Kontrei B&B
Review Summary
Carina T - Jan 2021
Overall score
'n Oulike plekkie naby die see.
John S - Dec 2020
Overall score
Fantastiese verblyf.
Rushè M - Dec 2020
Overall score
Kontrei B&B was net wat ek nodig gehad het. 'n Lekker rustige wegbreek.
Johan N - Nov 2020
Overall score
Gerieflik en baie netjies.
Venessa D - Nov 2020
Overall score
Fantastic accommodation.
Julian J - Oct 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Arina J - Oct 2020
Overall score
Sentraal, veilig met uitsonderlike eienaars.
George A - Oct 2020
Overall score
Excellent accommodation
Ann R - Mar 2020
Overall score
It was just lovely. A warm welcome, the most beautiful gardens and everything we needed. Private and convenient.
Lynette H - Mar 2020
Overall score
Rustige, mooi omgewing.
Jenny R - Mar 2020
Overall score
Enjoyed our stay.
Amanda M - Feb 2020
Overall score
Fantastic accommodation and staff.
Ismail E - Feb 2020
Overall score
Pleasant, comfortable.
Susan M - Jan 2020
Overall score
It was a lovely stay even in the rain.
Sune G - Jan 2020
Overall score
Lekker gemaklik en netjies.
Andre V - Jan 2020
Overall score
Heerlik gebly en was vriendelik ontvang deur Pieter en Denise.
Read moreAnnemarie P - Jan 2020
Overall score
Salige rustigheid in beskutte omgewing.
Hugo B - Dec 2019
Overall score
Baie nice.
Stella S - Dec 2019
Overall score
Little wonderland!
Read moreRia J - Dec 2019
Overall score
Verblyf is baie netjies, veilig en gerieflik!
Vijver J - Nov 2019
Overall score
Exactly what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat ons nodig gehad het.
Vriendelike diens en die beste was die stoepie om op te sit. Perfekte oorslaapplek vir 2 nagte!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeneveve D - Oct 2019
Overall score
Baie mooi plek maar die ontvang was nie baie aangenaam nie.
Anton U - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, skoon en veilige oornagverblyf.
Helmi D - Jul 2019
Overall score
Beautiful, friendly, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, vriendelike, skoon akkommodasie.
Ons het in die 4-bed container gebly. Dit was pragtig, skoon en baie gerieflik. Daar was klein ekstra bederfies soos sakkies cappuccino en sjokolade met genoeg melk. Gasgeiser het gesorg dat almal lekker warm kon stort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine H - Jul 2019
Overall score
I stayed very nice and it was very convenient for me to be close to where I wanted to be.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het baie lekker gebly en dit was baie gerieflik vir my om naby die plek te wees waar ek wou wees.
Baie lekker en baie netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coleen B - Jun 2019
Overall score
Dit was fantasties!
Reinhard H - Jun 2019
Overall score
Ontvangs was baie vriendelik en Denise het ons dadelik baie tuis laat voel.
Gerrie V - May 2019
Overall score
Dit was regtig een om te onthou, en een om almal van te vertel.
Read moreTammy K - May 2019
Overall score
Stunning, beautiful, awesome, picture perfect and incredible are just a few words to describe how we felt about our stay, including comfortable.
Megan S - May 2019
Overall score
Very clean and made us feel very welcomed.
Felicity B - Apr 2019
Overall score
Ek en eggenoot het baie lekker oornag daar. Sal weer wil gaan kuier daar.
De Wet H - Apr 2019
Overall score
Pragtige klein kothuis in rustige omgewing.
Christiaan Mauritz V - Mar 2019
Overall score
Van al die plekke wat ons al gebly het op die Tuinroete was die verblyf die beste!
Julie G - Mar 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ons het bietjie verdwaal en Denise was so gaaf om ons te kom haal en het tot vir ons pannekoek gebring en elke dag heerlike pasteie. Daar was genoeg koffie ens. plus nog melk en beskuit ook. Kan die blyplek definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marisa K - Mar 2019
Overall score
Affordable, comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare, gerieflike verblyf.
Pragtige kamer, maklik om te vind, Desire is baie aangenaam en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A A - Mar 2019
Overall score
It was such a pleasure staying at Kontrei!
Shaun D - Feb 2019
Overall score
I had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het regtig baie lekker daar oorgebly.
Ek het baie lekker daar by Kontrei B&B oorgebly. Die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies en skoon gewees. Die ligging is sentraal tussen George en Mosselbaai. Dankie weer eens vir julle gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ethel V - Jan 2019
Overall score
Excellent.
Kontrei B&B's response
Ethel-hulle was baie stil en aangename mense. My kamers is baie mooi skoon gelaat.
Johannes J - Jan 2019
Overall score
Rustige, natuurskone, asemrowende plek met geluide uit die natuur.
Kontrei B&B's response
Baie vriendelike en aaangename gaste gewees. Altyd welkom hier by ons.
Anet K - Jan 2019
Overall score
Privaatheid en gasvryheid het ongelukkig skipbreuk gelei.
Ninette P - Jan 2019
Overall score
Very comfortable.
Johan V - Dec 2018
Overall score
Very pleasant accommodation with hospitable host that was helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf met gasvrye gasvrou asook behulpsaam en vriendelik.
Kontrei B&B was baie netjies en het al die geriewe wat nodig is. Daar is gereeld navraag gedoen i.v.m. etes en gaste se gerief en behoeftes. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Vir 2 persone per kamer is dit baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kontrei B&B's response
Baie oulike vriendelike mense. Altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Rochelle F - Dec 2018
Overall score
A beautiful little place.
Kontrei B&B's response
Baie aangename gaste gewees, my huisie skoon en netjies gelos.
Celeste L - Dec 2018
Overall score
Uitstekend.
Kontrei B&B's response
Julle sal altyd welkom wees. Baie aangename gaste.
Willemien V - Nov 2018
Overall score
Very nice, peaceful visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, rustige kuier.
Ons is baie vriendelik deur die eienaar ontvang en na ons pragtige, gemaklike en netjiese eenheid geneem. Ons is baie spesiaal laat voel en ons privaatheid is ten volle respekteer vir ons hele tyd daar. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grace P - Nov 2018
Overall score
Rustig.
Yolanda C - Oct 2018
Overall score
Had a lovely time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier.
Nog voor ek ingeboek het was ek verwelkom. Dankie Denise vir die heerlike gesels en warm welkom gevoel. Die ontbyt vir enige iemand voorstel dit was heerlik. Sal definitief weer oorbly as ek in daai geweste is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alma C - Sep 2018
Overall score
Good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ondervinding.
Baie vriendelike ontvangs gehad, kamer was pragtig en skoon en die ontbyt was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kontrei B&B's response
My Gaste was baie aangename mense. Ontvang hulle enige tyd weer hier by Kontrei B&B.
Debbie J - Sep 2018
Overall score
Ideale oornagverblyf.
Annemie D - Sep 2018
Overall score
Rustig en stil.
Kontrei B&B's response
My gaste was net sulke aangename mense. My kamers is in 'n netjiese toestand vir my gelaat. Hulle is enige tyd weer welkom.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
- All ages welcome