoedige 2018 toewens. Gods rykste seen.
Zelda
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 13:00 to 23:00
Check-out: 09:00 - Address: 131 Boeren Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- All ages welcome