Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite
Review Summary
Sylvia M - Dec 2020
Overall score
Pleasant
Erik S - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en smaakvol ingerig. Rustige mooi omgewing.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's response
Baie dankie Erik. Ons is bly julle die kothuis geniet het. Welkom terug enige tyd. Leigh
Willem H - Jan 2020
Overall score
Very clean and neat. Friendly reception. Very private and beautiful open garden in front of the apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Baie privaat en oop pragtige tuin voor die woonstel.
Ons was gelukkig om plek te kry by Kyalami Beaulieu Haven Cottage. Parkering vir ons motor was veilig. Sakkie het ons vriendelik ontvang en het saam met ons deur die woonstel gegaan. Alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak was beskikbaar. Die aand kon ons heerlik in die veilige omgewing gaan stap. Die tuin voor die woonstel is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's response
Baie dankie Jacqueline. Ons is baie bly julle was gelukkig met ons Cottage.
Welkom terug enige tyd.
Saki en Leigh
Ruhegeza Jean M - Aug 2018
Overall score
Unbelievable, value for money, safe, clean and pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik, waarde vir geld, veilig, skoon en mooi.
Sal enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan & Martie D - Aug 2018
Overall score
Netjiese tuisgaanplekkie.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's response
Baie dankie Belinda. Ons is bly julle die kothuis geniet het. Welkom terug enige tyd.
Leigh
Blanche K - Aug 2018
Overall score
Fantastic location and beautiful accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ligging en pragtige verblyf!
Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad met pragtige uitsig. Sal enige tyd weer die kothuis besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita V - Jun 2018
Overall score
Beautiful, tranquil and value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, rustig en waarde vir geld!
Mooi, netjiese eenheid, baie behulpsaam en regtig waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawn B - Apr 2018
Overall score
A quiet, relaxing environment.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's response
Thank you for your review, Dawn.We enjoyed hosting you both.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 13:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 308/1 Spur Road, Beaulieu Country Estate, Midrand, 1684, Gauteng
- All ages welcome