The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Koos se Tonteldoos | TravelGround
+24

Koos se Tonteldoos

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 28 reviews for Koos se Tonteldoos
Cleanliness
4.1/5
Service
4.4/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Anita F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita F
On business

Convenient, good location.

The location is convenient, and a lot of antiques to look at. Close to shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en goed geleë.

Ligging gerieflik en oudhede om na te kyk. Naby winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria R
With spouse/partner

Dit was baie rustig en het gevoel soos 'n familiehuis.

Koos en sy vrou is baie vriendelik en het ons dadelik tuis gevoel. Ons sal enige tyd weer by hulle boek.

Annemarie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie S
With spouse/partner

Was baie lekker gewees.

Ek het baie lekker oornag by Koos se Tonteldoos. Dis baie netjies en pragtig met 'n pragtige tuin en baie veilig. Hy is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons welkom laat voel.

Koos se Tonteldoos's response

Baie dankie Annemarie. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom by ons.

Koos se Tonteldoos
Roelf F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf F
Individual traveler

Lekker informeel, gesellig en bekostigbaar.

Met aankoms het ek vir Koos ontmoet, en was warm verwelkom en tuisgemaak. Die geriewe was netjies en skoon en alle toebehore was in goeie werkende toestand. My voertuig was veilig onderdak met 'n geslote hek. Ek het 4 dae oorgebly, en het geen steurings of ongerief ervaar nie. Die wooneenheid is in 'n goeie omgewing, na aan alle geriewe en die sportgronde. Vir die doel van my besoek was dit die perfekte plek om oor te bly en ek het dit ten volle geniet.

Koos se Tonteldoos's response

Jy is altyd welkom Roelf. Dit was net n plesier om jou by ons te he.

Koos se Tonteldoos
Hermann W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hermann W
On business

Good for one night.

Was pleasant and not too bad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir 'n aand.

Was aangenaam en nie te sleg nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryno S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ryno S
Family with teenagers

Peaceful.

Very friendly and helpful. Really enjoyed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos se Tonteldoos's response

Baie Dankie Ryno. Julle is altyd welkom.

Koos se Tonteldoos
Poensie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Poensie M

Heerlik.

Baie lekker gebly, geslaap en gekuier. As vreemdelinge daar gekom, as lewenslange vriende weer daar gery.

Koos se Tonteldoos's response

Baie Dankie, Poensie. Dit was n eer om julle te akkommodeer, vriende defnitief. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Koos se Tonteldoos
Ben J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Ben J
Family with teenagers

Kamer deur kon nie sluit nie.

Die veiligheidswag aan diens het nie van ons geweet nie, asook nie watter kamers bepsreek was nie. Ek moes eers vir Koos bel wat toe nou my foon gebruik het om met die wag te praat. Een kamerdeur kon glad nie sluit nie omdat hy lendelam was en nie naby die slot was nie. Dit het my genoodsaak om 'n matras oor te skuif na die ander kamer. Daar was ook nie veilige parkering nie, geen hek wat kan sluit nie. Geen kaartmasjienfasiliteite was ook beskikbaar nie. Moes ry en gaan geld trek.

Carlien P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien P
With spouse/partner

Waarde vir geld, baie vriendelike gasheer.

Ons is baie vriendelik ontvang, voel dadelik welkom. Baie netjies en gerieflik, sal beslis weer daar oorbly.

Koos se Tonteldoos's response

Beste Carlien,

Baie dankie vir die mooi oorsig. Julle is altyd baie welkom by ons.

Koos se Tonteldoos
Kallie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie B
With spouse/partner

Baie lekker gerieflik.

Die oudhede was mooi om te sien. Kamer en badkamer effens beknop. Ons het reeds mense vertel van die pragtige plek.

Koos se Tonteldoos's response

Baie Dankie Kallie, Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons deure staan altyd oop vir julle.

Koos se Tonteldoos
Dirk S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk S
With spouse/partner

Fantasties, nie nodig om sinne te skryf nie.

Sien die sterre.

Koos se Tonteldoos's response

Baie dankie Dirk. Dit was net n plesier om sulke gaste te kon akkommodeer.

Koos se Tonteldoos
Theuns C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theuns C
On business

Rustig en privaat.

Ek moes noodgedwonge my verblyf skuif van die 8ste na die 15de September toe en Koos dit aangepas na die datum toe sonder enige kansellasiefooie ens. Op die oggend van die 15de het hy my geskakel en bevestig of ek deurkom en my geskuif na sy ander gastehuis, Koos se Kardoes, wat 'n heerlike, rustige atmosfeer het. Baie stil en netjiese kamer. Badkamers skoon en netjies.

Koos se Tonteldoos's response

Baie dankie Theuns. Dit was 'n voorreg om jou as gas te hê. Jy is altyd welkom.

Koos se Tonteldoos
Hettie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hettie S
With spouse/partner

Het by Koos se Kardoes i.p.v. Koos se Tonteldoos oorgebly.

Koos het aanbeveel dat ons in "Koos se Kardoes" oorbly wat in 'n stiller deel van die dorp was. "Koos se Tonteldoos" is in die Hoofstraat en die verkeer kan nogal erg besig raak. Ons is vriendelik ontvang, en kon ons voertuig veilig parkeer. En vir Limpopo se erge hitte was daar genadiglik 'n lugversorging in die kamer. Ek sal die gastehuis aanbeveel.

Calie H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Calie H
With spouse/partner

Ek was teleurgestel.

Vir R450: die stort deur haak vas en sluit nie deeglik nie. Die handdoeke het 'n vrot reuk; baie sleg en bedompig. Die bank is vuil en armleunings is geskeur. Die mat het vuil kolle op. Die bedlampie werk nie. Die TV vang nie kykNET op nie, want dis glo vergeet om oor te skakel in die eienaar se kamer en hy was in Mosambiek.

Koos se Tonteldoos's response

Die stort het n skuifdeur en is ongelukkig n swak patent wat alle stortskuifdeure n probleem is. Die handoeke word met Stasoft Aroma behandel. Die bank is n egte leer bank en ja die armlening het n skeur in maar dit is nie nodig om die armbeskermers op te lig net om n fout daaronder te soek nie. Die bedlampie werk die skakelaar sit langs die gloelampie ,dit moet net aangeskakel word om dit te laat werk. Ons het Mnet 2 fliekkanale en n sport kanaal. plus dan SABC kanale en dan nog 3 ekstra Openview kanale. Ek het nie vergeet nie want daar was nie so n versoek aan my gerig nie.

Koos se Tonteldoos
Pieter O - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Baie lekker.

Ek kan nie kla oor enige iets nie. Alles wat 'n mens wil hê is daar.

Michael R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael R
With spouse/partner

Absoluut puik!

Ons sal gerus weer hier bespreek!

Brahm D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brahm D
With friends

Goeie waarde vir geld!

Eienaars is gasvry en gaan uit hul pad om jou gerief te verseker.

Annatjie D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Annatjie D
Family with teenagers

Baie teleurstellende ervaring.

Sien die sterre.

Hester D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester D

Slegs een week, maar sal beslis weer daar gaan kuier!

Die lugverkoeling was van kardinale belang aangesien ek nie gewoond is aan die hitte daar nie.

Armand S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand S
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Hoogs aanbeveel. Uitstekende kliëntediens en baie goeie veiligheid.

Cynthia D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cynthia D
With spouse/partner

Comfortable and good.

See the stars below.

Dalene S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene S
Family with teenagers

Baie lekker en veilig.

Dankie, ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en skoon, en die area is veilig.

Rene R - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rene R
With spouse/partner

BAIE LEKKER!

Baie vriendelik, selfs die opsigter was baie nice met my. Die ontvangs was baie goed, waardeer dit baie. Die skoonmakers is almal vriendelik.

Tilla V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla V
With friends

Lekker man lekker!!

Kan geen negatiewe kommentaar oor iets lewer nie. Absoluut heerlik!

Ronel D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
Family with teenagers

I want to thank you for service it was excellent

I will recommend Koos se Tonteldoos to anybody.

Tanya N - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tanya N
On business

Verblyf voldoende vir mans wat op besigheid is en net 'n bed benodig vir die aand.

Sien die sterre hieronder.

Wilma C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Wilma C
Family with young children

Lekker, dankie.

Ons het bietjie geskrik toe ons daar aankom, want die kantoor was nie eitlik 'n kantoor nie. Die kamers was egter lekker groot en ons het lekker gelaap. Dit is baie naby die hoofpad (met trokke in die aand) en 'n winkel. Baie dankie!

Mev Louise V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mev Louise V
With friends

Baie vriendelik ontvang.

Ons het oorspronklik plek bespreek by Koos se Tonteldoos maar met aankoms het Koos dit goedgedink om ons na Koos se Kardoes te skuif. Dit was veilig en gerieflik. Heerlik in die tuin gekuier! Dankie vir julle goeie diens!

From R210
per night (for 2 people)
From R210
per night (for 2 people)
From R210
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 100 people
  • Check-in: 11:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 31 Thabo Mbeki Street, Makopane, Potgietersrus, 0660, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOTBkMDI0LTYyNmEtNDFmNS1iMDczLWE5NmNmZWQ4M2JkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R210  per night (for 2 people) 28 5 1 5 31 Thabo Mbeki Street Makopane 0660 Limpopo 0860 022 102 11:00-22:00 10:00 -24.178835367346 29.01436840741
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!