The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Koraalboom Anneks | TravelGround
+36

Koraalboom Anneks

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Koraalboom Anneks
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Leon D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
With spouse/partner

Die plek is goed toegerus en netjies.

Die mense is vriendelik en behulpsaam.

Dirk L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
With spouse/partner

Dit was heerlik ruim, skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen en nog meer. Daar is baie min plekke wat jou byvoorbeeld 'n verskeidenheid koffies in die kamer aanbied. Die badkamer was super skoon en netjies. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Ina B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
With spouse/partner

Baie netjies, vriendelik en toegeeflik.

Ons het heerlik gebly al was dit net 1 aand vir n troue. Ons mag vroeër ingeboek het en later die oggend gebly het as normaal. Gasheer was baie vriendelik en bedagsaam. Kamers baie mooi versier en alles wat jy nodig het. Netjies en skoon.

Ronel L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Gerieflike verblyf

Die eienaar is baie gasvry. Hulle gaan die ekstra myl

Saskia T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saskia T
On business

Very comfortable and lovely

It was a very comfortable spot and beautifully decorated.

Jeneveve A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeneveve A
With spouse/partner

Gerieflik, rustig, vriendelik en behulpsame diens.

Ons het gesukkel om die hek oop te maak in die middel van die nag en die eienaar van die plek was onmiddellik beskikbaar om te help en ons is veilig ingelaat.

Koraalboom Anneks's response

Jeneveve,
Dankie dat julle die naweek hier by ons oorgebly het. Enige een kan 'n fout maak om met 'n verkeerde sleutel die hek te probeer oopsluit. Dit was nie 'n probleem nie. Sterkte met al die trou reëlings.

Koraalboom Anneks
Marthie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthie V
With spouse/partner

Puik.

Puik diens en hulpvaardig. Kamer goed toegerus en gerieflik. Beskuit was heerlik!

Koraalboom Anneks's response

Marthie,
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Tuisgembakte beskuit is altyd 'n wenner.
Anine en Wouter.

Koraalboom Anneks
Annelize R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize R

Memorable.

Friendly service. This is definitely a place I recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Vriendelike diens. Dit is voorwaar 'n plek wat ek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koraalboom Anneks's response

Vol naweek gewees. Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop almal is weer veilig by die huis!

Koraalboom Anneks
Willma L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willma L
Family with teenagers

Baie lekker. Mooi skoon en nuut, vriendelike mense. Ek het selfs die heerlike beskuitresep by Anine gekry!

Ek sal Koraalboom Anneks, sonder om twee keer te dink, aanbeveel. Ons kom weer volgende jaar met die tennistoernooi!

Koraalboom Anneks's response

Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Julle is meer as welkom om weer volgende jaar hier te kom bly!

Koraalboom Anneks
Theo V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo V
With spouse/partner

Very comfortable and convenient.

Nice stay. Thank you very much for a friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en gerieflik.

Lekker gebly. Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koraalboom Anneks's response

Theo
Dit was lekker om julle vier hier by ons te ontvang! Reël maar weer 'n troue en kom weer.
Anine en Wouter

Koraalboom Anneks
Elton S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elton S
With spouse/partner

Quiet and alluring.

I will come again and invite more friends too. Great stay, next time longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aanloklik.

Ek sal weer kom en nog vriende ook saamnooi. Lekker gebly, volgende keer langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koraalboom Anneks's response

Beste Elton,

Dankie dat julle Koraalboom Anneks gekies het om by oor te bly en ook vir jul resensie.

Julle is baie welkom om weer te kom!

Groete
Anine en Wouter

Koraalboom Anneks
Ron L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ron L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld, sou weer by hierdie instansie bly as ek hierdie gebied besoek.

Baie goeie en vriendelike gashere wat 'n ekstra myl gaan om jou gemaklik te laat voel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Good value for money, would stay again at this establishment when visiting this area.

Very good and friendly hosts going that extra mile to make you feel comfortable.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koraalboom Anneks's response

Ron,
It was great having you here. Hope you enjoy your visit in Elandsbaai, safe journey!
Anine and Wouter

Koraalboom Anneks
Meagan K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meagan K
Family with young children

Heerlik, baie mooi kamers en baie skoon.

Koraalboom Anneks is so mooi. Die kamers is pragtig en daar word baie aandag gegee aan detail. Dis baie skoon en veilig. Eienaars ook baie vriendelik. Ons kon heerlik op die stoep sit terwyl die kinders buite kon speel. My man was baie bly oor die filterkoffie. Sal dit def aanbeveel as verblyf, sal self ook weer daar tuisgaan. Het baie lekker daar gebly.

Koraalboom Anneks's response

Meagan

Dit was baie lekker om julle gesin hier te hê. Hoop dit het goed gegaan met die tennis van die kinders. Julle is welkom om weer te kom - heerlike gaste om te ontvang!
Anine en Wouter

Koraalboom Anneks
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Vincent Street, Wolseley, 6830, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 13 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!