Knysna Accommodation at Knysna Pearl View | TravelGround
+65

Knysna Pearl View

Review Summary

4.4 out of 5from 2 reviews for Knysna Pearl View
Cleanliness
4.5/5
Service
4.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Suzan M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzan M
With spouse/partner

Wow hospitality.

Enjoyed to the fullest and the view point.

Eileen G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eileen G
Family with young children

Goeie naaweek. Blyplek was algemeen bevredigend.

Klein dinge wat problematies was. Toilet wat die hele nag deurgespoel het. Koffiestasie nie ingeprop en geen duidelike instruksies vir gebruik nie. Ontbytdiens baie stadig. Koffie en tee word nie aangebied sodra jy gaan sit nie. Geen spyskaart vir ontbytopsies beskikbaar nie. Foto's op die webwerf van etes is baie misleidend. Soos wat dit vertoon is tenoor wat jy kry, is baie anders. Ontbytdiens is stadig en gaar ontbyt is nie 4 ster kwaliteit nie. Slaapkamer nie tydig skoongemaak nie omdat hulle nie 'n spaar sleutels vir die kamer kon kry nie. Gordyne in slaapkamer nie groot nie, vreemd, kantgordyne word nie heeltemal bedek met swaar gordyne nie, laat lig in die oggend in die kamer. Onderhoudswerk oor 'n naweek plaasvind. Saterdagmiddag geboor. Hierdie tipe werk moet gedoen word wanneer die gaste nie in die oggend daar is nie. Geen verduidelikings met aankoms ten opsigte van hoe die kroeg bo werk nie. Oor die algemeen was die kamer baie mooi, netjies en ruim. Die eienaar het ons ontmoet en gegroet by aankoms en was baie vriendelik. Die dames wat die ontbyt bedien het was vriendelik, maar hulle het gesukkel met die koffiemasjien en die ontbyt was 'n bietjie koud en het lank gevat. Hulle het geveg met die toestelle en kon meer doeltreffend gewees het in die voorbereiding van ontbyt. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel, maar het 4 ster ontbyt verwag. Dit was 'n teleurstelling. Ook die patio se meubels buite was bedek en kon nie gebruik word nie.

From R1 550
per night (sleeps 2)
From R1 550
per night (sleeps 2)
From R1 550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 View Point Cresent, The Heads, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3SGPdfBRypgmslYQzn1H1YIqx9Tosp5EiCwnvwLvaPwnRAzJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (sleeps 2) 2 5 1 5 4 View Point Cresent The Heads 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.079005 23.06186
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com