Mokopane Accommodation at Koos se Kardoes | TravelGround
+18

Koos se Kardoes

6 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 6 reviews for Koos se Kardoes
Cleanliness
3.7/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.7/5
Helen N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helen N
With spouse/partner

Stil en rustig. Dit voel jy is tuis.

Ons het voorwaar heerlik en rustig geslaap, want dit is 'n stil en veilige omgewing en daar is niks om oor bekommerd te voel nie. Gawe en vriendelike mense. 'n Goeie en bekostigbare plek vir 'n vinnige oorslaap.

Koos se Kardoes's response

Baie dankie, Gerrit. Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang. Julle is altyd welkom hier.

Koos se Kardoes
Hannes J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes J
With spouse/partner

Dit was baie rustig gewees en die eienaar (Koos) was baie vriendelik en behulpsaam gewees!

Die eienaar was baie gaaf gewees om ons 'n woonstelletjie te gegee het in ruil vir 'n kamer - teen geen ekstra kostes nie. Dit was 'n lekker geskenk en verrassing!

Koos se Kardoes's response

Hallo Hannes, dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom by ons. Ek vertrou julle reis terug was voorspoedig gewees.

Koos se Kardoes
Johan V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
On business

Baie goed.

Het baie lekker gebly, dit was alles wat ek nodig gehad het.

Koos se Kardoes's response

Baie dankie Johan. Dit was net 'n plesier om jou as gas te hê.

Koos se Kardoes
Schullie S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Schullie S
Individual traveler

Die plek is nie lekker nie.

Die plek is nie netjies nie en badkamer is nie in die kamer nie.

Koos se Kardoes's response

Hi Schullie Schulenburg.

Dankie vir jou terugvoer.

Die kamers was netjies en skoon en dit verbaas my as jy se dit was nie netjies nie. Die badkamer is nie in die in die kamer nie maar regoorkant die kamerdeur en elke kamer het sy eie sleutels vir sy badkamer om privaatheid te verseker. Verder word dit geskei met kamer verdelers vir privaatheid.

Groete.

Koos se Kardoes
Frans F - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans F
With spouse/partner

Heel gerieflik.

Diens is goed, mense is vriendelik, kamers heel aanvaarbaar!

Koos se Kardoes's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Koos se Kardoes
Joe B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joe B
With spouse/partner

Old and rustic.

Very friendly host and our stay was enjoyable.

From R540
per night (for 2 people)
From R540
per night (for 2 people)
From R540
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 10:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 202 Rabe street, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZWJhOThjLTRiNGUtNDg2Mi1hMTFlLWMzMmI1M2M0ZTdhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R540  per night (for 2 people) 6 5 1 4 202 Rabe street Potgietersrus/Mokopane 0600 Limpopo 0860 022 102 10:00-20:00 10:00 -24.206163930404 29.009521576721
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com