The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Knysna N2 Lodge | TravelGround
+60

Knysna N2 Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 10 reviews for Knysna N2 Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Danette L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danette L
With spouse/partner

Baie vriendelik en behulpsaam.

Dit sal puik wees as jy presies weet in watter kamer jy geplaas is by enige plek vanaf die webtuiste voordat jy deposito betaal.

Nomsa M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomsa M
With friends

The best.

The place is cool, peaceful, quiet and clean.

Ebrahim B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ebrahim B
Family with teenagers

Fantastiese ontvangs, lekker welkom laat voel.

Perfek vir ons gewees, low budget tog netjies en ruim met alles wat jy benodig. En in die hoofstraat geleë.

Jeanette B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette B
With spouse/partner

Goed ingerig, netjies en voldoen aan jonk en oud se behoeftes.

Ek het die Knysna N2 Lodge namens my ouers bespreek en hulle was mal daaroor. Hulle het elke oomblik geniet en kon nie uitgepraat raak oor die feit dat dit naby alles was nie. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en hulle het baie gemaklik en tuis gevoel. Hulle sal dit beslis aanbeveel en sal weer teruggaan.

Jenefe G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jenefe G
Family with young children

Nie wat ek verwag het nie.

Die plek is nie regtig in stand gehou en was glad nie netjies met ons aankoms. Eers nadat ons gekal het was die plek bietjie opgeruim veral die communal leefarea. Die opsigter het haar bes probeer maar die eienaar sal moet beter na die plek kyk. Ons moes 'n week bly maar het sommer na 2 dae vertrek.

Knysna N2 Lodge's response

Thank you for the feedback.

However when Mr and Mrs Geldenhuys arrived late afternoon they did not like the unit they had booked as stairs are involved. Mrs Geldenhuys's mother could not manage the steps. We went out of our way and moved other guests around to accommodate them on the ground floor. There were dishes in the basin on their arrival which we tidied up as soon as we were able.

We take note of all the points mentioned and we are continually working on the lodge to improve.

Leanda & Sylvia

Knysna N2 Lodge
Meshy C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Meshy C
Family with young children

For the price l paid it was not bad at all.

Beautiful place and the lady there is nice. I checked in at 01:00 am, and she opened for us without complaining.

Werner N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner N

Dit was lekker, maar het beter verwag.

Die plek was heel gerieflik alhoewel 'n klein yskassie binne die kamers beter sal werk as die gemeenskaplike kombuis. Nie almal is ewe gemaklik om 'n kombuis te deel nie. Die inligting op die webtuiste is ook nie die waarheid nie. Die plek het nie kapasiteit vir 80 nie. Die WiFi was darem gratis alhoewel dit nie gewerk het nie. Dit is 'n plek om te slaap en te ry die volgende dag, nie om te bly vir 'n paar dae nie.

Hester H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester H
With spouse/partner

Waarde vir geld en sentraal geleë.

Ek stel voor dat as die reisiger ouer is of baie bagasie het dat hulle op die grondvloer bly.

Malakia D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malakia D
With friends

The customer service was so perfect.The owners and staff are more than friendly. Sylvia is a star. She gave us her heart.

Small litter bins in each room and in the bathrooms should complete the picture. Our stay at Knysna N2 lodge was the best

Felix S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Felix S
With friends

Die kamer was nie stil nie, die mure was papierdun en daar is geen privaatheid nie.

Ons was gegroet deur ’n gasvrou in nagklere. Sy het vir ons die kamer gewys, wat nie die kamer is wat ons bespreek het nie. Ons was onder die indruk dat ons twee aparte kamers bespreek het, maar dit was nie so nie. Ons het met die eienaar gepraat en sy het toe vir ons twee kamers gegee. Toe ons opgaan op uit te pak, was daar ’n man wat skurwe materiaal lê en kyk het in die openbaar. Ons het nie veilig gevoel nie en het onmiddellik ander verblyf gereël en een aand se geld terug geëis.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 39 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Rawson Street, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAigwy4ec8GECxH6drm8Znna00YtJwiCwHwK5AksMiAnEm4WiWDl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 10 5 1 5 2 Rawson Street Knysna 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.036338484564 23.041638461033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!