The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kosi Bay Casitas | TravelGround
+58

Kosi Bay Casitas

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 4 reviews for Kosi Bay Casitas
Cleanliness
4.3/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Renier S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renier S
With friends

Lekker gekamp in tente. Staanplekke is groot met koeltebome. Sal weer gaan.

Elke staanplek het kragpunte. Staanplek op die punt (no. 12) het 'n mooi uitsig, maar kry wind wanneer die wind waai. Die bar en restaurant is baie goed. Hulle pizzas is fantasties!

Kosi Bay Casitas's response

Renier,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet en lekker gekamp en geeet by ons. Dit is altyd lekker om te sien hoe almal die beste van hulle tydjie by ons maak en die vakansie geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Kosi Bay Casitas
Isabelle N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabelle N
Family with young children

Great place

Great place and well located with easy access to Kosi Mouth. Kids spent a lot of time in the pool and trying to get mangoes from the mango trees. Lots of activities on offer and the onsite bar and restaurant has a nice vibe!

Kosi Bay Casitas's response

Hi Isabelle, many thanks for your positive review. So pleased you and your family had a good holiday here with us.
Mango were less this year but still delicious!

Kind regards Casitas Team.

Kosi Bay Casitas
Jaco S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco S
With friends

Uitsonderlik. Baie mooi. Rustig.

Ons het dit baie geniet. Enigste koste wat bietjie hoog is, is die daaglikse tarief vir die vervoer see toe.

Kosi Bay Casitas's response

Hi Jaco.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons geniet dit om van ons Gaste te hoor. Ons erken dat die vervoer see toe bietjie duur is, aangesien meeste mense see toe gaan vir die hele dag, en dus dan geld as 'n voldag aktiewiteit. Soos U weet is al die strande slegs bereikbaar deur 4x4. Ongelukkig het nie al ons gaste 4x4 nie en om ons gaste tegemoet te kom vra ons almal in die omgewing min of meer die selfde tarrief. Ons is baie bly dat julle Kosi Bay Casitas gekies het en aan so baie aktiwiteite deelgeneem het, julle het beslis die beste van julle vakansie gemaak en ons is baie bly dat julle alles geniet het.

Baie Dankie van die Kosi Bay Casita Span.

Kosi Bay Casitas
Priscilla B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla B
Family with young children

Baie rustige bosatmosfeer en ons is goed uitgerus.

Baie vriendelike verwelkoming deur die eienaar en die Casita was netjies en skoongemaak elke dag. Die staff is vriendelik en die restaurant op perseel se kos is tops.

Kosi Bay Casitas's response

Dear Priscilla,
We appreciate that you have taken the time to give us a review. Thank you for your positive comments and feedback. We hope to see you and your family again. Kind regards, Johdi and Ray.

Kosi Bay Casitas
From R260
per night (for 2 people)
From R260
per night (for 2 people)
From R260
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 139 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYdamhRHgULsn4B5TBs8csGwwoG1Ihzw5eiZtuHs5FK19VEAyha?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R260  per night (for 2 people) 4 5 1 5 D1846 Kwangwanase 6109 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.943001688469 32.815217504429
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!