The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kures Guest House | TravelGround
+19

Kures Guest House

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 34 reviews for Kures Guest House
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
3.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.4/5
Elizabeth O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizabeth O
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Die eenhede kort 'n bietjie instandhouding maar ons het lekker gebly en dit is skoon en netjies.

Marnus B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus B
On business

Lekker.

Mense was aangemaan en dit was lekker.

Marlize L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlize L
With spouse/partner

Pitstop op die pad na Namakwaland.

Ons het in Kuruman oorgeslaap op ons pad tussen Pretoria via Potch na Namakwaland. Ons het laatmiddag gearriveer en voor sonop weer gery. Dit was die perfekte plekkie om ons skoene uit te skop en uit te rus voordat ons weer die pad aangedurf het.

Maritza V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maritza V
With spouse/partner

Sien sterre.

Het lekke geslaap.

Ben M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben M
With spouse/partner

Dit was baie baie lekker daar!

As ek weer die roete ry sal ek beslis weer daar slaap. Sal dit ook aanbeveel vir enige iemand wat deur Kuruman ry!

Eileen K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eileen K
Family with teenagers

Baie gasvry en behulpsaam

Gasvryheid en puik diens. Niks was te veel moeite nie. Dit was ’n heerlike oornag stop vir ons gesin. Die handdoeke is super sag en skoon.

Erika H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika H
Family with teenagers

Veilig geleë.

Ruim kamers. Stil area. Aangenaam verras gewees oor die gastehuis. Baie dankie. Die verblyf was iets om te onthou.

Dianna M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dianna M

Weereens vinnige oornag terug na GP

Gerieflike en baie ruim kamer. Gerieflike beddens. Kombuis nie heeltemal ingerig vir 4 mense nie. Daar was bv. net 2 glase.

Karen M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
Family with young children

Netjiese, pragtige en ruim verblyf

Netjiese, pragtige en ruim verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, definitief die moeite werd.

Dean V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean V
On business

Awesome

Het baie lekker gekuier en sal dit beslis aanbeveel vir die mense wat daar wil bly.

Bobby W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bobby W
With spouse/partner

Only stayed for one night.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Slegs een nag ge-oornag.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rick E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rick E
With spouse/partner

Very pleasant.

See rating.

Lucinda C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda C
On business

Nice and peaceful.

Very difficult to find the entrance without a sign. Very friendly welcome and the accommodation was great and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Bietjie moeilik om ingang te kry sonder naambord. Baie vriendelike ontvangs en verblyf was baie lekker en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertus P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Bertus P
With spouse/partner

Effens teleurgesteld.

Ons het net voor 7 die aand in Kuruman aangekom en die adres van Kures op die GPS ingetik. Ongelukkig was die straat donker en kon nie die plek vind nie (Kures se bordjie is onder 'n ander plek se naam wat weer 'n ander huisnommer wys). Met ons aankoms was daar niemand in ontvangs nie en ons moes weer bel. Na 'n tydjie het 'n dame gekom om ons in te boek. Sy moet dan jou kamer gaan uitwys omdat daar nie nommers op die kamers is nie. Die kamer was nie uitgevee nie en het net een koppie gehad (na 'n lang dag se ry moes ons maar beurte maak om koffie te drink en dan weet die oggend). Die hoofhek (naby ons kamer) was teen 8 uur nog oop en ek het geen wagte gesien nie. Ek weet nie wanneer en of die hek dan gesluit was deur die aand nie. Die oggend met uitklok was daar weereens niemand by ontvangs nie en ons het maar net die sleutel op die toonbank gelos (daar was ander gaste wie wou inklok en wat al vir 'n ruk ook gewag het vir diens).

Kures Guest House's response

Hi Bertus
Eerstens wil ons om verskoning vra dat u nie u verblyf geniet het soos ons sou wou gehad het nie.
Ek sien dat u op Vrydag 20 September oorgebly het. Dit was waarskynlik dat ons ontvangsdame besig was met 'n ander gas op die oomblik toe u daar aankom en ons vra om verskoning dat u 'n bietjie moes wag.
Ek wil u verseker dat ons kamers elke dag skoongemaak word en ek dink wat gebeur het, was ons laat Augustus-winde. Ongelukkig kom stof hierdie tyd van die jaar onder deur die deure.
Ek wil ook om verskoning vra dat daar net een koppie in die kamer was, want dit is nie normaal nie.
Ons probeer ons gaste altyd aanraai om ons onmiddellik te kontak deur óf na die ontvangs te gaan of deur telefonies te skakel indien daar iets verkeerd in die kamer is, sodat ons so gou as moontlik dit kan regstel.
Daar is 'n bord op die skuifdeur van die ontvangs wat sê dat die Gastehuis-nommer moet geskakel word indien daar niemand by die ontvangs is nie. Die rede hiervoor is omdat ons 'n hele aantal kamers het, dat ons onthaalpersoneel met ander pligte of gaste besig kan wees.
Ons hoop u weer te sien en ons is seker dat u volgende besoek 'n aangename ervaring sal wees.

Kures Guest House
Anelien S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Anelien S
With friends

Very neat and comfortable rooms but felt unsafe as there are no security and the gates stood open the whole night through.

Very neat and comfortable rooms. The heater were very welcome! Felt unsafe though as there are zero security and the gates, were also left open through the night. Anybody can come and go as they please.

Ansie B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie B
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam en wat ek van gehou het dit is in 'n stil area. Ons het baie veilig gevoel.

Marlize B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize B
Family with teenagers

Peaceful and calm.

Our stay was great. We had a friendly welcome and Charl went out of his way to accommodate us. We will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en kalm.

Ons verblyf was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en Charl het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Godfried G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Godfried G
With spouse/partner

Kwaliteit van verblyf is aanvaarbaar.

Hierdie was ons tweede besoek aan Kures binne 'n maand. By ons aankoms hierdie keer, so 21:00 die aand, was daar 'n partytjie aan die gang op die perseel reg oorkant ons slaapplek blykbaar deur nie-inwonende gaste. Die geraas het aangehou tot baie laat daardie aand met gepaardgaande ongerief. Daarbenewens was daar geen bo-lakens op enige beddens - verdere ongerief want die muskiete het gepla en die lugversorging het nie juis gehelp nie.

Godfried G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Godfried G
With friends

Goeie verblyf teen bekostigbare tariewe.

Ons het aanvanklik gesukkel om die plek te vind weens die verwarrende aanwysings wat ons gegee is. Maar nietemin na 'n bietjie rondry het ons reggekom. Verder geen klagtes oor diens en die akkommodasie.

Wourien A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wourien A
On business

Fantastic.

It is well equipped. Thank you for a pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Het goed toegerus. Baie dankie vir die aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jan N
With spouse/partner

Comfortable overnight accommodation in a tranquil part of town.

The accommodation was comfortable for an overnight place. The unit was well-kept.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike oornagverblyf in 'n rustige deel van die dorp.

Die verblyf was gemaklik en goed vir 'n oornag-stopplek. Die eenheid was netjies versorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willemien N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Willemien N
With spouse/partner

Was veilig en aanvaarbaar.

Die padaanwysings is nie van hulp nie, aangesien die hele dorp se straatname nie meer by strate verskyn nie. Ons het baie gesukkel om plek te kry. Het later gebel vir hulp. Ons voertuig was veilig en het voor ons kamer gestaan.

Elandre V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elandre V
On business

Vriendelik verwelkom na skoon en goed toegeruste verblyf-eenhede.

Ek sal Kures Guest House vir enige iemand aanbeveel, of jy nou op vakansie is of 'n besigheidsreisiger is. Fasilitiete is goed, almal is vriendelik, ontbyt was voldoende, kamers was goed toegerus en skoon. Hulle sal my weer sien op my volgende reis.

Annari D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annari D

Fantasmagories.

Veilig, vriendelik en eerlik. Baie lekker gebly.

Maryke B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Maryke B
Family with teenagers

Voldoende.

Verblyf was voldoende. Ligging baie ongemaklik, geen sekuriteit.

Karel B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Karel B
On business

Gemaklik.

Goeie verblyf. Sal net voorstel om muurprop naby spieël te hê en kassie of rakkie in badkamer. TV ontvangs kan beter.

Ronnie E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronnie E
With spouse/partner

Netjies, perfek geleë vir oornag na Springbok vir die Namaqua Quest Fiets wedren.

Die adres was effe verwarrend. Dit gebruik dieselfde hek as Safari, 'n "Whats-app location" stelsel vir die fone kan gerus oorweeg word. Ons is egter baie vriendelik telefonies gehelp om die plek te vind en vriendelik ontvang, al het ons laat daar aan gekom. Ons het nie steurende bure gehad nie, maar slegs honde ierwers oorkant die straat wat vertel het as daar mense in die straat verby loop. Beddens en beddegoed pragtig en smaakvol. Groot stort met lekker warm water. Dit was 'n baie aangename ervaring en ek beveel hulle graag aan.

Gilliam L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gilliam L
With spouse/partner

Gaan verby.

Die kamer is baie klein vir twee persone. Geen plek om 'n tas neer te sit of klere op te hang. Badkamer kort ernstige aandag, mure muf van minimum ventilasie.

Joanne G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne G
On business

Dit is rustig, en voel mens kan 'n blaaskans kry.

Ons mense het gegaan om werk te gaan doen en dus net oorgeslaap, maar hulle het geen negatiewe kommentaar gehad nie.

Ilse K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilse K
With friends

Good.

Very nice and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Baie lekker en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stoney S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stoney S

Nie heeltemal aan my versoek as gestremde voldoen nie.

Netjies, het by vorige kommunikasie gevra vir gemaklike beweging verblyf - beweging is bemoeilik omdat area baie ongelyk was en trappe was om by verblyf uit te kom. Lugreëlaar was buite werking en dit was bekend aan bestuurder en is toe vervang met verwarmer waarvan twee wieletjies beskadig was en dit moeilik beweegbaar gemaak het.

Jaco S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
On business

In een woord - fantasties.

Ek sal vir seker volgende keer weer van Kures gebruik maak. Ek behoort 1 keer 'n maand deur te kom vir besigheid.

Nicolaas O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicolaas O
With spouse/partner

Good overnight stay during travel.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oorslaap gedurende reis.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gawie V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gawie V
With friends

Hierdie is luukse verblyf wat ons nie verwag het nie. Puik!

Het die plek so bietjie gesoek omdat ons nie die naam "Kures Guest House" kon vind in die straat nie. Het vir Jac gebel om navraag te doen. Toe ons uiteindelik binne was, moes ons 'n rukkie gewag het. Die ontvangs was geen persoonlike verwelkoming nie ... maar na 'n lang reis vanaf Namibië was hierdie verblyf uitstekend gewees vir ons almal. Ons het opgemerk dat die hek nie saans toegemaak word nie. Daar is seker nie misdaad in daardie gebied nie. Nogtans het ons maar alles gesluit, mens weet nooit. Die warm lugversorger het ons heerlik laat ontspan. Ek beveel hierdie verblyf enige tyd aan en sal beslis weer daar wil oornag.

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2Y5N2E2LWM5YmYtNGYzZC1iZGIxLTk5NGUyN2NjMjcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 34 5 1 5 92 Poolman Street Kuruman 8460 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.434055868531 23.438490182161
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!