Mokopane Accommodation at Koos se Garden Cottage | TravelGround
+12

Koos se Garden Cottage

2 reviews
Self Catering

Review Summary

3.6 out of 5from 2 reviews for Koos se Garden Cottage
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
3.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Deirdre V - May 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deirdre V

Nie Koos se Kothuis, eerder Koos se Koshuis.

Ongelukkig het ons nie gekry wat geadverteer is nie. Slaapplek vir 6 maar eetgerei vir 4 en handdoeke vir 3. Daar was geen braaitang of rasper nie. Ons het die eienaar gekontak en hy het wel so gou as moontlik vir ons die nodige gebring, maar ons is die volgende oggend deur sy vrou meegedeel dat hy bietjie ongelukkig met ons was. Wel ons is nou bietjie ongelukkig. Ons moes die hele naweek handdoeke deel en spaar en dan in bou- en tuinrommel vaskyk asook een of ander boot of sleepwa onder 'n seil wat regtig lelik ons uitsig belemmer het.

Susan P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan P
Family with young children

Ons wag deur 'n vriendelike gesig ontvang. Die hele tyd was ons glad nie gepla nie en kon kom en gaan soos ons wou. Dit was baie lekker.

Ek kan die plekkie aanbeveel vir enige gesin wat van privaatheid hou. Dit is rustig en baie stil. Die kamers is gerieflik en die hele plekkie is mooi uitgelĂȘ. Baie dankie vir die vriendelike diens.

From R880
per night (sleeps 5)
From R880
per night (sleeps 5)
From R880
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 204 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNDBjODZjLTgwYjgtNDliMC1iMDI1LTEyODQwYzY5MTQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (sleeps 5) 2 5 1 4 204 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -24.206501 29.009297
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com