The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kosmos Guest House | TravelGround
+16

Kosmos Guest House

42 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 42 reviews for Kosmos Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Wentzel P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wentzel P
Family with teenagers

Incredibly friendly, neat accommodation.

Very friendly helpful staff and everything was lovely and neat. Definitely worth it and will do it again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike vriendelike, netjiese verblyf.

Baie vriendelike behulpsame personeel en alles was pragtig en netjies gewees. Voorwaar die moeite werd en sal dit enige tyd weer doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Wentzel, dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.

Kosmos Guest House
Elsabie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabie V
Family with teenagers

Vriendelike diens en baie behulpsaam!

Jannie was ‘n fantastiese gasheer, vriendelik en baie behulpsaam, vir seker die moeite werd! Lieflike gastehuis!

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Elsabie. Dit was lekker om jul hier te kon hê.

Kosmos Guest House
Elsje V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje V
Family with young children

Perfekte Noord-Kaap akkommodasie.

Kosmos het al ons verwagtinge oortref vir 'n besoek aan Kimberley. Ideaal geleë, lieflike swembad en sitarea, sowel as 'n mikrogolf in eenhede wat met jong kinders baie gerieflik is om te hê. Ons het boonop een sak vergeet toe ons in die oggendure vertrek, wat Jannie vir ons gecourier het na ons volgende bestemming. Ons het heerlik gebly en sal Kosmos enige dag aanbeveel.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Elsje - Dit was net 'n voorreg om jul by Kosmos te kon akkommodeer.

Kosmos Guest House
Venessa N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venessa N
With friends

Wow! What a gem!

I have never stayed in a cleaner guesthouse. It was safe and extremely well equipped. In a good location, well stocked and clean! Excellent communication. Jannie is amazing.

Kosmos Guest House's response

Thank you so much Venessa, with much appreciation. It was a privilege to accommodate you.

Kosmos Guest House
Vera-mari P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera-mari P
With spouse/partner

Tasteful!

Pleasant and fun people who manages the guesthouse. Great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Smaakvol!

Aangename, spontane mense wat die gastehuis bedryf. Puik diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Vera-Mari. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Kosmos Guest House
Annelize Engela H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize Engela H
Individual traveler

Fantastic, will definitely go again.

Thank you for a very nice, clean, neat and comfortable stay. I booked for my husband and he can be quite difficult about cleanliness, space etc. He was very satisfied and the guesthouse was close to all his appointments. He asked to check in earlier and they were very helpful in accommodating him. Thank you very much, I'll definitely add you to my list of top stays in Kimberley. We often come there for sports etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, sal defnitief weer gaan.

Baie dankie vir baie lekker, skoon, netjies en gerieflike verblyf. Ek het vir my man bespreek en hy kan maar moeilik wees oor netheid, spasie ens. Hy was baie tevrede en die gastehuis was naby al sy afsprake wat hy moes nakom. Hy het gevra om vroeër in te klok en hulle was baie behulpsaam om hom te kon akkomodeer. Baie dankie, ek voeg julle baie beslis op my lysie van topverblyf in Kimberley. Ons kom gereeld daar vir sport ens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Annelize. Dit was 'n voorreg. Sien uit na jul volgende besoek.

Kosmos Guest House
Niki S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niki S
Family with young children

Aangename, vriendelike diens.

Ons het een nag oorgebly. Die kamers was netjies en skoon en die gasheer vriendelik en behulpsaam. Daar was meer as genoeg veilige parkering binne die perseel vir ons voertuig en waentjie. Ek sal weer hier bly indien ons weer deur Kimberley kom.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Nikki, dit was 'n plesier om jul te kon akkommodeer. Hoop om jul weer by Kosmos te sien.

Kosmos Guest House
Kobus D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

The owner was very friendly and helpful. Kosmos very neat and we enjoyed our stay there. Thank you to the owner of Kosmos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gemaklik.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kosmos baie netjies en ons het ons verblyf daar geniet. Dankie aan die eienaar van Kosmos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Kobus. Dit was 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer.

Kosmos Guest House
Johan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Very friendly welcome - value for money.

Had a lovely stay in neat, safe facilities with very friendly people. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang - waarde vir geld.

Heerlik oornag in netjiese, veilige geriewe met baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Johan. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.

Kosmos Guest House
Jacques Q - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques Q
On business

A rare jewel in Kimberley.

I was pleasantly surprised on arrival at Kosmos Guest House. The guest house is well-located near the city centre but it felt like I was out in the country side. A tranquil garden with many birds and an amazing relaxation area by the pool. Well hosted by Janni.

Kosmos Guest House's response

Thank you so much, Jacques. It was a pleasure to accommodate you.

Kosmos Guest House
Mitzi H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mitzi H
Individual traveler

Baie netjies!

Aangename verblyf. Baie netjies. Vriendelike diens.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Mitzi, dit was lekker om jou hier te ontvang.

Kosmos Guest House
Corlene D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlene D
With spouse/partner

Salig, rustig, vreedsaam.

Ons het baie lekker by Kosmos Guest House gekuier en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die kamers is silwerskoon, die tuin is 'n lushof en die swembad en lugverkoeling is 'n wonderlike lafenis in die Noord-Kaapse hitte. Janni het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Hy was gaaf en gasvry. Alhoewel een van die ander gaste ons braaigerriewe gegaps het, het Janni die volgende aand beslis opgemaak vir dit - alhoewel dit buite sy beheer was. Dalk net 'n stukkie raad - 'n nota binne in die baai-houer met die gaste vir wie dit bedoel is se van of kamernommer, kan dalk help. Ons het werklik geen klagtes nie en beveel Kosmos Guest House beslis aan.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Corlene. Dit was werklik 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jammer weereens oor die braai-voorval. Ek sal beslis jou advies rakende die nota in die braai-houer implementer.

Kosmos Guest House
Christine G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine G
With friends

Definitely value for money.

Always neat. Owners and staff friendly. Clean rooms, relaxing atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis waarde vir geld.

Altyd netjies. Eienaars en werkers vriendelik. Skoon kamers, ontspanne atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Christine. Dit was lekker om jul te kon akkommodeer. Mooi dag verder.
Vriendelike Groete

Janni Fourie
Eienaar

Kosmos Guest House
Elsie H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie H
With spouse/partner

Excellent!

We enjoyed everything! Excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ons het alles baie geniet, uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Geagte Elsie,

Baie dankie dat julle by ons oornag het. Jammer ek was uitstedig en kon julle nie self ontvang nie.

Mooi dag verder.

Vriendelike groete,
Janni Fourie

Kosmos Guest House
Melani B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melani B
Family with young children

Rustig.

Toe ons daar kom was die ontvangs vriendelik en hulpsaam. Baie lekker geslaap, als was netjies en skoon. Baie veilig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Kosmos Guest House's response

Dankie Melani

Dit was lekker om jul hier te kon ontvang.

Vriendelike Groete

Kosmos Guest House
Neiel G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neiel G
With spouse/partner

Heerlike verblyf met pragtige tuine en netjiese kamers.

Kyk net asb. na dreinering van die stort in no. 6. Water loop nie uit nie.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Neiel. Dit was lekker om jul hier te hê.

Die dreinering is herstel. Baie dankie dat jy ons bewus gemaak het hiervan.

Vriendelike Groete
Janni

Kosmos Guest House
Alet T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alet T
With friends

Mooi plek en lekker gebly.

Kosmos is 'n mooi gastehuis met vriendelike diens.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Alet.

Dit was lekker om jou hier te hê.

Kosmos Guest House
Charles H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles H
Family with young children

Netjies, vriendelik en baie rustig.

Bestuur was vriendelik en plekkie baie nice. Great oorslaapplek vir families. Lekker geswem.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Charles. Dit was lekker om jul hier te hê.

Kosmos Guest House
Lorraine V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine V
With spouse/partner

Perfect and refreshing.

Directions are clear. Reception was warm, but professional. Facilities are spacious, comfortable, clean and tidy. Enough secure parking. Garden is a paradise. It was a pleasure to stay here. The unit is also suitable for a longer stay. Would have like another cup of coffee in the garden: please add some extra packets of coffee! Thank you very much, Janni.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek en verfrissend.

Aanwysings is duidelik. Ontvangs was hartlik, maar professioneel. Fasiliteite is ruim, gemaklik, skoon en netjies. Genoegsame en veilige parkering. Tuin is 'n lushof. Dit was 'n plesier om daar oor te bly. Dit is ook geskik vir 'n langer verblyftydperk. Sou net graag nog 'n koppie koffie in die tuin wou geniet, gee 'n paar ekstra pakkies koffie asb! Baie dankie Janni.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Lorraine, dit was lekker om jul hier te kon hê. Ek gee met graagte ekstra koffie, vra my gerus volgende keer.

Mooi dag verder.

Kosmos Guest House
Jean V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jean V
Family with young children

Rooms are reasonably equipped.

Room was clean and in order, with the necessary amenities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamer is redelik toegerus.

Kamer was skoon en agtermekaar, kamer het die nodige toerusting.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Jean.

Kosmos Guest House
Freda H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freda H
With spouse/partner

Warm en gasvry.

Warm ontvangs, skoon kamer en stil omgewing.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Freda. Dit was lekker om jul hier te kon akkommodeer.

Groete

Janni

Kosmos Guest House
Ryno M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ryno M
Family with young children

Gasvry en rustig.

Die eienaar was baie gasvry. Die gastehuis is baie netjies en rustig met mooi tuine. Goed geleë; naby winkelsentrums en rugbystadion.

Kosmos Guest House's response

Baie dankie Ryno.
Dit was lekker om jul te kon ontvang.

Vriendelike Groete
Kosmos Gastehuis

Kosmos Guest House
Neels K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels K
Family with teenagers

Enkele gerieflike oornagbestemming.

Vriendelik ontvang deur Janni. Janni het moeite gedoen om vir ons dogter haar eie kamer te reël. Verblyf was gerieflik en naby aan restaurante en Groot Gat museum. Sal beslis aanbeveel en graag in die toekoms weer ondersteun!

Kosmos Guest House's response

Baie dankie. Met groot waardering.

Kosmos Guest House
Marnus N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus N
On business

Uitstekend en goeie waarde vir geld.

Baie netjies, goed uitgelê en was vriendelik ontvang.

Bertus B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus B
With friends

A great experience.

Really a stunning guesthouse. Garden is stunning and the unit we stayed in was stylishly furnished and very neat and clean. Jannie, the owner, was also very friendly and made us feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie ervaring.

Werklik 'n pragtige gastehuis. Tuin is pragtig en eenheid waarin ons geslaap het was stylvol gemeubileer en baie netjies en skoon. Jannie, die eienaar, was ook baie gasvry en ons het baie welkom gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With friends

Good value for money.

Neat, clean and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize B
Family with teenagers

Great place to relax at.

Very neat and tasteful. Very friendly and helpful service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plek om te ontspan.

Baie netjies en smaakvol. Diens is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victor H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victor H
With spouse/partner

Quiet area, will visit again.

Neat and clean. Very friendly and helpful. Quiet area where you can have a good night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker stil omgewing, sal weer van hulle gebruik maak.

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang en hulpvaardig met raad. Lekker stil area waar jy 'n goeie nagrus kan kry na die lang pad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laurenza V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurenza V
Family with teenagers

Dit was heerlik om daar te oornag.

Dit was uitstekend. Kan dit aanbeveel.

Lornene B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lornene B
Family with young children

Client service was excellent! Beautiful garden!

We really enejoyed it! The kids especially enjoyed the swimming pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kliëntediens wat uitstekend! Baie mooi tuin!

Ons het dit baie geniet! Die kinders het veral die swembad geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wesley T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wesley T
Individual traveler

Great service I had a good night's rest and felt at home.

Thank you very much! I had a wonderful time with you guys. The guesthouse is very tidy and spotless.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gawe diens, ek het rustig geslaap en tuis gevoel.

Baie dankie! Dit was heerlik saam met julle. Die gastehuis is baie netjies en word vreeslik mooi skoon gehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christine B

Very pleasant.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Sien die stergradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianka H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bianka H
With spouse/partner

Neat place.

Very neat place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese plekkie.

Kosmos Guest House is 'n baie netjies plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jp B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jp B
Family with teenagers

Kosmos was veilige, billike verblyf met vriendelike hulpvaardige diens.

Pieter en Janni het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer met ons groot gesin. Die verblyf was netjies, veilig en billik en die ontvangs gul en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons in Kimberley is.

Bertus J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus J
With spouse/partner

A very pleasant experience.

Friendly and professional reception. Very well equipped and neat. The security is excellent. We would love to stay over there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters aangename ervaring.

Vriendelike en professionele ontvangs. Goed toegerus en netjies. Veiligheid uitstekend. Ons sal graag weer daar wil oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico M
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Kan altyd aanbeveel word. Sal weer daar bly.

Daleen S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen S
Family with teenagers

Baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Ons verblyf was aangenaam, die gastehuis is besonder netjies en skoon en die diens vriendelik en behulpsaam.

Werner V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner V
On business

Baie goeie diens, skoon en veilig.

Goeie kliëntediens, goed geleë en mooi.

Charl M - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl M
With spouse/partner

'n Great plek om te oornag - sal dit aanbeveel!

Sal beslis weer hier kom bly!

Neels R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Neels R
With spouse/partner

Gerieflik!

Persoonlike verwelkoming. Goedversorgde akkommodasie.

Gerda S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda S
With spouse/partner

Rustig en netjies. Familie-eenheid gepas vir 'n gesin.

Netjies, skoon en rustig. Heerlike swembad. Beveel dit beslis aan ... veral vir 'n gesin.

Russel K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russel K
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Baie lekker. Jannie is vriendelik en die plek is pragtig.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NTkzNmJmLTIyMzUtNDc1OS04OWIzLWUzZDVmZWRkMTg4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 42 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.758249 24.747284
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!