The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Krakadouw Cottages | TravelGround
+19

Krakadouw Cottages

42 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 42 reviews for Krakadouw Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Peter H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter H
With spouse/partner

Rustig langs 'n stroom.

Ons het 'n kort naweek weg gesoek om die laaste van die blomme te sien en is nie teleurgestel nie.

Dalene P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene P
With spouse/partner

Pragtige huisie langs ‘n waterstroompie.

Rustige atmosfeer en stil nagte.

Mias D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mias D
With spouse/partner

Quiet and stunning area - clean and comfortable facility.

See stars.

Elsa G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
With spouse/partner

Pragtige omgewing, pragtige huisie, goed ingerig.

Tuinstoele op die stoep is nog die ou draadstoelstelle wat my na my oupa laat verlang het, maar beslis nie die gemakstoele met kussings wat ek sou verkies het om lekker agteroor op die stoep te kon sit en die uitsig te geniet of te lees nie. Kombuis het alles wat mens nodig, ons voel net die braaiplek nodig meer lig en kan dalk nader aan die huis geleë wees. Die grondpad plaas toe is nogals sleg, maar die mooi prentjie van die wit huisie met sy pragtige prieëlbedekte stoep en die berg in die agtergrond het opgemaak daarvoor.

Mari-lou V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lou V
With spouse/partner

Wegbreek.

Wat 'n heerlike plek om te ontspan en weg te kom van die dolle gejaag! Pragtige natuurskoon met die kabbelende stroompie digby die huisie. Die staproetes is ongelooflik mooi. Ons sal beslis terugkeer!

Marelize V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize V
With spouse/partner

A good destination, when you want to get away from everything and everyone.

I didn't look at my watch once. The silence and surroundings sucked me in and I felt as fresh and excited as a child again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Goeie bestemming, wanneer jy wil wegbreek van alles en almal.

Ek het nie eenkeer na my horlosie gekyk nie. Die stilte en omgewing het my ingesuig en ek voel weer so vars en opgewonde soos 'n kind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marilyn H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marilyn H
With spouse/partner

The citrus orchards were stunning.

Loved the feeling of being away from it all.

Esta B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esta B
Family with young children

Omgewing was pragtig!

Ons het heerlik gebly - alle basiese geriewe is verskaf, natuur is pragtig!

Lizelle A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle A

Very peaceful and beautiful.

The house was clean. We had everything we needed. Very friendly welcome from the owner and the friendly dog. We had a great stay and got given the information about the hiking routes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, asemrowend mooi omgewing en gesellige verblyf.

Huis was mooi skoon. Alles wat verwag was is voorsien. Baie vriendelike ontvangs van eienaar en hulle oulike hond. Dit was 'n baie lekker en rustige verblyf met inligting oor staproetes en oorgenoeg stilte en vrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kruge R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kruge R
With friends

Voel soos 'n pionier.

Na 'n rit op 'n grondpad wat al hoe smaller en stamperig word, arriveer mens by 'n pragtige hoekie wat lyk of dit in 'n ander era hoort, asof die res van die land nie bestaan nie. Ons het in Frikkie se Huis gebly. Vir twee aande het ons, in die outentieke huisie, gevoel of ons die eerste inwoners van hierdie pragtige hoekie was. Pierre en Therese (en hulle hond) het ons baie vriendelik ontvang. Hier is geen selfoonsein nie en ek sou dit geensins anders wou gehad het nie. Hier kan mens regtig wegkom van alles.

Sylvia K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia K
With spouse/partner

Beautiful area amongst mountains.

Cederberg mountains, dam and flowers good draw card for Clanwilliam. Owners of cottage could open the river next to cottage for a better view as it was overgrown with bushes.

Krakadouw Cottages's response

Dear Sylvia,

Thank you for your feedback.

We as the owners prefer not to disturb the ecosystem, especially in and around a very balanced river system.

Regards,
Krakadouw Cottages

Krakadouw Cottages
Brigitte S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brigitte S
Family with young children

The area is awe inspiring, even if there are not a lot of flowers the scenery is superb.

We enjoyed staying at the cottage, it just need the windows cleaned and maybe a hook to hang your dishtowel on next to the sink. Having hot water straight away is a big plus. Would definitely come back again and there is so friendly.

Anita V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Klein stukkie hemel!

Krakadouw se Meulhuis is 'n klein stukkie hemel! Mooiste omgewing en pragtige uitsig van die stoep. Die huisie is vreeslik goed toegerus en die kombuis het alles wat mens sal nodig he! Daar is 'n braaiplek binne die sitkamer - wat heerlik gesellig is veral in winter koue! Baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief terug wees!

Stephan B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephan B
With spouse/partner

Die kombinasie van die ongereptheid van die omgewing en die opregte gasvryheid van die plaasmense is onoortreflik.

Van die oomblik dat mens jou motor met jou aankoms by Krakadouw afskakel is jy bewus van die grootsheid van die Noordelike Sederberge rondom jou. Vul dit aan met die karakter van die historiese, maar gerieflike kothuisies en die egte vriendelikheid van die Louws, en 'n verblyf van drie dae is genoeg om jou diep tot rus te laat kom. Hierdie keer was dit lekker om in Frikkie se huis die plaasbedrywighede te kon dophou. 'n Volgende keer kies ons dalk die afsondering van die Meulhuis. Elkeen het sy eie bekoring.

Hendrik V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
With spouse/partner

It was exactly what we needed.

Quiet, very clean and tidy, surroundings awesome. The silence and beauty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was presies wat ons nodig gehad het.

Rustig, baie skoon en netjies, omgewing awesome. Stilte en mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelia P - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amelia P
With friends

'n Rustige omgewing omring deur berge.

Frikkie se huis is 'n gesellige eenheid wat alles het wat besoekers nodig kan kry. Die natuurskoon is baie mooi en rustig. Die eienaars van die plaas was baie behulpsaam en het selfs vir ons 'n potjie voorsien op aanvraag, wat baie lekker gewerk het vir ons hoenderpotjie die laaste aand! Daar is heelwat staproetes om te loop, kyk maar net mooi uit vir die paadjies siende dat van hulle al toegegroei is. Cape Nature moet die roetes onderhou en dit word nie altyd so goed gedoen nie. Ons stel voor om 'n kaart af te laai voor die plaas besoek word (daar is nie sein nie) sodat die roetes beskikbaar is wanneer mense loop. Maar anders het ons baie lekker gebly.

Louise V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Will totally recommend this piece of heaven!

We had an amazing stay with wonderful hosts! The place was safe peaceful and extremely tranquil. I would recommend Krakadouw Cottages (Die Meulhuis) for a couple breakaway any day. No Cellphone reception, no distractions. We loved the nature side of it. The long walks and the amazing sunsets.

Jaap V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jaap V
Family with teenagers

Soul food. As jy wil rus, is hierdie die plek.

Baie lekker gekuier, basies met alles wat jy benodig. Naby swemgat in die rivier. Mooi berg uitsigte. Beste van alles, geen WiFi.

Mike A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mike A
With spouse/partner

A groaning and creaking bed, an uncomfortable mattress and the smell of wafting sewage.

Simple, clean and loads of quietness. A groaning and creaking bed, an uncomfortable mattress and the smell of wafting sewage from the outside septic tank spoilt the weekend. We gave the same feedback to the owners.

Krakadouw Cottages's response

We always welcome feedback from our guests. The above mentioned issues were solved within days after our guests left. Since the problems were fixed, we had again many happy guests enjoying our cottage.

Krakadouw Cottages
Fanie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie M
With spouse/partner

Relaxing, neat and very pretty.

Very clean. Beautiful environment. Friendly people. They will see me again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies en baie mooi.

Baie skoon. Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Hulle sien my weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Catherine J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine J
With spouse/partner

Rustige plaasverblyf wat die siel herlaai.

Frikkie se huisie is baie netjies, skoon en het alles wat mens moontlik kan nodig he om jou verblyf gemaklik te maak. Ons is baie vriendelik ontvang op 'n baie koue Sondagmiddag. Theresa en Pierre was so vriendelik en het tot die verwarmer vir ons aangeskakel in die huisie. Die plaasatmosfeer is onbeskryflik fantasties. Dit wat die hoogtepunt van my dae om die skapies te sien uitkom vir die oggend en hulle vanmiddag weer dop te hou wanneer dit slaaptyd raak vir hulle. Hier sal ek kan bly vir altyd! Die kaggel in die kombuis het verseker dat ons altyd lekker warm was. Die feit dat daar nie selfoonopvangs is nie is 'n ware seen! Mens voel nooit onveilig of bang nie en wanneer daar iemand verby kom (wat amper nooit is nie) groet hulle vriendelik. Mens kan heerlik gaan stap sonder enige bekommernisse. Die natuur op die plaas is ongerep en asemrowend mooi. Ons het heerlik elke aand gesit en kaart speel of sommer net gesels. Die beddens is heerlik gemaklik en die linne van goeie gehalte. Ons sal beslis weer hier gaan bly. Sal graag in die somer wil gaan want die rivier klink so aanloklik. Ek kan dink dat die swemgate 'n groot aantrekkingskrag sal wees in die somer. Theresa en Pierre is wonderlike gashere - hulle pla nooit maar is altyd beskikbaar. En Ben is die mooiste hond ooit! Julle sal ons weer sien.

Vanessa C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vanessa C

Lovely, peaceful spot, real Cape cottage with all the home comforts.

A little gem in the mountains, with a bubbling brook. Lovely little cottage with all the conveniences. Really getting away from it all with no cell phone signal - just peace and quiet, and not too far from Clanwilliam.

Gina Z - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gina Z
Family with young children

Simple cottage in lovely location.

A lovely cottage. Great to have a hike on the doorstep. Although access to the river wasn't possible, we went and sat on the flat rocks and sand near the river every evening. Driving over to Biedouw Valley for the flowers was spectacular. The Sevilla Rock Art trail was excellent, such a great thing for our 5 and 7 year olds to do. They were so excited to find each cave and paintings, and us parents loved the walk and paintings too.

Rudolf R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudolf R
With friends

Die huisies is goed toegerus. Daar is vir alles gesorg.

Ons was heeltemal tevrede met ons verblyf en sal volgende keer, as die weer dit toelaat, volle gebruik maak van die wandelpad na Heuningvlei. Ons was ook aangenaam verras toe ons die kameras van die Leopard Trust in die kloof ontdek het.

Elizabeth D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth D
Family with teenagers

Heerlik ontspannend in 'n mooi omgewing.

Dit was 'n heerlike, ontspannende ervaring in 'n baie mooi omgewing. Die huisie was voldoende. Dit sou dalk lekker wees om 'n binnebraai te hê, aangesien dit baie koud is buite in die winter. Daar was meer as genoeg komberse en 'n verwarmer en die kombuis was goed toegerus.

Cobus O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus O
Family with teenagers

Rustig in die berge.

Die nota op die koffietafel het ons verblyf mooi opgesom "hier is nie WiFi nie, so praat met mekaar". Die geriewe is eenvoudig en spasie in die kombuis (kuierarea rondom die kaggel) is beperk, maar ons het als gehad wat ons benodig het vir ons 3 dae in die berge. Ons kon lekker ontspan en stap en lees en gesels.

Valerea K - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Valerea K
Family with young children

Relaxing and peaceful!

Lovely weekend getaway with a relaxing atmosphere. Mosquitos are a factor, so pack your Peaceful Sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend en rustig!

Heerlike wegbreek-naweek met 'n ontspannende atmosfeer. Muskiete is 'n faktor, so pak jou Peaceful Sleep in.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakkie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie B
With friends

Plaaslike eenvoud met al die gerief wat jy nodig het, in 'n asemrowende omgewing waar stitle en kalmte die botoon vier.

'n Eenvoudige plaashuisie met sementvloer stoep waaroor 'n prieël groei, met berge in die voortuin en berge in die agtertuin en af met die paadjie, 'n pragtige swemgat in 'n verfrissende bergrivier. Die huisie het alles wat jy nodig het. Ons het ons vroegoggend gaan stap - daar is heelwat pragtige staproetes wat jou kan besig hou - en die res van die dag op die stoep gesit en lees en net wanneer die warmte ons jaag, die 100 tree af te stap swemgat toe om te gaan afkoel. Die beste van alles - daar is niemand anders rondom jou nie. Jy het die plekke heeltemal vir jouself. Dit was 'n salige 3 dae en dis een van daardie plekkies waarheen mens keer op keer sal kan terugkeer.

Ilse H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse H
With spouse/partner

Fantasties.

Baie oulike plekkies, goed toegerus, goed geleë, baie gasvry, sal dit vir seker aanbeveel.

Daleen B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen B
Individual traveler

Dit was die ideale wegbreek vir stilte, rus en die natuur geniet!

Dit was 'n baie maklike reis na die bestemming, maar daar is 'n ent grondpad, so neem in ag in terme van vervoer. Ek het die Meulhuis geboek, en het my eie vuurput en swemgat ten volle geniet! Alles was silwerskoon en 100% uitgerus met alles wat mens kon nodig kry. Selfs die druiwe-prieel oor die stoepie het gehelp om met die ergste hitte te help. Ek het gasvrou en -heer albei ontmoet op pad uit, en kon eerlik net die beste terugvoer gee oor my verblyf oor 3 aande.

Christa E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa E
With friends

A peaceful place.

We enjoyed it and will always recommend our friends and family to visit Krakadouw. It really is an unique farm in the Cederberg area with lots of space and if you are a country lover. So much more to offer.

Rone J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rone J
With spouse/partner

Absolute, wonderlike rustigheid vir die siel!

Ek en my man wou graag 'n naweek in Clanwilliam deurbring en sommer ook die jaarlike Clanwilliam Liggiefees bywoon, en het maklik verblyf gevind by Krakadouw Cottages. Dit was bekostigbaar en het na die perfekte plekkie gelyk om te gaan rus. Ons is van die begin af op die hande gedra deur Pierre en Therese, en is selfs gewaarsku van padsluitings die naweek as gevolg van 'n wedren deur die dorp, en kon vroeër inklok vir ons eie gemak. Die kothuisie is eenvoudig, maar pragtig, met alles wat mens sou nodig kry. Ons het meer gekry as wat ons verwag het van 'n selfsorg-eenheid en was in vervoering met hoe stil en rustig dit daar was. Ons is met vrede gelaat en niemand het ons kom pla nie, so ons kon enige tyd van die dag 'n bietjie gaan lê of sonder steuring bietjie boek lees. Niemand mag harde musiek of geraas maak of met motorfietse rondjaag nie, so ons het dit vreeslik waardeer! Ons mag ook die plaas bietjie verken het - mens mag enige plek heen stap. Pasop net vir slange en bobbejane, dié het ons 'n paar van gesien, maar gelukkig nie naby die kothuis self nie. Daar is ook 'n luiperd of twee teen die hange van die berg, maar ons het hulle ongelukkig nie gesien nie - dis wonderlik om so deur die natuur omring te word! Ek sal net nie aanbeveel dat kinders alleen êrens heen stap vroeg in die oggend of teen sononder nie. Andersins is dit ongelooflik veilig. Daar is talle bergskilpaaie, so wees versigtig op die grondpad na die plaas - ons moes 'n paar van hulle uit die pad uit haal om te kon aanbeweeg - maar hulle is te kostelik en so spesiaal. Kom ook maar in 'n voertuig wat 'n grondpad kan hanteer. Dis bosveld, so wees maar voorbereid op 'n gogga of twee. Ek en my man is altwee bang vir spinnekoppe en ons het juis die een aand 'n groot meneer uit die huis moes kry met baie lag en histerie! Dis veilig genoeg om met die vensters oop te slaap, maar die huisie is reg langs die rivier so enige lig lok muggies en muskiete - maak maar die vensters toe voor dit donker raak. Daar is geen sein op die plaas nie, so as mens wil wegkom van tegnologie af is dit die ideale plek. Daar is wel sein op die dorp as mens gou net boodskappe en e-posse wil kyk. Ons het die een oggend uitgery na Traveller's Rest (37km uit op die Pakhuis Pas) om die 2 km Sevilla Rock Art Trail te doen - 'n pamflet is beskikbaar in die kothuisie self. Maak net seker om genoeg water, 'n hoed, sonskerm, salfies vir goggabytplekke en 'n eetdingetjie saam te vat. Daar is tog ook 'n restaurantjie daar en definitief die moeite werd! Ons het ons naweek vreeslik baie geniet en sal beslis weer teruggaan!! Ons beveel dit sterk aan vir getroude paartjies en vir families waar kinders wéét hoe om hulleself buitekant besig te hou. Daar is nie TV's of speelareas nie, net Cederberg-bosveld, en dis hemel op aarde.

Juanita L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juanita L
With spouse/partner

Rus vir die siel.

So 'n rustige, asemrowende ligging. Die meulhuis was prentjiemooi met die berge as agtergrond en die lemoenboorde wat hom omring. Kon lekker in die koue rivier swem. Oom Pierre se hout brand te lekker!

Ronica V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronica V

Very peaceful

It's a bit rugged, can do with a more modern upgrade. Apart from that, it was actually nice and quiet to be so close to nature and listen to the river running over the rocks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Dit is n bietjie rugged, kan doen met meer moderne opgradeer, verder was dit eintlik salig rustig en lekker om so na aan die natuur te wees en te luister na die rivier wat oor die klippe hardloop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaleen F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaleen F
With spouse/partner

Unforgettable.

We had a nice stay. The view from Die Meulhuisie was beautiful. A hideaway from the hustle and bustle of the city. No reception, no TV, just what you need to recharge. Remember a book and a pack of cards. That's how we spent the cold evenings next to the fireplace. The perfect place to hike up the mountains and look at the flowers. In the early mornings we sat on the patio and drank coffee while listening to the small waterfall. Die Meulhuis is about 100 years old, very well restored and it has everything you will need. Thank you for the hospitality, we could not get enough of the beautiful farm. You'll see us again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig vanaf die Meulhuisie elke oggend is prentjie mooi. 'n Regte wegkruip plek van die gejaag van die stad. Geen opvangs, geen tv, net wat jy nodig het om te herlaai. Onthou jou leesboek en 'n pak kaarte. Dis hoe ons die koue aande spandeer het langs die kaggel vuur. Die perfekte plek om die berge in te stap en te gaan blomme kyk. Vroeg oggend het ons lekker op die stoep gesit en koffie drink terwyl ons vir die watervalletjie luister. Die Meulhuis is oor die 100 jaar oud en baie goed gerestoureer, daar is tekort aan niks. Baie dankie vir die gasvryheid, ons kon nie genoeg kry van die mooi plaas nie. Julle sien ons sommer gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelize L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelize L
With friends

Value for money for the nature lover.

Lovely place for walks and experiencing wildlife. Cottages are convenient and well-equipped. Clanwilliam is just close enough for rugby and shopping.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld vir die natuurliefhebber.

Heerlike stapgeleenthede en wildernis ervaring. Kothuise is gerieflik en goed toegerus. Clanwilliam is naby genoeg vir rugby gaan kyk en nodige inkopies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stevie K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stevie K
With spouse/partner

Lovely and soul refreshing!

Krakadouw is a refreshing treat, away from cellphone reception and the rush of everyday life! Go for a walk amongst the orange orchards or discover the natural surprises along hiking trails between the Krakadouw peaks surrounded by the Cedar mountains. Jan Dissel's house was clean and equipped to make the stay comfortable. The sound of the Jan Dissel River provided background music while sitting on the patio. Remember to bring cash to buy some of the lovely marmelade from the farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en sielsverkwikkend!

Krakadouw is 'n lafenis bederf, weg van selfoonopvangs en besige lewens! Stap tussen lemoenboorde of ontdek natuurverrassings op die staproetes tussen die Krakadouwpieke, omring deur die Sederberge. Jan Dissel se huisie was skoon en toegerus om die verblyf daar gemaklik te maak. Die Jan Disselrivier se klank was rustige agtergrondmusiek op die stoep van die huisie. Onthou om kontant saam te neem om van die plaas se heerlike marmalade te koop!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja W
Family with young children

Peaceful.

Would have just like some oven cloths where the sharp knives are, like the chef's knives. Otherwise very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Sal net vatlappies in plek sit met skerp mes soos 'n chef's knife. Anders baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alan C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alan C
Family with young children

Very restful and peaceful.

We had a fantastic time away. The cottage was well situated for us as a family - private and away from the rest of the farm. We loved our time there.

Willem V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With spouse/partner

Gasvry, verfrissend, ontspanne.

Baie dankie Pierre en Terese vir die wonderlike 2 nagte by julle. Ons sal beslis weer 'n draai maak en sommer gemaklike stapskoene saambring om die omgewing beter te verken.

Frik S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frik S
With spouse/partner

Very pleasant.

Very peaceful, calm and amazing area. The nights are as quiet as the night, sometimes frighteningly so. Will definitely stay there again for food for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie rustige, vreedsame en asemrowende omgewing. Die nagte is so "stil soos die nag", soms skrikwekkend stil. Sal weer daar gaan bly vir kos vir die siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann L
With spouse/partner

Ideal area if you want to relax.

The house was well equipped and the braai area has a view of the nearby Cederberg Mountains, and you can hear the whisper of the river in the background. Walking trails next to the river and to a waterfall in the mountain, but the trails need some maintenance - here and there difficult to follow.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ideale omgewing om te ontspan.

Die huis waarin ons gebly het was goed toegerus en het 'n braaiarea wat uitkyk op die nabygeleë Sederberge, terwyl jy die rivier se klank in die agtergrond kan hoor. Daar is ook staproetes langs die rivier op en na 'n waterval teen die berg, maar die roetes benodig bietjie opknap aangesien mens plek-plek dit verloor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dwarsrivier Farm, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMDM5NWE0LTM0OTQtNGRkYi05MmI5LTUwZjg1ZWU0NmNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 42 5 1 5 Dwarsrivier Farm Boskloof 8135 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.220954 18.989493
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!