The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kompanjie House | TravelGround
+19

Kompanjie House

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for Kompanjie House
Cleanliness
4.2/5
Service
4.7/5
Location
5.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Megan S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan S
Family with teenagers

Fantasmagories.

Dis was regtig lekker. Daar moes net Wi-Fi gewees het. Dis al. Verder geen klagtes.

Kenneth K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kenneth K
Family with young children

Perfekte ligging en lekker ontspan.

Die huis se ligging is ideaal en die braai kamer baie lekker en beskut van die koel see briesie saans. Kombuis is baie goed toegerus en voldoen aan alle vereistes. Die huisie het 'n bietjie aandag nodig in sekere vertrekke. Dit lyk wel of daar besig is met uitbreidings so dalk is dit deel van toekomstige planne. Die feit dat paasnaweek tariewe per nag amper dubbel die gewone tarief was, het 'n effense demper geplaas op die naweek. Ons en die kinders het egter die see en wegbreek geniet.

Julie G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Julie G
Family with young children

Baie rustig en gemaklik. Genoeg plek.

Groot huis. Baie gerieflike kombuis. Mooi uitsig. Huis verdien bietjie aandag soos verf en vloerhoutjies. Veral die badkamers. Gordyne hang nie netjies nie.

Desiree G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Desiree G
With friends

Ons het ons tydjie hier terdeë geniet.

Die huis het 'n muf reuk gehad wat voorkom kon gewees het as al die vensters voor die tyd oopgemaak was. Die kombuis en braai-area is baie goed toegerus en maak van hierdie areas n gewilde kuierplek.

Kulthoom L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kulthoom L
Family with young children

We had a lovely stay.

The house was fully equipped and Cornel was very accommodating.

Elizabeth B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B

Heerlik gekuier in 'n goed toegeruste huis.

Ligging is perfek. Ons as gesin het baie lekker daar gebly. Braai-area is heerlik.

From
R2 240
per night (sleeps 8)
From
From R2 240
per night (sleeps 8)
From
R2 240
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Kommando Street, Arniston, 7280, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8iFZ16lJetsSgTYozwRsDuL3E40nlo0uPHo3GNthhjBg680pNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 240  per night (sleeps 8) 6 5 1 5 8 Kommando Street Arniston 7280 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.667669 20.230686
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!