George Accommodation at Knoetzekama | TravelGround
+38

Knoetzekama

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 34 reviews for Knoetzekama
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Andreas S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andreas S
With spouse/partner

Fantastiese plaasverblyf.

Ons het net een nag oorgebly in een van die kamers nadat ons by 'n funksie op 'n nabygeleë plaas was. Die kamers is nuut gebou, modern en netjies. Verder is hulle toegerus met alles wat nodig is, selfs vir langer verblyf. Daleen is 'n wonderlike gasvrou wat heeltyd in kontak is vandat mens bespreek tot wanneer jy inklok. Ons kan nie wag om terug te gaan volgende maand en vir 'n paar nagte oor te bly in een van die huisies nie. Ons kan Knoetzekama regtig sterk aanbeveel, veral vir diegene wat hou van die stilte en rustigheid op 'n plaas. Dan is daar ook nog die mooi uitsig vanaf die stoepies, en al die vars plaasreuke.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir review.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Jack en Daleen

Knoetzekama
Henk T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk T
With friends

More than what I expected.

Amazingly peaceful place. Stunning view and very nice and quiet. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meer as wat ek verwag het.

Ongelooflike rustige plekkie. Pragtige uitsig en baie lekker stil. Sal enige tyd weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Baie dankie Henk, hoop om julle gou weer te sien

Knoetzekama
Jodene T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodene T
Family with young children

Absolute tranquillity. Clean, fresh, breathtaking, pleasure to come home to.

This little gem is priceless, we were very satisfied and will most definitely return.

Knoetzekama's response

Hi Jodene,
Thank you for spending time on our farm.
Your sons were so sweet.
Hope to see you again,
Daleen and Jack

Knoetzekama
Daan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan L
Family with young children

Skoon, goeie ligging, heerlik gebly.

Skoon en baie netjies. Goeie ligging naby lughawe en hoofroetes. Sal dit beslis aanbeveel.

Knoetzekama's response

Dit was baie lekker om julle gesin te ontmoet, Daan. Dankie dat julle die kamers in so 'n puik toestand gelos het. Ek waardeer dit.

Knoetzekama
Eugene L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene L
Family with young children

Privaat en stil.

Goeie waarde vir geld. Weg van die gedruis.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir julle ondersteuning Eugene.

Knoetzekama
Jaco E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
With friends

Puik, het heerlik geslaap. Daleen se gasvryheid en diens sal moeilik geklop word. Kan Knoetsekama beslis aanbeveel.

Die diens van gereelde skoon beddegoed en ons wasgoed wat teen geen ekstra kostes gewas is, is beslis 'n pluspunt

Knoetzekama's response

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Knoetzekama
Dirk L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk L
With spouse/partner

Baie aangenaam. Die woonstelletjie is ruim en modern. Pragtige uitsigte.

Ons het aanvanklik 'n probleem met die beddegoed gehad en die kamer was nie gereed toe ons so teen 14:30 daar opdaag nie. Die probleem is egter opgelos en ons het baie lekker gebly in die moderne, nuwe woonstelletjie. Omdat die woonstelle teen mekaar gebou is, kan die beweging van mense in die gange en luidrugtigheid 'n probleem skep vir ander inwoners. Oor die algemeen het almal mekaar gerespekteer en was die kuier baie aangenaam. Die uitsigte van die balkon op die berge en plaasomgewing is egter pragtig.

Knoetzekama's response

Hi Dirk,

Baie dankie vir die terug voer.

Was baie lekker om julle by ons te verwelkom.

Hoop om julle weer te sien.

Daleen en Jack

Knoetzekama
Lourens L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens L
With spouse/partner

Netjies en nuut.

Netjiese nuwe kamers in goeie ligging naby hoofroetes.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir julle ondersteuning Lourens.

Was baie lekker om julle te ontmoet.

Jack en Daleen

Knoetzekama
Mariska B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska B
Family with teenagers

Salig, netjies, gerieflik, huislik, veilig, vredevol en perfek!

Uitstekende kommunikasie met eienaar en gasvrou, Daleen. Baie maklik ingeboek in netjiese, mooi en skoon kamers. Pragtige uitsigte en plaas-geluide om mee wakker te word, vars lug en lekker naby die lughawe, asook sentraal tussen al die gewilde toeristebestemmings. Ons kan nie wag om weer daar in te boek vir langer nie.

Knoetzekama's response

Hi Mariska

Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang.

Sien julle gou weer.

Daleen en Jack

Knoetzekama
Lizahn G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizahn G
Family with young children

Breathtakingly beautiful views, so peaceful.

Breathtakingly beautiful nature views so peaceful to get up with the sound of the birds. Will visit Knoetzekama again anytime. Very friendly staff and owner. Thank you very much for your hospitality and caring. Excellent, excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende mooi uitsig so rustig.

Asemrowende mooi natuur uitsig so rustig om op te staan met die geluid van die voëls. Sal enige tyd weer Knoetzekama besoek. Baie vriendelike personeel en eienaar. Baie dankie vir u gasvryheid en omgee. Uitstekende, puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Baie dankie Lizahn,

Bly julle het veilig by die huis aangekom.

Daleen

Knoetzekama
Marja B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marja B
Family with teenagers

Fantastic accommodation!

We had a lovely time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese blyplek!

Ons het heerlik hier gekuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir julle ondersteuning, Marja. Dit word waardeer.

Knoetzekama
Ina T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
Family with young children

Baie lekker.

Gawe mense, pragtige en gerieflike units en heerlik stil. Gemaklik ingerig vir families.

Knoetzekama's response

Hi Ina,

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.

Daleen

Knoetzekama
Lize B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize B
Family with young children

Heerlik gebly.

Heerlike rustige verblyf. Huise is mooi skoon en baie goed ingerig. Sal dit hoog aanbeveel.

Knoetzekama's response

Beste Lize,

Dit was lekker om julle en jul perd te kon akkommodeer. Baie geluk met 'n suksesvolle Sanesa Regionals.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Daleen

Knoetzekama
Jo-ann V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann V
Family with teenagers

Top-class accommodation.

Hospitality, helpful, convenient, scenic. Everything I needed at my disposal. Truly my home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Topklas-verblyf.

Gasvryheid, behulpsaam, gerieflik, natuurskoon. Alles wat ek nodig gehad het tot my beskikking. Voorwaar my home away from home.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Ahh jy is so sweet Jo-ann.
Jammer vir die koue.
Hoop om julle in warmer omstandighede te sien.

Knoetzekama
Adele K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele K
Family with young children

Was nice and quiet and lovely area.

We had a great time and everything was at our disposal. A peaceful farm stay with the birds on the dam and beautiful nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was lekker rustig en lieflike omgewing.

Ons het lekker gebly en alles was tot ons beskikking wat ons benodig het. Die rustige plaasverblyf met die voëls op die dam was natuur mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir julle ondersteuning Adele. Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen

Knoetzekama
Shireen M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shireen M
With friends

It was a relaxing weekend.

When I walked into the unit, I was surprised by how it looked. Did not expect that. The unit was beautiful, everything was neat and in its place. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n rustige naweek.

Toe ek instap by die unit was ek verbaas om te sien hoe dit lyk. Het nie daardie prentjie verwag nie. Die unit is super mooi, alles was netjies en op sy plek. Ek sal enige tyd weer daarnatoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Hi Shireen,
Baie dankie vir die great review.

So lekker om gaste te ontvang wat die unit in 'n puik toestand los.

Julle is altyd welkom by ons.

Knoetzekama
Uycara S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Uycara S

Very nice.

Nice and quiet away from the noise of the city. The perfect place if you want quietness as a family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Lekker stil weg van die geraas van die stad. Die perfekte plek as jy stilte will hê as 'n familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Weereens baie geluk met die gradueering. Baie dankie dat julle die eenheid in 'n puik toestand gelos het.

Knoetzekama
Jacoline C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacoline C
With spouse/partner

Pragtige uitsig oor dam. Rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly en my honde-kind het oop ruimtes baie geniet.

Knoetzekama's response

Beste Jacoline,

Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle en jul honde-kind is altyd welkom by ons.

Vriendelike groete,
Daleen en familie

Knoetzekama
Dean F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean F
On business

Beste verblyf nog sover.

Knoetzekama was 'n goeie wegbreek.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die unit gelos het.

Julle is altyd welkom by ons.

Vriendelike groete

Daleen

Knoetzekama
Ella D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella D

Heerlike, praktiese verblyf.

Ons gesin het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is ruim en het 'n lekker kuierstoep. Alles was netjies en skoon en die lekker braaihout was baie welkom. Die eetgerei kort egter aandag en van die items moet vervang word. Rustige wegbreek, weg van die gewoel. Sal dit aanbeveel.

Knoetzekama's response

Baie dankie vir die ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het.
Ons waardeer die terugvoer en sal daaraan aandag gee.
Mooi dag.
Knoetziekamma groete.

Knoetzekama
Toelie C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Toelie C
With friends

Very neat and nice place with a pretty view.

Very nice accommodation. Everything you need is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese lekker plek met 'n mooi uitsig.

Baie lekker blyplek. Alles wat nodig is, is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rickus A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rickus A
Family with young children

Lovely getaway destination.

Fantastic place to be. 100% happy.

Gert K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
With spouse/partner

Baie dankie, was perfek.

Was in die kol, baie dankie!

Jaco E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
With friends

Presies waarna ons gesoek het.

Ek het die bespreking gedoen oor jul goeie resensies en dit was presies waarna ons gesoek het. Baie dankie, ons sal beslis weer terugkom en die bonus dat ons lekker groot vis kon vang in dam was heerlik.

Charles R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles R
Family with young children

Om die natuur so te ervaar was die beste terapie.

As jy wil wegbreek van die stad se gewoel, is die net die plek. Om weer die voëls so te kon hoor tjirp, dit is maar net die beste gevoel op aarde. Net jammer die tydjie daar was so kort. Sien beslis uit vir ons volgende draai daar.

Fanie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Fanie V
Family with young children

It was very peaceful and relaxing for all of us.

The house is very well equipped and located. It is rather quiet even though there's an airport and road nearby, but the birds in the trees and on the water make up for it. It is also close to George with al its amenities that's a plus point. We had a very nice stay and will most definitely do it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig en ontspanne vir almal van ons.

Die huis is goed toegerus en geleë. Dit is nogal stil alhoewel daar 'n lughawe en 'n pad naby is, maar die voëls in die bome en op die water maak op daarvoor. Dit is ook naby aan George met al sy geriewe wat as 'n plus tel. Ons het baie lekker gekuier en sal dit vir seker weer doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois I - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois I
With spouse/partner

Baie rustig en netjies, ons het lekker gebly en beveel die akkommodasie hoogs aan.

Ons het 2 aande hier deurgebring. Die eenheid is uiters netjies, lyk nuut oorgedoen en is goed uitgelê. Mens kan lekker voor die kaggel ontspan as dit koud buite is. Dis lekker stil en rustig en ons het dit geniet om na die voëls op die dam te staar. Ons het Saterdag die Powervan in George gery, en dit was een van die hoogtepunte van ons vakansie.

Randell B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Randell B
Family with young children

Wonderlik om uit maar tog tuis te wees.

Sal enige tyd vir enige gesin aanbeveel om 'n lekker wegbreek te geniet, gasvryheid tops, baie dankie Jack en Daleen.

Jenny D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny D
Family with teenagers

Awesome cottage, perfect break away!

We spent 4 days, 3 nights, at the farm and absolutely loved it! Cottage was clean and had all the creature comforts we needed and unexpected extras! Even though it was really cold, the inside fireplace worked wonderfully and heated the cottage. Fishing was great - hubby caught a few large bass. We'll definitely go back. Thanks Daleen for a fabulous stay.

Knoetzekama's response

Hi Jenny,

Was such a pleasure having your family on our farm.
You were the perfect guest and you have a wonderful family.
Enjoyed watching your kids trying to catch the rabbits.

Left the unit very clean we really hope you will be coming back.

Regards,
Daleen and family

Knoetzekama
David C V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David C V
Family with teenagers

Rus vir die siel.

Ek dink een toilet vir 5 groot mense en 'n kind is te min. As die toilet nie in die badkamer was nie, sou dit dalk kon werk. Bo en behalwe die een toilet, kan 'n mens niks fout vind met Knoetzekama as 'n vakansiebestemming nie. Lekker plaas-atmosfeer.

Knoetzekama's response

Hi David,

Dankie vir die resensie. Ons gaan ons nuwe eenheid bekend stel einde Junie met aangepaste geriewe.

Baie dankie dat julle die eenheid in so 'n puik toestand gelos het.

Vriendelike groete,

Daleen

Knoetzekama
Lucinda I - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda I
Family with teenagers

Vars lug, netjiese, ruim eenheid.

Definitiewe herbesoek.

Cornelia J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia J
Family with teenagers

Uitgerus.

Lekker plek. Hoogs aanbeveel vir enige iemand. Baie mooi plek. Lekker leefruimte. Plek om te gaan uitrus. Sal beslis weer gebruik maak van hulle. Aangename mense.

Jaco N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco N
Family with young children

For the traveller who wants to rest in quiet nature near the town.

Knoetzekama is a very neat and quiet place. Excellent for a family getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir die reisiger wat naby die dorp in die stille natuur wil rus.

Knoetzekama is ’n baie netjiese, rustige plekkie. Uitstekend vir ’n gesinswegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knoetzekama's response

Goeiedag Jaco,

Was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Daleen

Knoetzekama
Angelique M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with teenagers

Rustig en ontspanne.

Dit was voorwaar baie lekker om daar tuis te gaan. Die huisie was goed toegerus en baie ruim en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie mooi en rustige omgewing. Die eienares was baie bedagsaam en behulp saam. Baie dankie, as ons weer in daardie omgewing is gaan ons beslis weer daar oorbly.

Knoetzekama's response

Hi Angelique,
Baie dankie dat julle Knoetzekama gekies het vir julle verblyf.
Groete
Daleen

Knoetzekama
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 27 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: L10 on the R102, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTUxZTZiLTAzNjctNDY0NS1hMTg0LTMwMDk2ZGY4MjVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 34 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com