Koraalboom
Review Summary
Nick R - Feb 2021
Overall score
Very comfortable stay and warm welcome from Wouter so that it felt like home.
Tom V - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek en ongelooflike goeie diens.
Carina D - Dec 2020
Overall score
Dit was weereens baie lekker om daar te kon oorbly, baie dankie!
Rinalda D - Nov 2020
Overall score
Lekker tuis en geborge gevoel.
Avril O - Nov 2020
Overall score
Very comfortable clean environment.
Justin W - Sep 2020
Overall score
Excellent overnight room.
Karel N - Mar 2020
Overall score
Wonderful, clean, modern and amazing hosts.
Wayne B - Jan 2020
Overall score
Was baie baie lekker. Anine en Wouter vriendelikste mense.
Koraalboom's response
Wayne,
Dit was heerlik om julle hier te hê. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd.
Anine en Wouter.
Amy C - Dec 2019
Overall score
Fabulous hosts - gorgeous room and lawn.
Gerda V - Dec 2019
Overall score
Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Baie netjies en mooi, baie oulike, vriendelike honde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Gerda,
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag. Dit was lekker om julle hier te hê. Die honde sê ook so.
Anine en Wouter.
Hennie B - Oct 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Baie lekker gebly. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Hennie, maak weer 'n padreis en kom kuier vir ons. Julle het mos nou gesien hier is baie om te sien.
Sonja B - Oct 2019
Overall score
Hospitality, safe and location beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid, veilig en pragtige ligging.
Dit voel of ons by familie gaan slaap het. Baie privaat en skoon en 'n pragtige woonstel en dis veilig gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Sonja, soms voel gaste vir ons ook soos familie. Dankie dat julle hier oorgebly het.
Willie W - Oct 2019
Overall score
Tranquil, clean and safe!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon en veilig!
Het ongelukkig net 1 nag daar geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Willie, gaste soos julle hou ons ook graag langer as een nag. Kom gerus weer.
Hendrik P - Sep 2019
Overall score
Privaat, stil en netjies!
Koraalboom's response
Beste Hendrik,
Baie dankie vir jou oorslaap hier by ons en ook vir die resensie. Dit help altyd as 'n gas ons vooraf inlig wat sy/haar behoeftes is, soos wat jy gedoen het.
Groete
Trixie S - Aug 2019
Overall score
Small town feelings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige kleindorpje-gevoel.
Gerieflik en netjies. As jy hou van die gevoel van 'n klein dorpie, dan is dié vir jou. Wouter is vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Beste Trixie,
Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Julle was gaste wat 'n mens graag weer sal ontvang.
Groete,
Anine en Wouter
Christo D - Jul 2019
Overall score
Aangenaam en veilig.
Koraalboom's response
Christo, was heerlik om julle hier te gehad het. Julle was gaste wat 'n mens graag ontvang.
Groete.
Elretha J V - Jul 2019
Overall score
Heerlik warm geslaap.
Richard L - Jun 2019
Overall score
Die woongerief is van hoogstaande gehalte.
Jeonie R - May 2019
Overall score
Neat, clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en gerieflik.
Ons was baie tevrede. Het voldoen aan ons behoefte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Jeonie
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Dankie ook dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons ontvang julle graag weer hier by Koraalboom. Anine en Wouter
Elmarie S - May 2019
Overall score
Had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly.
Skoon, netjies, vriendelik en gasvry. Baie dankie. Kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Francois,
Dankie vir julle resensie - komende uit die mond van mense wat self 'n gastehuis gehad het. Hoop julle het 'n heerlike wegbreek. Kuier lekker aan die Weskus.
Wouter en Anine
Lindie B - May 2019
Overall score
Enjoyable with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genotvol met vriendelike diens.
Baie behulpsaam en vriendelik! Kamer prakties en gerieflik ingerig. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Lindie
Dit was heerlik om jou ouers hier te gehad het. Hoop julle is weer almal veilig by die huis.
Anine en Wouter
Nic D - Apr 2019
Overall score
Baie netjies. Vriendelike honde.
Koraalboom's response
Hi Nic,
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop julle is weer veilig by die huis.
Anine en Wouter
Anne C - Apr 2019
Overall score
I would definitely stay there again if we were passing.
Koraalboom's response
Anne
Thanks for staying at Koraalboom. Since you are also in the industry of accommodation, we treasure your review. You are more than welcome to come and stay again.
Best regards
Anine and Wouter
Jos D - Apr 2019
Overall score
Pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Ons is vriendelik ontvang deur Wouter-hulle. Die kamers is ruim, skoon en netjies, goed toegerus en smaakvol gemeubileerd. Muskietweerder, 'n gordyn in die een badkamer (die glas is geruit maar keer steeds nie om van buite te kan sien nie), 'n vadoek en meer hangplek, veral in die badkamer kan dalk oorweeg word om die verblyf nog meer perfek te maak. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Beste Jos,
Die was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop julle reis verder was baie lekker.
Ons sal jou opmerkings ter harte neem en aandag daaraan probeer gee. Muskietweerder is wel in die bedkassie.
Groete,
Wouter en Anine
Edulene P - Apr 2019
Overall score
Nice big room with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker groot kamer met als wat jy nodig het.
Baie lekker oornagplekkie met alle benodigdhede. Gasheer is baie vriendelik en akkommoderend. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Beste Edulene,
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop alles het goed afgeloop met die troue. Jammer ons het mekaar gemis die oggend toe julle ry.
Groete,
Wouter en Anine
Andrea V - Apr 2019
Overall score
I loved the 3 labrador dogs that gave us a warm welcome on our arrival!
Koraalboom's response
Dear Andrea,
Thank you for visiting Koraalboom. The dogs enjoy the guests!
Regards,
Anine and Wouter
Carina D - Mar 2019
Overall score
Dit was regtig baie aangenaam om daar te bly.
Koraalboom's response
Carina,
Dit was lekker om julle hier te hê. Gaste het lanklaas die kamer en badkamer so netjies gelos. Baie dankie! Kom gerus weer vir die hokkie toernooi.
Wouter en Anine
Aletta V - Mar 2019
Overall score
Dit was baie lekker en rustig sal weer so maak net jammer ons moes so gou weer terug gaan.
Koraalboom's response
Aletta,
Dankie vir julle resensie. Dit is voorwaar jammer dat julle so gou weer moes gaan, hoop volgende keer kan julle die volle tyd oorbly.
Anine en Wouter
Ledene H - Dec 2018
Overall score
So nice and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So lekker rustig!
Ons het net vir een nag hier oorgeslaap, maar ons sal beslis weer teruggaan (volgende keer vir langer). Dit is so rustig en stil en mens kan regtig hier rus. Die eienaars (en baie oulike honde) was baie vriendelik en die kamer was netjies en baie mooi versier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Ledene,
Altyd lekker om gaste soos julle te hê. Dankie vir die oorbly en die resensie - ons ontvang julle graag weer hier by Koraalboom.
Anine en Wouter
Tharien C - Dec 2018
Overall score
Excellent place for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende plek vir oornag.
Ons het baie lekker gebly dankie, die kamer was netjies, skoon en al die klein ekstras was baie welkom. Die keuses van warm drinkgoed was uiters oulik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Tharien,
Was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Anine en Wouter
Flip P - Sep 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Koraalboom's response
Hallo Flip,
Dankie vir die resensie en dat julle hier by ons oorgebly het.
Jammer oor die stoof, maar nêrens op die aanbieding word melding gemaak van 'n stoof wat teenwoordig is nie. Die kamer word nie bemark as selfsorg nie. Daarom is ons spyt dat dit nie voldoen het aan julle verwagting nie.
Groete.
Anine en Wouter
Gerida M - Sep 2018
Overall score
Ruim, netjies, gerieflik, aangenaam, rustig, sterk aanbeveel.
Koraalboom's response
Gerida
Dit was heerlik om julle hier te hê, julle was baie aangename gaste. Julle is welkom om weer te kom.
Anine en Wouter
Cindy V - Aug 2018
Overall score
Warme verwelkoming, gemaklik en oulik!
Clifford O - Jul 2018
Overall score
Ongelooflik lekker.
Koraalboom's response
Clifford,
Dankie vir julle resensie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Die pyp wat gelek het is intussen herstel!!
Groete,
Anine en Wouter
Dries V - Jun 2018
Overall score
Acceptable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aanvaarbare akkommodasie.
Die verblyf was heel aanvaarbaar, maar die padgeraas in die aand was soms steurend gewees. Ons is goed ontvang en die plek was op standaard.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deborah H - May 2018
Overall score
A little bit of heaven.
Read moreHelena K - Apr 2018
Overall score
Ek en my vriendin was baie vriendelik ontvang en deurgaans baie behulpsame diens ervaar.
Koraalboom's response
Helena
Dit was heerlik om julle hier te hê. Sê maar net as ons vir julle 'n verwysing kan wees.
Anine en Wouter
Beatrix S - Apr 2018
Overall score
We had a lovely stay after a wedding in the area.
Belinda F - Apr 2018
Overall score
Beautiful accommodation.
Koraalboom's response
Belinda,
Thank you for choosing Koraalboom, to stay in Wolseley. It was great having you, and you are more than welcome to come back again. We hope you have a wedding in Wolseley again.
Anine and Wouter
Coba U - Mar 2018
Overall score
Pragtig, gerieflik en veilig!
Koraalboom's response
Beste Coba,
Julle was sulke gemaklike, rustige en netjiese gaste. 'n Mens kan nie vir beter vra nie. Dit was lekker dat julle hier oorgebly het.
Groete,
Koraalboom
Licolette R - Dec 2017
Overall score
Lovely, clean and comfortable spot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike, skoon en gerieflike rusplekkie.
Aangename rusplekkie wat deeglik skoon en netjies was. Wouter was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons het ook pamflette oor besienswaardighede ontvang met afslag! Oulik! Ons kan dalk aanbeveel dat die houtdeur ook moet kan sluit saam met die veiligheidshek. Dankie vir 'n ontspanne ervaring in 'n pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Licolette,
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag vir die troue. Hoop julle geniet die ruskans in die Kaap en kom weer veilig op Potch.
Anine en Wouter
Madri V - Dec 2017
Overall score
Baie vriendelike mense en pragtige plek!
Koraalboom's response
Beste Madri,
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Bly julle het lekker gebly!
Groete,
Anine en Wouter
Danel S - Nov 2017
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Koraalboom's response
Danel
Julle kan maar weer kom tennis speel in die omgewing. Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Anine en Wouter.
Christelle R - Nov 2017
Overall score
Lekker gerus!
Koraalboom's response
Christelle
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag. Dit was lekker om julle hier te hê.
Anine en Wouter.
Jako T - Oct 2017
Overall score
'n Moet oorbly.
Koraalboom's response
Jako,
Dit was heerlik om jou hier te ontvang. 'n baie maklike en vriendelike gas.
Groete.
Kevin N - Jun 2017
Overall score
Good, better, best.
Koraalboom's response
Kevin,
Dankie dat jy ons gekies om oor te bly met jou reünie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet.
Anine en Wouter
Lizelle K - Jun 2017
Overall score
Very modern and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie modern en skoon.
Ons het baie lekker gebly. Oorspronklik het ons gedink ons het vir self-catering bespreek (blameer min slaap agv klein babatjie), en ons gashere het alles gedoen om dit moontlik te maak om kos daar warm te maak. Ons sou wel 'n radio of 'n TV in die kamer geniet het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Beste Lizelle,
Jammer jy het gedink dit is self-catering, maar bly ons kan darem probeer help. Dit was lekker om julle drie hier te hê.
Groete,
Anine en Wouter
Leon V - Jun 2017
Overall score
Great stay, great people and value for money. You really feel like at home!
Koraalboom's response
Leon,
Dit was heerlik om jou hier te hê. Ons kyk uit vir jou as jy weer vir werk in ons rigting kom.
Anine en Wouter
Rochelle I - Jun 2017
Overall score
Beautiful and peaceful
Koraalboom's response
Dear Rochelle,
It was a pleasure having you at Koraalboom. Thank you for your review.
Regards,
Anine and Wouter
Chris-maré S - May 2017
Overall score
Wonderful hospitality, we had a great stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid, ons het heerlik gebly!
Ons was baie tevrede. Net wat ons nodig gehad het vir vinnige naweekverblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Beste Chris-maré,
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te kom oorbly. Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Anine en Wouter
Nicola V - May 2017
Overall score
The people were very friendly, tidy room, towels, we had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike mense, netjiese kamer, handdoeke, ons het heerlik gebly.
Sien ster-gradering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Nicola
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag na die troue. Dit was lekker om julle hier te hê.
Anine en Wouter
Jaco V - May 2017
Overall score
Very friendly, great hospitality and comfy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike, gasvrye en gerieflike verblyf.
Ek en my broer het gereis na Wolseley om 'n troue by te woon. Ons kamers was skoon, gemaklik en Wouter het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Ons het dit albei opreg waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop julle het gou weer 'n troue op Wolseley.
Anine en Wouter
Hannetjie F - May 2017
Overall score
If you are looking for accommodation near Ceres, do not look any further!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
As jy opsoek is na verblyf naby Ceres, moenie verder soek nie, jy het dit gevind!
Dis baie moeilik om 'n juweel van 'n plek in een sin op te som. Dit gebeur baie min dat mens een aand by 'n plek oorslaap en wanneer jy vertrek jy voel dat jy 'n deeltjie van jou hart agterlaat. Kliëntediens 10/10. Vandat ek bespreek het was die eienaar, Wouter in kontak met my en Wouter en familie het ons hartlik en warm verwelkom. Netheid 10/10. Die vertrek met alles wat ons nodig gehad het en meer was super netjies met 'n luukse gevoel. Ligging 10/10. Dit was baie maklik om te vind, baie naby aan die hoofpad en om die draai van waar ons ons heerlike pizzas gekry het, wat Wouter aanbeveel het. Veiligheid 10/10. Ons motor was veilig agter hekke parkeer en ons verblyf het 'n sekuriteitshek gehad. Koraalboom is soveel meer as wat jy verwag en ons het vreeslik lekker gebly en vertrek met gelukkige harte. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Hannetjie en Kie. Dit was lekker om julle hier te hê en bly dat julle 'n deeltjie van julle hart hier op Wolseley agtergelaat het! Ons kyk uit vir julle as julle weer vir sport op Ceres moet kom.
Anine en Wouter
Andries F - Apr 2017
Overall score
Neat accommodation in a stunning region.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf in mooi streek.
Die gastehuis is baie netjies, met 'n ruim slaap- en leefkamer. Wouter (eienaar) is baie behulpsaam, en laat 'n mens tuis voel daar. Tulbagh en Ceres is ook baie naby vir 'n lekker aandete.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koraalboom's response
Andries
Baie dankie vir die wonderlike, eerste resensie wat ons kry. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons kan aanbeveel.
Julle kan maar weer na die Twee Oseane hier kom oornag.
Vriendelike groete
Anine en Wouter
Marzylia L - Apr 2017
Overall score
Rustige Naweek Weg.
Koraalboom's response
Marzylia en Hugo
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is baie maklike gaste.
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons kan aanbeveel.
Vriendelike groete,
Anine en Wouter
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 28 Merriman Street, Wolseley, 6830, Western Cape
- All ages welcome