Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Review Summary
Adri J - Nov 2020
Overall score
Oornag.
Andre V - Oct 2020
Overall score
Baie ruim en lekker self-catering eenheid.
Devon M - Feb 2020
Overall score
TV was buitewerking en sou 'n lugversorger verkies het. Maar het baie vriendelike diens ontvang.
Anita H - Feb 2020
Overall score
Good.
Henriette V - Dec 2019
Overall score
Gasvry, netjies en veilig. Heerlik groot.
Jonathan L - Nov 2019
Overall score
Safe, comfortable accommodation in a pleasant area with easy access to shops and services.
Anton V - Sep 2019
Overall score
Dit was awesome en baie netjies.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het en ons hoop om jul gou weer te sien.
Karen A - Jul 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis aan.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie Karen, ons hoop om julle gou weer te sien!.
Naomi S - Jun 2019
Overall score
Baie netjies en veilig.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie Jan. Ons waardeer die komplimente en die voorstelle baie! Ons het intussen ook 'n "Smart TV" in die eenheid gesit met baie programme op Showmax om te kyk sowel as Youtube ens. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Helga R - Jun 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Waarde vir geld. Regtig mooi, groot en netjies. Eienaars baie vriendelik en laat jou tuis voel. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie vir die mooi resensie, Helga. Ons hoop U kom kuier gou weer vir ons.
Andre R - Mar 2019
Overall score
Netjies en ruim.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie, André!
Mariska F - Dec 2018
Overall score
Home away from home, private, safe, neat, comfortable, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
"Home away from home" lekker privaat en veilig, netjies gerieflik ingerig als wat mens nodig het.
Krugersdorp Gastehuis, dankie vir jul hartlike gasvryheid, my verblyf was absoluut great! "Home away from home" lekker privaat en veilig, netjies gerieflik ingerig als wat mens nodig het, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Dankie, Mariska. Dit was vir ons 'n plesier om U te hê as 'n gas en ons hoop om U gou weer te sien!
Lezanne P - Dec 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Was baie beïndruk met die netheid en vinnige terugvoering van Ezme die eienaar van Krugersdorp Gastehuis sowel as die webtuiste. Dankie aan almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Dankie, Lezanne! Ons hoop om U gou weer te sien!
Antonette F - Dec 2018
Overall score
Beautiful and comfortable stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en gerieflike verblyf!
Baie skoon en netjies. Toegerus met al die noodsaaklike apparate in die kombuis om self kos voor te sit. Ezme en Willie het my dadelik laat welkom en gemaklik voel, en ek het baie veilig gevoel ook. Het die privaatheid geniet van my eie ingang asook om my kar reg voor die eenheid se voordeur te kan parkeer. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Ons waardeer die mooi resensie, Antonette. Dit was vir ons 'n plesier om jou gasheer te wees.
Sien jou gou weer!
Karin W - Oct 2018
Overall score
Ongelooflik lekker.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie vir die mooi resensie, Karin. Dit is sowaar 'n plesier om julle by ons te ontvang, julle is ons gunsteling gaste!
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Wessel J - Sep 2018
Overall score
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang.
Ons waardeer die voorstelle en het intussen n nuwe koningingrootte bed in die eenheid gesit, sowel as 'n nie-glip stortmat in die stort.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Suzette M - Jun 2018
Overall score
Spacious and pretty, modern accommodation and very centrally located close to shops, resorts and other activities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en mooi, moderne verblyf baie sentraal geleë tot winkels, oorde en ander aktiwiteite.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's response
Baie dankie, Suzette. Hoop om julle weer binnekort te sien.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 103 Viljoen Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- All ages welcome