The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Komati Gorge Lodge | TravelGround
+69

Komati Gorge Lodge

Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Komati Gorge Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.1/5
Marlene P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene P
With spouse/partner

Stay was excellent.

Excellent service. Friendly staff. Highly recommended getaway. Only negative is WiFi and cellular connection. Food is excellent.

Komati Gorge Lodge's response

Many thanks for your very kind review, we look forward to seeing you again. Kind regards Sand, Ross, and the Komati team.

Komati Gorge Lodge
Charles R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles R
With spouse/partner

Dit is sowaar 'n besonderse plek. Sal dit regtig aanbeveel.

Die plek is regtig 'n juweel.

Komati Gorge Lodge's response

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Met groete, Sandy.

Komati Gorge Lodge
Retha L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha L

Absoluut fantasties!

Pragtige omgewing, lieflike verblyf en ongelooflike gasvryheid van die bestuur en personeel.

Komati Gorge Lodge's response

Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Met groete, Sandy.

Komati Gorge Lodge
Kobus M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus M
With spouse/partner

Rustige plek.

Bestuur baie behulpsaam en vriendelik. Persoonlike aandag word gegee. Geen versoek is te groot of te klein vir mnr of mev Dunbarr om mee te help nie. Die natuur is pragtig en so rustig.

Anelle L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anelle L
With spouse/partner

It is a lovely setting for a weekend break!

It is a lovely setting in a prime Highveld spot!

Magda P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Magda P
Family with young children

Van die oomblik wat jy arriveer, kan jy ontspan. Die omgewing is asemrowend mooi en die mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Dit is een van die plekke waar die foto's nie die volle prentjie gee nie. Als is 100 keer beter en mooier as enige foto. Ek sal beslis hierdie weggesteekte juweel vir enige iemand aanbeveel. Dis ideaal vir kleiner kinders. Daar is soveel wat hulle kan doen en geniet in 'n veilige omgewing.

Komati Gorge Lodge's response

Goeiedag, ons waardeer julle boodskap baie en ons hoop om julle weer hier to verwelkom, met groete Sandy & Ross.

Komati Gorge Lodge
Hannes N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Fantastiese diens, baie mooi omgewing en natuurlewe op sy beste.

Sal dit vir enige iemand wat van natuurlewe hou en wil rus aanbeveel. Die diens is puik, baie mooi skoon en veilig.

Komati Gorge Lodge's response

Goeie dag Hannes,

Bly julle het dit geniet, kom kuier asb gou weer!

Groete
Amanda

Komati Gorge Lodge
Charles M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles M
With spouse/partner

We enjoyed our stay and mountain hiking was adventurous.

It was a wonderful weekend.

Komati Gorge Lodge's response

Dear Charles,

We are glad you enjoyed your stay with us! Hope to see you back soon.

Kind Regards,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Anna Maria V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna Maria V
With spouse/partner

Heerlike ontspanning.

Heerlike kuier by 'n baie mooi plek. Leopard slaapplek het groot bad en pragtige interior. Die Piekniek mandjie was absoluut heerlik en goeie waarde vir geld. Staproetes kan beter aanwysings kry bv om te sê hoe ver jy al gestap het.

Komati Gorge Lodge's response

Hi Marietjie,

So bly julle het die tyd hier by ons geniet.
Ons sal die staproetes se afstande byvoeg.
Hoop ons sien julle weer binnekort.

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Emoeraan I - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Emoeraan I
Family with young children

Very private area, the accommodation could have been better for the money spent.

When I made the booking there was no indication that one would have to travel 28 km to on a gravel road to the venue, apart from the spider webs underneath the bedroom pedestal my 3 year old baby was given a mattress to sleep on.

Komati Gorge Lodge's response

Apologies Sir, however, the gravel road is only 7 km.

Komati Gorge Lodge
Francois W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois W
Family with young children

Dis absoluut fantasties, baie vriendelike mense, goeie kos en pragtige omgewing.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Daar is geen selfoon opvangs nie, so jy het nie 'n keuse om net te relax of iets aktiefs te doen daar nie. Ook baie lekker aktiwiteite wat nie eers op hul bladsy geadverteer word nie so daar is baie om te doen vir almal van oud tot jonk.

Komati Gorge Lodge's response

Hi Francois,

Baie dankie vir die review. Ons hoop jy kom binnekort weer kuier.

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Gregg H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gregg H
With spouse/partner

Nice and peaceful.

Please see our rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Komati Gorge Lodge's response

Dankie Gregg, kom kuier gou weer!

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Kobus V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus V
Family with young children

Gerieflik vir 'n naweek.

Sien die sterre.

From
R2 300
per night, for 2 ppl
From
From R2 300
per night, for 2 ppl
From
R2 300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 51 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Waterval JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5Y2JjYzc1LTkzM2QtNGY4OS1hMzVhLTliZjc1YjZkZGI3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 300  per night, for 2 ppl 13 5 1 5 Farm Waterval JT424 Carolina 1185 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.896017 30.283939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!