Beaufort West Accommodation at Ko Ka Tsara Bush Camp | TravelGround
+14

Ko Ka Tsara Bush Camp

40 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 40 reviews for Ko Ka Tsara Bush Camp
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Keith W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith W
With spouse/partner

Very comfortable stay. Enjoyed it.

Would like to have spent more time there but had booking next day.

Benita P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita P
Family with young children

'n Oase in die Karoo.

Vriendelike diens! Pragtige natuurskoon! Heerlike verblyf!

Elrica E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elrica E
Family with young children

Great venue with great value for money.

Clean , friendly venue well situated close to Beaufort West. Was able to explore the 4x4 route on my mountain bike and saw ample game. Highly recommend.

Jaco V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with young children

Baie goeie verblyf in Beaufort-Wes.

Pragtige ligging. Luukse eenheid was baie mooi versier met gemaklike beddens en kwaliteitlinne. Die hele kamp is baie mooi met groot groen grasperke en ‘n swembad. Die diens was baie vriendelik en professioneel. Laastens was die plek werklik troeteldiervriendelik en het hulle ons baie welkom en gemaklik laat voel met ons honde, iets wat nie oral gebeur nie.

Amorie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amorie B
Family with young children

Dis mooiste groen in die Karoo.

Mooi en skoon. Ek sal die plek vir almal en enige iemand aanbeveel.

Shavonne A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shavonne A

Best experience ever, friendliest and kindest staff. Will definitely recommend to any one. Will definitely come again soon.

This was by far the best experience of nature and calmness. I want to thank the staff for their exceptional service.They were all so friendly and kind. We enjoyed our stay and we will recommend it to all our friends and family. My husband and I are looking at dates on when to come again.Thank you.

Bergh V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bergh V
With spouse/partner

Rustig, soos 'n oase tussen berge. Pragtig en eenheid is uiters skoon en braaiplek was net so skoon met vriendelike personeel.

Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak. Hulle diens is puik, die hele omgewing is pragtig en ons het veilig gevoel. Die eenheid is pragtig en baie skoon en gerieflik. Sien julle weer.

Emil V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil V
Family with young children

Fantasties en gerieflik. Sal. Definitief langer bly volgende keer.

Fantastiese plek. Baie netjies met goeie geriewe en lieflike grasperk waar kinders lekker kan jol. Braaiplek en vuurput op die gras voor die huisie is 'n lekker bonus. Sal vir seker weer kom en definitief langer bly.

Annabe J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabe J
With friends

Rustig en stil in die bosveld.

Ons het heerlik gekuier. Die kamp was vol en ons is toe opgegradeer na die nuwe chalets. Dit was pragtig en baie goed toegerus. Ek beveel ook die braaipakkies aan.

Marzanne T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marzanne T
Family with young children

Kindervriendelike plek!

Die kinders het dit vreeslik geniet om te speel op die gras. Ons het lekker gebly.

Diane B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diane B
Family with teenagers

Super, well worth staying over.

Very special. Will definitely stay over again for longer. One night is a bit short.

Alvin M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvin M
With spouse/partner

Very beautiful spot. Excellent service and very neat units. Perfect spot for a rest stop en route to Cape Town.

Had a good night's rest. Awesome place.

Francette R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francette R
Family with teenagers

Karoogasvryheid op sy beste.

Heerlike oasis in die Karoo.

Sanet E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet E
With spouse/partner

Versteekte juweel!

Die sterre sê alles. Diens is goed en dit is pragtig en rustig daar. Chalet's is skoon en netjies.

Linda B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With friends

'n Juweel in die Karoo!

Puik akkommodasie en diens. Baie vriendelike personeel. Kan dit sterk aanbeveel.

Jurita F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurita F
Family with teenagers

Rustig en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Die blyplekke is goed ingerig en lieflike omgewing. Sal graag volgende keer langer wil bly.

Francois J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois J

Excellent accommodation and location.

We stayed in 2 of the chalets for 1 evening. Everything was neat and in working order. We also had breakfast before we left. The service wasn't too great given that there was only one person that had to do everything (reception/waiter/queries/etc.). One piece of criticism: it is expected that filter coffee is available at an "upmarket" place, but only instant coffee was available. Nonetheless, I will make use of Ko ka Tsara's accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik akkommodasie en ligging.

Ons het in 2 van die chalets gebly vir 1 nag. Alles was netjies en in goeie werkende orde. Ons het ook ontbyt genuttig voordat ons vertrek het. Die diens was nie te waffers nie, want daar is slegs een werker wat alles moet doen (Ontvangs/kelner/navrae hanteer/ens). Een stukkie opbouende kritiek: mens verwag dat die koffie by 'n "upmarket" plek filterkoffie sal wees, maar daar was slegs kitskoffie beskikbaar. Ek sal nietemin weer van Ko ka Tsara se verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petra P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra P
Family with teenagers

Ongelooflik lekker rustig met mooi natuurskoon, rustige atmosfeer en baie vriendelike verwelkoming.

Aanbeveelbaar vir almal wat 'n rustige nagrus na 'n dag se reis wil geniet.

Hendrik F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik F
On business

Soos voorheen, baie lekker gebly.

Baie lekker gebly.

Isak R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isak R
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Wat 'n juweel in die Karoo. Dit was heerlik om daar te oornag.

Roelien V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien V
With spouse/partner

Pragtige plek.

Ons het heerlik gebly, pragtige chalets en almal is baie vriendelik, sal definitief weer daar oorslaap.

Cobus M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus M
Family with teenagers

Fantastiese ervaring van top gehalte.

Verblyf was bo verwagting en daar was so baie om te sien. Die personeel was baie vriendelik en akkommoderend met verskeie versoeke.

Nicole E - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole E
Family with teenagers

Breathtaking!

What a lovely experience. Beautiful place with friendly service. From the beautiful sunrise to the million stars at night. Amazing, amazing, amazing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowed!

Wat 'n lekker ervaring. Mooi plek met vriendelike diens. Van die mooi sonsopkoms tot die derduisende sterre snags. Amazing, amazing, amazing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine E
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

It was very nice, clean, neat and we had a relaxing time. Saw a lot of game, the staff are very friendly and helpful. Would recommend it to everyone who loves nature and the quiet atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Dit was baie lekker, skoon, netjies en ons het heerlik gerus, baie wild gesien, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat hou van rustige natuur en die stilte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coen O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen O
With spouse/partner

Beautiful camp and beautiful houses.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamp en pragtige huisies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vicky V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky V
Family with young children

'n Stukkie paradys in die middel van die Karoo.

Sjoe, woorde kan nie hierdie ongelooflike groen klein paradys beskryf nie! Koka Tsara was fantasties! Die verblyf is modern, skoon en netjies, die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons twee nagte daar was wonderlik en ek sal dit deur en deur aanbeveel. Ons sal definitief weer boek en verseker langer bly.

Edmund T - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edmund T
Family with young children

Close, but outside of town, peaceful, good service.

A family with small children and us used it in the middle of winter for a one night stayover. It was my second visit. Excellent for this goal, but you really have to stay longer. It would be nice any time of year. Even though you are close to town it feels far away from everything. Very peaceful, neat, big spaces, friendly staff. Excellent neatness and facilities - especially the linen!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby, maar buite die dorp, rustig, goeie diens.

Ons en 'n familie met klein kinders het dit in die middel van die winter gebruik vir een aand se oorslaap. Dit was my tweede besoek. Uitstekend vir die doel, maar eintlik moet mens langer bly. Dit sal enige tyd van die jaar lekker wees. Al is jy na aan die dorp voel dit ver van alles. Baie rustig, netjies, groot ruimtes, vriendelike personeel. Uitstekende netheid en geriewe - veral linne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie V
With spouse/partner

Elke oomblik geniet!

Sommer met die aankoms word 'n mens begroet deur natuur en sy inwoners op hul beste. Kyk uit vir die koedoes wat van hul bergvestings af vir jou loer! Die huisies is netjies en baie gerieflik. Diens is altyd vriendelik. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd in die Karoo!

Renzo G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renzo G
Individual traveler

Beste oornag verblyf, troeteldier-paradys.

Beveel sterk aan vir mense met troeteldiere. Nie net oornag nie, maar 'n ondervinding!

Ruth B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth B
Family with teenagers

Delightfully tranquil location.

The location was wonderful and peaceful. The accommodation was clean and comfortable. The staff are very well trained and friendly.

Louise V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Individual traveler

Dit was 'n heerlike verblyf in die natuur.

Dit is 'n juweel - ek sal die kamp vir enigiemand aanbeveel.

Gerrit L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit L
With spouse/partner

Fantasties!

Lekker stil en rustig. Skoon en nuwe badkamers.

Shawaal J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawaal J
With spouse/partner

Sal beslis weer by Ko Ka Tsara kuier.

Die verblyf was baie netjies en rustig. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Marcelle B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marcelle B
With spouse/partner

Hoogs aanbeveelbaar.

Rustige, baie netjiese en veilige akkommodasie. Uiters vriendelike en behulpsame ontvangs! Hoogs aanbeveelbaar!

Anel C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anel C
Family with teenagers

Ons is bederf met hul gasvryheid en heerlike ontbyt.

Dat jy jou braaipakkies kan bespreek voor die tyd, is 'n bonus.

Helena R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena R
With spouse/partner

'n Oase in die Karoo.

Wat 'n aangename verrassing. Ek sal dit hoog aanbeveel.

Gerhardus V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus V
Family with young children

Die beste die beste verblyf ooit!

Hulle sê dis 3-ster, maar dit voel meer soos 5-ster! Gaan kuier daar, sal nie spyt wees nie!

Max M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Max M
With spouse/partner

Oasis in the desert very close to Beaufort West.

Comfortable cottages with a sparkling pool for a quiet rest. Convenient braai or food packs on request. Very efficient and friendly manager contributed to a lovely stay. A place to spend at least a week with your family.

Elbe B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbe B
Family with young children

'n Versteekte juweel in die Karoo!

'n Pragtige omgewing en 'n heerlike uitspanplek vir 'n gesin. Die grasperke is werklik so groen soos op die foto's en die bergskilpaaie, vlakvarke en bokke wat daar kom kuier maak dit besonders. Die grasdak huisies is gesellig en die swembad 'n lafenis in die Karoo-hitte. Ko Ka Tsara is beslis meer as net 'n oornagplek op 'n lang reis en ons hoop om volgende keer langer te bly.

Rina B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina B

Asemrowend mooi en rustig!

Baie skoon en netjies. Baie ruim vir kinders om te speel. Beslis 'n plek om te besoek.

From R1 190
per night (for 2 people)
From R1 190
per night (for 2 people)
From R1 190
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R381, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 190  per night (for 2 people) 40 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com