The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kruger Adventure Lodge | TravelGround
+46

Kruger Adventure Lodge

Review Summary

2.4 out of 5from 2 reviews for Kruger Adventure Lodge
Cleanliness
2.0/5
Service
3.5/5
Location
2.0/5
Safety
2.5/5
Value for money
2.0/5
Alta T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Alta T
Family with young children

Nooit weer nie.

Onvoorsiene omstandige het gemaak dat ons net 1 nag daar geslaap het. Wag nog om terugvoer te kry oor die ander twee nagte waarvoor ons betaal het. Ons het geboek vir 4 mense, maar daar was net voorsiening gemaak vir 2 mense, behalwe vir ekstra beddens. Die tuin is baie verwaarloos. Die dame by ontvangs was baie vriendelik gewees, maar ons het 'n prop vir ons wasbak gesoek en die dame wat vir ons een gegee het het regtig nie goed gelyk nie. Die swembad was vuil. Ons het die middag na restaurant gegaan om iets te gaan eet en dieselfde dame het daar op 'n bank gelê. Miskien het sy siek gevoel. Ons wou toe stap om die plek te gaan verken, toe sit daar 'n man wat lyk soos 'n boemelaar onder 'n boom en eet. By die hek sit die hekwag met mense en kuier nie een keer eers gekyk of die regte mense met voertuig uitgaan nie. Ons kom in sonder dat daar inligting van ons gevat word by hek of iets.

Marita D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marita D
Individual traveler

Rustige en stil lodge. Area by swembad en kuierkroeg is baie mooi. Ontbyt is goed, maar alles is eiergeregte.

Volgens webblad word wildritte na Wildtuin, staptoere aangebied. Daar was egter by ontvangs geen sprake daarvan en nooit eens aangebied of genoem nie.

From
R720
per night, for 2 ppl
From
From R720
per night, for 2 ppl
From
R720
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 54 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 110, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76be49bd924a9ce84745dd40e5b0b8ed2739cbbf5ecbffa470eaea636ef8f3d7a8ecc027733caed5bced0f698109b32dc66e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R720  per night, for 2 ppl 2 5 1 3 Portion 110 Hazyview 1242 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.068524153712 31.129160457551
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!