Komkyk Touwsrivier
Camping/caravan Park • N1 Highway, Touws River, 6880, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 17 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Evert F. B - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Evert F. B
Individual traveler
Conventional.
Everything was clean and tidy. The electrical plugs are extremely uncomfortable because they are hidden under a table. I couldn't find a switch to turn off the bathroom light. I cannot say exactly that I felt very safe, because there is no access control at the gate that gives access to the premises. I think their rate is somewhat high if I have to compare it with the other rates.
Gangbaar.
Alles was skoon en netjies. Die elektriese proppe is bitter ongemaklik omdat dit versteek is onder 'n tafel. Ek kon nie 'n skakelaar vind om die badkamer se lig af te skakel nie. Ek kan nie juis sê dat ek baie veilig gevoel het nie, omdat daar geen toegangsbeheer by die hek is wat toegang tot die perseel verleen nie. Ek is van mening dat hulle tarief ietwat hoog is, indien ek dit moet vergelyk met die ander tariewe.
This review has been translated, to view the original version
Theo S - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Theo S
With friends
Cheap accommodation.
Good choice for an affordable weekend stay. Accommodation is neat and clean. Owner welcoming and pleasant.
Billike verblyf.
Goeie keuse vir billike naweek verblyf. Akkommodasie is netjies en skoon. Eienaar tegemoetkomend en aangenaam.
This review has been translated, to view the original version
Christoff B - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christoff B
With spouse/partner
Ingerig maar papierdun mure.
Ons het een aand oorgeslaap by Komkyk, ons moes die volgende oggend vroeg weer in die pad val. Die eenheid was lekker ingerig, die restaurantkelners was baie vriendelik met die wegspring was ek baie beïndruk Toe ons 10 uur die aand gaan slaap, het ons bure bietjie begin kuier, maar ons het niks daarvan gemaak nie, dit was ongelukkig nie die laaste nie en ons bure het eers 2:30 die oggend gaan slaap en mens kon alles hoor van die makietie. Ek kan niks sleg se van die akkommodasie nie, maar ek is skrikkerig om weer terug te gaan, oordat jy bietjie ...
Read more
Nina's Response
Goeiemore,
Baie dankie vir die terugvoer, ek vra groot omverskoning vir die ongerief veroorsaak.
Ons huisreëls sê dat daar nie na 22:00 geraas mag word nie, ongelukkig val almal nie in by die reëls nie. In die vervolg, wil ek vra dat u asseblief dit opneem met die toesighouer aan diens, sodat die nodige stappe geneem kan word om te verseker dat almal hulle tyd geniet by ons.
Groete
Lauren van der Bank
Komkyk Touwsrivier
Leon B - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leon B
Individual traveler
Impressed with high standards on all levels.
Comfortable setting perfect for my overnight needs.
Leon T - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leon T
With spouse/partner
Uiters swak.
Gemeet teenoor ander plekke op die webtuiste behoort Komkyk nie geadverteer te word nie. Weereens swak.
Heidi P - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Heidi P
With spouse/partner
Kalmerende Karoo stilte op sy beste.
Die dorp het baie potensiaal wat kan ontwikkel word deur die nodige befondsing. Daar moet meer plekke soos Komkyk opgerig word. As oud inwoners van Touwsrivier sal dit altyd "huistoegaan" wees vir ons. Ons geniet die rustige kalmerende effek van die Karoo.
Diederik F - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Diederik F
On business
Netjiese, waarde vir geld verblyf.
Ek het in 'n gastekamer vir een persoon geslaap en dit was netjies en goed toegerus vir sy doel. Alhoewel Komkyk reg langs die N1 geleë is, is die gastekamers aan die agterkant en het die verkeer glad nie gepla nie.
Brian J - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Brian J
On business
Neat, clean and comfortable unit.
Not the greatest surroundings - next to service station but pleasantly surprised at the quality of the rooms. No Wi-Fi - or not made aware of availability. Would use the accommodation again without hesitation.
Nina's Response
Thank you for this review. Friendly staff and good service is our signature. We are busy with Wi-Fi at rooms and chalets, it is already available in the restaurant.
Komkyk Touwsrivier
Delien V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Delien V
With friends
Lekker.
Bietjie lawaaierig. Blaffende hond op perseel en trokke wat verby ry.
Philip M - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip M
With spouse/partner
Nie sleg nie, maar kan beter.
Om uiteindelik in jou toegewese oornagplek te kom is nie maklik nie, maar die personeel is behulpsaam en alles verloop verder korrek.
Hanneke M - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hanneke M
With friends
Oornag-verblyf op pad na Kaapstad vanaf Bloemfontein.
Skoon, netjiese basiese verblyf met klein ekstras wat dit net lekker maak! Beskuitjies vir die koffie, die rooi kombersies oor die beddens, leeslampies by die beddens. Ons het dit soms nie elders gekry nie.
Damon M - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Damon M
With spouse/partner
There is a truck stop, lot of trucks pass by. But luckily it was actually very peace full. I had a good stay there.
Would recommend it to anyone, it is affordable clean was perfect for me and my husband. Basically we just needed a place to sleep over as we went to Aquila game reserve.
Van Zyl P - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Van Zyl P
With spouse/partner
Definitely best value for money.
We were impressed with Komkyk. Neat, clean and affordable. Would gladly return.
Beslis die beste waarde vir jou geld.
Ons was beïndruk met Komkyk. Netjies, skoon en bekostigbaar. Sal beslis weer oorslaap.
This review has been translated, to view the original version
Nina's Response
Baie dankie, ek sal dit deurgee aan personeel. Karoo gasvryheid hou ons tops vir ons besoekers!
Komkyk Touwsrivier
Ockert F - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ockert F
With friends
Aangenaam, stil en rustig.
Baie rustige aand en lekker geslaap. Netjiese wooneenheid en die verwelkoming was vriendelik. Diens was goed, selfs by die restaurant.
Sarita L - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sarita L
With spouse/partner
Sal nie weer van die verblyf gebruik maak nie.
Bitter min geslaap, bure het 'n hewige rusie gehad net na middernag en het geen nommers gehad om te kontak ingeval van 'n probleem nie. Adverteer veilige parkeerplek, maar dis nie waar nie. Nie eers 'n draad of hek tussen die parkering en hoofpad nie.
Nina's Response
Dankie vir die kommentaar. Die saak met ander gaste is hanteer, ons glo dit sal nie weer gebeur nie! Ons sal aandag skenk vir 'n inligtings pamflet in elke kamer, die kantoor nommer is wel op die faktuur, die nommer skakel direk na ons 24/7 winkel en kantoor.
Read more
Die hele KOMKYK perseel het 'n geëlektrifiseerde heining om en daar is snags 2 wagte aan diens. Die hek na die akkommodasie word 23:00 gesluit en weer om 06:00 oopgesluit. Ons sal meer aandag gee aan besoekers se algemene gemoedsrus rondom veiligheid op die perseel. Ons waardeer ...
Komkyk Touwsrivier
Gideon V - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gideon V
Family with teenagers
Welkome blaaskans op pad na jou bestemming!
Skoon, veilig en bekostigbare verblyf.
Elize V - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize V
With spouse/partner
Netjies en skoon.
Vir vinnige oornagverblyf is Komkyk netjies, skoon en goed toegerus. Met bespreking moet hulle dalk net noem dat sommige van die selfsorg-eenhede bo-op die restaurant is - dit het die rus en vrede versteur om tot na tien, na die uitsuigwaaier van die kombuis te luister.
Guests that viewed Komkyk Touwsrivier also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |