25% off Get 25% off for stays on Friday and Saturday (minimum 2 night stay). Valid from 16 Feb 2020 until 29 Feb 2020.
Knysna CBD Accommodation at Knysna Oyster | TravelGround
+38

Knysna Oyster

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for Knysna Oyster
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Jeanette R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette R
With spouse/partner

Nice stay and the owner is very friendly and helpful.

Nothing more to tell.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Niks meer om te vertel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knysna Oyster's response

Dankie Jeanette.
Jul was aangename gaste en het die plek baie netjies gelos. Jul is altyd weer welkom.

Knysna Oyster
Vivian V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivian V
With spouse/partner

Was baie lekker gewees.

Net stort se water wat swak loop!

Knysna Oyster's response

Hi Vivian
Jul was puik gaste en het die plek baie netjies gelos.
Ons was onbewus dat die stort stadig was. Het toe loodgieter gekry. Was toe die "pressure valve" wat gegaan het.
Het toe 'n nuwe een ingesit en nou is die waterdruk weer puik.
Dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd weer welkom.

Knysna Oyster
Madelein A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Madelein A
With spouse/partner

Comfortable, safe and neat.

We stayed one night at Knysna Oyster and it was a pleasure. Conveniently located, everything was needed, safe and the owner is extremely friendly and helpful. Even if it was just a quick stay for one night, we enjoyed every moment of it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, veilig en netjies.

Ons het een nag oorgebly by Knysna Oyster en dit was 'n plesier. Gerieflik geleë, alles was 'n mens nodig het, veilig en die eienaar is uiters vriendelik en behulpsaam. Al was dit net 'n vinnige oorbly vir een nag het ons elke oomblik daarvan geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ters B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ters B
On business

Clean, neat, comfortable, well-equipped.

There is safe parking, very good location, quiet. Except for the fact that it's once block away from the highway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gerieflik, goed toegerus.

Die verblyf het veilige parkering, baie goed gelee, stil, afgesien dat die een blok van die hoofweg is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knysna Oyster's response

Dankie Ters, vir jou mooi review.
Jul was puik gaste wie die plek netjies after gelaat het.

Knysna Oyster
Klaas D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klaas D
With spouse/partner

Een heerlijk appartement nabij mooie natuur.

Wat een leuk appartement en een vriendelijke ontvangst en afscheid. We hebben genoten van het comfort en hoe alles op elkaar is afgestemd. Gerhard heeft ons goed voorzien van allerlei tips voor in de omgeving.

Knysna Oyster's response

Beste Klaas,

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was aangename gaste wie die plek baie netjies agtergelaat het en is meer as welkom om weer 'n draai in Knysna te maak.

Beste groete,
Knysna Oyster

Knysna Oyster
Letitia S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia S
With friends

My verblyf by Knysna Oyster was awesome.

Die Knysa Oyster is tops.

 - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Family with young children

Perfect for what we needed.

The apartment is perfectly located and we had everything we needed. Enough of everything. Extra pillow, blankets, toilet paper, etc. Really nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir wat ons benodig het.

Die woonstel is perfek geleë en ons het alles gehad wat ons benodig het. Genoeg van alles. Ekstra kussing, komberse, toilet papier ens. Regtig lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanja R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja R
Family with young children

Fantasties!

Die verhuurders was ongelooflik en het ons heeltyd op hoogte van gebeure gehou. Ons het in die vroeë oggendure opgedaag en hul was daar om ons warm welkom te heet. Die plek is ongelooflik netjies ingerig en binne loopafstand van die meeste plekke. Ons sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak.

Margaret V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret V
With spouse/partner

Kon oral heen stap!

Was heerlik om by Knysna Oyster te bly. Goeie waarde vir geld en naby aan die Waterfront. Was aangenaam om oral heen te kon stap, veral vir aandete Waterfront toe en terug.

Knysna Oyster's response

Dankie vir die mooi resensie, Margaret. Julle was baie aangename gaste wie die plek mooi skoon agtergelaat het. Julle is altyd weer welkom.

Knysna Oyster
Pierre S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre S
With spouse/partner

Very friendly and helpful manager.

We only slept there on our way to Cape Town. The flat has everything that you need. Good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en uiters behulpsame bestuurder.

Ons het slegs daar oornag met ons deurreis na Kaapstad. Woonstel voorsien in alle behoeftes. Baie geskik ten opsigte van ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knysna Oyster's response

Baie dankie vir die review Pierre. Jul was wonderlike gaste en het die plek so netjies weer agter gelaat. Julle is altyd weer welkom in die toekoms.

Knysna Oyster
Tania R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania R

Pragtige plekkie om in te bly.

Ons het ons verblyf baie geniet. Als mooi netjies en skoon. Baie dankie Gerhard vir jou vriendelikheid. Sal jou weer sien.

Barbara N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara N
With spouse/partner

Absoluut heerlik.

Ek beveel Knysna Oyster vir seker aan. Ons het slegs een nag daar oorgebly, maar ek sal beslis 'n hele vakansie daar kan oorbly. Ons ontvangs deur Gerhard was gul. Die woonstel beskik oor enigiets wat jy vir jou verblyf daar sal nodig hê. Dis skoon en lekker gerieflik.

Knysna Oyster's response

Hallo Barbara,

Sio bly jul het dit geniet.
Kuier maar weer.
Julle was puik gaste.
XxG

Knysna Oyster
Jacobus C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobus C
With spouse/partner

Amazing!

Wonderlike tyd gehad en verblyf was uitstekend!

Knysna Oyster's response

Hallo Jacobus,
Duisend dankies vir jou review.
Jul is 'n pragtige paartjie wat maar weer hier kom "honeymoon" hou!
Groete,
Gerhard

Knysna Oyster
Maurisha L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maurisha L
Individual traveler

Refreshing!

Thank you, Hein and Gerhard. My stay was just what I needed, peaceful and quiet at your accommodation. The place was spotless, neat and well looked after.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verfrissend!

Dankie Hein en Gerhard. My verblyf was net wat ek nodig gehad het, rustig en stil by julle akkommodasie. Die plek was silwerskoon, netjies en goed versorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knysna Oyster's response

Dankie Maurisha.
Jy is te dierbaar gewees en so maklike gas. Volgende keer kan ons dalk 'n glasie wyn deurwerk.

Knysna Oyster
Nic B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nic B
Family with teenagers

Naby die waterfront en baie netjies.

Gerhard het ons baie vriendelik ontvang en die verblyf is netjies. Goed geleë om die waterfront en restaurante te besoek. Veilige onderdakparkeerplek.

Knysna Oyster's response

Hallo Nic,
Vreeslik dankie vir die mooi review.
Jul was puik gaste wie 'n groot indruk op my gemaak het.
Uiters netjiese mense.
Goed gaan met jul en groete jou vrou en jou seun.

Knysna Oyster
Zeanne-mari B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zeanne-mari B

Comfortable, clean and located nearby.

Very nice stay, clean, safe, near the waterfront. Very nice and quiet area. Walking distance from everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en naby geleë.

Vreeslik lekker gebly, skoon veilig, naby aan die waterfront. Baie lekker stil area. Stapafstand van alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Knysna Oyster's response

Baie dankie Zeanne-Mari
Julle was puik gaste wie die plek so mooi netjies agter gelaat het.
Gee jul 'n 5-ster vir alles. Jul kan gerus weer bespreek, indien jul wou.

Knysna Oyster
was R895
From R671
per night (for 3 people)
was R895
From R671
per night (for 3 people)
was R895
From R671
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Rawson Street, 16 Malachite Mews, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkgIg8rWDKwwwkAGfEQ8i9Z65qb7ryA7TFRCTMI6uuHumuZUEkP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R895, now From R671  per night (for 3 people) 16 5 1 5 5 Rawson Street 16 Malachite Mews 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.037074453633 23.044162728836
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com