South Cape Accommodation at Kouga View Game Farm | TravelGround
+17

Kouga View Game Farm

10 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for Kouga View Game Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Charlene R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene R
With spouse/partner

Alles is fantasties behalwe die klimraam direk langs die een huisie.

Ons moes van 07:00 'n ander familie se kinders se geskree aanhoor. Direk langs ons koppe was daar 'n gewoel en geskree soos wat hulle oor die klimraam hardloop, aan die monkey bars swaai, die wipplank tot in die hemel in ry en army-army speel. Dit het gevoel as of ek 'n ander mamma se kinders oppas terwyl sy lekker snoesig langs pappa slaap. Ek is seker dit was vir daai mamma fantasties, maar vir ons was dit ondraaglik. Dit het in die middel van die dag ook gebeur. Ek vermoed die familie het gedink ons is lekker mense (of iets), want net toe ons besluit om pool te gaan speel om weg te kom van die raasbekke, toe staan hulle almal (mamma en pappa inkluis) langs ons by die pooltafel. My advies: sit mense met kinders in die huisie. Ek wil nie kinders se geskree aanhoor nie.

Adri S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri S
Family with young children

Pragtige, rustige atmosfeer en gerieflike verblyf.

Lekker speelplek vir die kinders en pragtige uitsigte oor die berge. Alles was baie netjies en in goeie kondisie. Ons het dit vreeslik geniet.

Naomi L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi L
With spouse/partner

Very quiet and very neat.

Kouga is beautiful, the cottages are painfully neat and it was a pleasure staying there. The wind was terrible on the night of our stay so we couldn't go outside. It was a bit boring because there was nothing to do, there is no TV, no cell phone reception or games, and of course we did not take any along. This would not have been a problem had the wind not picked up. Then we would certainly have sat at the boma around the fire, or even on the patio. Unfortunately it did not work out like that for us, but, other than that, we can really recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil en baie netjies.

Kouga is pragtig, die huisies is pynlik netjies en 'n plesier om daar oor te bly. Die aand wat ons daar oor gebly het, het die wind geweldig lelik gewaai en kon ons nie uitgaan buite toe nie. Dit was bietjie vervelig want daar was niks wat ons kon doen nie, daar is nie TV nie, geen selfoonsein of speletjies nie en natuurlik het ons ook nie saam geneem nie. Dit maak nie die plek onaangenaam nie, as die wind nie so erg gewaai het nie, so ons sekerlik by die boma gesit het om die vuur en sou ons lekker daar kon kuier of selfs op ons stoep kon kuier, ongelukkig het dit toe nou nie so vir ons uitgewerk nie, maar verder kan ons dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Andre S
With friends

There were challenges!

The terrain was very uneven (uphill and rocky) for a cyclists' trailer and luggage! We had to park far away from the rooms and carry bags! We could not see - not enough lights on the site! We got cold in 2 of the 3 rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar was uitdagings!

Die terrein was baie onegalig (opdraande en klipperig) vir fietsryers se waentjie en bagasie! Ons moes ver van die kamers af parkeer en sakke dra! Ons kon nie sien nie - nie genoeg ligte op die terrein nie! Ons het koudgekry in 2 van die 3 kamertjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zanelle D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanelle D

Uitstekend!

Die 'diens' ontvang was uitstekend en dis 'n bittere mooi plek. Ons almal was baie beïndruk en sal verseker weer daar gaan bly!

Alex B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alex B
Family with teenagers

Die chalet is netjies, alles beskikbaar, personeel is ondersteunend.

Pragtig. Personeel baie vriendelik. Johnny en ek het lekker gesels tydens Wildbesigtigingsuitstappie. Plaas atmosfeer en kinders kon selfs kyk hoe gemelk word. Pragtig ontwikkel. Die braai in die lapa was great. Ek weet nou hoekom die naam, Kouga View, gekies is. Gaan kyk self. Gaan beslis hier tuisgaan as ons gesin die Baviaanskloof gaan doen.

Louise V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Ons was aangenaam verras met die netjiese en goed toegeruste eenheid waarin ons oornag het.

Baie dankie Gert en Carol vir julle vriendelike en gasvrye ontvangs. Ons sal definitief weer daar oorslaap indien die geleentheid daar is.

Carmen H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen H
With spouse/partner

Hoogstaande gehalte akkommodasie gee 'n totaal nuwe definisie aan ontspanning.

Die plaas is pragtig met heelwat wild wat sommer op 'n mens se voorstoep kom kuier. Die eenhede is uiters smaakvol gemeubileer en die boma-area het alles wat 'n man se hart kan begeer vir 'n kampvuurkuier.

Stefanie K - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stefanie K
Family with young children

'n Heerlike, positiewe ervaring en ten spyte van die koue het ons lekker gebly en gekuier!

Kouga se warm-hart mense het die koue sommer gou-gou verdryf! Ons het lekker gekuier en die verblyf is uitstekend: die huisies is baie goed toegerus (veral ten opsigte van die eetgerei), mooi skoon en smaakvol gemeubileer. Ons het lekker gebraai en gekuier in die lapa en baie dankie vir die avontuurlike "game drive" - ons het dit baie geniet. Kouga is ook baie kinder-vriendelik en ons kinders is baie goed geakkommodeer. Ons sal beslis weer gaan kuier op Kouga en dit aanbeveel vir vriende en familie!

Jenny S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny S
Family with teenagers

Wonderful experience in a beautiful area.

The houses are very clean, tidy and well equipped. Johnny and Magriet were wonderful hosts while the owners were away. The scenic drive and the boma area is well worth trying if you are a big group. The farm is extremely neat and impressive.

From R620
per night (sleeps 2)
From R620
per night (sleeps 2)
From R620
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 56 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N9, Willowmore, 6460, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmODdhOGJmLThkYjQtNGNlNC04OWJkLTY1ZTcyNWZlOTVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R620  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 N9 Willowmore 6460 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.535689265395 23.434996604919
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com