The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kwetu Guest Farm | TravelGround
+123

Kwetu Guest Farm

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 31 reviews for Kwetu Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Jean G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean G
On business

Pragtige ligging.

Omgewing is beeldskoon.

Pierre V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With friends

Nice setup, really enjoyed our stay.

We really enjoyed our time. It was so relaxing with the wildlife roaming on the farm. Very nice setup.

Johnny D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny D
Family with young children

Lekker plekke, lekker gras vir die kinders en uitsig oor die diere en die asemrowende area.

Die enigste kritiek wat ek sal sê is dat die buitebraai so bietjie ongemaklik is. Daar is 'n roosterstaander wat die hele braai opvat, so dit is moeilik om 'n tweede vuur te maak terwyl jy braai. Haal daai ding uit en sit net 'n driehoek of iets daar.

Neels V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neels V
With spouse/partner

Heerlik gekuier, rustig en mooi uitsig. Geniet die wildediere

Die chalets is so geplaas dat dit persoonlik bly en inskakel by die rustige atmosfeer van die plaas en dit is 'n goeie belewenis om so naby aan die wildediere te kom.

Maralize D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maralize D
Family with teenagers

Absoluut stunning!

Alles was stunning! Ons het al die diere gesien, het heerlik rondgery en net lekker ontspan.

Nico V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Heerlike wegbreek

Die ligging is fantasties. Willie se gasvryheid was opreg waardeer en hy het ons baie tuis laat voel. Heerlik om tussen die diere rond te ry en net te ontspan. Sal beslis weer gaan.

Nerine T - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nerine T
With spouse/partner

Rustig. Avontuurlistig.

Dit was baie heerlik. Rustig om te ontspan. Was lekker om die diere te sien wat daar is. Maar dit was baie fantasties.

Dale W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale W
With spouse/partner

Had a great time.

Great to see the animals up close.

Dalene E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dalene E
With spouse/partner

Uitstekende uitsig.

Gerieflike kothuis, lieflike bed en die rondlopende diere het my dag gemaak.

Gail B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail B
With spouse/partner

Wonderlik.

Plaas is asemrowend, personeel is great, almal is so vriendelik en die diere is heeltemal sigbaar.

Kwetu Guest Farm's response

Baie baie dankie vir jou resensie Gail. Ons wardeer jou goeie woorde!
Ons het vanoggend wonderlikke reen gehad and die plaas lyk skook en vars. Ook n paar niewe Springbokkies! Ons hoop om julle weer gou weer terug op die plaas te sien

Kwetu Guest Farm
Mari S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari S
Family with young children

Baie netjies, heerlik stil.

Die eienaars was baie vriendelik en bedagsaam. Huisie was baie mooi netjies en gerieflik, en die kliëntediens was uitstekend. Die kinders het die naweek vreeslik baie geniet.

Gert V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Wonderlike plek om weg te breek van stadsgeraas en vriendelike plattelandse gasvryheid en natuurskoon te ervaar.

Baie dankie aan Sonja en haar personeel vir die hartlike ontvangs en dat julle ons dadelik so tuis laat voel het. Die langkamer was perfek vir ons behoeftes en goed toegerus. Dit was ook besonders om die diere van so naby te ervaar. Ons kom beslis weer.

Kwetu Guest Farm's response

Baie dankie Gert en gesin. Dit was 'n groot plesier!!
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet in die langkamer, en ons sien uit om julle weer op Kwetu te sien.

Kwetu Guest Farm
Marais V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marais V
With spouse/partner

Waarde vir geld, sal weer teruggaan.

Dit was asemrowend mooi. Saam met ons oggendkoffie het die wild kom môre sê.

Krige V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krige V
Family with young children

The perfect getaway to view game, braai, fish and let your soul relax.

Our family of three (our son is 10 years old) stayed in Steenbok Cottage. We encountered 2 giraffes on our way there! When we arrived, we immediately realised that it was very quiet. Behind the house is a dam and my son and I swam there the one afternoon, the water is very clean. Everything you need is there and the braai facilities with the great view is wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die perfekte wegbreek vir wild, braai, visvang, wilde diere bekyk en om jou siel te laat ontspan.

Ons gesin van drie (10 jarige-seun) het in Steenbok Cottage gebly. Toe ons aangery kom moes ons eers so bietjie stop laat die twee kameelperde opskuif en vir ons plek maak! Toe ons stop en oopsluit, staan ek en my vrou op die stoep en die eerste ding wat ons agterkom is hoe ongelooflik stil dit is. Ek en my seun het ook die middag in die dam geswem en die water is baie skoon. Die verblyf is net wat jy nodig het en die braaiplek met die uitsig is uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie Krige en gesin vir 'n wonderlikke resensie. Ons is so bly julle het die naweek saam met ons so baie geniet en ons hoop om julle gou weer by ons te sien.

Kwetu Guest Farm
Hantie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hantie V
Family with young children

Salig, rustig en opwindend.

Sien sterre.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie Hantie n gesin vir julle kuier en resensie . Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer terug

Kwetu Guest Farm
Jacques C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques C
Family with teenagers

Lekker naby aan natuur, in uitstekende akkommodasie.

Ons as gesin het die 2 dae by Kwetu Guest Farm baie geniet. Die perde het tot by ons huisie gekom. Seuns kon perde van stoep af streel. Seuns het ook lekker gedraf op plaas. Die Saterdag het ons deur die plaas gery het heelwat wild ook die 2 kameelperde gesien. Die Saterdagaand het die springbokke, wildebeeste ens. voor ons huisie gewy. Baie lekker ontspannend, goed ingerigte huisies. Ontvangs was baie vriendelik en ons het sak gratis naartjies ontvang. Die gratis WiFi was vir seuns ook lekker verrassing. Sal beslis Kwetu aanbeveel, 'n bonus is dat dit net bietjie meer as 2 uur uit Kaapstad is.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie vir die wonderlike terugvoering, Jacques. Ons is baie bly julle het almal jul naweek by ons geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Kwetu Guest Farm
Michelle B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
Family with young children

A piece of heaven on earth!

Kwetu is a nice place and it was a wonderful weekend. Everyone was so hospitable and friendly. The children really enjoyed it and they were sad when we had to go home again. We will see you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stukkie hemel op aarde.

Baie dankie Kwetu vir 'n wonderlike langnaweek. Almal van julle was so gasvry en vriendelik. Die kinders het dit so geniet was baie hartseer om terug te gaan huis toe. Sien julle beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie Michelle. Ons is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Sien gou weer!

Kwetu Guest Farm
Monika V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika V
With friends

The best of both worlds.

A beautiful little house, very neat inside and a very friendly, helpful welcome awaited us. Kwetu Guest Farm is close to the town, you can drive around in your car on the roads in search of animals (a car that is higher off the ground is needed). The animals walk in between the houses and in the mornings you wake up with animals around you. You experience the most beautiful sunsets and sunrises over the Langeberg mountains. This is a WOW place and we will definitief come back again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste van beide wêrelde.

'n Pragtige huisie, baie netjies binne en 'n baie vriendelike / behulpsame ontvangs het ons ingewag. Kwetu Guest Farm is na die dorp geleë, jy kan in jou eie kar rondry ('n hoër as normaal kar word vereis) op die paadjies op soek na diere. Die diere loop tussen die huise en jy word die oggend wakker met diere rondom jou huisie. Jy beleef die heel mooiste sonsondergange en -opkomste oor die Langeberge. Hierdie is 'n WOW plek en ons sal beslis weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Goeiedag Monica,

Ons is so bly dat julle die plaas en die skoonheid van die omgewing geniet het. Sien julle weer!

Kwetu Guest Farm
André D - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
André D
Family with young children

Peaceful farm surrounds with lovely game.

The unit had all you need and we could sit on the stoep and braai and watch the wild animals. We really enjoyed the dam, walked around, jogged on the farm and drove some routes with our car to view the game - no bakkie needed. The kids really enjoyed the lawn around the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, plaas-omgewing, mooi wild.

Die wooneenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het, ons kon baie lekker op die stoep sit en braai en na die wild kyk. Ons het die dam baie geniet, lekker rondgeloop/gedraf op die plaas en die roetes kon ons met ons kar ry om na die wild te gaan kyk (nie bakkie nodig nie). Die kinders het die grasperk voor en om die eenheid baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie vir jou wonderlike woorde Andre. Ons is so bly dat julle die plaas geniet het.

Kwetu Guest Farm
Andre V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V

Beste vistas ooit.

Pragtige chalets, goed toegerus met pragtige uitsig op die Overberg. WiFi-konneksie was aan en af en kan verbeter.

Kwetu Guest Farm's response

Hello Andre,
Thank you so much for the kind review. The wifi has been our curse for a while, and temperamental at best. We will keep working at it till we get it right.
Have a great week, and we hope to see you on the farm soon enough.
Adele

Kwetu Guest Farm
Johannes V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Natuur, wild en rustigheid op jou vingerpunte.

As jy opstaan en wild staan voor op jou stoep, dan het jy al gelewe! Wat 'n ervaring van vryheid en natuur waar jy in hulle spasie beweeg en jouself kry ure sit en staar na wild. Dit is 'n ervaring wat ek nooit sal vergeet nie.

Kwetu Guest Farm's response

Johannes. Ons is verskriklik bly dat julle dit geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Jean

Kwetu Guest Farm
Johan S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with young children

Spotless with the most beautiful sunset from the front porch and braai.

I'd easily recommend. More affordable than the Western Cape National Parks for similar accommodation with game in the area. Doesn't feel like the African Bush, but the various antelope species area beautiful and the sunsents over the moutains and the enterior are stunning! Neat units, thoroughly equipped with everything you need at this rate. Close enough to the Buffelsjagsrivier Garage and Swellendam if you need anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Spiekeries eenhede met pragtigste sonsak vanaf die voorstoep-buitebraai.

Ek sal Kwetu gemaklik aanbeveel. Billiker as die Wes-Kaapse Nasionale Parke vir soortgelyke verblyf met wild in die omtrek. Dit voel nou nie of jy diep in die Afrikabos is nie, maar die verskeie boksoorte bly steeds mooi en die sonsondergange oor die berge aan die binnelandse kant is besonder mooi! Eenhede is netjies en deeglik toegerus vir wat mens sal verwag vir die prysklas. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Naby genoeg aan Buffeljagsrivier-petrolstasie en Swellendam om maklik in te ry indien jy iets benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Dankie Johan. Ons is bly jy het dit geniet.
Groete
Jean

Kwetu Guest Farm
Cornelia O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia O
With friends

Fantastiese vyfster ervaring.

Pragtige diere gesien op oggend stappie. Naby N2. Uitstekende kwaliteit!

Kwetu Guest Farm's response

Thank you so much for the kind words. Please come back soon.

Regards,
Adele, Jean, and Andras

Kwetu Guest Farm
Rene K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
Family with teenagers

Ongekende gerief en luukse verblyf in die veld met jou naaste bure die bokke en perde wat gereeld kom inloer.

Ek wil net namens myself en my reisgenote vir Adele en haar gesin bedank vir 'n ongelooflike interessante ervaring wat ons by hulle gehad het in Julie. Die huis waarin ons gebly het is smaakvol gemeubileer en die fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Ons is verras met 'n wildrit een aand wat ons stoutste verwagtinge oortref het. Ons kan beslis Kwetu aanbeveel vir enigiemand wat verkies om binne in die natuur te bly en nog steeds die gerief van 'n selfsorg-eenheid verkies. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Kwetu Guest Farm's response

Hello Rene, ons is werklik so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Jy het regtig dit verdien om 'n bietjie te rus. Ons sien uit om julle weer hier op die plaas te verwelkom.

Baie groete en baie dankie vir die resensie.
Adele

Kwetu Guest Farm
Edmund R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edmund R
Family with young children

Wonderful!

Enjoyable and great fun for the kids around all the animals.

Kwetu Guest Farm's response

Good day Edmund,

We always appreciate our guests leaving us their feedback. It's very kind of you to take the time. Hopefully, by the time you come back around, we will have the organic vegetable garden in full swing, and you will be able to see our new arrivals on the farm. Of course, we would be thankful for any improvement you think we should do on the farm.

Have a wonderful day and see you and your family soon.

Regards,
Jean and Adele

Kwetu Guest Farm
Albert V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
Family with young children

A LekkeSlaap jewel! HOSPITALITY in CAPITAL LETTERS.

As a family we just want to thank Willie and his wife from the bottom of our hearts. Thanks for your hospitality and all the treats, like the game drive and dropping by at Suikerrug and dam. Stunning nature. Was wonderful to enjoy the peace and quiet and nature and the sky, to wake up with the bontebok grazing by the patio. A jewel of a place and we will definitely be back as soon as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n LekkeSlaap juweel! GASVRYHEID in HOOFLETTERS.

Ons as gesin wil vir Willie en sy vrou opreg bedank vir hulle gasvryheid en bederf met die wildrit en besoek aan die Suikerbrug en dam. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Dis heerlik om in stilte die natuur en hemelruim te verken en in die oggend begroet te kon word met die bontebokke wat by die voorstoep staan en wei. Julle het 'n juweel van 'n plek en ons sal beslis weer vir julle so gou moontlik kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

It warms our hearts every time a family and their children enjoy our farm. It's our home, we love it, and we want you to feel it like we do. Thank you so much for your visit, and come back to see us soon.

Regards,
Adele and Jean

Kwetu Guest Farm
Calie J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Calie J
With spouse/partner

Nice place to stay and explore the region.

Beautiful, quiet area. Houses neat with all necessities for self-catering. Wildlife on the farm is exceptional. You can do mountain biking there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek om te bly en die omgewing te verken.

Mooi still omgewing. Huisies is netjies met alle benodigdhede vir selfsorg-verblyf. Wildlewe op die plaas is besonders. Bergfiets ry word toegelaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Thank you very much for your posting. We look forward to have you on our farm soon again.
Adele and Michel

Kwetu Guest Farm
John A - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John A
With spouse/partner

Very nice, safe and comfortable.

Very friendly reception. Neat and comfortably equipped. Quiet and pretty area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, veilig en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik ingerig. Stil en mooi omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Thank you so much for your visit.
We hope to see you on the farm soon.

Adele and Michel.

Kwetu Guest Farm
Shannon E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon E
Individual traveler

Kwetu provides rest for your soul.

To be on business for that week was as if I was on holiday, soulfood. Could use my running shoes, see wild animals early morning, the customer service was so hospitable, felt like family and for business the WiFi reception was top notch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kwetu is 'n stukkie sielsrus.

Om deur die week op besigheid te wees, was dit soos 'n vakansie weg, sielsrus. Kon nog my drafskoene gebruik, om vroegoggend die wilde diere te sien, die kliëntediens was so gasvry, het soos 'n familie gevoel, en vir besigheid was die WiFi-opvangs tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kwetu Guest Farm's response

Thank you very much Shannon for your kind review. Is there anything we could do to make your next stay better? We're getting Sables on the farm next week, so exciting times!
Come back to visit soon.
Adele and Michel

Kwetu Guest Farm
Danelle H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle H
With spouse/partner

Beautiful setting with stunning, clean well appointed cottages.

What a beautiful place! We stayed in Steenbok cottage which was amazing. The decor was lovely and the cottage was spotless. Well thought out in terms of the use of space inside the cottage and the position of the braai area was perfect to take in the gorgeous mountain views as well as the game grazing nearby. Plenty of dry braai wood and we were given drinking water and milk. The hosts Michel and Adelle were wonderful as were their kids! We will definitely be back again.

Kwetu Guest Farm's response

Good day Danelle,

Thank you so much for staying with us. We hope to see you soon on our farm.

Regards,
Michel and Adele

Kwetu Guest Farm
Netta N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Netta N
With spouse/partner

BAIE rustig en pragtige uitsig.

Ons het regtig baie lekker daar gebly. Al die basies goedjies is daar. Lekker om jou batterye te herlaai.

Kwetu Guest Farm's response

Goeie dag. Dankie. Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het. Glo na die rustigheid is julle batterye goed gelaai vir 2018. Goete.
Jean

Kwetu Guest Farm
From R770
per night (sleeps 2)
From R770
per night (sleeps 2)
From R770
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 1 Farm de Doorns number 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6fa648f68ea1d45c3f27d5053045e2bd1af91416e8f15ff66333b148dde60411bd7da15b17d2fc8434b7590f9a7969f8c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R770  per night (sleeps 2) 31 5 1 5 Portion 1 Farm de Doorns number 510 Buffeljagsrivier 6742 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.052761118136 20.551560565821
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!