The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Komrus | TravelGround
+27

Komrus

96 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 96 reviews for Komrus
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Hettie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie V
With spouse/partner

Vir vriendelike en gasvrye verblyf gaan jy vêr soek om beter te kry.

Dit was ons tweede keer om hier te oornag. Wat 'n plesier om na die lang pad hier te kom en so vriendelik ontvang te word. Ontbyt die volgende dag was uitstaande. Sal aanhou om hierdie pragtige oornag verblyf by almal aan te beveel. As ek weer in die rigting kom is dit vir seker waar ek weer sal oornag.

Marwaan D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marwaan D
On business

Adequate

It's part of a church and love the initiative of having a guesthouse. The rooms are private with all the facilities, but I would recommend improving the sound insolation.

Bastiaan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bastiaan V
With spouse/partner

Baie lekker oornagverblyf.

Veilige verblyf in die hartjie van Kimberley, maar in 'n stil omgewing. Baie vriendelike ontvangs en 'n lekker ontbyt.

Elmari N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari N
With spouse/partner

Aangename en veilige verblyf.

Baie goeie diens ontvang en bereidwilligheid om ons te ontvang na-ure. Baie gerieflik geslaap en gebly. Sal vir seker die blyplek vir almal aanbeveel en weer daar tuisgaan. Baie sentraal geleë en veilig.

Malandi B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Malandi B
Individual traveler

Nice quiet environment.

Friendly service. Accommodation neat and clean. Air-con was definitely a plus.

Bian V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bian V
Individual traveler

Baie vriendelik en gasvry, ideale oorslaap akkomodasie

Baie netjiese kamer met gerieflike bed.

Monty V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monty V
On business

Awesome.

Was baie verras met die blyplek. Baie lekker gekuier. Sal dit dit beslis aanbeveel.

Deon G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
Individual traveler

Quiet, clean with friendly hospitality.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon met vriendelike gasvryheid.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Convenient and tranquil.

It was tranquil and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en rustig.

Dit was rustig en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
On business

Value for money.

Managers are friendly and comfortable. Would stay there again anytime. Would maybe prefer a bigger table for when I want to work after hours.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir jou geld

Bestuur is vriendelik en gemaklik, sonder om jou ongemaklik te laat voel. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Sal dalk effense groter tafel verkies wanneer ek na-ure nog wil werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gary-lee V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gary-lee V
Individual traveler

Die stil en rustigheid.

Die kamer was netjies en skoon, asook die rustigheid wat die plek bied.

Rubin B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rubin B
Individual traveler

Lekker geslaap.

Die advertensie op die webtuiste sê B&B, maar ek moes ekstra betaal vir ontbyt ek heet voor heen ook hier oor nag en ontbyt gehad en geen ekstra kostes gehad.

Komrus's response

Ons het vir 2019 nie ons oorslaapkostes verhoog nie, maar wel veranderings op aanvraag van ons gaste gemaak. Omdat die Noord-Kaap so wyd lê, is daar gaste wat baie vroeg al vertrek in verband met werk en nie so vroeg wil ontbyt neem nie. Daarom gee ons die werkgewers wat bespreek dan die keuse om vir hul te boek, met of sonder ontbyt. Baie wil graag ontbyt later op die pad koop. Op u bespreking wys dit dat die prys nie ontbyt insluit nie. Vriendelike groete.

Komrus
Mariana A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana A
Individual traveler

Heerlik.

Vriendelike ontvangs, met netjiese, skoon en veilige geriewe.

Kobus B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
Individual traveler

Baie netjies en personeel het my laat welkom voel.

My kamer was baie netjies en skoon met al die geriewe om met gemak te oornag.

James P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P
On business

Hospitality and assistance was excellent.

With my business trips, WiFi is very important and I get irritated when I struggle with it. The WiFi was excellent and fast. The room was very neat with comfortable pillows, a decent TV and channels to choose from. And there is air conditioning which is very important in Kimberley. The hospitality was excellent. An example of this is my breakfast and lunch (payable separately). I had a delicious, filling breakfast and paid for a take away lunch. Both were prepared with care and the lunch was neatly packed and I could eat it while driving. Very well planned meal. I can highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid en bystand uitstekend.

Met my sakereise is WiFi baie belangrik en ek raak geïrriteerd as ek daarmee sukkel. Die WiFi was uitstekend en vinnig. Die kamer was baie netjies met gemaklike kussings, 'n ordentlike TV en kanale om van te kies. En daar is lugversorging wat baie belangrik is in Kimberly. Die gasvryheid was uitstekend. 'n Voorbeeld hiervan is my ontbyt en middagete (apart betaalbaar). Ek het 'n heerlike vullende ontbyt gehad en het betaal vir 'n wegneem middagete. Beide is met sorg voorberei en die middagete was netjies verpak en ek kon dit eet terwyl ek bestuur het. Baie goed uitgewerkte ete gewees. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos B
With spouse/partner

A safe feeling.

Warmly received. Rooms neat and clean. Delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Veilige gevoel.

Hartlik ontvang. Kamers netjies en skoon. Heerlike ontbyt geëet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariana A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariana A
With spouse/partner

Baie gemaklik.

Ek is baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies het die verblyf geniet.

Mark M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark M
On business

Next to a creche, very noisy in the afternoon. Otherwise no complaints.

Good breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Langs 'n creche geleë, baie lawaaierig in die middag. Verder geen klagtes nie.

Goeie ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Romy D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Romy D
On business

Lovely stay.

Enjoyable stay, thank you.

Melinda V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda V
Individual traveler

Friendly, convenient and safe stay!

Had a lot of fun. Friendly, comfortable and safe stay accompanied by a delicious breakfast! Will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, gerieflike en veilige verblyf!

Baie lekker gebly. Vriendelike gerieflike en veilige verblyf wat met 'n heerlike ontbyt gepaard gaan! Sal definitief weer hier kom bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jd V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jd V
With friends

Very comfortable and they took good care of us.

Value for money and good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie gerieflik en het baie goed na ons omgesien.

Bied beslis waarde vir geld en is goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark N
On business

Gerieflik.

Baie gerieflik en skoon. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Perseel is goed geleë in Kimberley en is oor die algemeen baie veilig gewees. Geen klagtes nie.

Lizette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette V
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en netjies en skoon verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Aangename gasheer en gasvrou. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons voertuig was veilig en die dame het aangebied om ons na The Big Hole te neem vir ons eie veiligheid wat ons baie waardeer het, maar nie van gebruik gemaak het nie. Die ontbyt was ook heerlik en ons sal definitief weer daar oornag. Nogmaals baie dankie vir hierdie aanbeveling.

Linda H - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda H
On business

Had a lovely stay!

Clean and neat units. Very good hospitality and they were very helpful and friendly. Safe and quiet environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly!

Skoon netjiese eenhede. Gasvryheid baie goed en hul baie behulpsaam en vriendelik. Veilig en rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Merle F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Merle F
With spouse/partner

Netjies en gerieflike verblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ons het baie goeie diens van Komrus B&B se bestuur deurentyd ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies en ons het lekker rustig geslaap.

Irene V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene V
With spouse/partner

Baie netjies en heerlike ontbyt.

Vriendelike gasvrye personeel met omgee-harte, was heerlik gewees. Gevoel soos my eie huis.

Anita B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
Family with teenagers

Sonder twyfel waarde vir geld.

Komrus B&B is netjies, skoon en perfek geleë. Die ontbyt was elke dag heerlik en die mense altyd vriendelik. Ons het absoluut tuis gevoel en sal Komrus aan enige iemand aanbeveel.

Rudi L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi L
On business

Baie vriendelik en gasvry.

Goeie waarde vir geld en baie goed geleë.

Jerry V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerry V
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Het van die plek gehou. Die mense vriendelik en gaaf.

Ada V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ada V
With friends

Fantastiese gasvryheid.

Gasvryheid uitstaande, alles was netjies en aanbeveling vir restaurant vir aandete, baie goed.

Alwyn N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alwyn N
Family with young children

Nie sleg nie.

Kamers skoon. Behalwe die aanloop na die kamers wat vuil is en bourommel wat dit nie so goed laat lyk nie.

Komrus's response

Dankie vir jul besoek Alwyn. Sou jy navrae gedoen het kon ons jou inlig dat die bourommel eintlik plavei materiaal is wat nog ingewerk moet word om die plek nog beter te laat lyk. Jammer jy het nie uitgevra nie. Dit gaan tyd vat om alles in plek te kry maar dan sal dit meer aanvaarbaar wees. Hoop om julle weer te huisves. Groete, Barend Venter.

Komrus
Marco W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco W
Individual traveler

Good, personal service, clean and neat, and everything is in its place.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie persoonlike diens, skoon en netjies en alles op sy plek.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezl G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl G
With spouse/partner

Was baie aangenaam.

Dit is 'n baie oulike plekkie en die diens was goed en mense baie vriendelik en behulpsaam.

Marius D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
Individual traveler

Kalmerend.

Fantastiese gasvryheid! As mens die vriendelikheid oral so kan ervaar maak net jou dag.

Rubin B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rubin B
Individual traveler

Die beste in Kimberley.

Komrus het my met oop arms verwelkom. Inkloktyd is 14h00 maar ek het al 11h00 ingeklok sonder enige probleem of dat ek meer moes betaal.

Henk B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk B

Wonderlike ervaring - voel soos ou bekendes by wie jy kuier!

Die gastehuis is wonderlik geleë en die gasvryheid is oorweldigend - soos om ou vriende weer te sien! Die kamers is wonderlik en die kos nog beter!

Jacques S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with teenagers

Comfortable for an overnight stay.

Nice and spacious, neat. The right place to spend the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik om te oornag.

Lekker ruim en netjies. Die regte plek om te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marty D - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marty D
Family with young children

Supreme friendliness and hospitality.

Beautiful people at Komrus. Would definitely stay there again. Thea and team welcomed us with open arms. Breakfast next morning was lovely. Thank you for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelikheid en gasvryheid uit die boonste rakke.

Pragtige mense by Komrus. Sal definitief weer daar bly. Thea-hulle het ons met ope arms verwelkom. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizma D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elizma D
With spouse/partner

Gasvry en netjies.

Eienaars is baie gasvry en kamer is skoon en netjies. Heerlike ontbyte en daar is moeite gedoen om vir ons goeie kospakkies te maak toe ons vroeg uit is. Op groter perseel met ander bedrywighede en kinders so gaste moet net daarvan bewus wees vooraf. Strate rondom in slegte toestand, wat nie die gastehuis se skuld is, maar skep bietjie slegte beeld van die area as inkom.

Wilhelm O - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm O

Very pleasant to stay there. Owner and his wife very friendly and hospitable.

I would recommend anyone to spend the night there any time, even longer. Room beautiful and neat. Owner and his wife very friendly and helpful. Can recommend their facilities. Whenever I pass through Kimberley again, I would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Die bestuurder en sy vrou was baie vriendelik en gasvry.

Ek sal vir enige persoon aanbeveel om enige tyd daar te oornag of langer te bly. Die kamer is baie mooi en netjies. Bestuurder en sy vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Kan hierdie geriewe aanbeveel. As ek weer deur Kimberley ry, sal ek definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gareth M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gareth M
Individual traveler

Lovely overnight stay.

Lovely and comfortable unit with a lovely host who accommodated all my needs.

Christiaan R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan R

Clean and neat.

Sociable host and enough food with breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Gesellige gasheer en genoeg kos met ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandi A - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandi A
Family with teenagers

Will come again.

Very good and friendly welcome, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer kom.

Baie goeie, vriendelike, gasvrye ontvangs, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With spouse/partner

Fantastic.

We slept very well and everything was so clean. And the people were friendly and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons het baie lekker geslaap, alles so mooi skoon. En die mense baie vriendelik en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kris R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kris R

Perfekte verblyf.

Baie lekker gebly met baie goeie gasvryheid vanaf die eienaars.

Hettie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie V
With spouse/partner

Puik verblyf en baie lekker ontbyt. Netheid en vriendelikheid is hier in oorvloed.

Om hier te oornag was werklik baie lekker. Diens en vriendelikheid was uitstaande. Sekuriteit is puik. Sal enige tyd die puik plek aanbeveel en sal weer hier kom oornag.

Marius D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius D
Individual traveler

Excellent for an overnight stay.

I went on a motorbike tour and had to stay over at Kimberley. I was warmly welcomed with a glass of cold water during a heat wave and the air-conditioner in my room was already switched on. It made me feel at home. Lovely breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend vir 'n oorslaap-plek.

Ek was op 'n motorfietstoer en moes in Kimberley oorslaap. Ek is baie vriendelik ontvang tydens 'n hittegolf met 'n glas koue water en die lugversorger in my kamer was reeds aangeskakel. Dit het my baie tuis laat voel! Heerlike ontbyt gekry!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margaret J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret J
With spouse/partner

Small and snug, but everything that you need.

Warm welcome from the hosts and it was much appreciated. The unit is neat, clean and snug. Everything that you needed was there. Soul people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein en knus, maar alles wat nodig is.

Hartlike ontvangs van die gasvrou en gasheer was hoogs waardeer. Die eenheid is netjies, skoon en knus. Alles wat nodig was sommer byderhand. Sielsmense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madeleine D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine D
Family with young children

Friendly, clean, great hospitality! Delicious breakfast to start the day!

Friendly service, neat accommodation and helpful staff! Will definitely book again! Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, skoon en gasvry verblyf! Ontbyt om die dag mee te begin is heerlik!

Vriendelike diens, netjies verblyf en behulpsame mense! Sal definitief weer daar gaan bly! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit C
Individual traveler

Baie gasvye mense en ontvangs!

Baie vriendelike plek met alles wat jy in besige Joburg kry sonder die gat!

Hettie C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Hettie C
Individual traveler

Unsatisfactory.

Room was neat. We could not have breakfast seeing as how it's only available from 06:30 - 07:30.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbevredigend.

Kamer was netjies. Kon nie ontbyt eet nie aangesien dit slegs beskikbaar was van 06:30 tot 07:30.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marie R
Family with teenagers

Baie vriendelike diens.

Ek het twee kamers bespreek, een met 2 enkelbeddens en een met dubbelbed. Ons was in 'n familie-eenheid gesit met 2 dubbelbeddens. Met 2 tienerseuns was dit ongemaklik. Die TV/DStv het nie gewerk in dubbeldbedkamer nie. Lugversorging in hierdie kamer kort ook aandag.

Cecilia V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia V
With spouse/partner

At Komrus you feel at home.

Lovely, peaceful environment and very friendly host and hostess. Very good breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

By Komrus voel 'n mens tuis.

Heerlike rustige omgewing en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie lekker ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlize J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize J
With spouse/partner

Wonderful experience.

Very friendly and lovable people. Excellent service and delicious breakfast. Will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring.

Baie vriendelike en dierbare mense. Uitstekende diens en smullekker ontbyt. Sal beslis weer gaan draai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizane W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane W
Individual traveler

Was wonderlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring. Het soos my huis gevoel. Heerlike kamer en heerlike ontbyt! Thea was so behulpsaam gewees!

Rudel Z - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rudel Z
With spouse/partner

Lekker!

Thea is 'n wonderlike gasvrou en baie tegemoetkomend. Die ontbyt was fantasties en ons het die verblyf baie geniet. Dankie vir als.

Railton S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Railton S
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Die diens was uitstekend. Hulle het ons so gehelp toe ons belangrike goed vergeet het. Die ontbyt was heerlik.

Annalize K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize K
Family with young children

Huislik, vriendelik en ongelooflik hulpvaardig.

Tannie Thea, julle plekkie is so lekker rustig. Kan lekker ontspan. Kinders geniet die oop spasie en dis veilig om te speel. Nuwe vriende gemaak. Definitief eersteklas-verblyf.

Lydia D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia D
Family with young children

Wonderlike ervaring.

Ons was vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly. Dit was rustig en baie lekker ingerig. Mensies rerig baie vriendelik.

Danie L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
With spouse/partner

Heerlik gerus na lang pad van Pretoria af in 'n skoon veilige en stil omgewing.

Lekker gekuier by Thea en haar man wat albei gasvry en behulpsaam was.

Jan D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Manjifiek.

Dit was baie goed die ontvangs die ontbyt die gasvryheid. Baie goed.

Isabella J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Isabella J
With friends

Goeie basiese oornag-akkommodasie sonder fieterjasies.

Sien gerus die sterre.

Riaan K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan K
Individual traveler

Wonderlike waarde vir geld en baie vriendelike mense.

Komrus is vir seker waarde vir geld. Ek was vriendelik ontvang en hulle het baie mooi na my omgesien. Kan vir seker hierdie plek aanbeveel vir enige gaste.

Lynette B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
Individual traveler

Ek het baie lekker by Komrus gebly.

Komrus het vriendelike personeel. My kamer was baie netjies en het alles wat nodig is. Ontbyt was heerlik.

Wilfred A - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilfred A
Individual traveler

Gerieflike, veilige en vriendelike atmosfeer met als wat jou oorslaap nodig het.

Die bestuur is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Dit voel of jy by familie kuier. Veral die ontbyt is baie persoonlik omdat jou spesifieke voorkeure in ag geneem word. Jy voel of jy in jou eie huis ontbyt eet.

Tersia V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia V
With spouse/partner

Oornag op pad Kaap toe.

Skoon, netjies. Ons het vreeslik lekker geslaap en Thea het ons soos familie laat voel. Baie gasvry. Ontbyt was heerlik! Gerus aan te beveel. Die lugversorger in die kamer was 'n bonus in die Kimberley hitte! Gods rykste seën op julle oulike plekkie!

Magda S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda S
With spouse/partner

Aangesien dit ontsettend warm was, was die lugversorging absolute lafenis.

Sien die sterre.

Roslind B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roslind B
Family with young children

Perfek vir 'n familie.

Baie lekker gekuier. Sal dit aan ander aanbeveel.

Erna K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erna K
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons is goed verwelkom en die gasvrou was baie hulpvaardig. Die kamer is pragtig en gerieflik en wat bykomend gunstig was is die heerlike ontbyt was deur die gasheer en -vrou voorgesit is. Sal beslis weer daar oorbly.

Deon N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon N
With friends

Ontspanne na daglange reis.

Opsionele aandete was smaaklik. Komrus is gerieflik naby die hoofroete van Hopetown na Warrenton. Die opset is klein, wat my goed pas. Die kamers is goed toegerus en baie netjies en ek het gebruik gemaak van die gemeenskaplike yskas. Ek sou graag wou afkoel in 'n swembad, want die buite-temperatuur was naby 40 °C, maar die kamer se lugversorging was 'n goeie alternatief. Ons het vooraf gereël vir die opsionele aandete. Ek verkies om na 10 ure se ry op die perseel te eet en nie êrens in 'n vreemde stad na 'n eetplek te gaan soek nie. Komrus se omgewing is rustig en dit was net wat ek nodig gehad het.

Anita M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anita M
With friends

Ons het ons verblyf baie geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet. Thea-hulle is baie vriendelik. Die plekkie is baie mooi skoon. Ons sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Daleen S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen S
Individual traveler

Net so lekker soos by my eie huis!

Mevrou Dominee het my met ope arms ontvang en ek dadelik tuis gevoel. Alles is skoon en netjies en goed ingerig. Ek het baie lekker gekuier en saam met Dominee en sy gesin na die flaminke gaan kyk. Mag die Here julle en julle plekkie uit sy nate uit seën. Baie dankie.

Driekie L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie L
Family with young children

Baie vriendelike diens.

Skoon en netjiese verblyf. Baie lekker ontbyt. Vriendelike diens.

Rene K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
With spouse/partner

Friendly, hospitable and helpful. Rooms (3 booked in all) were clean, well appointed and well furnished.

We were a family of 6 adults and 1 child. Very pleasant experience.

Petro B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
Family with young children

Heerlike ruskans met vriendelike diens, heerlike ontbyt en 'n gesellige atmosfeer.

Definitief ons pitstop as ons weer so ver moet ry. Dit was die moeite werd en ons het heerlik geslaap, gerus en TV gekyk. Ons het 'n fantastiese ontbyt gehad en was welkom van die begin af.

Magda D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Barend en Thea het ons met hartlikheid ontvang. Mens voel of jy by familie kuier. Komrus is baie netjies en hulle het selfs my wasgoed gewas. Die ontbyt was oorgenoeg en om in die saal te eet het 'n lekker atmosfeer geskep. Ons het nuwe vriende gemaak.

Andre L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
Family with teenagers

Baie lekker geslaap.

Sien gradering.

Anneri V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Anneri V
With spouse/partner

Baie geld vir min en jy eet in 'n kerksaal.

Vir amper R300 het jy slegs 'n klein kamertjie, nie 'n stoep nie en mens kan alles hoor wat die mense langsaan in die ander kamers sê en doen. Die ontbyt word bedien in die kerksaal en word bitter vroeg bedien. Ek sal sê die prys moet R150 of R200 wees vir wat mens kry want R300 is bietjie duur.

Anton V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

Puik!

Dit was baie lekker en ek sal dit aanbeveel.

Riette B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette B
Individual traveler

Bale lekker. Wonderlike mense.

Lekker plek om te bly. Ontbyt was heerlik. Enigste probleem was dat WiFi nie gewerk het nie.

Komrus's response

Die oomblik dat die gebruiker ons laat weet dat daar fout is kon ons net die router reset en daar sou geen probleem wees nie.

Komrus
Cecilia O - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia O
With spouse/partner

Baie aangename ondervinding.

Baie, baie vriendelike ontvangs. Ons het gevoel ons kuier by familie. Ontbyt was uitstekend. Sal enige tyd teruggaan.

Wilma L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilma L
Family with young children

Heerlik uitgerus!

Baie dankie vir julle samewerking. Ek sal beslis nooit direk by 'n plek bespreek nie, want julle maak dit betroubaar en gerieflik.

Rona S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona S

Baie aangename mense, 100% goed.

Ek het net daar geslaap, maar Thea het my op die hande gedra.

Komrus's response

Beste Rona, dankie vir die pragtige evaluering. Mag dit baie goed gaan met jou. Thea

Komrus
Michael M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael M
On business

Puik akkommodasie en vriendelikheid.

Ek sal hul sterk aanbeveel aan enige reisiger of aan persone wie wil oorslaap en die vriendelikheid, rustigheid en stilte wil geniet. Netheid en gerief ontbreek nie en daar word goed na jou behoeftes omgesien. Ek gee hulle 100% vir alles.

Marietha D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietha D
Individual traveler

Uitstekende rusplek.

Rustig en ontspanne. Dankie.

Komrus's response

Baie dankie Marietha, dit was n voorreg om jou te ontmoet en te huisves.

Komrus
Gweshe G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gweshe G
On business

Budget accomodation being managed by wonderful people.

I had a good stay. The place is managed by wonderful people who make you feel at home.

Leon V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon V
With spouse/partner

Ek sal nie hierdie B&B aanbeveel nie, aangesien die kamers nie klankdig is nie en die kontrakteurs wat semi-permanent hier woon, raas.

Ons kon eers na 12 aan die slaap raak weens die geraas. Daar is 'n warmwater-probleem. Ek was onder die stort toe die water sonder waarskuwing kokend word. Die kamers is nie klankdig nie en elke beweging weerskante word gehoor. Kontrakteurs wat semi-permanent hier woon, is 'n probleem aangesien hulle raas en eers na middernag tot ruste kom.

Pieter V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With friends

Netjies!

Sien die sterre.

Mary C W - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mary C W
With spouse/partner

It was very nice. Breakfast was good and fresh.

The owner is a pleasant, friendly lady who looks after her guests well.

Leon C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon C
With spouse/partner

Die kamer is klein, maar netjies en vir 'n oornagplek was dit heeltemal voldoende.

Komrus is blykbaar naby 'n skaatsbaan geleë en dit het verskriklik geraas tot omtrent 03:00 die volgende oggend. Ek weet nie of dit 'n gereelde ding is nie, maar ons het min geslaap.

Annalize B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize B
Family with teenagers

Baie skoon, baie netjies en baie vriendelike ontvangs!

Uitstekende verbly! Ek sal dit altyd aanbeveel!

Lulu A - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lulu A
With friends

Awesome experience!

We recommend they look at the sound as the TV next door, but the rest of the facility and the people are excellent.

Rayna V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rayna V
On business

Lekke!

Ons het baie lekker gebly. Tannie Dominee is baie gesellige mens.

Leonie M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie M
With spouse/partner

Peaceful and quiet

Everything was perfect except for the thin ceiling which allowed sounds from the other rooms, but overall it was very nice, quiet and peaceful. Thea is very friendly and greeted me like an old friend. She is a very lovely lady and what she is doing is not a job, but a passion.

Willa N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willa N
With spouse/partner

Hier was alles skoon, gerieflik en gemaklik.

Die kos was van uitsonderlike gehalte. Vriendelike gasvrou. Sal dit hoogs aanbeveel!

Zelma K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma K
Individual traveler

Dit was baie warm, so ek het die lugreëling baie waardeer.

Stil, rustig en veilig. Baie vriendelike diens!

From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 11 Walmer Road, New Park, Kimberley, 8300, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYjVlOTZmLWIwNmYtNDYzNS1iODA2LWIwYzg3NDYxYjdhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 96 5 1 5 11 Walmer Road New Park 8300 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -28.749388941888 24.753475338221
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!