Kozi@Keurbooms
Review Summary
Heidi V - Nov 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly
Guillaume T - Oct 2020
Overall score
Rustig en cozy met ekstra bederfies.
Gerrit P - Mar 2020
Overall score
Warm verwelkoming. Stilte salig. Ideale wegkomplek.
Priscilla B - Mar 2020
Overall score
So 'n pragtige en gerieflike blyplekkie. Regtig hoogs aan te beveel!
Malcolm T - Mar 2020
Overall score
Warm, friendly, hospitable hostess. Clean, spacious and comfortable accommodation.
Read moreElna S - Feb 2020
Overall score
Awesome weekend away in nature.
Marile B - Jan 2020
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Die tannie is baie gasvry en het ons dadelik welkom laat voel. Die blyplek is goed toegerus en op 'n fantastiese plek geleë. Regtig aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marita D - Nov 2019
Overall score
10 Star!
This review has been translated,click hereto view the original version.
10-ster!
'n Lieflike woonstel, silwerskoon, stapafstand van die strand af. Baie, baie bedagsame en dierbare gasvrou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis K - Oct 2019
Overall score
Wat 'n goeie plek. Eintlik nog beter vir vakansie.
Doris E - Oct 2019
Overall score
Peace and tranquillity.
Frans - Apr 2019
Overall score
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Doris E - Mar 2019
Overall score
Very cosy, clean, friendly and beautiful.
Pieter S - Feb 2019
Overall score
Ons het tyd baie geniet by Kozi@Keurbooms en sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
Douglas L - Jan 2019
Overall score
Amazing.
Annajtie S - Aug 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Annatjie V - May 2018
Overall score
We had a wonderful welcome and felt very special. The owner went out of her way to make our stay pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ‘n baie hartlike ontvangs gehad en sommer baie spesiaal gevoel en die eienares het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak.
Woonstel was baie skoon en netjies en het soos ons huis gevoel. Sal beslis haar aanbeveel by vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maurits P - May 2017
Overall score
Top-class accommodation with peace and privacy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Topgehalteverblyf met rustigheid en privaatheid.
Ek sal altyd weer wil terug gaan. Dit was net 'n rustige, veilige en ontspanne paar dae. Ons gasvrou het alles reg gedoen. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celine D - Feb 2017
Overall score
Quiet, relaxing and very cosy little cottage, perfectly located for visiting the amazing beaches of Keurboomstrand.
Mathilde E - Feb 2017
Overall score
Great location and value for money.
Hester W - Jan 2017
Overall score
The accommodation was fantastic, everything that you need!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was fantasties, alles wat jy nodig het!
Ek wil vir Me Rall bedank vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid. Sy is 'n wonderlike mens. Ons het die tyd daar vreeslik baie geniet, naby die Restaurant en die strand. Baie dankie vir alles, ons sal verseker weer daar bly indien ons weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos J - Jan 2017
Overall score
Very private with a lovely garden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie privaat met 'n lieflike tuin.
Gerieflike eenheid en naby aan strand asook restaurant. Parkering nie agter heining nie, maar Keurboomstrand is veilige dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martie B - Oct 2016
Overall score
Peaceful, clean and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon en veilig.
Ons tydjie by Kozi@Keurbooms was kort, maar lekker. Die blyplek is skoon, netjies en baie gerieflik. Dit is baie rustig en 'n klein stappie na die mooiste strande toe. Ons was regtig aangenaam verras en die eienares is vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons kuiertjie aangenaam te maak. Ons sal definitief weer daar tuis gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nols G - Oct 2016
Overall score
Relaxing, our home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend, ons huis weg van óns huis.
Dit was net 'n plesier om by Kozi te bespreek. Die eienares het ons 'n paar dae voor die tyd gebel om seker te maak dat ons die adres reg het en het ons met ope arms verwelkom. Groot verassing binne gewag met beskuit, sjokolade, koffie/tee/melk en vrugte. Heerlik om buite in die tuin ontbyt te nuttig terwyl die voëls ons geselskap hou. Stapafstand van die strand en restaurant. Voorwaar sal ons weer hier kom uitspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salomé M - Aug 2016
Overall score
Gasvryheid, skoon en netjies.
Maureen L - Mar 2016
Overall score
A lovely little place to say in Keurbooms.
Sylvia B - Mar 2016
Overall score
Baie vriendelike, gasvrye vrou wat die plek besit.
Gerdia K - Jan 2016
Overall score
Rustige en genotvolle tyd.
Aubrey C - Jun 2015
Overall score
Lekker rustige 3 dae!
Lezaan V - Apr 2015
Overall score
Ons was op vakansie vir die eerste keer in Keurboomstrand.
Carilee V - Apr 2015
Overall score
Ons het lekker gebly.
Sharon C - Jan 2015
Overall score
Mal daaroor!
Jana P - Jan 2015
Overall score
Heerlike vakansie. Netjiese woonstel met al die benodighede.
Jurie V - Oct 2014
Overall score
Baie gesellig en snoesige verblyf in Keurboomstrand.
Janie K - Aug 2014
Overall score
Vriendelik, netjies en beslis 'n goeie keuse!
Ria B - Feb 2014
Overall score
A very 'kozi' place
Anita E - Jan 2014
Overall score
Enjoyable stay
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 08:00 to 19:00
Check-out: 12:00 - Address: c/o Hoof Street & Hof Street, Keurboomstrand, 6600, Western Cape
- All ages welcome