The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kosibay Bush Lodge | TravelGround
+30

Kosibay Bush Lodge

Review Summary

2.5 out of 5from 7 reviews for Kosibay Bush Lodge
Cleanliness
2.1/5
Service
2.7/5
Location
2.9/5
Safety
2.9/5
Value for money
2.1/5
Liana G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Liana G
With spouse/partner

Dit was nie great nie toe ons daar aankom nie.

Die eienaar het nie eens geweet van ons bespreking nie. Ons het vir 'n selfsorg-eenheid betaal en 'n kamer met 2 enkelbeddens en geen selfsorggeriewe gekry ─ nie eers 'n ketel om 'n koppie koffie te maak nie. Hulle se ook nêrens dat jy 'n 4x4 nodig het om enige plek te kom nie. Ons het net 3 nagte gebly en vir 6 betaal, want mens sit gestrand sonder 'n 4x4. Ek sal nie weer daarheen gaan nie.

Arie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Arie S
Family with young children

Bad.

See stars.

Gawie P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Gawie P
With spouse/partner

Akkommodasie uiters teleurstellend en baie teleurgesteld dat die plek aanbeveel is.

Sinkdak bo stoep vol gate, hele perseel krioel van bosluise, gate in lakens, kombuiskas en yskas gehawend (beswaarlik enige skottelgoed), muskietgaas slegs by een kamervenster en stukkend, gasgeyser slaan nie aan nie a.g.v swak druk (geen warm storte), stortbak blok op, badkamermatte en toiletborsel grillerig - seker 10 jaar laas vervang. Vroeg uitgeboek ─ nie langer kans gesien vir die gemors nie. Laundromat is in die dorp en nie op die perseel nie.

Kosibay Bush Lodge's response

Die eenheid was glad nie beskikbaar vir akkommedasie
Die klieent het aangedring op enige beskikbaarbaarheid maak nie saak of die kinders op matrasse op die grond moes slaap
Die eenheid was ontrek weens storm skade vroeer voor die Spitstyd
Die klieent het dit aanvaar teen oornag kostes wat 25% goedkoper is
Verder was die oord vanaf 12 Des tot 02 Jan vol bespreek sonder enige klagtes

Nogmaals jammer vir enige ongerief
Die bestuur hanteer alle klagtes op meriete
Die spesefieke eenheid tot bespreking is tans 100% hersien
Byvoorbaat Dank
Die nuwe
Bestuur
Kosibaybushlodge

Kosibay Bush Lodge
Jennifer C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jennifer C
Family with young children

Convenient location but our room was terrible.

The pub and pool area is nice but that's about it. Our unit was revolting: dirty, bed on bricks, sand on floor, bedding looks grubby. We had a fridge in our room which wasn't cold, no kettle and cold showers. We arrived late and tired due to long travel that day. The owner was nice but we just didn't feel like arguing or complaining. At least we could have a cold beer or two from the pub. But sjoe, that was a disappointing stay.

Tanja M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja M
Family with young children

Lekkerste vakansie nog ooit.

Uitstekende vakansie. Beste ooit.

Antoinette T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Antoinette T
Family with young children

Kos was lekker, verblyf was raserig met kroeg wat tot in vroeë oggendure musiek kliphard speel.

Huisies is bietjie oudtyds. Kort werk. Kroeg was baie raserig en het tot laat musiek gespeel. Kon nie die stilte van die nag vir 5 nagte hoor nie.

Egbert D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Egbert D
Family with teenagers

Baie netjies en goed versorgde, basiese verblyf. Rustig tot oorverdowende musiek uit kroeg van laatmiddag tot oggendure als versteur.

'n Goeie basis om die wonderlike omgewing te verken. Silwerskoon en baie netjiese oord met baie knap geriewe. Die basiese wat jy in 'n hut nodig het. Ook skaduryke kampplekke oor die terrein versprei, met skoon ablusiegeriewe en 'n pragtige swembad-area. Maar waarom tog elke liewe aand (Oujaarsaand verstaanbaar en uitgesluit) die klipharde musiek wat dikwels al van die middag af tot die oggendure letterlik jou houthut se mure laat vibreer? En dit ondanks hul eie reëls wat sagte musiek, slegs in die swembad-area en net vir die plesier van mense in daardie area voorskryf? Ons hut sou ook kon doen met bietjie onderhoudswerk. Muskietgaas hang aan flarde, badkamerdeur sukkel om toe te maak en die gas warmwaterstelsel redelik wispelturig.

From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 92 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Main Road, Kwangwanase, 3973, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwMTNjZjk2LTM0MDUtNDY4YS1hYWFlLWVhMTM0NTY0M2NhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (for 2 people) 7 5 1 3 50 Main Road Kwangwanase 3973 KwaZulu-Natal 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -26.951021 32.770989
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!