Loeriesfontein Accommodation at Kokerboom Selfsorg | TravelGround
+9

Kokerboom Selfsorg

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 3 reviews for Kokerboom Selfsorg
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Bennie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bennie S

Rustige, netjiese woonstel met al die nodige geriewe en ekstra DStv, lekker oop ruimte om erf op vriendelike Karoo-dorpie.

Ons wil graag vir Sarina hartlik bedank vir haar vriendelike hulp toe ons per ongeluk een dag te vroeg opgedaag met my bejaarde ouers en sy ons dadelik verwelkom het. Al die geriewe regtig netjies en meer as genoeg en die lugreëling en DStv is luukse ekstras. Die trappies in kombuis kan nogal risiko bied vir ouer mense en kan dalk verbeter word. Ons het lekker elke aand op die stoepie gebraai en die sterre hemel bewonder en die Karoo-lewe ingeneem. Die woonstel sit agter die groot huis een kant in die hoek met oop erwe rondom wat help met privaatheid. Ek weet julle het vir lank al droogte en die Karoo vereis slim werk met tuine en plante. Daarom sou ek voorstel dat vetplante en ander geharde bosse of boompies langs die heining geplant word vir groen gevoel vir stadsjapies en ekstra privaatheid. Die eiendom is in 'n goeie en stil deel van die dorp met baie vriendelike mense en ons het nooit enige onwelkom rondlopers gesien nie. Orals was diefwering , maar sommige stadsjapies mag dalk hou van 'n veiligheidshek, maar ons het nooit onveilig gevoel nie. Dankie weereens en ons sal weer besoek as ons pad daar verby loop.

Aldo O - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Aldo O
With spouse/partner

Calmness in a small town with many tracks.

All the necessary facilities for a weekend or even longer. We arrived later than we'd planned, but we were still warmly welcomed. Would go again, but for longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kalmte in 'n dorpie waar baie spore lê.

Al die nodige geriewe vir 'n naweek of selfs langer. Ons het later as beplan daar aangekom met 'n hartlike ontvangs. Sal weer gaan, maar vir langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
Family with teenagers

Fantasties. Mense was wonderlik en heerlik gekuier.

Baie dankie vir 'n heerlik kuier. Dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en wonderlike ervaring.

From R950
per night (for 3 people)
From R950
per night (for 3 people)
From R950
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTkyZjMyLTYwYTItNDAxNy05MmViLTczNzFkZTVkOTNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 3 people) 3 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com