Kweekkraal Guest Farm
Review Summary
Emile V - Feb 2021
Overall score
Rustig.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie vir die vriendelike woorde
Sit word opreg waardeer Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom
Rona Kweekkraak Gasteplaas
Johan L - Jan 2021
Overall score
Baie mooi en rustig! Lieflike lostaande eenhede en die perfekte ligging.
Clint P - Jan 2020
Overall score
Dit was awesome.
Johanna G - Jan 2020
Overall score
Tranquil on the farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig op die plaas.
Modern. Gerieflik. Gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guido V - Sep 2019
Overall score
Baie rustig.
Goliath6 S - Jan 2019
Overall score
Very nice place.
Libie N - Dec 2018
Overall score
It was tranquil and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en stil.
Ek het my ma weggeneem vir 'n naweek breek en ons was albei baie gelukkig met Kweekkraal. Dis maklik om te vind. Die prys is regtig baie redelik en die eenhede is modern, mooi, gemaklik en baie netjies en skoon. Die diens is vriendelik en die uitsig fantasties. Ek dink die mag dalk ons nuwe ontmoetingsplekkie word in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie Libie vir die mooi woorde, ek is so bly julle het dit geniet.
Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang en hopelik is die damme dan vol water en die uitsig nog beter.
'n Mooi feestyd word julle toegewens.
Rona, Kweekkraal Gasteplaas.
Pieter S - Apr 2018
Overall score
Verblyf was uitstekend!
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie Pieter, vir die mooi woorde. Ons streef voortdurend daarna om vir gaste 'n lekker en veilige plaas omgewing te skep. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Kweekkraal-groete, Rona.
Lita B - Jul 2017
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Heerlike plaas-atmosfeer, huisie was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Rita.
Dit was goed om julle hier te ontvang en ons hoop dat julle gou weer kom kuier
Ons ontwikkel nog voortdurend sodat gaste nog lekkerder kan kuier
Kweekkraal Groete
Rona
Gary T - Jul 2017
Overall score
Very neat and clean with all the amenities.
Kweekkraal Guest Farm's response
Thank you Gary we appreciate your comment and are looking forward to welcome you back
Warm Regards
Rona
Pieter D - Jun 2017
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Alles het gewerk en was netjies en skoon. Vriendelike en professionele diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelly R - Dec 2016
Overall score
Rustig.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie Nelly vir die positiewe terugvoer dit word altyd waardeer.
Ons wens vir julle 'n voorspoedige 2017 toe.
Kweekkraal groete,
Rona
Nico S - Oct 2016
Overall score
Comfortable accommodation with friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike akkommodasie met vriendelike personeel.
Tienerseun was die geleentheid gegee om 'n bietjie plaaslewe te ervaar, baie dankie aan die personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie, Nico, vir hierdie skrywe. Ons is bly julle het dit geniet en ons streef daarna dat gaste se verblyf 'n lekker ervaring is.
Ek hoop ons sien julle weer vir 'n naweek met minder sportaktiwiteite en dalk meer plaaslewe ervarings.
Kweekkraal groete, Rona
Stoney S - Aug 2016
Overall score
It was nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker!
Kweekkraal is 'n prentjiemooi plaas en alles so netjies. Jy kan sien daar bly trotse mense op hierdie plaas. Sien julle gou weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet F - Jul 2016
Overall score
It is a fantastic place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n fantastiese plek om te bly.
Dit is 'n stil en rustige plek om te bly by baie vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gary T - Jul 2016
Overall score
Very neat, clean and well appointed accommodation on beautiful grounds.
Burger G - May 2016
Overall score
Quiet, relaxed, close to the road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig, naby die pad.
Het in die Nature Lovers Cottage gebly, was ongelooflik rustig en heerlik afgesonder met net die basiese benodighede. Ideaal vir die wat 'n aand of naweek net wil rustig bly sonder om ver van die hoofpad af te dwaal. Rona het uit haar pad gegaan om ons aand daar fantasties te maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Op Kweekkraal strewe ons daarna om ons gaste tuis te laat voel en die verblyf te geniet.
Hoop ons sien julle gou weer. Kweekkraal Groete
Richard K - May 2016
Overall score
Heerlike, oop ruimtes en huis wat ingerig is om jou tuis te laat voel.
Toni S - Mar 2016
Overall score
Great stop over, very convenient.
Renee W - Mar 2016
Overall score
Pragtige verblyf!
Kweekkraal Guest Farm's response
Baie dankie Renee dit was goed om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang
Kweekkraal Groete
Rona
Mandi M - Feb 2016
Overall score
Lieflike omgewing en akkommodasie baie netjies.
Jackie S - Apr 2015
Overall score
Lekker gebly en tuisgevoel.
Anna S - Jan 2015
Overall score
Beautiful lodging and surroundings
- Capacity: 34 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Kweekkraal Guest Farm, N2, Riversdale, 6670, Western Cape
- All ages welcome