Parys Accommodation at Ko-rus-ma | TravelGround
+10

Ko-rus-ma

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Ko-rus-ma
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Kotie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kotie V

Baie lekker en rustig.

Rustige, skoon en baie mooi plekkie.

Ko-rus-ma's response

Goeie dag Kotie,

Dankie vir die terugvoer bly julle het die verblyf geniet dit was net n plesier groete ben

Ko-rus-ma
Hannes D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
With spouse/partner

Baie, baie lekker. En in Afrikaans!

Wat 'n verrassing. Het heerlik gebly. Die plekkie het spasie wat ons nog nie op 'n ander plek gekry het nie. Die eienaars het moeite gedoen om dit gerieflik vir besoekers te maak. Alles en meer wat mens nodig het is daar. Ons het nie meer nodig om vir 'n plek te soek as ons Parys toe gaan nie, ons het dit klaar gekry!

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir die resensie, dit was 'n plesier om vir julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Ben.

Ko-rus-ma
Ria N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Vrydag die 13de! Wat 'n lekker verrassing kry ons om in so pragtige plekkie te slaap, baie dankie Ben dat ons in jou mooi plekkie kon bly, jammer dit was net een aand. Lekker koffie en beskuit geëet in mooi tuintjie. Ons kom weer en bly langer.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir die vir die terugvoer, dit was n plesier om julle te kom huis ves.
Kom maar gerus weer.
Groete,
Ben

Ko-rus-ma
Fransie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fransie D
With spouse/partner

Netjies skoon en alles wat jy nodig het.

Ons het 2 nagte oornag en is baie vriendelik ontvang. Woonstel was netjies baie ruim met alles wat ons nodig gehad het.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir die resensie dit was 'n plesier om julle te ontvang en ek is bly julle het die verblyf geniet.
Vriendelike groete
Ben

Ko-rus-ma
Miemie H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemie H
With spouse/partner

Comfortable, safe, neat and suitable for our goals.

What a lovely place. Well equipped. Friendly oom. Would stay there again if I go to Parys.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, veilig, netjies en geskik vir ons doeleindes.

Wat 'n lieflike plekkie. Mooi toegerus. Vriendelik oom. Sal weer daar bly as ek in Parys kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie dat julle korusma gekies het dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Ko-rus-ma
Carol K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol K
Individual traveler

Great value for money. Will definitely return

Had a great stay. Awesome hospitality! Clean comfortable, everything you need for good value for money getaway. Loved it. Returned home rested and motivated.

Ko-rus-ma's response

Thank you for your review Carol, it gives us great pleasure to know you enjoyed your stay with Korusma
Blessings,
Ben and Martie

Ko-rus-ma
Retha B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha B
Family with young children

Baie goeie diens.

Vriendelike en vinnige diens ontvang. Pragtige en goed toegeruste eenheid. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Heleen B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen B
With spouse/partner

Baie aangenaam, dit het soos tweede huis gevoel.

Vriendelike ontvangs en puik verblyf in 'n rustige omgewing. Die plekkie is ruim en skoon en die tuin pragtig. Martie en haar man het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Heerlike beskuit en 'n sjokolade op elkeen se kopkussing het ons nog ekstra tuis laat voel. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons in Parys omgewing moet oorslaap en sal Ko-rus-ma enige tyd aanbeveel.

Ko-rus-ma's response

Heleen baie dankie vir jou resensie, ons is bly julle het die verblyf geniet en dit is net voorreg en plesier om diens te kan kan lewer met baie omgee daarby.

Vriendelike groete
Martie en Ben

Ko-rus-ma
Jaco S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
With spouse/partner

Fantastic.

What a nice place to stay over in. This is a home away from home. Real value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Wat 'n lekker plekkie om in oor te bly. Hierdie is 'n huis weg van jou huis. Regte waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ko-rus-ma's response

Dankie vir julle terugvoering, dit was 'n voorreg on julle as gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Ben en Martie

Ko-rus-ma
Isabel B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel B
Family with young children

What fantastic spacious and peaceful accommodation at Ko-rus-Ma!

Ko-rus-Ma and the friendly hosts exceeded all of our expectations and they almost felt like family. The beautiful garden and furnished and decorated living areas with the private entrance made it feel like home. I will definitely recommend this place to all my family and friends and to anyone who wants an affordable getaway. I will definitely go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n fantastiese ruim en rustige verblyf by Ko-rus-ma!

Ko-rus-ma en die tegemoetkomende en vriendelike gasheer en gasvrou het verwagtinge oortref en het amper soos familie gevoel. Die pragtige tuin, keurig gemeubileerde en versierde leefareas en aparte en veilige ingang het amper gevoel soos 'n huis weg van die huis. Ek sal die plekkie met 'n geruste hart aanbeveel aan al my familie en vriende en enige iemand wat 'n bekostigbare wegbreek wil hê. Die pragtige mense en hulle plekkie sal my beslis weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir die terugvoering, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang, ons het die geselsies baie geniet.
Vriendelike groete,
Ben en Martie

Ko-rus-ma
Elize C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize C
With spouse/partner

Beste gasvryheid en skoon .

Skoon en ruim plekkie. Vriendelike omgee eienaars. Plekkie is rolstoelvriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Ko-rus-ma's response

Dankie vir jou terugvoering waardeer baie, was heerlik om julle te kon verwelkom
Vriendelike groete
Martie

Ko-rus-ma
Tanja R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja R

Wonderful experience.

Very pleasant stay and cute unit. Owners very friendly.

Ko-rus-ma's response

Thank you Tanja, it was a pleasure to welcome you as guests, blessings

Ko-rus-ma
Gino D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gino D
Individual traveler

Vriendelike mense en waarde vir geld. Skoon en netjies.

Sal vir seker weer daar bly.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir jou gradering Gino, dit was 'n plesier om jou as gas by ons te ontvang.

Vriendelike groete,
Ko-rus-ma

Ko-rus-ma
Heilie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heilie V
Individual traveler

Baie dankie vir 'n ruim en netjiese blyplek met genoeg ruimte.

Baie dankie vir 'n ruim en netjiese blyplek. Ek het veilig gevoel.

Ko-rus-ma's response

Goeiedag Christiaan,

Baie dankie vir jou resensie, dit was 'n plesier om jou hier as gas te kon ontvang.

Geniet die dag.

Groete,
Martie

Ko-rus-ma
Marianna D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna D
Individual traveler

Regtig 'n lekker blyplek en die beskuit is heerlik.

Sien die sterre.

Ko-rus-ma's response

Baie dankie vir gradering, dit was 'n pesier om julle as gaste te kon ontvang.
Martie

Ko-rus-ma
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 A Kort Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALKXsHvWMwCrvXAOzYwNXCEHB9f8cthqA9KszPPYriz7deG3PQF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 4 people) 15 5 1 5 15 A Kort Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 12:00-18:00 10:00 -26.912208515803 27.444922758266
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com