The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Koperberg Gaste Huis | TravelGround
+16

Koperberg Gaste Huis

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 47 reviews for Koperberg Gaste Huis
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
HL H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
HL H
With spouse/partner

Skoon en netjies. Stil en rustig.

Ons het lekker gebly. Die plaasomgewing is heerlik stil en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Lyn G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lyn G
Family with teenagers

Typical Karoo farm cottage with excellent beds and everything else needed for a short stay in a tranquil environment away from the town.

Beds and linen were very comfortable and ensured one of the best night’s sleep in a long time. One of the showers did not work properly, but there was plenty of hot water in the other one. Seeing as it is a 5-sleeper unit, 5 lounge chairs (instead of 4), could be provided. Everything you need is there but in a rustic presentation. Inside braai is a very good idea on a cold and windy night.

Esja O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esja O
With spouse/partner

Perfek.

Dit was ‘n perfekte oornagplek gewees na ons reis vanaf Namibië. Sal definitief weer daar oornag of selfs ‘n naweek kuier maak.

Abrie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abrie V
With friends

Rustige plaashuis en doodstil. Kos vir jou siel.

Buite die gewoel van die dorp waar jy die rustigheid en die mooi natuur kan beleef.

Stephanie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie F
With spouse/partner

Ideally located away from the road or town.

Copper Mountain is wonderfully quiet on a small holding next to Springbok. After a long journey, it is nice to sleep quietly without the noise of traffic or village noises. But its close enough to buy something for dinner quickly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal geleë weg van die pad of dorp.

Koperberg is heerlik stil op 'n kleinhoewe langs Springbok. Dis lekker om na 'n lang reis doodstil te slaap sonder die geraas van verkeer of dorps geluide. Maar is naby genoeg om vinnig ietsie vir aandete te gaan koop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul V
Family with teenagers

Baie lekker gebly in 'n rustige atmosfeer. Koop gerus van die hout by hulle, dit het soos 'n bom gewerk.

Eenheid is netjies en baie gerieflik vir 4 persone. Dit is baie stil en rustig op die plaas en 'n mens voel baie veilig daar. Sal hulle definitief aanbeveel.

Madeleine T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Madeleine T
With friends

Rustig.

Rustige plaas-omgewing. Mooi uitsig.

Diederik S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Diederik S
With spouse/partner

Nice and quiet.

Would love to see a canopy for my vehicle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, stil.

Sou graag 'n afdak vir my voertuig wou sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leon E
With spouse/partner

Baie eenvoudige verblyf en afgeleë, maar skoon en netjies.

Lekker binnebraai, maar buitestoepgedeelte kort aandag. Goed toegerus.

Frans L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans L
With spouse/partner

Gemiddelde, goeie verblyf.

Kan aanbeveel vir die persoon wat nie in die dorp wil bly nie. Dit is rustig en stil op die plaas.

Piet V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet V
With spouse/partner

A very pleasant experience.

We did some searching for the board with the name of the guesthouse. A suggestion might be a larger, clearer, brighter sign at the turnoff to Koperberg. We were warmly received by Nicky and the accommodation is beautifully clean, spacious and conveniently furnished. We only stayed one night and really enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie aangename ervaring.

Ons het bietjie gesoek na die bord met die naam van die gastehuis. 'n Voorstel is dalk 'n groter, duideliker, helderder bord by die afdraai na Koperberg. Ons is hartlik ontvang deur Nicky en die akkommodasie is pragtig skoon, ruim en gerieflik ingerig. Ons het net een nag oorgebly en het regtig lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V

Wonderful quiet overnight in very neat home with everything you would ever need at a self-catering unit.

Spacious fully equipped house on a quiet working farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige oornag gehad in baie netjiese woning met alles wat jy ooit sal nodig kry by 'n selfsorg-eenheid.

Ruim volledig toegeruste huis op 'n rustige werkende plaas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Betsie P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Betsie P
Family with teenagers

Beautiful farm environment.

We just stayed overnight at Copper Mountain and everything was wonderful. Beautiful quiet farm environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plaasomgewing.

Ons het net oornag by Koperberg en alles was wonderlik. Pragtige rustige plaasomgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Is V - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Is V
Family with young children

Eenvoud met die prag van die natuur.

Baie dankie dat ons op jul plaas kon bly. Ons hoop dit reën vinnig daar. Dit was heerlik om die boer te ontmoet en bietjie met hom te gesels. Wonderlike beddens en beddegoed!

Jaco W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jaco W
Family with teenagers

Baie lekker, net duur en buite-area kort aandag.

Baie vriendelik ontvang deur eienaar en sy bestuur. Baie mooi uitsig en lekker stil. In vergelyking met ander verblyf in die Kaap dink ons die plek is duur. Agterkant by buitebraai kan bietjie aandag kry. Binnekant van plek is verrassend as jy na die buitekant kyk.

Koperberg Gaste Huis's response

Jammer dat ons nie aan al jul verwagtinge voldoen het nie - julle was ses, vir die prys van vyf. Ons beleef tans 'n knellende droogte; om water te bespaar gaan die grasperk by die buitebraai verwyder word.

Koperberg Gaste Huis
Robert E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Robert E
Family with teenagers

Goed toegeruste verblyf in 'n rustige plaasatmosfeer.

Ek het soveel van die plek gehou dat ek beplan om dit my oornag stop te maak op al my toekomstige reise. Definitief beter as al die plekke wat ek voorheen in die dorp gebruik het. En die stilte is iets wat stadsmense net van kan droom.

Heather B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Heather B
Family with young children

Voldoende vir 'n oornagstop.

Die beddens is skoon en gemaklik. Die ligging is goed en die gashere is vriendelik. Daar is vlieëvangers buite propvol dooie vlieë wat nie 'n goeie reuk laat nie, die yskas was nie baie skoon nie. As jy net 'n skoon bed soek, is dit voldoende.

Arlene L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arlene L
Family with teenagers

Baie rustig en gasvry.

Ons was baie vriendelik ontvang en baie lekker geslaap.

Lisa L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisa L
Family with young children

Ruim en rustig.

Heerlike plaashuisie met groot oop ruimtes buite. Ons het net een nag oorgeslaap, maar ons het die lieflike uitsigte en stilte baie geniet. Die huisie is eenvoudig, maar dis volledig toegerus met als wat nodig is - tot 'n skottelgoedwasser. Baie gemaklike beddens met goeie kwaliteit beddegoed. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Ons sal dit enige tyd aanbeveel!

Maureen V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Maureen V
With spouse/partner

Mooi natuur.

Daar is geen diefwering of veiligheidshekke. Heerlike lugreëling.

Erika G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika G
With spouse/partner

Excellent host, convenient and central.

Niekie is an excellent host and went out of his way to accommodate us. The house is comfortable and cosy, the braai on the stoep was a winner and everything was clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasheer, gerieflik en sentraal.

Niekie is 'n uitstekende gasheer en het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Die huis is gerieflik en knus, die braai op die stoep was 'n wenner en als was silwerskoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koperberg Gaste Huis's response

Dankie Erika. Ek sien uit na jul volgende besoek.

Koperberg Gaste Huis
Lynette V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
With spouse/partner

Baie skoon en gemaklik.

Sal aan vriende en familie aanbeveel.

Marina T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina T
With spouse/partner

Rustige plaasverblyf.

Baie gasvry en vriendelik ontvang deur Niekie. Kamers ruim en netjies. Lekker warm beddegoed. Binnebraai gerieflik op koue aande en kombuis goed toegerus.

Hans C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Hans C
With spouse/partner

Lekker plaasatmosfeer - veiligheid is 'n groot probleem.

Regte plaasatmosfeer. Ruim vertrekke en lekker braaigeriewe. Vriendelike eienaar. Baie mooi omgewing. Daar bly egter niemand op die plaas nie. Naaste bure 5 km van plaas. Geen veiligheidsmaatreëls - omheining, deure, vensters, ens. Veiligheid is 'n groot probleem.

Koperberg Gaste Huis's response

Jammer dat ons nie aan al jul verwagtinge kon voldoen nie.Terloops, die naaste bure is minder as 1 km weg en die SA Polisie van Springbok, minder as 6 km.

Koperberg Gaste Huis
Annette N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette N

'n Huisie weg van jou eie huis, die ene saligheid.

'n Welverdiende rustige verblyf met geen steurnis. Die werkende skaapplaas atmosfeer is perfek na 'n lang blomme kyk dag. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. As ek ooit weer Springbok toe kom, sien ek jul beslis.

Ben B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben B
With spouse/partner

Baie lekker op 'n plaas met baie geriewe.

Mooi uitsigte van die plaashuis af. Binne- en buitebraai. Netjies en skoon met sagte skoon beddegoed. DStv. Net geen WiFi gewees nie (maar dit was nie 'n probleem nie).

Karen B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen B
Family with teenagers

Lekker.

Pragtige omgewing.

Eddie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eddie S
Family with young children

Fantastiese omgewing om weg te kom uit die stad.

Hier omring die berge jou. Wonderlike vriendelike gasvryheid. Eenvoudig, maar perfek netjies en toegerus met alles wat nodig is om jou kop skoon te kry van die stad se ewige rumoer. Naby genoeg aan Springbok vir 'n vinnige vleisie, koffie of wat jy nodig het. Ons kinders ( 9 en 3) kon ooral stap en was gaande oor die perde. Great plekkie, wens ons kon langer bly.

Basti V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basti V
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons het net een nag oorgebly, maar sal graag op later stadium bietjie langer wil bly en die omgewing verken. Die kamers is huge en is in effek 'n huis op sy eie wat die waarde vir geld verhoog. Die kamers was baie netjies, skoon en gemaklik, met aparte badkamers vir elke kamer. Binnehuise braai, alhoewel ons buite gebraai het, en lekker kombuis. Agterstoep nog nie klaar gebou nie, maar sal na voltooiing baie lekker wees. Ons het meeste van die aand net sterre gekyk, wolkelose en maanlose nag, so dit was uitmuntend. Hou in gedagte dat dit 'n werkende plaas is so die mense is besig, maar het nie met ons privaathied ingemeng nie. Baie vriendelik en gereed met hulp en raad. Sal beslis weer will gaan kuier.

Bertus S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus S
With spouse/partner

Very friendly owner, lovely atmosphere.

Lovely little town. Neat, clean, and a Spar that delivers could customer service. Very close to Port Nolloth for a day visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaar, heerlike atmosfeer.

Lieflike dorpie. Netjiese, skoon, Spar wat baie ingesteld is op kliëntediens. Baie naby aan Port Nolloth vir 'n dagbesoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monique L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique L
Family with teenagers

Ruim gastehuis met alle geriewe insluitend TV en lugverkoeling!

Dit was vreeslik lekker om hier te bly nadat ons by soveel ander plekke was. Ons kon 'n bad geniet, lugverkoeling in die kamers, groot kombuis en TV kamer. Was gerieflik en huis het 'n pragtige uitsig op die plaas.

Rika G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rika G
Family with young children

Was 'n heerlike verfrissende plaas ervaring!

Dis 'n heerlike plaashuis wat modern is. Heerlike atmosfeer en baie ontspanne. Baie vriendelike mense en n hartlike ontvangs! Sal dit enige tyd vir iemand aan beveel!

Ken H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ken H
With spouse/partner

Back to nature.

Wholesome farm style living.

Dirk C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk C

Rustig

Gasvrou Sonja was baie behulpsaam. Baie ruim, skoon en netjies. Goed toegerus. 'n Regte "afskakel" plek vir 'n rustige nag.

Miranda B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda B
With spouse/partner

Heerlike plaasverblyf wat sentraal geleë is met 'n wonderlike gasvrou aan stuur van sake.

Koperberg Gastehuis 'n paar km geleë vanaf Goegab natuurreservaat sowel as Springbok. Die huisie is baie goed toegerus, ruim met alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Sonja, wat die plek bedryf is 'n juweel wat uit haar pad gaan om mens tuis te laat voel. 'n Bonus is die pragtige perde asook skape, varke, hoenders en voëls wat sommer so neffe die voorstoep wei. Gooi daarby vir Simba die gemmerkat en die 2 honde en jy vervul enige diereliefhebber se droom vir 'n heerlike vakansie. Hier is rustigheid koning!

Yvonne B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Yvonne B
With spouse/partner

Lieflik, rustig.

Wens ek kan daar bly tot ek al my agterstallige leeswerk ingehaal het. Salig, stil en rustig tussen die berge. Goed toegerus vir 4 mense en lieflike beddegoed.

Izette N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izette N
With spouse/partner

Very pleasant accommodation and will definitely book again.

Such a comfortable guesthouse, everything you need. We were able to enjoy the peace of the farm area. Thanks so much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename veblyf en sal vir seker weer besoek aflê.

'n Baie gerieflike gastehuis, alles wat mens nodig het. Ons kon die rustigheid met die plaas-omgewing geniet. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Very peaceful with all the necessities and a friendly hostess.

Wonderful, quiet farm atmosphere with an excellently equipped house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en als wat nodig is, met 'n vriendelike gasvrou.

Wonderlike, stil plaas-atmosfeer met 'n uitstekende toegeruste huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Beautiful, neat house, peacel area.

Sonja, thanks so much for this wonderful little getaway at your place. The house is tastefully decorated and it creates a lovely atmosphere. When we walked in we go that "wow!" feeling. Equipped with everything you need. Even a dishwasher! And then they have delicious preserves and eats available. I will recommend this place to anyone! Thanks again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese huis in baie rustige omgewing.

Sonja, baie dankie vir hierdie heerlike wegbrekie wat ons by julle kon deurbring. Die huis is baie smaakvol gemeubileer en skep 'n heerlike atmosfeer. Toe ons instap, was daar daardie "wow!" gevoel. Daar was alles wat mens nodig het. Ek het selfs die skottelgoedwasser verwelkom! Dan om nie te praat van die lekker konfyt en snoeperye wat julle gehad het waarvan mens kon koop nie. Ek sal julle ongetwyfeld by enigiemand aanbeveel! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindie C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lindie C
Family with young children

Plaaslewe.

As jy hou van die plaas gaan jy mal wees oor hierdie bestemming. Plaasreuke en geluide. Sal nie aanbeveel vir stadsjapies nie, maar as dit vir jou 'n avontuur is en jy hou van die buitelewe sal hierdie vir jou werk. Baie mooi views, dink dit is pragtig daar in die blommetyd en nie te ver uit Springbok nie.

Charlet V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlet V

Unbelievable value for money in an excellent location.

Beautiful view with accommodation to fit everyone's needs. We had a great time on the farm. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike waarde vir geld in 'n puik omgewing.

'n Pragtige uitsig met akkommodasie wat werklik na die gaste se gerief omsien. Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koperberg Gaste Huis's response

Dankie Charlet, dit was n absolute treat om julle te kon ontmoet. Tot n volgende keer. Baie groete

Koperberg Gaste Huis
Louis C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis C
With spouse/partner

Lovely stay near friendly people on the farm close to Springbok.

Me and my wife met my sister and brother in Koperberg, left our car there and went to the Richtersveld for a week. We spent our last night there again. The house is neat and spacious with beautiful views of the mountains and horses. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf naby vriendelike mense op die plaas digby Springbok.

Ek en my vrou het my suster en swaer op Koperberg ontmoet, ons motor daar gelaat en vir 'n week die Richtersveld gaan beleef. Ons het ons laaste aand weer daar oorgeslaap. Die huis is netjies en ruim met pragtige uitsigte op die berge en perdekamp. Sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koperberg Gaste Huis's response

Dankie Louis, sien uit daarna om julle weer te sien.

Koperberg Gaste Huis
Natasha A - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha A
With spouse/partner

Beautiful nature.

Koperberg is a well-equipped guesthouse on a beautiful farm. It is very close to Springbok. We had a great time and we were able to jog and cycle to our hearts' content. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Natuur beeldskoon.

Koperberg is 'n goed toegeruste gastehuis op 'n beelskone plaas. Dit is baie naby aan Springbok. Ons het lekker gebly en kon gaan draf en fietsry. Sal definitief teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koperberg Gaste Huis's response

Dankie Natasha, bly julle het dit so geniet en dat ons julle al weer intussen hier by Koperberg Gaste Huis gehad het.

Koperberg Gaste Huis
Paul L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul L
With friends

Baie mooi en skoon en prakties.

Puik uitleg vir twee pare met kombuis in middel en twee slaapkamers met eie badkamer uit die kombuis. Goed geleë naby Springbok. Pad is goed. Sal beslis weer daar oorbly!

Koperberg Gaste Huis's response

Duisend dankies Paul, ons sien uit daarna om julle weer hier in die toekoms te sien. Baie groete van ons af.

Koperberg Gaste Huis
Gary F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary F
With spouse/partner

Totally enjoyed an awesome visit!

We were made to feel absolutely welcome and 'at home'. Thoroughly enjoyed our stay and would definitely recommend Koperberg Gaste Huis to our family and friends!

Koperberg Gaste Huis's response

It was lovely having Danielle here, super glad that they had an awesome stay. Many thanks. Kind regards, Sonja

Koperberg Gaste Huis
Laurenza V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurenza V
Family with teenagers

Puik gewees.

Dit was skoon en netjies. Pragtige omgewing. Ontvangs was vriendelik.

Koperberg Gaste Huis's response

Hi Laurenza,
Dit was lekker om jou en jou gesin te ontmoet. Duisend dankies vir al die sterretjies, ons waardeer dit.
Mooi bly, groete van ons af.

Koperberg Gaste Huis
Therina V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Therina V
With spouse/partner

For someone who loves the farm life and animals, this is absolutely perfect accommodation.

The house is well equipped and comfortable, the reception is friendly, the farm and surroundings are beautiful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir iemand wat lief is vir plaaslewe en diere, is hierdie absolute perfekte verblyf.

Die huis is goed toegerus en gerieflik, die ontvangs is vriendelik, die plaas en omgewing is pragtig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koperberg Gaste Huis's response

Dit was heerlik om jul so lank hier te he, baie dankie vir die "amazing review", ons waardeer opreg.
Baie groete van ons af.

Koperberg Gaste Huis
From R1 700
per night (for 5 people)
From R1 700
per night (for 5 people)
From R1 700
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R355, Farm Biesjesfontein, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMDZhOTQ0LTZhMTgtNGExMS1iYmM1LTdhNGFiYzJkZGU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 5 people) 47 5 1 5 Off the R355 Farm Biesjesfontein 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.701629835682 17.906067055225
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!