The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Krom Cottage and Westway Corner | TravelGround
+22

Krom Cottage and Westway Corner

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 31 reviews for Krom Cottage and Westway Corner
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
John R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John R
With spouse/partner

Comfortable, clean and convenient.

See stars.

Ciska S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska S
With spouse/partner

Lekker oorblyplek!

Ons is warm ontvang met 'n addisionele gasvryheid bederf in die yskas en kombuis! Als wat jy nodig het vir selfsorg en mooi ingerig. Skoon en oulike versierde eenheid wat selfs probeer vergoed vir loadshedding se impak. Lekker vir kort verblyf!

Lydia N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia N
With spouse/partner

Baie gerieflike oornagverblyf. Voldoen aan alle vereistes.

Besonder smaakvol ingerigte woonstel vir twee. Lekker bederfies soos sap, jogurt, muesli, beskuit. Baie netjies met alle geriewe wat mens benodig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie vir die oornagverblyf.

Elmien M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien M

Goeie ligging en als wat mens nodig het.

Heerlik gebly, sal graag weer daar bly in Montagu!

Duan T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duan T
With spouse/partner

Goed geleë. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.

Sal definitief weer teruggaan. Kotie was uitstekende gasvrou en baie gehelp met alles te doen en te sien rondom Montagu.

Zander S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander S
With friends

Lieflike verblyf met warm gasvryheid in ’n pragtige dorpie.

Krom Cottage bevat als wat jy sal benodig in verblyf en is baie netjies. Die eienaars was baie vriendelik. Ek gaan beslis terug volgende jaar.

Wilna V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjiese en ruim geriewe.

Internet en DStv Now beskikbaar. Betrokkenheid met inligting in die omgewing was uitstaande. Mooi omgewing.

Ronell L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell L
With friends

Luxurious and homely.

Great stay. Thank you!

Charlotte D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte D

Wonderlik toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld.

Ek en my dogter het net vir een nag oorgebly, maar gaan beslis terug vir meer tyd. Kotie en Marchelle het ons so tuis laat voel, en ons wil beslis 'n staproete saam met Marchelle, toergids, gaan doen. Ons het al in verskeie selfsorgeenhede oorgebly, maar Westway Corner is definitief in 'n hoër kategorie as waaraan ek gewoond is. Alles is van die beste, en daar is tot vars jogurt en sap in die yskas gewees. Moet ook nie die lekker beskuit en muesli vergeet nie. Die eenheid is so goed toegerus dat 'n mens selfs kos kan kook as jy sou wou. Ekself het 'n hengse probleem met badkamers by die oornagplekke, maar soveel higiëne het ek lanklaas gesien. Alles was blinkskoon. As julle 'n lekker wegbreek in 'n baie mooi omgewing wil geniet, wat jou nie baie uit die sak gaan jaag nie, oorweeg dan hierdie eenhede.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Beste Charlotte
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ek waardeer dit opreg! Dit was heerlik om jou en Yolandi hier by ons te he al was dit ook vir een nag. Dankie ook dat jy ook jou suster na ons toe verwys het.
Julle is enige tyd welkom om weer hier by ons te kom bly en, as julle lus is, ook een van Marchelle se toere te doen, ons sien uit!
Vriendelike groete en mooi bly
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Andries C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries C
With spouse/partner

Ons het net vir een nag oorgebly, maar sou graag langer wou bly!

Die woonstel is mooi, goed toegerus en baie netjies.

Stephanus D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus D
With spouse/partner

Niks onnodig of uitspattig nie. Silwerskoon, netjies en alles is kwaliteit van die linne/matras/kombuisgeriewe. Goeie waarde vir geld.

Ons het drie nagte daar oorgebly. Dit is naby die begin van die staproetes en ons kon sommer van daar na die beginpunt stap, maar ook naby genoeg om dorp toe te loop. Jy voel sommer deel van die plaaslike inwoners. Die verblyf was basies en niks uitspattig nie. Jy voel nie jy betaal vir iets wat jy nie gebruik nie. Alles is kwaliteit en die plek word mooi instand gehou. Ons sal weer daar gaan bly. Dankie Kotie, dit was 'n baie positiewe ervaring gewees.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Baie dankie vir die positiewe resensie Stephanus, bly julle het dit geniet en die meeste van julle kuier in Montagu gemaak. Dit was lekker om julle hier te hê, kom gerus weer! Mooi bly.

Krom Cottage and Westway Corner
Giles S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giles S
With spouse/partner

Excellent. Westway Corner is practical, well equipped and very comfortable.

One of the best self-catering units we have stayed in anywhere.

Danie C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie C
With spouse/partner

Absoluut fantasties. Iemand wat meer doen as waarvoor jy vra. Die gastehuise kan maar gerus daar gaan kyk hoe na hoe mens dit moet doen.

Die gastehuis is sowaar 'n treffer. Die kamer is ruim en die kombuis apart met alles in wat jy benodig. Dan was daar nog lekkernye ook in yskas. Die eienaar is daarop uit om die lewe vir jou so gemaklik as moontlik te maak. Kaarte met besoekpunte, eetplekke word alles aangedui. Sowaar 'n wonderlike plek. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie Danie! Ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet om in Krom Cottage te bly en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Marí S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marí S
With spouse/partner

Fantastiese plekkie in die hartjie van Montagu.

Loopafstand van die lieflikste restaurante en ander besienswaardighede binne in die dorp! Krom Cottage was presies wat ons nodig gehad het na 'n avontuurlustige dag. Sal dit hoogs aanbeveel.

Roelof V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof V
With spouse/partner

Baie netjies en rustige omgewing, sal beslis weer daar tuisgaan.

Cottage is baie modern en smaakvol toegerus.

Oscar G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oscar G
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en gerieflik gebly.

Veilige parkering is altyd 'n gerusstellende faktor. Baie ruim en gerieflik vir twee persone. Die ekstra geriewe soos melk, koffie, jogurt, ontbyt graan en beskuit spreek boekdele van die eienaars. Sal beslis weer hier bly as ons in die omgewing is.

Carli K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli K
Individual traveler

Most comfortable stay.

I met with Kotie very late that evening, due to travelling from Cape Town. She was extremely friendly and showed me around. The accommodation was extremely comfortable, very modern, nice space, perfect little small kitchen and bathroom (with a shower). The fridge was filled with yoghurt and full cream milk. There were many things available: towels, hair dryer, rusks, fan, extra pillows, body wash etc. The most comfortable bed ever! It is a few hundred meters away from Long Street, therefore it is very peaceful and quiet. About an 8 minute drive to the Montagu Golf Club. Would highly recommend.

Annalise O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalise O
With spouse/partner

Rustig, ontspanne.

Oulike gasvrouens. Baie netjies, gerieflik, mooi, veilig, loop-afstand van alles wat gesien wil word. Ekstra moeite met koffie, tee, beskuit, jogurt ens.

Andrea J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrea J
With spouse/partner

Very pleasant.

A warm and friendly welcome from our host. The unit is well appointed with everything we needed and more. We would definitely stay here again.

Rozelle P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozelle P
With spouse/partner

Die gasvyheid was uitstekend!

Vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit lekker te maak! Net 1 klein ding om oor te kla - die werkers moet deeglik skoonmaak, daar was ’n klomp klein kakkerlakke by die broodrooster.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd baie gesteld daarop dat ons eenhede superskoon is vir gaste en doen altyd self inspeksie voor gaste opdaag. Ek wil glo hierdie was n eenmalige insident, jammer vir die ongerief.

Krom Cottage and Westway Corner
Tommie J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie J
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Heerlike beskuit.

Ronel L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Gerieflike verblyf.

Die eienaars laat mens dadelik welkom voel en gaan uit hulle pad uit om die verblyf aangenaam te maak. Baie mooi moderne goed ingerigte kothuis.

Chryshelda H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chryshelda H
With spouse/partner

Dit was awesome.

Krom Cottage is perfek en ek sal dit enige aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10.

Gary B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gary B
With spouse/partner

Lovely and peaceful

The owners caring attitude was even expressed into the provision of milk, yoghurt and fresh fruit!!

Annabelle K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabelle K
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier. Die kothuis was pragtig, baie netjies, gerieflik, ons het alles gehad (en meer) waarvoor jy kan vra.

Ons het sommer tuis gevoel met die intrapslag. Die eienaars het ons vriendelik verwelkom en gou vir ons touwys gemaak van wat in en om Montagu aangaan mbt aktiwiteite. Die kothuis was super skoon, modern en gerieflik. Ek sal dit hoogs aanbeveel. As ek kan, sal ek elke naweek daar kuier!

Daniel M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel M
With spouse/partner

Very enjoyable but unfortunately no TV channels, Netflix only.

A cheaper DStv package that includes sports and news channels would have been sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier, maar ongelukkig geen TV-kanale. Alleenlik Netflix.

'n Goedkoper DStv-pakket wat sport- en nuuskanale insluit sou voldoende gewees het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in Krom Cottage gekuier het.

Ons is jammer ons kon nie aan julle behoefte voldoen vir 'n goedkoper DStv-pakket nie, maar dit is duidelik in ons beskrywing van die akkommodasie dat ons slegs Netflix aanbied.

Groete
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Marzane M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzane M
With spouse/partner

Spotless.

Baie dankie aan Kotie vir al jou moeite en oulike selfsorg! Syt ons bederf met 'n bak vrugte en alles wat ons nodig kon kry!

Jp B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp B
Family with young children

Vriendelik en gasvry.

Baie netjiese kamer met vol toegeruste kombuis, ons was hartlik ontvang met vars vrugte, beskuit en koffie. Montagu is baie warm in die somer en 'n lugversorger sal aanbeveel word vir die warm aande.

Nicola V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola V
With spouse/partner

We really enjoyed our stay at Krom Cottage.

Everything we needed was provided and the hostesses were very helpful.

Frederick M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick M
With spouse/partner

Die verblyf en aanbiedinge by Krom Cottage het ons verwagtinge oortref!

Ons het 'n wonderlike tyd in Krom Cottage gehad! Dit is 'n pragtige, gemaklike en rustige huis van die huis af. Daarbenewens was die eienaars wonderlik. Dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Sien julle weer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

The stay and offerings at Krom Cottage exceeded our expectations!

We enjoyed a superb time in Krom Cottage! It is a beautiful, comfortable and peaceful home from home. In addition, the owners were amazing. Thank you for a memorable time. See you again!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Krom Cottage and Westway Corner's response

Thank you for your kind words.

We are so pleased that you enjoyed your stay with us, it was great having you here.

You are most welcome to stay with us anytime again.

Take care, Kotie and Marchelle.

Krom Cottage and Westway Corner
Graham S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham S
With spouse/partner

A most enjoyable stay in a beautiful part of the country.

We were made most welcome by our hosts and the cottage came up to all of our expectations.

Krom Cottage and Westway Corner's response

I was great having you here!
Hope you enjoyed the rest of your trip and good luck with the house renovations!
Take care

Krom Cottage and Westway Corner
From
R780
per night (sleeps 2)
From
From R780
per night (sleeps 2)
From
R780
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Krom Street, Montagu, 6720, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R780  per night(sleeps 2) 31 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!