The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kruger Park Lodge | TravelGround
+8

Kruger Park Lodge

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 41 reviews for Kruger Park Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Stephanie L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie L
With friends

Die akkommodasie was puik! Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Die akkommodasie was regtig pragtig. Dit was skoon en goed toegerus en ons het dit so geniet om daar te bly. Ons het loadshedding gekry om 6:00 am en my hare was nog nat. Ek moes dit droogblaas want ek kon nie so in Kruger Park ingaan nie. Ek is toe baie rustig en vriendelik die konferensielokaal aangebied om my hare droog te blaas deur die personeel.

Annemarie H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie H
With spouse/partner

Rest for the soul!

What a beautiful place! The house is neat and clean and very comfortable. The veranda is definitely the best place to just sit and gaze at the Sabie River and all the many birds! We felt very spoiled. Would love to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Siele rus!

Wat 'n pragtige plek! Die huis is netjies en skoon en baie gerieflik. Die stoep is voorwaar die lekkerste plek om net te sit en te staar na die Sabie Rivier en al die baie voëls! Ons het baie bederf gevoel. Sal graag weer hier tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nick V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick V
Family with young children

Was very pleasant.

We had a great time and were very close to the river. Would love to book that house again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier en was baie naby die rivier gewees. Sal graag weer daardie huis wil boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anzel O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel O
With friends

Lekker gebly.

Die huis is baie lekker en ons het lekker gekuier. Huis kort so bietjie TLC.

Wilmien K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmien K
Family with teenagers

Lovely unit!

We stayed in no. 208 at Kruger Park Lodge. The unit is fully equipped and has a nice covered patio overlooking the Sabie River. The unit is also close to the pool, restaurant etc. as mentioned above. Will go back to the unit anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike eenheid!

Ons het baie lekker gebly in nr 208 by Kruger Park Lodge. Die eenheid is ten volle toegerus en het 'n lekker beskutte stoep wat op die Sabierivier uitkyk. Die eenheid is ook naby die swembad, restaurant ens., soos hierbo genoem. Sal enige tyd weer na die eenheid toe teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liza M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza M
Family with teenagers

Stil omgewing met pragtige, gerieflike huise.

Die lodge bied lekker vermaak vir kinders en is heerlik rustig. Die huise is pragtig en word elke dag baie deeglik skoongemaak. Heerlike kos word by die restaurant bedien. Naby Phabeni-hek.

Exelda B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Exelda B
With friends

Netjies, gemaklik, 'n huis weg van die huis

Die huis is baie ruim en kan gemaklik 3 couples slaap. Skoonmaak dienste kom in deur die dag. Lekker braai area wat op die rivier uitkyk.

Herman L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman L
Family with teenagers

Great rest.

Chalet is situated on the Sabie River with an amazing view. Unit is very neat and well cared for. Resort offers many recreational opportunities. Would love to go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus.

Chalet is teen die Sabierivier met 'n ongelooflike mooi uitsig. Eenheid is baie netjies en goed versorg. Oord bied baie ontspanningsmoontlikhede. Sal graag weer wil terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie V
Family with teenagers

Very nice.

It was very nice. Will have to think about loadshedding that's a reality. The houses were pitch dark almost every night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gewees, sal moet dink oor loadshedding wat 'n realiteit is. Huisies pik donker omtrent elke aand gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie D
Family with teenagers

Onverbeterlike uitsig en rus in die Laeveld.

Ons sal beslis weer na hierdie eenheid wil teruggaan. Ons ken die oord al lank, maar het nog nooit teen die rivier gebly nie. Dit was baie bekostigbaar en ons sou baie graag langer wou bly. Die huis self is baie netjies en die oord is in 'n puik toestand. Hulle diens is ook baie goed. Mens voel bietjie blootgestel as jy by die oord se hekke uitgaan want dit is in Hazyview en die woongebiede daarom, maar die sekuriteit en veiligheid in die oord self is baie goed.

Reina S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reina S
Family with teenagers

Quiet and beautiful resort to relax.

We had a great time at Kruger Park Lodge. Beautiful house next to the river. Enjoyed golf and tennis. Gardens beautiful and well maintained. Will definitely go back again. Near Kruger National Park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en pragtige oord om te gaan ontspan.

Ons het baie lekker gekuier by Kruger Park Lodge. Pragtige huis langs die rivier. Lekker golf en tennis gespeel. Tuine pragtig en als is baie goed onderhou. Sal definitief weer terug gaan. Naby Krugerwildtuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renier P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier P
Family with teenagers

'n Tuiste weg van die huis.

Rus vir die siel langs die Sabierivier in 'n lieflike huis met als waarvoor jy kan vra. Boeklees, braai, swem, stap tussen die bokkies, 'n rondte golf terwyl die seekoeie in die agtergrond snork. Fantasties, en net 'n paar km vanaf die Wildtuin. Julle sien my weer.

Hennie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie M
Family with teenagers

Puik, so lekker gebly!

So baie om te doen in Kruger Park Lodge en die omgewing. Ons gesin het dit baie geniet, die huis het als wat nodig is en is perfek geleë naby alle geriewe.

Mariette H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette H
Family with teenagers

Heerlike wegbreek, naby aan wildtuin, pragtige gholfbaan.

Pragtige oord, tuine netjies, lekker op die stoep langs die rivier gekuier.

Marleen M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marleen M
Family with young children

Netjies, skoon en perfek geleë.

Daar is baie te doen in die oord en buite die oord. Die eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Die stoep op die rivier met die braaiplek maak dit die ideale kuierplek.

Tinie B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tinie B
With friends

Weereens net een woord: fantasties.

Ons besoek die Kruger Park Lodge gereeld sedert 2007. Dit is 'n natuurparadys en ons het dit so geniet. Wat hierdie besoek baie spesiaal gemaak het, is dat ons nuwe familie van Frankryk hierheen gebring het. Dit was hulle eerste keer in ons mooi land en ek kon nie 'n beter plek kies om hulle heen te bring nie. Almal het dit geniet en vir hulle was dit 'n ervaring wat hulle vir ewig sal koester.

Luigi M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luigi M
With friends

Ons verblyf was eersteklas. Alles was puik!

Ons verblyf by Kruger Park Lodge was uitstekend. Die verblyf was uitstekend. Baie goed ingerig en skoon en alles is pragtig. Die ligging is ook asemrowend, so met die Sabierivier op jou voorstoep. Die houtdek met die ingeboude braai was waar ons die meeste van ons tyd spandeer het. Die natuurskoon en rustigheid was fantasties. Sal Kruger Park Lodge vir enige persoon aanbeveel. Waarde vir geld en rus vir jou siel. Sal definitief weer teruggaan.

Tinie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tinie B
With friends

Voel soos huis as ons hier inry.

Heerlike ontspannende tyd in die mooi natuurskoon van die laeveld. Altyd 'n plek waarheen ons terugkom. Kruger Park Lodge is so sentraal geleë en ons voel altyd tuis hier.

Phillip B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip B
Family with young children

It was excellent. Thank you.

We enjoyed it a lot. Nothing wrong with the unit or Kruger Park Lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend gewees. Baie dankie.

Ons het dit baie geniet. Geen fout met die eenheid of met Kruger Park Lodge nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with teenagers

Family break to the Kruger.

A little piece of paradise to use as a base when visiting Kruger. Luxurious house with a tranquil setting in a fantastically kept resort, highly recommend.

Susanne L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susanne L
Family with teenagers

Uit die boonste rakke!

Wat 'n heerlike vakansie! Die huis was heerlik ruim en toegerus met alles wat 'n mens nodig kry en nog meer. Dit was heerlik om daagliks in 'n skoon plek in te stap. Ons het lekker onstpan. Die uitsig is lieflik en die oord as geheel is natuurskoon en baie netjies. Die restaurant se kos is heerlik en baie billik geprys.

Manie D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Manie D
With spouse/partner

Uitstekend.

Die toegangsroete na die Krugerwildtuin is baie besig en kan vir sommige intimiderend wees.

Estelle N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle N
Family with young children

The house and lodge was excellent above expectation, well-equipped and located perfectly.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis en lodge was bo verwagting puik, baie goed ingerig en perfek geleë.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janette B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette B
With friends

A beautiful unit with a fantastic view of the river.

I would recommend this unit for its proximity to main pool,tennis court, trampolines and crazy golf. There is also a more private pool close by. The peace and tranquillity was wonderful. Our friends enjoy viewing the birds and we spotted a Fish Eagle and a giant Kingfisher also 3 otters. Fabulous! There is a dishwasher, tumble drier and washing machine.

Jacobus O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus O
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Ons was aangenaam verras deur die pragtige plek. Ek sal beslis weer terug kom!

Yvette R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvette R
Family with young children

Onverwags goeie ligging en toeganklik.

Onverwagse juweel. Lafenis om rivier te hoor in plaas van hoofweg se eindelose gedreun. Met sy seekoeie en omvangryke voëllewe moet jaarlikse instelling word. Chalet 208 se hoofslaapkamer kan doen met detail ontrookreuk-skoonmaakproses.

Danie T - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie T
With spouse/partner

Uitstekende oord.

Ons was baie tevrede met die diens, die gehalte van die huis asook die oord. Die 9-gaatjie gholfbaan was in goeie toestand en ons het die mooi natuur geniet. Goeie area vir voëls kyk. Ons sal dit weer ondersteun en ek kan dit aanbeveel.

Lindsay S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsay S
Family with teenagers

Really beautiful and very comfortable, thank you!

See rating.

Suanne B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suanne B
Family with teenagers

Uitstekend en gerieflik!

Die huis was uiters gerieflik, die ligging was perfek en veiligheid voldoende.

Izette K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izette K

Neat, spacious unit and good location! Jy can just relax while the hippos play in the water. Just bring yourself, the rest is provided. Definitely recommend them.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, ruim eenheid en die ligging is goed! Jy kan rustig ontspan terwyl die seekoeie baljaar in die water. Bring net jouself, die res is alles daar. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jo-mari R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jo-mari R
With spouse/partner

Baie lekker gebly, dankie, en goed geleë.

Sien sterre.

Mart-marie H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mart-marie H

Fantastic - will go back.

Very friendly. Everything was ready on arrival and we could just go to our house. The place was neatly cleaned every day. Good safety. Will go back anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Sal enige tyd teruggaan.

Baie vriendelik. Met aankoms was alles gereed en kon ons net na ons "huis" toe gaan waar ons sou bly. Die plek was elke dag netjies skoongemaak. Baie goeie veiligheid. Sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo B
With spouse/partner

Excellent!

Absolutely excellent accommodation. Can definitely recommend this to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skitterend!

Dis absoluut uitstekende verblyf. Sal beslis vir enige persoon aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Retha B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha B

Peaceful and relaxing.

It was nice to sit on the stoep with friends while listening to the river. The unit is well equipped and very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik om op die stoep te sit en kuier terwyl jy na die rivier luister. Die eenheid is goed toegerus en baie gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With friends

'n Baie lekker ervaring!

Alles was perfek en dit was 'n baie lekker wegbreek! Absoluut niks om oor te kla nie. Fantastiese ligging langs die rivier!

Petro V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro V

Pragtige akkommodasie, baie goed toegerus en perfek geleë vir 'n rustige gesinswegbreek.

Sien die sterre.

Liz Markus J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz Markus J
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Ons enigste probleem was dat die krag af was vir die res van die Saterdag.

Emile B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emile B
With friends

Kruger Park Lodge bly een van die top verblyf bestemmings, tien uit tien!

Vriendelike mense, top verblyf, gholfbaan in uitstekende toestand, en die cocktails great! Sal aanbeveel.

Frank M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank M
With spouse/partner

Piece of paradise.

What a lovely chalet! It´s a piece of paradise. One of the best locations at KPL, many thanks to the people who gave us the opportunity to experience this wonderful and lovely place.

Neels K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels K

Uitstekende luukse eenheid en baie goed toegerus.

Die terrein is goed in stand gehou en ek sal beslis graag weer terugkeer.

Liezel P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Liezel P
With friends

Pragtige ligging en baie mooi plek.

Baie lekker en regtig 'n mooi plek. Enigste negatief is dat die huis 'n bietjie vuil was (op die tafel buite was stukke ou kos, die vrieskas bo-op was taai van vuiligheid en die toilette wou nie ordentlik trek nie).

From R2 300
per night (sleeps 6)
From R2 300
per night (sleeps 6)
From R2 300
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portia Shibangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZWY0MDI1LWZkMjctNDZjOS04MWZiLTRhOWJhMjk3NWRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 300  per night (sleeps 6) 41 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -25.029247683238 31.134910583496
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!